TLU het verskeie artikels geskryf en in die media vrygestel rakende die uitlatinge van Ramaphosa en grondhervorming. Daar was ook uitlatinge van die ANC se waardeerder dat die grond nou waardeloos is. Wat 'n spul leuens - geen grond in die wêreld is waardeloos nie. Op watter tipe sisteme werk die ANC of enige Waardeerder… Continue reading TAU / TLU Media
Kategorie: ANC & regering / ANC & government
Matsafeni grondeis Witrivier
Die Matsafeni gemeenskapstrust is in Phumlani, Witrivier gebied geleë. Inwoners se huise is op 6 Augustus 2018, binne ure totale al platgestoot en die bourommel is daar as bewys dat dit huise is wat bewoon was. Kortliks, daar was 'n grondeis wat in 2003 geslaagd was. Een dubbelverdieping woning se waarde word beraam op R2… Continue reading Matsafeni grondeis Witrivier
Suid-Afrika Eerste (first) – Ramaphosa
Op 4 Oktober 2018 het Ramaphosa by die werkloosheidsberaad gevra dat Suid-Afrika eerste gestel moet word en versoek dat Suid-Afrikaners plaaslike produkte koop. Suid-Afrika se blankes is sedert 1994 uit die ekonomie met swart bemagtiging (B-BBEE) gevoeter en dan word daar verwag dat ons blankes plaaslik moet koop. Dus - blanke burgers, by wie is… Continue reading Suid-Afrika Eerste (first) – Ramaphosa
George Soros & Ramaphosa
* Die verbintenisse tussen Ramaphosa en kommunis George Soros is ooglopend, asook die res van Suid-Afrika met al hul tradisionele leiers en aparte "TRUSTGEBIEDE" en kommunale grondeise (CPA). Soros is een van die finansiers van die grondwet, parlement, wetgewing - Kodesa en Idasa - Open Society Foundation en Cato Instituut. Ramaphosa is Soros en sy… Continue reading George Soros & Ramaphosa
Growthpoint – Cape Town
Growthpoint has a diversified property portfolio comprising 424 properties in South Africa, 37 properties in Australia and a 50 percent stake in the properties of the V & A Waterfront in Cape Town. Its total property value including Australia is R45.7billion rand, with retail valued at R12.0billion, office portfolio R13.7billion, industrial portfolio R6.8billion, the V&A… Continue reading Growthpoint – Cape Town
Guptas ~ Ramaphosa
Hoe lank is die Guptas al in die land en besig met hulle pogings om alles in hul guns te swaai. Verseker het die hoogste bome baie wind gekry en was daar Zuma en Nene, maar wie was voor hom ook betrokke. Indrukwekkend is dit die Presidente van die land wat die verantwoordelikheid saam moet… Continue reading Guptas ~ Ramaphosa
Gemaskerdes
Soms kruip die gemaskerdes weg agter veel vals vlaggie projekte. Dis 'n siek, skynheilige, kommunisties-gemanipuleerde land waarin ons lewe, wat gevul is met daaglikse misdaad, korrupsie, moorde, verkragtings, dwelmverslawing - alles wat deur owerhede en hul agente self geskep is om ons almal uit te wis en terselfdertyd mildadige inkomste verdien. Misdaad het vir sommige… Continue reading Gemaskerdes
Etnisiteit: Boere volk
* Net soos wat die Zoeloevolk deel is van verskillende Nguni volke in suidelike Afrika, verskil hulle elkeen onderling van mekaar - taal, kultuur en tradiosioneel. Daarom was daar sedert 1854 verskillende stamgebiede, reservate, kroongebiede en later tuislande. Die gebiede van die Boere volk is Boere republieke gedoop. Na 1994 het hulle elkeen steeds apart… Continue reading Etnisiteit: Boere volk
Grondwet beskerm niemand
Geen kommunistiese grondwet kan ons beskerm nie. Kodesa is deur kommunis George Soros finansier en die aanloop daartoe, Idasa in Dakar was ook deur Soros befonds. Die hele grondwet word deur 3 groot organisasies befonds, waarvan Soros een is. Lees op oor Bolshevisme. Sover is niks van ons menseregte beskerm nie en word dit al… Continue reading Grondwet beskerm niemand
Amerikaanse skenkings : SA
Suid-Afrika ontvang heelwat verskillende donasies vanuit Amerika asook EU lande. Die parlement se webtuiste is gevul met wie die parlement finansier. Dit is dalk tyd dat Suid-Afrika eerlik is met hul finansiers of is dit net die kommunistiese finansiers, soos George Soros wat die parlement bestuur, is wat belangrik is? Die dat Ramaphosa Soros… Continue reading Amerikaanse skenkings : SA
Skenkings aan SA: Europese Unie (EU)
Daar is verskeie bronne waar donasies verklaar is aan die Suid-Afrikaanse regering sedert 1994. Myns insiens, is enige vorm van donasie wat geskenk word om swart bemagtiging (B-BBEE) te bevorder, niks anders as rassisme en diskriminasie teenoor alle blankes in Suid-Afrika, waar swartes aangemoedig word om blankes te haat wat 'n minderheidsvolk is. Swart bemagtigingswetgewings… Continue reading Skenkings aan SA: Europese Unie (EU)
Skenkers – Donors (ANC) (2007)
In 2013 was daar 'n bykomende artikel geplaas deur Gareth van Onselen oor donasies van skenkers aan die ANC. Die artikel en inligting is reeds in 2007 bekend. Dit is internasionaal sowel as plaaslike en interne skenkings wat ontvang is - dalk reeds bekend aan heelwat, maar soms is dit goed om weet wie is die… Continue reading Skenkers – Donors (ANC) (2007)
Grond – Land (SA)
Die Grondkwessie in SA (hervorming) sluit nie korrupsie uit nie - daar is heelwat. Alhoewel "aanklagtes" deur regering (ANC-DA-EFF) en selfs ander politieke partye, dat blankes die meerderheid grond besit, verdoemend is en algemeen voorkom, is dit totaal en al vals. Daar is selfs onderstrominge binne ANC geledere hieroor soos deur vorige president Mbeki aangedui… Continue reading Grond – Land (SA)
FINANSIERING Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament
* Daar is verskeie groepe politieke partye, nasionale en internasionale borge, besighede, organisasies asook finansiers, in Suid-Afrika sowel op internasionaal vlak, betrokke by hierdie parlementsgebou en al hul werksaamhede wat hier vooruitvloei. Meer finansiers in hierdie klein landjie met soveel minerale om weg te neem, is betrokke. Parlementsgebou in Kaapstad - Parliament building in… Continue reading FINANSIERING Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament
Sandkorrel Hartklop
* Die Grondwet van Suid-Afrika is gedurende 1992 tot 1994 met 'n bloedrooi kommunistiese draadwerk deurweek en opgebou tot waar dit vandag is. Alles met die hulp van finansierings, Idasa, Kodesa, Afrikanerbond en -organisasies by Dakar en ander plekke, voor 1990 reeds. Die grondwet het inderdaad al voor 1994 begin en het liberale en… Continue reading Sandkorrel Hartklop
Ramaphosa se vliegbemanning
Dit nie net Ramaphosa wat soms van blankes gebruik maak om te vlieg of te beskerm nie. Hoekom gebruik hy dan nie swart of ander kleur vlieëniers of sekuriteit nie? Dis 'n goeie vraag maar ook daar gaan nie "eensgesindheid" wees oor antwoorde nie. Meestal is die wagte in Parlement en selfs parlementêre sekuriteitspanne deur… Continue reading Ramaphosa se vliegbemanning
Ramaposa en Verenigde Nasies
Teen hierdie tyd weet ons al hoe word daar gelag vir Ramaphosa tydens hierdie toespraak van hom voor 'n internasionale gehoor soos die Verenigde Nasies waar bykans 200 lande verteenwoordig is. Besluit maar self en geniet die toespraak. Die leuens op leuens wat verkondig word is natuurlik alles namaaksels van sekeres se DNA wat nooit… Continue reading Ramaposa en Verenigde Nasies
China-staat in Limpopo
Hierdie staat, gebied en alles wat hulle oprig, gaan slegs deur die Chinese gebruik word. Die chinese se eie gebied binne 25 jaar, sommer so sonder enige besluitneming van enige etniese volk wat daarteen gekant is. Nie enige protesoptog nie - net mooi niks. Hoe lank voor hulle die hele land inpalm? Die ANC, EFF… Continue reading China-staat in Limpopo
Suid-Afrika Landbou – South Africa Agriculture
Nie alle grond in Suid-Afrika is geskik vir landbou doeleindes nie. Wat baie burgers of selfs buitelanders nie (wil) weet nie, is dat Suid-Afrika ryk neerslae het aan alle tipes minerale. Die artikel is nog nie heeltemal volledig nie, en heelwat inligting sal bykomend toegevoeg word of in aparte artikels geplaas word, weens die grote… Continue reading Suid-Afrika Landbou – South Africa Agriculture
INGRID CARLQVIST Swede en Suid-Afrika
Kliek op die skakel hieronder en luister na Ingrid Carlqvist at The Boer Project conference in Pretoria 30/8 Sweedse joernalis 2018 Tydens Ingrid se toespraak het sy namens haar regering verskoning gevra vir die Boere en Afrikaners en dat sy gedink het ons is sulke wreedaarts en kolonialiste. Tydens haar toespraak het sy haar openlik… Continue reading INGRID CARLQVIST Swede en Suid-Afrika














