Gold and Diamonds – South Africa

Sien gerus die video opname wat gemaak is deur Sauk Nuus op Facebook, wat ook gedeeltes geskryf het, asook statistieke plaas oor minerale.   Terloops, die Britte het alle mynregte in die hele Suid-Afrika in 1902 geannekseer en vanuit London beheer – dit volg net na die twee Anglo Boere oorloë (ABO).   Dis die Britse regering wat hier kom oorlog maak het, nie andersom nie.  

*

Where Did All The Boer Gold Go? For an Entire CENTURY South Africa Was The World’s Largest Gold Producer, by far, and also a Top 5 Diamond producer!   

THIS Video Will Make ALL Boers and South Africans “The Moer In!” – Boer Gold in SA has been plundered for an entire century, AND STILL IS… 

How much gold was discovered in Zuid Afrika and where has it all gone?   

BOER GOLD: After the Boers discovered massive Gold and Diamond deposits in their two internationally recognised independent Boer Republics in the late 1800’s, the British made two attempts to annex these Boer Republics. The Brits lost the first Anglo Boer War to only a handful of Boers, great embarrassment, but finally imported 200,000 troops (total of 450 000 troops) and resorted to a Scorched Earth strategy to brutally conquer the Boer nation in 1902, killing 34,000 women & children in their newly invented concentration camps, forcing the Boer men to surrender.

The “bounty” was more than half the world’s Gold reserves and an estimated quarter of the world’s Diamond reserves… 

…but that was only the beginning of the century long story…

The genocidal ‘scorched earth policy’ was initially introduced by Lord Roberts and later expanded by Horatio Kitchener during the Second Boer War to starve out the Boer guerrilla fighters.   In complying with this policy almost all the Boer homesteads were burned to the ground, livestock killed, crops burned and the women and children were sent to concentration camps. In the camps there were inadequate food and medical services and during 1901 about 25,000 children and 3,000 women died in these camps.  

In total, more than 35,000 Boer women and children died. After the war there was an estimated tens of thousands of orphans.   This is where the word “concentration camp” was first used – in British camps that systematically imprisoned more than 115,000 people. In fact, more men, women, and children died of starvation and disease in these camps than did men actually fighting in the Second Boer War of 1899 to 1902, a territorial struggle in South Africa.   By the end of the Boer War, an estimated 46,370 civilians were dead – most of them children. It was the first time in the 20th century that a whole nation was systematically rounded up, imprisoned, and exterminated.   

It was a horror that the world had never seen anywhere outside of the Bible. As one woman put it,  “Since Old Testament days was ever a whole nation carried captive?”

After the British scorched earth strategy had forced the Boers to finally surrender, a treaty was signed in 1902 called the Sand River Convention.   

Clause 7 of the treaty stated that the Boers would govern themselves once again when they had recovered from the war. To this day they are still waiting for self governance! After the war however, the British flooded the Boer ZAR with Afrikaners & Africans from the Cape & Natal, & incorporated it into the Union of South Africa without a referendum! 

To this very day, Boers are fighting, being killed, incarcerated & demonised as “racists” in their struggle for the restitution of their two Boer Republics!  So, when the British backed ANC said they wanted to “make South Africa ungovernable” in the violent ANC led coup d’etat of of multiple nations in 1994, was this done to preclude “self governance” being returned to the Boers? 

When the British took Transvaal & Freestate from the Boers, there were only a million Africans living there…  The British imported millions to work on their newly won mines, and now over 30 million live there, many on grants, dependent on the wealth being created mostly by whites…

Is it any wonder UK “virtuously” dishes out a few million everytime a despotic Black South African leader comes begging?  But the story does not end there… Someone is stealing the gold being exported now, or at least the payments for the gold…  

Between 2000 and 2014, under-invoicing of gold exports from South Africa amounted to $78.2 billion, or 67% of total gold exports!   Trade with leading partners were missing the highest amounts: India ($40 billion), Germany ($18.4 billion), Italy ($15.5 billion), and the UK ($13.7 billion).

>



*

Maxy's Hideout: Queen Elizabeth II Visits the Vault at the Bank of England
Gold from where?



 Op verskillende stadiums voor die ABO het die Britse regering alle gebiede, soos die van die Zoeloes, Xhosa, Khoi San, Griekwas en ander volke wat hier was na 1800 geannekseer, met ander woorde gesteel.   Hulle het fisies ook met die Zoeloe volk verskillende veldslae deurgemaak en hulle in suidelike Afrika kom aanval om nog kolonies by te voeg.  Vir jare word die indruk gewek dit was die Boere.

*

Wie het dan soveel beswaar gemaak teen die Tuislandbeleid, as die hele Afrika oortrek was met Tuislande in 1900? En wie het Dr Verwoerd vermoor in die parlement vir sy “Tuisland beleid”. Afsonderlike ontwikkelings of Tuislande was met toestemming van die burgers in daardie gebiede gedoen met amptelike verkiesings na 1961.

*

There was not such a country like South Africa in 1870, only “British colonies” – Brittanica explained it as a “country”.

South Africa experienced a transformation between 1870, when the diamond rush to Kimberley began, and 1902, when the South African War ended. Midway between these dates, in 1886, the world’s largest goldfields were discovered on the  Witwatersrand. As the predominantly agrarian societies of European South Africa began to urbanize and industrialize, the region evolved into a major supplier of precious minerals to the world economy; gold especially was urgently needed to back national currencies and ensure the continued flow of expanding international trade. British colonies, Boer republics, and African kingdoms all came under British control. These dramatic changes were propelled by two linked forces: the development of a capitalist mining industry and a sequence of imperialist interventions by Britain.
https://www.britannica.com/place/South-Africa/Diamonds-gold-and-imperialist-intervention-1870-1902



*

GEEN burger van die Boere republieke het Swartes of Khoi san of ander se grond ingepalm nie.  Dit was onmoontlik, want die Britte het dit reeds gedoen en Swartes en Khoi San se gebiede is of Britse Kroongebiede of Reservate gedoop sedert 1854.


Die Twee Boere republieke was twee onafhanklike lande, soos wat Botswana is.   Boere is en was onnodig en onmenslik aangeval deur die Britse regering en maak of dit ons skuld is. Hulle stel aparte wetgewings in onder koloniale bestuur, lees op oor 1854 Shepstone beleid, en dan word die blaam voor ons en Dr Verwoerd se deure geplaas.

Dit was ook heel onlangs dat die Britse regering hul steun kom verleen het aan Ramaphosa om alle grondgebiede van die Blanke volke te neem, sonder vergoeding, solank daar gepaste wetgewing gedoen word, is dit mos “wettig”.

Dit was wel gedoen en Mandela het ‘n groot rol gespeel om die onafhanklike Tuislande te stop om alles te laat terugkeer onder een “verenigde land”.  Alles deel van die plan, veral waarin ons vandag sit met grondonteiening en alles wat geplunder of afgebrand word? Die Britte het dieselfde beleid met ABO gehad.

Swart en Khoi san het voor 1961 op kommunale gebiede gebly wat Reservate of Britse Kroongebiede genoem was.  Dit wil sê, onder Britse beheer en die Shepstone beleid van 1854, is daar slegs lewensreg toegeken op die miljoene hektaar grond. 

Die 1961 – Tuislande van Verwoerd vir alle ander volke sou elkeen hul eie onafhanklike land en grondgebied verkry het.  Ons sou ook ons gebiede verkry het.

Die Tuislandgebiede is ook die beste landbougrond en is almal binne ‘n goeie reënvalstreek geleë.   Daar was geen sprake dat Blankes of Boere hul gehelp het aan die beste grondgebiede nie.

Na 1994 is daar teruggekeer na die Shepstone beleid van 1854 se kommunale reg en nuwe wetgewings onder ANC beheer. Daar is tans oor die 8840 tradisionele leiers (in Hansards weergegee).    

Die Ingonyama Trustgebied, wat slegs vir die Zoeloevolk is en in 1994 onderhandel, is slegs kommunale reg met eie wetgewing.

Elke grondeise wat na 1994 ingesit is, ontvang slegs kommunale reg en daar word ‘n CPA geregistreer, slegs vir daardie burgers wat grondeise ingesit het. 

Dit word aan miljoene voorgehou, dit was ons Boere en Blankes wat die Khoi san en Swartes se grondgebiede gesteel het, wat nie waar is nie. 

Na 1994 het al die inwoners van 10 Tuislande en groot hoeveelhede Britse kroongebiede, steeds daar gebly en slegs CPA’s gekry met grondeise of Trustgebiede.


> > >

“Diamonds, Gold and War: The British, the Boers and the Making of South Africa” was explained in the video,  by the speakers and it is how  South Africa became an Artificial state – Land was annexed by the British empire and not by us, or as some do believe we created that state with the Union of South Africa.   

Diamonds, Gold and War: The British, the Boers and the Making of South Africa

*

Voor Tuislande in 1961 ontstaan het, was daar reeds sulke gebiede, genoem as Reservate of Britse kroongebiede.  Na 1994 is die Tuislande omskep met nuwe name as Trustgebiede of CPA – grondeise.  Verwoerd het dit nie geskep nie, in 1854 het die Britte dit geskep onder Shepstone beleid.

Trustgebiede – Tuislande -Reservate

Was slegs vir die Zoeloes en ou Zoeloe tuisland genoem (selfregering) of voor 1961, reservaat.  Voor 1960 het die Zoeloe reservate reeds 100% bestaan en was in unie dokumente vervat.
Zulu people – Ingonyama Trustland


*
Miljoene hektaar grond is reeds sedert 1994 gebiede wat Swartes en Khoi san bewoon het in 1854 deur die Britte geannekseer. Swartes het ook nie grond aangekoop nie, daar is in die Mfecane oorloë bewyse hiervan dat hul uit die noorde opgedaag het.

>

Ideal. Zimbabwe leader, Tinashe JONAS has made the shocking claim that Julius Malema’s father was an illegal immigrant from Zimbabwe which changed his name from Marema to Malema.

https://www.youtube.com/watch?v=BPERmN5t5i4

>

Richtersveld – Miljoene hektaar grond is deur Thabo Mbeki oorhandig in 2007.  Meeste Khoisan en Griekwa gebiede was Britse Kroongebiede genoem.
Richtersveld – KHOISAN AND CPA

*

Richtersveld area was also a land claim from the Khoi san people and that changed the property (ies) as a registered CPA (s).     Die gebiede het almal ‘n magdom en rykdom van minerale.
Richtersveld – Diamonds

Een gedagte oor “Gold and Diamonds – South Africa”

  1. As hierdie feite verifieerbaar is hoekom word hierdie saak nie voor die wereldhof gelê om geregtigheid te laat geskied nie?

    Like

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s