Eendag sal klippe en klipgrafte uitroep en die meesters wat agter al die moorde sit, sal rekenskap gee vir wat hulle aan ons en ons volk gedoen het en dit geld vir vandag ook. Destyds, was daar twee internasionaal erkende onafhanklike Boere republieke wat met duisende mans, vroue en kinders se bloed betaal is. Dit was selfs ooreengekom in die ooreenkoms by Vereeniging, wat deur die Unie van Suid-Afrika-Engeland verbreek is. Tydens die proses het hul alles verloor nadat die Engelse regering met opset alle plase (30 000 +) met voedsel en vee, afgebrand het. Soldate het ver gereis om ons Boere uit te wis. Twee Anglo Boere oorloë het alles verander.
*
Ons grootouers en hul families, was daarna in armoede gedompel en groot dele van ons bevolking uitgewis. Dit was nie die Britte se gebiede nie nog minder die minerale (goud en diamante). Net soos wat die Khoi san (kroongebiede), Zoeloe en ander swartes (reservate) gebiede gehad het, het ons ook gebiede gehad, wat onafhanklikheid geniet het en ook erken was.
Na 1994 woed alles steeds voort om ons uit te wis met hulp van swart bemagtiging, ekonomiese ontmagtiging, moorde, plundertogte en rewolusie.
Swartes en Khoi san / griekwas bly steeds op hul ou kroongebiede en reservate, maar het benamings verander na Trust en CPA gebiede. Ironies hoe heelwat blanke liberale en klassieke liberale organisasies voorgee wat hulle nie is nie en die grondwet asook wetgewing help skryf het om ons konserwatiewe volk uit te wis.
*
ABW – Anglo Boer Wars
ABO – Anglo-Boere oorloë
(Anglo is Engelse)
*
Die Boere republieke se grondgebiede was duidelik volgens heelwat geskiedkundige aantekeninge niemandsland areas, die gebiede was internasionaal erken as onafhanklike gebiede. Van die gebiede wat ook verkry is, het fisiese met onderhandelings tussen destydse blanke en swart leiers plaasgevind. Indien daar ooreenkomste geteken was, is daar geen fout nie, veral nadat dit internasionale erkenning geniet het nie.
Die gebiede het nie die Reservate en Kroongebiede ingesluit wat in die ou Transvaal en Vrystaat geval het nie. Nie as daar na die Unie dokumente gekyk word nie. En dis vandag steeds so, Trustgebiede wat eens tuislande was of reservate en ou Kroongebiede is steeds hul gebiede, wat het verander. Dit is steeds aparte gebiede.
Khoi san het groot gebiede geëis en in 2007 deur Thabo Mbeki is die Richtersveld , een van ‘n paar aan hul toegeken, met finansiële bystand, bates, saad, trekkers en ander bates. Dis alles in Hansard vervat. Swartes het ook hul gebiede gekry, dis alles tradisionele CPA of Trust gebiede, apart van mekaar.
Hoekom huil die res van Suid-Afrika se burgers as hulle steeds aparte gebiede het, waar miljoene swart en khoi san op woon, maar as ons dit wil verkry, is daar ‘n groot probleem of kwansuis “apartheid”. Dit is nie apartheid as volke hulself wil regeer nie.
Hoe word 8840 tradisionele leiers verduidelik in Hansard na 1994?
Selfs in die res van Afrika woon swart etniese volke bymekaar. So het Suid-Soedan in 2011 ook onafhanklikheid verkry omdat daar swart op swart rassisme en diskriminasie was wat uitgeloop het op duisende moorde en plundertogte.
Onafhanklikheid en vryheid kan nie oor ‘n toonbank gekoop word nie. As volk het ons oor onsself regeer, voor die Britte ingemeng het en sonder die Britse kroon of haar diktatorskappe en wetgewings op ons afgedwing en dan maak hulle of ons al hierdie wetgewings geskryf en ge-implementeer het of ander se grondgebiede gesteel het..
*
Daar is ‘n groot verskil tussen liberale blanke / klassieke liberale blanke en die konserwatiewe blankes….
.
Verseker het die klein handjievol Boere van die twee Boere republieke nie geweet wat die werklike oorlog met die koloniale meesters van die Kaapkolonie behels en wat dit vir hul families en gesinne meegebring het of wat die nagevolge sou wees nie. Met enige oorlog weet niemand wat gaan of kan gebeur of wat die nagevolge sal wees nie.
Dit was ook duidelik dat daar heelwat blanke verraaiers destyds was, wat saam die vyand geveg het maar basies die Boere kommando’s of hul vroue geinfiltreer of binnegedring het om kosbare en dalk vertroulike inligting so met die vyand uit te ruil.
Die geskiedenis bewys dat dit baie gebeur het, en nie net in en onder ons volk nie. Inteendeel gebeur dit vandag steeds waar daar bekende organisasies en forums voorgee hulle is vir ons volk, terwyl hul saam die hoof finansier en onderhandelaar George Soros vergader. Klink Cato instituut bekend? Soros finansier ook die parlement en is deel van Cato.
Dat persone dit nie kan insien hoe ons volkslede steeds tenagekom word, maar steeds volhou om aan sulke multi-kultuur organisasies , besighede of forums te behoort. En so word ons volk vernietig, maar meestal word dit verkondig dis omdat ons nie wil saamstaan nie.
Konserwatiewes en Liberales het nog nooit saamgestaan nie, al lyk hulle dieselfde en praat dieselfde taal, glo hulle totaal anders. Vir sommige is volk, kultuur, tradisies en taal belangrik en ander gee nie om om deel van die vals “reënboognasie” te verkeer nie. Let op waarvoor word daar gestaan en hoe word daar agter die rug met die kommuniste “onderhandel”.
In die tyd van ons voorgeslagte voor (1900) daar ‘n oorlog plaasgevind het, was dit ook duidelik dat daar heelwat buitelanders die goudvelde en diamantvelde probeer oorneem het en so die leiers van daardie tyd onder groot druk geplaas om alle menseregte aan hul toe te ken. Vreemdelinge het alles basies wou kom oorneem. Gaan die geskiedenis na in hierdie tyd waar daar goud en diamante ontdek was.
Dis ongehoord, daardie tyd, sowel vandag, dat enige persoon enige land kan binnestap en oornag ‘n burger word of regte toe-eien, veral stemreg. Geen land gaan dit toelaat om oornag ‘n burger te word nie.
Daar was groot druk op die destydse president, Paul Kruger geplaas dat diegene in veral goud en diamantvelde, hul burgerskap verkry. Omdat dit ‘n nuutgestigte land was, was daar ook protokol en wetgewing daarteen. Moenie een oomblik huiwer dat Amerika, Rusland, Engeland, Frankryk of enige ander land nie hul eie wetgewings destyds al in plek gehad het nie.
Dis ook hier waar die oorlog basies ontketen is, met die minerale wat ontdek is. Dit was ‘n oormag wat op die twee onafhanklike Boererepubieke, ZAR en Vrystaat vrylik losgelaat is om ‘n handjievol Boere uit te wis.
Verskeie lande oorsee, veral die wat deel was van die Britse bondslande, het gewilliges gestuur, wat deel gevorm juis saam Engeland om te veg, om huise af te brand en vroue weggevoer na konsentrasiekampe. Duisende perde is uit Amerika en Australië ingevoer om die magtige Brittanje te help teen ‘n handjievol boere.
Swartes rondom en in die Boere republieke, wat hul eie reservate of kroongebiede gehad het, asook eie leiers en het ook heelwat hulle aan die kant van die Britte geskaar om Boere uit te wis en dit wil soms ook voorkom of swartes gedwing was om dit uit te voer onder die Engelse beheerde magte. Dis vandag steeds die geval onder ‘statebond’. Andersinds, was daar ook heelwat swartes wat die Boere gehelp het teen die Britse regering.
Die Engelse het ook direk oorlog gevoer met die Zoeloevolk om hulle te vernietig, nie net die Boere nie. Groot hoeveelhede Swartes het hul ook vasgeloop teen die vernietigende beleid van die Engelse om alles te vernietig, alles verloor nes die Boere en hul gesinne.
Die Engelse regering het ook maklik en eerder die swartes gemanipuleer en gedwing om eintlik al die harde arbeid vir hulle te doen. Dink aan spoorlyne wat opgerig moes word, blokhuise wat gebou moes word. Daar was ook heelwat blanke gewilliges (joiners) uit die Kaapkolonie wat die Britte in hul oorlogvoering teen Boere bygestaan het. Heelwat van die koloniale boere het ook nie gehuiwer om die Engelse van perde of ander voorraad te voorsien nie.
In die tydperk is daar oor die 30 000 huise van blanke Boere afgebrand. Dit is op die stadium onbekend hoeveel swartes deurgeloop het onder Engelse se afbrand beleid.
Beide swart en blanke konsentrasiekampe, was ook afsonderlik van mekaar, het hongersnood in die gesig gestaan. Daar was min of geen medikasie beskikbaar – alles is weerhou vanaf diegene wat die Britte teengestaan het. Swart kampe was soms ook aanteken as arbeidskampe, waar hulle onder haaglike omstandighede moes bly en vir Engelse moes werk. Presies soos die hostels later daaruitgesien het waar ingevoerde immigrante in die Britse myne moes werk. En dan is die Boere republieke die skuld hiervoor gegee.
Siektes het oral uitgebreek en hongerte het heelwat se dood versnel. Leer uit al hierdie gebeure wat die Boere se situasies van ons mense was en wat ons voorouers meegemaak het.
*
Onder die leiding van dr. Elizabeth van Heyningen van die Universiteit van Kaapstad en ʼn span navorsingsassistente is daar ʼn omvattende en gebruikersvriendelike databasis met inligting oor gevangenes in dié kampe saamgestel.
Volgens die webwerf is die ontwikkeling van die databasis deel van ʼn aaneenlopende projek. Die databasis kan besoek word by www.http://www.lib.uct.ac.za/mss/bccd/ of soek vir die soekterm “BCCD” op Google.
Konsentrasiekampe van die Anglo-Boereoorlog: Soveel om te vertel
*
Hoe lank het dit hierdie imperiale magte, die koloniale meesters geneem om vanaf Engeland na Suid-Afrika per boot te reis om te kom oorlog maak teen ‘n handjievol Boere?
Selfs die ander lande se vrywilliges wat maar te gewillig was om aan te sluit by hulle Britse kroon en leermeester.
There was not a country, South Africa in 1860 or 1902. South Africa became a Union in 1910 and the legislation was promulgated in London and the legislation to control minerals also from London in 1902.
The British wanted to control South Africa because it was one of the trade routes to India. However, when gold and diamonds were discovered in the 1860s-1880s their interest in the region increased.
This brought them into conflict with the Boers. (TWO INDEPENDENT BOER REPUBLICS)
Tensions between Boers and British led to the Boer War of 1899-1902.
With a moderate size cruising boat (around 10 meters LOA) you might be able to sail comfortably at perhaps 7 knots with favorable winds. They will be favorable most of the way, because most of the distance you will be in the trade winds. At that speed you can cover 170 miles in 24 hours, or 40 days.
The country became a fully sovereign nation state within the British Empire, in 1934 following enactment of the Status of the Union Act. The monarchy came to an end on 31 May 1961, replaced by a republic as the consequence of a 1960 referendum, which legitimised the country becoming the Republic of South Africa.
In 1994, the ANC decided to be part of the British Empire again, we still part of the British Commonwealth today.
*
Om hierdie lys as ‘n pdf dokument af te laai –
klik op die skakel Boer Konsentrasiekamp Begraafplase Lys
*
Heilbron
Hierdie is ‘n uittreksel oor die Heilbron konsentrasiekamp. ‘n Volledige reeks van 55 dokumentere reeks in Afrikaans is tans beskikbaar oor hierdie VOLKSMOORD wat bitter min mense van weet. Stuur my net ‘n e pos na safariafrica954@gmail.com vir ‘n gratis lys. Sien uit om van u te hoor
*
For me as citizen of the old Transvaal, it is and was hellcamp experiences, nobody can tell what have happened to our Boer women and children, the old age in the camps. There are various photos and pictures, books and even on youtube as well.
*
Kimberley
Feb 25, 2022 Van oor die 700 gragte is daar vandag 8 hopies oor in die massiewe kerkhof te Kimberley. Wat was die aandeel van die Openheimers en De Beer groep met die baie sterftes van die Boerevolk in Kimberley? Het hulle gestaan en kyk hoe hierdie vroue en kinders onder die mees haglike omstandighede gesterf het? Dis tyd dat die waarheid moet uit kom. En die ng kerk wat geriefliksheid halwe maar vergeet van die Vroue Monument reg voor hulle in Kimberley. Hoe Volksgenote nog die ng kerk kan ondersteun gaan my verstand te bowe.
https://www.youtube.com/watch?v=g2efxVOxZSo
*
Dit kan baie koud word hier in die wintermaande.
Vir die Boere was alles verwoes nadat die Britte tevrede die Boere republieke en minerale geannekseer het.
Mar 14, 2022 Die naweek van 26 Maart 2022 is die Boer en brit dag by VAL STASIE. Dis tussen Heidelberg en Balfour.
https://www.youtube.com/watch?v=XmYlCMmApXs
[…] Boer warsABW concentration camps – Rudie Rousseau eaAnglo Boer Wars – concentration campsConcentration camps – ABWFrom America and AustraliaBritish horses during the Anglo-Boer wars*There are so many unanswered […]
LikeLike
[…] grond wettig bekom nie. Richtersveld KHOISAN AND CPAGold and diamonds -1886 Griqualand West Concentration camps ABW […]
LikeLike
[…] hier is net ‘n druppel in die emmer. ABOorloë – ABWars Two independent Boer republicsConcentration camps – ABWEnglish Crown and […]
LikeLike
[…] Concentration camps – ABW […]
LikeLike
[…] in die gesig gestaar het. British concentration camps – ABW (Rudie Rousseau)Concentration camps : ABWABW concentration camps – Rudie Rousseau eaMoenie vir een oomblik dink die Engelse was alleen […]
LikeLike
[…] Concentration camps – ABW […]
LikeLike
[…] Concentration camps – ABW […]
LikeLike