Verskroeide aarde – Scorched earth

*

Wat gedurende die Anglo-Boere oorloë gebeur het met die Boere republieke in suidelike Afrika se plaashuise, bates en voedsel op die lande is dat alles afgebrand is deur die terroriste wat ons voorgeslagte kom aanval het uit Engeland, sekere militêre magslede van Britse statebondslande en ook Afrikaners uit die Kaapkolonie wat hulp verleen het.    Met hierdie ellendige moordadige optredes van Engeland en haar bondgenote, is oor die 30000-40000 huise geplunder en aan die brand gesteek.  

War is Cruelty | The Observation Post


*

Lande wat saam Brittanje gestaan het, is net so skuldig aan moordadige optredes teenoor die Boere vegters en hul vroue en kinders in moordadige helkampe.  Nou wonder mens vandag, wie het Amerika nou eintlik uitgenooi om as vlugtelinge in Amerika te kom asiel soek.   Wees wakker Boere volk, as volk is daar ‘n internasionale reg om hulself in hul gebiede te regeer, naamlik die Boere Republieke.   Hierdie Boere republieke behoort nie aan ander volke of multi-kultuur nasies nie.

*

 ‘n Magtige reus soos Amerika (VSA) het destyds oor die 250000 perde aan Engeland geskenk of verkoop.   Perde wat beslis nie oornag geteel kon gewees het nie.   Alles is vooruitbeplan om tot aanval van die handjievol Boere families oor te gaan.  Oor die 39000 vroue en kinders sterf in Britse helkampe (konsentrasiekampe).   Duisende Boere en soms jong seuns, word landuit verban en sterf in die vreemde.

1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond)  ABO

Britse oorlog teen Boere Republieke

ABO Perde –   ABW horses

Geen of min voedsel en mediese voorraad is weerhou.   Met voorbedagte rade om totale uitwissing in die oë te staar.   Dit is eenvoudig barbaars en onmenslik wreed wat die Britte op ons Boere voorsate losgelaat het.      Vrouens en kinders is soos diere aangejaag en soms in oop trokke vervoer sonder sanitêre geriewe.  Daar was nie altyd tente om in te woon nie, maar was blootgestel aan al die elemente, koue, sneeu, reen, hael en wind.   Toilette was daar ook nie, ook nie in die veld of op treine nie.   

Britse konsentrasiekampe Hester de Beer

Konsentrasiekampe ABO

Konsentrasiekampe tydens ABO 

Wanneer daar binne die grense van ‘n kommunistiese en rewolusionêre land soos Suid-Afrika gebly word, besef baie van die burgers nie wat rondom in ander lande aangaan nie.   Hulle bring hulself nie op hoogte wat 100 jaar gelede hier afgespeel het nie.  Daar is ‘n groot verskil tussen die Afrikaner en die Boere.  Die Afrikaners is multi-kultureel, die Boere is ‘n VOLK.

1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond)  –  ABO

Vandag is dit nie juis anders nie.     Liberale blankes en Afrikaners kyk heeltyd weg omdat hul nie geraak word nie.    Polisiebeamptes staan op ‘n afstand en dophou om te kyk hoeveel meer kan nog afgebrand, geplunder en vermoor word.    Diegene wat trokke stop om eers te plunder en dan uit te brand, gee nie om nie, want dis nie hul eiendom waarvoor hulle gewerk het nie. 

Niks het na 100 jaar verander nie, want baie van die swartes se voorgeslagte het meegedoen aan die verbrande aarde beleid van hul engelse meesters.  Vandag gaan sommige politieke partye en leiers eenvoudig aan met daardie Britse anargie en vernietigende aarde beleid.  Daar gaan nie ‘n oomblik verby as daar nie artikels, bates of selfs infrastrukture afbrand wat die belastingbetaler baie uit die sak jaag.  Hulle brand paaie, dood onskuldig omdat hulle dink hul het ‘n reg om ‘n motorband of tien saam gemors die lug en omgewing te besoedel.  Daar waar dit op paaie gebrand word, brand daardie teer tot niet en moet elkeen meer betaal vir die pad om te herstel.   Die rook besoedel nie net die lug wat ons inasem nie, maar aan die einde betaal ons meer vir ons paaie netwerke.   Net omdat hul nie hul sin kry nie, kom baie immigrante en deel in hierdie protesaksies soos dit wat in 2021 en 2012 ervaar is in die land.

*

VERSKROEIDE AARDE BELEID DEUR BRITTANJE TEENOOR DIE BOERE REPUBLIEKE

Daar was geen Suid-Afrika met die uitbreek van Anglo-Boere oorloë EEN en TWEE en al die ander veldslae nie, want daar was verskeie Boere republieke, wat wettig met geld en bloed gekoop is.  Die Boere volk is die enigstes wat geld, vee en bloed gegee het om grond te bekom vir hul VRYHEID, weg van al hul aardse vyande, die bondgenote van Engeland en ook ander in suidelike Afrika.  Swartes het nooit grond gekoop nie, ook nie Engeland nie.   Swart stamme het grond beset en Engeland en bondgenote het alles geannekseer, saam die minerale en het oor minderhede soos die Boere volk geloop om hul uit te wis.   

Volgens die Britse webtuiste is en was die Boere glo ‘n opgeleide weermag, wat inderdaad nie die geval was nie.   Dit was pleinweg Boere kommando’s.   Daar was geen opgeleide weermag vanuit die Boere betrokke nie.   

Daarenteen was Brittanje se aanvalles en al haar bondgenote, opgeleide weermaglede.  Amerika, Kanada, Australië, New Zealand, die Afrikaners uit die Kaapkolonie het derduisende soldate gestuur om Engeland te help.   

Vandag lieg hulle voort oor die oormag van hul eie aanvallers teenoor ‘n handvol Boere en -vroue met hul jong dogters en kinders, asook ou mense wat in helkampe ingeprop is, nadat hulle die meer as 30000 plaashuise afgebrand het.   Die Boere kommando’s en selfs vroue wat deelgeneem het, het hulself en hul onafhanklike land probeer beskerm.  Die Boere het nie Brittanje of haar bondgenote gaan aanval nie.  Brittanje en haar bondgenote wou met alle mag al die minerale regte bekom en het die populasie van die onafhanklike Boere republieke aangeval.

https://www.nam.ac.uk/explore/boer-war

Meer as 40 dorpies wat deur Boere gestig en opgebou is, is in die verwoestende verbrande aarde beleid van Brittanje en haar bondgenote verwoes.  Lewensverliese was groot, nie net huise, plaashuise en voedsel nie.   Hierdie is en was niks anders as ‘n volksmoord van Boere volksgenote nie.   En dit gebeur vandag steeds, al ontken die hele wye wêreld dit, eendag is EENdag, dan sal KLIPPE uitroep oor die onreg wat gepleeg is en steeds gebeur. 

Dit was Engeland en haar bondgenote wat duisende seemyle gereis het en kom oorlog voer het met ‘n handjievol BOERE volksgenote.   Hoe bang moes hulle nie gewees het om honderde duisende soldate te stuur om slaags te raak met Boere kommando’s.  Dit was nie net die twee Boere republieke wat betrokke was by die veldslae en oorloë nie, maar al die bykans 20 Boere republieke en ‘n paar vrywilligers sowel rebelle, van oorsee.   

Daar word vir ons gelieg oor getalle, van dag een af, die Boere volk was ‘n groter volk en daar het oor die 39000 in die konsentrasiekampe gesterf weens hongersnood en geen mediese sorg.

https://www.sahistory.org.za/article/war#:

On 9 October 1899 the SAR issued an ultimatum to Britain and two days later, on 11 October the war was officially declared between Britain and the Boers. The British forces thought that the war would be won easily, but they were wrong. The two Boer republics that were involved in the conflict were the Transvaal and the Orange Free State. 

The British government was embarrassed by the army’s initial lack of success against what they called a backward, incompetent and rural enemy. They underestimated the Boers who only had 27 000 men in their commandos. During the early stages of the war. Britain suffered a number of significant defeats.

The first battle took place at Talana, near Dundee in northern Natal on 29 October 1899. The battle was indecisive because both generals divided their forces. The outcome of the battle was not clear. On 30 October 1899 the second battle took place at Elandslaagte, and here the British army won. Other battles took place on the same day at Modderspruit and Nicholson’s Nek and here the Boers won. British forces went on the defensive and were besieged in Ladysmith, Kimberley and Mafeking.

This war was much longer than the First Anglo-Boer War and more battles took place. During “Black Week” in December 1899 the British army lost many men. At this stage British army was divided into 3 main groups under General Sir Redvers Buller, who was the British commander-in-chief in South Africa at the beginning of the war, Lieutenant-General Lord Methuen and Lieutenant-General W F Gatacre, who controlled forces in the Cape Colony. The battles during “Black week” were at Stormberg, Magersfontein and Colenso. Buller suffered a humiliating loss and was replaced by Major-General Lord Kitchener on 16 December 1899, although he remained in charge in Natal. Battles at Spionkop on 24 January 1900 and Vaalkrans on 7 February 1900 were also Boer victories.

*

NA 1994    HULLE DOEN DIT STEEDS

Staatsentiteite soos Eskom is al rot en kaal besteel en letterlik afgebreek terwyl werkers ten volle betaal word daarvoor.  Eskom is nie die enigste staatsentiteit nie.     En leiers is hierby betrokke – waar is die Zondo ondersoeke en verslae – wie is al ooit vervolg en hoeveel geld is teruggeplaas in die staatskas wat aan belastingbetalers behoort.   

Na die oorlog is teruggekeer na afgebrande huise wat soms lank geneem het om te herstel.  Daar was niks om dit te herstel nie en die Engelse het dit uitgebuit en geweet die Boere is platgeslaan.   Die Engelse regering en -magte was nie alleen in hierdie verskroeide aarde beleid nie.

Die Anglo-Boereoorlog - Weet

Weet mense wat hongersnood beteken, gemeng met koue, sneeu en blootstelling van alle elemente van die natuur?   Geen mediese toerusting.

Daar was geen steenhuise in hierdie helkampe van die britse regering nie.   Ons voorouers is ingedwing in hierdie wrede en onmenslike situasies in.  Daar was nie elektrisiteit en verwarming nie, komberse was ‘n luukse.  Vroue en dogters is blootgestel aan vreemdelinge wat hulle verkrag het.

36 Incredible Anglo-Boereoorlog - Verskroeide Aarde ideas | african  history, southern africa, africa

Oorsee word alles netso geplunder of afgebrand.    Paaie word gebrand, so val daar gate in en die lug word besoedel, waarna siektestoestande vererger weens die opstande.   Infrastrukture word totaal verwoes, nes voor 1902.

*

 In Suid-Afrika is dit nie toevallig dat hele springkaanplae provinsie per provinsie teiken en alles binne so ‘n provinsie tot niet maak hetsy met brande of in realiteit.   Hoe gebeur so ‘n spingkaanplaag oornag ontstaan of word hulle soos vuur in ‘n hooimied losgelaat?   Dieselfde het gebeur die met virus van 2019 en alle ander vorige virusse.  Hoeveel plase, huise, aanvalle is nie al geloods teenoor ons sedert en voor die Anglo-Boere oorloë?

Dit was die oorlog wat die begin van die einde van die groot Britse Ryk ingelui het. Brittanje is boonop regoor die wêreld veroordeel vir sy behandeling van Boerevroue en -kinders in konsentrasiekampe tydens dié oorlog.

http://www.mieliestronk.com/qboer3.html

Die plundering en afbrand gebeur in ander lande ook, dit word net nie aan die groot klok gehang nie.  Hier by ons is daar ewigdurende ondersoeke aan die gang maar nêrens is daar hofsake wat die terroriste vasvat en beboet met erge terreur soos wat daar voor 1980 gedoen is nie.     

Voedsel en verwante besighede word gedurig aangeval sodat die produkte se pryse kan verhoog en iemand trek voordeel daaruit – die regering kry ook ‘n 15% BTW in Suid-Afrika, waarvoor daar nie gewerk word nie.   Besighede betaal werkers ‘n salaris wat onderhandel is met ooreenkoms en aanstelling.   Dis nie net in Suid-Afrika nie.

Konsentrasiekampe soos bespreek in De Camp Courant

https://boereafrikana.com/Anglo%20Boere%20Oorlog/Konsentrasiekampe/Irene/?C=M;O=A

*

2016  (Food manufacturing industry)

It is still under investigation at that stage, but linked to various reasons.

https://www.foodmanufacture.co.uk/Article/2016/05/13/Fires-in-the-food-and-drink-manufacturing-industry

*

*

Gebeur dit ook in ander lande – hoe toevallig, word daar gefokus om VOEDSEL te vernietig.

REALITEITE VANDAG, OP ANDER PLEKKE – HOE WORD DIE VERSKROEIDE AARDE STEEDS UITGEVOER – OP BESIGHEDE EN BOERE VERAL

*
*
*

OTHER COUNTRIES TODAY

UPDATED full list of food facility fires in the USA from 2020 – 2022

The string of fires that appear to be sabotage operations targeting food processing facilities is surprisingly lengthy. Our research team has meticulously documented the reports and sources for nearly 100 such fires that have been reported across the USA from early 2020 to the present day.

This list is presented in chronological order. Note the sharp uptick in these fires occurring in 2022 as the apparent sabotage operations are accelerating.

All links shown below were active as of the publish date of this article, but some links may change or be removed over time, especially as there may be a coordinated effort to suppress this information. The text in each description is sourced from the link provided.

Image: UPDATED full list of food facility fires in the USA from 2020 – 2022

https://www.naturalnews.com/2022-06-22-food-facility-fires-report-full-list.html

*

Fires during 2021 – 2015 – 2020

In the US, between 2011 and 2015, 37,910 industrial fires happened, according to the NFPA. As a result, 16 civilians lost their lives, 273 civilians suffered injuries, and direct property damage resulted in a loss of $1.2 billion. There are many reasons and causes of Fires in Manufacturing Plants. If you’re a commercial property owner or an employee at an industrial or manufacturing property, you can prevent them by being aware of fire safety. It helps when you understand the risks that you surround you each day at work. Here are the top causes of industrial fires and explosions.

Causes of Fires in Manufacturing Plants

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

*

Elkeen van die besighede het werk verskaf aan persone wat elkeen ‘n gesin en kinders het om na om te sien.   Hierdie is maar ‘n druppel in die emmer.  Dan wil regerings soos Amerika en selfs ander lande die skuld op Rusland plaas wat Ukraïne binnegeval het en so kwansuis almal van hul voedsel ontneem.  Dis ‘n spul leuens.     

Wie sit regtig agter Ukraïne – NATO – WIE IS NATO LANDE?  Voedsel word vernietig, miljoene hektaars kosbare voedsel.

2021

Die volgende inligting is maar net aangeteken en is nie toevallig dat die terreurdade wat in Suid-Afrika die hele KwaZulu-Natal se winkelsentrums geplunder en laat afbrand het.   Meeste is groothandelaars en heelwat voorsien voedsel aan almal, nie net sekere bevolkingsgroepe nie.   Die miljoene wat so gestroop het, het met mening gestroop en afgebrand, alles in hul pad vernietig.

*

They destroyed most of the businesses and centres in mostly KwaZulu-Natal and also other provinces.

RELATED

Deliberate Sabotage at Eskom

Sabotage inside Eskom 2020 report

Terrorism  –   Terrorisme KZN Gauteng 11 July 2021

Terrorisme   –  Sabotage to South Africa 13 July 2021  –  ANC-EFF communist Revolution

Durban 18-19 July 2021

High levels of Violence in SA   –  July 2021 ongoing

*

Another one bites the dust. 97 and counting.   

Their focus is FOOD – watch out.

While the fire seems insignificant, it’s part of a much larger issue of a spate of “accidental fires,” one by one, taking out America’s food supply chain over the past year.
Here’s a list of 97 so far:

1/11/21 A fire that destroyed a 75,000-square-foot processing plant in Fayetteville
4/30/21 A fire ignited inside the Smithfield Foods pork processing plant in Monmouth, IL
7/25/21 Three-alarm fire at Kellogg plant in Memphis, 170 emergency personnel responded to the call
7/30/21 Firefighters on Friday battled a large fire at Tyson’s River Valley Ingredients plant in Hanceville, Alabama
8/23/21 Fire crews were called to the Patak Meat Production company on Ewing Road in Austell
9/13/21 A fire at the JBS beef plant in Grand Island, Neb., on Sunday night forced a halt to slaughter and fabrication lines
10/13/21 A five-alarm fire ripped through the Darigold butter production plant in Caldwell, ID
11/15/21 A woman is in custody following a fire at the Garrard County Food Pantry
11/29/21 A fire broke out around 5:30 p.m. at the Maid-Rite Steak Company meat processing plant
12/13/21 West Side food processing plant in San Antonio left with smoke damage after a fire
1/7/22 Damage to a poultry processing plant on Hamilton’s Mountain following an overnight fire
1/13/22 Firefighters worked for 12 hours to put a fire out at the Cargill-Nutrena plant in Lecompte, LA
1/31/22 a fertilizer plant with 600 tons of ammonium nitrate inside caught on fire on Cherry Street in Winston-Salem
2/3/22 A massive fire swept through Wisconsin River Meats in Mauston
2/3/22 At least 130 cows were killed in a fire at Percy Farm in Stowe
2/15/22 Bonanza Meat Company goes up in flames in El Paso, Texas
2/15/22 Nearly a week after the fire destroyed most of the Shearer’s Foods plant in Hermiston
2/16/22 A fire had broken at US largest soybean processing and biodiesel plant in Claypool, Indiana
2/18/22 An early morning fire tore through the milk parlor at Bess View Farm
2/19/22 Three people were injured, and one was hospitalized, after an ammonia leak at Lincoln Premium Poultry in Fremont
2/22/22 The Shearer’s Foods plant in Hermiston caught fire after a propane boiler exploded
2/28/22 A smoldering pile of sulfur quickly became a raging chemical fire at Nutrien Ag Solutions
2/28/22 A man was hurt after a fire broke out at the Shadow Brook Farm and Dutch Girl Creamery
3/4/22 294,800 chickens destroyed at farm in Stoddard, Missouri
3/4/22 644,000 chickens destroyed at egg farm in Cecil, Maryland
3/8/22 243,900 chickens destroyed at egg farm in New Castle, Delaware
3/10/22 663,400 chickens destroyed at egg farm in Cecil, MD
3/10/22 915,900 chickens destroyed at egg farm in Taylor, IA
3/14/22 The blaze at 244 Meadow Drive was discovered shortly after 5 p.m. by farm owner Wayne Hoover
3/14/22 2,750,700 chickens destroyed at egg farm in Jefferson, Wisconsin
3/16/22 A fire at a Walmart warehouse distribution center has cast a large plume of smoke visible throughout Indianapolis.
3/16/22 Nestle Food Plant extensively damaged in fire and new production destroyed Jonesboro, Arkansas
3/17/22 5,347,500 chickens destroyed at egg farm in Buena Vista, Iowa
3/17/22 147,600 chickens destroyed at farm in Kent, Delaware
3/18/22 315,400 chickens destroyed at egg farm in Cecil, Maryland
3/22/22 172,000 Turkeys destroyed on farms in South Dakota
3/22/22 570,000 chickens destroyed at farm in Butler, Nebraska
3/24/22 Fire fighters from numerous towns are battling a major fire at the McCrum potato processing facility in Belfast.
3/24/22 418,500 chickens destroyed at farm in Butler, Nebraska
3/25/22 250,300 chickens destroyed at egg farm in Franklin, Iowa
3/26/22 311,000 Turkeys destroyed in Minnesota
3/27/22 126,300 Turkeys destroyed in South Dakota
3/28/22 1,460,000 chickens destroyed at egg farm in Guthrie, Iowa
3/29/22 A massive fire burned 40,000 pounds of food meant to feed people in a food desert near Maricopa
3/31/22 A structure fire caused significant damage to a large portion of key fresh onion packing facilities in south Texas
3/31/22 76,400 Turkeys destroyed in Osceola, Iowa
3/31/22 5,011,700 chickens destroyed at egg farm in Osceola, Iowa
4/6/22 281,600 chickens destroyed at farm in Wayne, North Carolina
4/9/22 76,400 Turkeys destroyed in Minnesota
4/9/22 208,900 Turkeys destroyed in Minnesota
4/12/22 89,700 chickens destroyed at farm in Wayne, North Carolina
4/12/22 1,746,900 chickens destroyed at egg farm in Dixon, Nebraska
4/12/22 259,000 chickens destroyed at farm in Minnesota
4/13/22 fire destroys East Conway Beef & Pork Meat Market in Conway, New Hampshire
4/13/22 Plane crashes into Gem State Processing, Idaho potato and food processing plant
4/13/22 77,000 Turkeys destroyed in Minnesota
4/14/22 Taylor Farms Food Processing plant burns down Salinas, California.
4/14/22 99,600 Turkeys destroyed in Minnesota
4/15/22 1,380,500 chickens destroyed at egg farm in Lancaster, Minnesota
4/19/22 Azure Standard nation’s premier independent distributor of organic and healthy food, was destroyed by fire in Dufur, Oregon
4/19/22 339,000 Turkeys destroyed in Minnesota
4/19/22 58,000 chickens destroyed at farm in Montrose, Color
4/20/22 2,000,000 chickens destroyed at egg farm in Minnesota
4/21/22 A small plane crashed in the lot of a General Mills plant in Georgia
4/22/22 197,000 Turkeys destroyed in Minnesota
4/23/22 200,000 Turkeys destroyed in Minnesota
4/25/22 1,501,200 chickens destroyed at egg farm Cache, Utah
4/26/22 307,400 chickens destroyed at farm Lancaster Pennsylvania
4/27/22 2,118,000 chickens destroyed at farm Knox, Nebraska
4/28/22 Egg-laying facility in Iowa kills 5.3 million chickens, fires 200-plus workers
4/28/22 Allen Harim Foods processing plant killed nearly 2M chickens in Delaware
4/2822 110,700 Turkeys destroyed Barron Wisconsin
4/29/22 1,366,200 chickens destroyed at farm Weld Colorado
4/30/22 13,800 chickens destroyed at farm Sequoia Oklahoma
5/3/22 58,000 Turkeys destroyed Barron Wisconsin
5/3/22 118,900 Turkeys destroyed Beadle S Dakota
5/3/22 114,000 ducks destroyed at Duck farm Berks Pennsylvania
5/3/22 118,900 Turkeys destroyed Lyon Minnesota
5/7/22 20,100 Turkeys destroyed Barron Wisconsin
5/10/22 72,300 chickens destroyed at farm Lancaster Pennsylvania
5/10/22 61,000 ducks destroyed at Duck farm Berks Pennsylvania
5/10/22 35,100 Turkeys destroyed Muskegon, Michigan
5/13/22 10,500 Turkeys destroyed Barron Wisconsin
5/14/22 83,400 ducks destroyed at Duck farm Berks Pennsylvania
5/17/22 79,00 chickens destroyed at Duck farm Berks Pennsylvania
5/18/22 7,200 ducks destroyed at Duck farm Berks Pennsylvania
5/19/22 Train carrying limestone derailed Jensen Beach FL
5/21/22 57,000 Turkeys destroyed on farm in Dakota Minnesota
5/23/22 4,000 ducks destroyed at Duck farm Berks Pennsylvania
5/29/22 A Saturday night fire destroyed a poultry building at Forsman Farms
5/31/22 3,000,000 chickens destroyed by fire at Forsman facility in Stockholm Township, Minnesota
6/2/22 30,000 ducks destroyed at Duck farm Berks Pennsylvania
6/7/22 A fire occurred Tuesday evening at the JBS meat packing plant in Green Bay.
6/8/22 Firefighters from Tangipahoa Fire District 1 respond to a fire at the Purina Feed Mill in Arcola
6/9/22 Irrigation water was canceled in California (the #1 producer of food in the US) and storage water flushed directly out to the delta.
6/12/22 Largest Pork Company in the US Shuts Down California Plant Due to High Costs
6/13/22 Fire Breaks Out at a Food Processing Plant West of Waupaca County in Wisconsin.

https://www.zerohedge.com/markets/another-food-plant-erupts-flames?fbclid=IwAR2dJ_YxBRgA4uS1aCmhkpJsLG2ZbTXYo48ATtn4QMEfGPZOtJRXdyfmb-Q

Heavy pollution all over, with each terrorist attack on the food processing plants.

https://twitter.com/MrGreen96385653/status/1537084150762590210

*

While Biden blamed Russia, fires cropped up all around the US in food production facilities. Despite Biden’s deflection, many of the fires occurred before the conflict in Ukraine:

*

Last week, the FBI warned that ransomware attacks were targeting farmers. These attacks typically happen during the critical planting and harvest seasons, with attackers hoping to disrupt operations, cause financial loss and damage the food supply chain.

https://www.thehouseofdavid.org/prophetic-map/2022/5/3/25-mysterious-fires-at-food-processing-plants-across-us-end-of-days-food-shortage

https://www.westernstandard.news/news/food-processing-facilities-continue-to-go-up-in-flames/article_83be18f4-fe0f-11ec-862e-77c226642aea.html

*

More about food and manufacturers:

https://www.politifact.com/factchecks/2022/jun/15/facebook-posts/95-item-list-doesnt-prove-there-are-ongoing-plans-/

*

BOERE VOLKSGENOTE

Dis een van die grootste redes hoekom ons blanke BOERE aangeval, vermink, gemartel en uitgemoor word, selfs families word nie uitgelos nie en soms sal hulle werkers aanhou.

RELATED

What happened with Landbank and the farmers?   Landbank is a ANC state bank in any way – do not loan from the ANC.

Gewapende grondbesetters in SA

*

Zimbabwe –  “bread basket” into a “basket case” ~~~ No farmer  – No food

Food security  – Voedselsekerheid





*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

52 gedagtes oor “Verskroeide aarde – Scorched earth”

  1. […] *Radikale rewolusies word met goedkeuring uitgevoer om veral blanke besighede, sentrums en plase te treiter, dreig, plunder, af te brand en selfs moord te pleeg.  Dit is niks minder as die verskroeide aarde beleid van die Britse ryk wat voortvloei sedert die Anglo-BOERE oorloë.   Werkloosheid eis die tol.High levels of Violence in SA – July 2021 ongoingTerrorisme en sabotasie aan besighede en infrastrukture 10 Julie 2021Protest action and the BoereVerskroeide aarde – Scorched earth […]

    Like

  2. […] Grondsake, onteiening, rassisme en diskriminasie – en dit woed steeds voort.Die grondwet is so verwoord dat dit slegs vir die ander volke geld en nie vir ons as Boere volk nie.   Grondwetskrywers het die grondwet verwoord, inderwaarheid was dit dit anc-pac manifes van 1955.   Moenie teen ooglede vaslees nie, gaan stel self ondersoek in wat het die manifes behels.1955 ANC Freedom CharterANC –  Freedom charter 1955Kodesa  –  liberale en kommunistiese grondwet skrywersMulti-kultuur organisasies en politieke partye, is onderdanig aan die 1996 grondwet.Dis hulle wat die land sogenaamd opbou (maar afbreek om elke hoek en draai).Hulle skryf spesiaal wetgewings, soos swart bemagtiging, regstelaksies en onteiening. ‘n Hele hoofstuk is en word afgestaan aan tradisionele leiers vir sekere volke (Hoofstuk 12). Grondeise is wetgewing wat daarby aanpas. Slegs vir hulle, die sogenaamde ‘agtergeblewenes’. Wat is al sedert 1961 opgebou en afgebreek na 1994?Die groot afbrand was met die Verskroeide aarde beleid, wat so baie van ons nie wil onthou nie, omdat dit net spesifieke voorgeslagte geraak het. Dit het ook die Britse helkampe, konsentrasiekampe ingesluit, waar ons Boere vroue en kinders vernietig en vermoor is, sommige verkrag.Verskroeide aarde   –  Scorched earth* […]

    Like

  3. […] Johannesburg  –  Egoli-Goud  – WitwatersrandHierdie beleid van Engelse het nog nooit opgehou nie, dit het na 1994 bly voortbestaan, waar anargie en rewolusie ‘n lewenswyse geword het onder die ANC.   Dis nie net ‘n eenmalige rewolusie wat in Suid-Afrika plaasvind onder die ANC – britse statebond beleid.   Korrupsie en misdaad loop hand aan ahnd saam al die protesaksies wat nooit vredeliewend is nie.Verskroeide aarde –  Scorched earth […]

    Like

  4. […] Verskroeide aarde – Scorched earth*Hy moes maar swaar dra aan sy titels asook al sy uitspattige medaljes om moorde te pleeg en verwoesting wat deur die Britte en hul vennote aangestig is.  Hy was ‘n gedugte en man wat almal gehaat het.*QMany books have been written about Field Marshall, the Right Honourable, The Earl Horatio Herbert Kitchener KG, KP, GCB, OM, GCSI, GCMG, GCIE, PC. Depending on the perspective of the author, Lord Kitchener was either one of the greatest, most decorated military commanders of the late Victorian and Edwardian times or an utter villain.The writer wrote that on his travels through the Free State a few decades ago, it was not uncommon for the Boer interlocutor to spit on the ground at the mentioning of his name, followed by a summing-up of all the ancestors who died as a result of Kitchener’s scorched earth policy and his ill-managed concentration camps. […]

    Like

  5. […] As Boer farms were destroyed by the British under their “Scorched Earth” policy—including the systematic destruction of crops and slaughtering of livestock, the burning down of homesteads and farms, and the poisoning of wells and salting of fields—to prevent the Boers from resupplying from a home base many tens of thousands of women and children were forcibly moved into the concentration camps. Anglo-Boere Oorlog: KonsentrasiekampeVerskroeide aarde – Scorched earth […]

    Like

  6. […] *Moorde, aanvallers en martelings het voor 1900 gebeur en vandag gebeur dit steeds.   Mfecane en verskroeide aarde beleid het nog nooit ophou bestaan nie.   Strate word met rommel oorstroom, met motorbande sodat hierdie rewolusionêres dit kan brand.   Hul groot doelwit is om die paaie af te sper van dorpe en stede en sodoende elke pad infrastruktuur beskadig.   Nie lank nadat die vuilgoed en motorbande brand, val daar gate in teerpaaie wat elke belastingbetaler grief, want die oorsake is afkomstig van hitte, waar teer smelt en gate veroorsaak.  Dit veroorsaak meer ongelukke op paaie en besoedelingsvlakke is hoog, want enige brand veroorsaak gesondheidsprobleme.   Die opleidingspeil is nie baie hoog om dit te redeneer nie.Mfecane  – 1795-1830 teenoor 2024Verskroeide aarde –  Scorched earth* […]

    Like

  7. […] *Die Britse helkampe – konsentrasiekampeMeer as 38 000 Boere, vroue en kinders het in daardie meer as 126 kampe gesterf selfs in die veld en bosse.    As dit die geval is, hoekom al daardie leuens vir jare en hoekom sê hulle dit is vlugtelingkampe, terwyl dit nie enige vlugtelinge was nie?   Vroue, ou mense en kinders is uit hul huise gedwing en het toe alles aan die brand gesteek, selfs die kos geplunder en afgebrand.    Daarom was dit weer  eens geen vlugtelingkampe nie.   Konsentrasiekampe deur Britse beheer en deel van Verskroeide aarde beleid.Verskroeide aarde – Scorched earth […]

    Like

  8. […] Verskroeide aarde – Scorched earthBoere volksvryheid  –  Boere republiekeDie Engelse ryk teen die Boere volkKultuurskatte, museums en -erfenisse ‘n bestaansreg van die Boere volkGeheime organisasies van Milner-Rhodes1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) –  ABODakar 1986-..  Notes of H GiliomeeRegstellende aksie –  Affirmative Action –  Dakar 1989ABN en DinokengAAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)Submission by Solidarity 14 May 2003 in ParliamentMulti-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index&https://web.archive.org/web/20230323213257/https://www.fak.org.za/2015/11/11/paul-kruger-en-die-neger-gospel-sanggroep-van-amerika/ […]

    Like

Lewer kommentaar