Selfdefence – selfverdediging

SHOOT TO KILL -  terrorists do not enter property illegal for a cup or tea or a drink - they are terrorists, normally with illegal guns. 'n Terroris het sy eie dood kom haal, verewig die verdoemenis in - dis hoe dit hoort.  Het geen simpatie vir enige terroris wat onwettig eiendom betree om dood… Continue reading Selfdefence – selfverdediging

Onderstepoort, Pretoria: Man seriously wounded in attack”

Please pray for this man and family. 6 February 2019 - An Onderstepoort resident (north of Pretoria) was seriously wounded when three robbers stormed a smallholding in the early hours of Wednesday morning.   The resident, his wife and a two-year-old child were home at the time of the attack.   “The robbers broke down their front… Continue reading Onderstepoort, Pretoria: Man seriously wounded in attack”

Plaasaanval: moord Vorsterhoop Noordwes

Simpatie aan die plaasboer en sy familie - niemand weet presies wat gebeur het en hoeveel sy moes deurmaak voor sy summier doodgeskiet is nie. An elderly female, from Vorstershoop in North West Province was shot dead. Her husband found her upon arriving home on the farm. A brown FJ CRUISER, with registration JNS498NW was… Continue reading Plaasaanval: moord Vorsterhoop Noordwes

Killings – Moorde

Hierdie is net 'n druppel in die emmer waar mense aangeval en vermoor word.  Nie alles word vermeld nie.  Nie alle aanvalle, hetsy plaas of dorpsgebiede word vermeld nie.  Nog minder word dit ooit erens - indien wel is dit nie toeganklik in elk geval nie - en in die hoofstroom media word dit nie… Continue reading Killings – Moorde

Suid-Afrika Eerste (first) – Ramaphosa

Op 4 Oktober 2018 het Ramaphosa by die werkloosheidsberaad gevra dat Suid-Afrika eerste gestel moet word en versoek dat Suid-Afrikaners plaaslike produkte koop.  Suid-Afrika se blankes is sedert 1994 uit die ekonomie met swart bemagtiging (B-BBEE) gevoeter en dan word daar verwag dat ons blankes plaaslik moet koop.  Dus - blanke burgers, by wie is… Continue reading Suid-Afrika Eerste (first) – Ramaphosa

Gemaskerdes en Opregtes

Heelwat blankes wat voorgee hulle gee om oor  moorde, aanvalle en verkragtings van ons blankes in stede of op plase, is soms moeilik om te onderskei tussen die Opregtes en die ander wat 'n gemaskerde beeld dra om hulself en hul eie sake en selfs sakke te bevoordeel.   Dus word die realiteit ingespan vir die… Continue reading Gemaskerdes en Opregtes

RAMAPHOSA ON HIS MISSION

Ramaphosa,  het in November 2017 verklaar:  "We condemn the farm killings that continue to take place in our country,  Because we can never justify any form of taking of life.  The farm killings must be brought to an end"   - what end?   Een oomblik erken hy die moorde en leef verder in ontkenning.   Natuurlik sal… Continue reading RAMAPHOSA ON HIS MISSION

Misdadigers – Criminals (SA)

 Misdadigers het 'n baie lekker 7 * lewe in Suid-Afrika, veral as die president van die land, C Ramaphosa, die misdadigers beskerm in die land en ontken dat daar moorde plaasvind of plaasgevind het nie of dat daar geen grondhervorming plaasvind of plaasgevind het nie.  Luister veral na die video materiaal van die IVP rakende… Continue reading Misdadigers – Criminals (SA)

Blanke jeugdiges vermoor in Suid-Afrika

Aanvalle en moorde - hetsy dit plaas of stad en dorp is.  Hetsy dit is waar ontspan langs 'n braai of terwyl die kos gemaak word.  Wees ALTYD paraat.   Dis ons wat altyd een voor moet wees waar hierdie terroriste inkom, met hul onwettige vuurwapens of messe aanval en nie omgee om lewe te verruil… Continue reading Blanke jeugdiges vermoor in Suid-Afrika