De Klerk and cabinet: 2 Februarie 1990

Algehele mag en beheer was eenvoudig oorhandig vir die rewolusie om alles, veral infrastrukture, munisipaal sowel provinsiaal (hospitale) asook besighede te verwoes.    Hoe kon daar ‘n grondwet beding gewees het wat alle blankes se menseregte vernietig en geskend het. .   Die grondwet was in belang van Kodesagangers, Dakargangers en hulself beding.  Dit wat De Klerk en trawante ‘n grondwet 1996, noem is  ‘n dokument wat al ons blankes se minderheidsregte, soos ekonomiese vryheid, taal, tradisies, kultuur en identiteit tot sover geskend het.  Dit sluit swart bemagtiging en ook onteiening hierby in, aangesien dit ‘n groot rol speel in ons ekonomiese vryheid om te kan voortleef.


*

Die “wit leuentjie” aan die groot klok, baar meer misdaad, korrupsie, moorde en aanvalle, terwyl die die rooi rewolusie erger woed.   Selfs in die inperking van Corona virus, is biljoene gesteel.  Dit was wat De Klerk en sy kaders bestel het van ‘n rooi rewolusie.   De Klerk en sy liberale asook klassieke genote wat gesamentlik om een Kodesa tafel met kommuniste kuier, het geen mandaat gehad om te doen wat hul gedoen het nie en was dus totaal en al onwettig.

*

Die ANC en liberale/klassieke blankes pas steeds hul eie “apartheid” toe.   Luister ‘n slag na Dr Verwoerd se toesprake oor “apartheid”, wat voor sy dood opgeneem is.

Goeie buurmanskap Dr Verwoerd

Indigenous land (old homelands) : Trustland : CPA :

Segregation was created in 1854 by the traditional leaders and Lord Shepstone (policy) in London.  The great media and other propaganda lies told against apartheid countermanded:   In 1988, a German book (The lie of apartheid and other true stories from Southern Africa) reported how benevolent the “White Giant of Africa’ actually had been under so-called apartheid.
Apartheid – 1854 (Shepstone) under British Control

*

Apartheid is vervat in die 1854  Shepstone beleid van die Britse regering staan, is vandag steeds van toepassing.  Swart en Khoisan woon steeds in hul aparte tuislande en kroongebiede, wat net in naam “hervorm” is na CPA’s of Trustgebiede, waar heelwat finansiële steun en ander bystand verleen word, veral aan koninklikes en 8840 tradisionele leiers.   Klink grondeise bekend?   Dit het geregistreerde CPA’s geword, soos Richtersveld (2007) slegs vir Khoi San en Trustgebiede soos Ingonyama (1994), wat slegs vir Zoeloes is.   Hansards, Witskrifte en Wetgewing wat dit bewys.   Elkeen apart van mekaar en ons as blanke volk word met leuens gevoer apartheid is afgebreek.

*

Elke Tuisland het hul eie regerings in plek gehad en blankes het nie die verkiesings op 10 tuislande afgedwing nie.    Hul het demokraties in Tuislande hul eie leiers ingestem.  Ons sou ook ons eie onafhanklike gebiede verkry het, maar daarvoor is ‘n stokkie gesteek, nes in 1900 tydens die Anglo Boere oorloë.  Hoe sit hulle daar, saam De Klerk – kan hul ge-eien word?

Amazon.com: Vintage photo of F. W. de Klerk with Pik Botha.: Entertainment  Collectibles

*

Die volgende toespraak bewys hoe oorname eensydig gedoen was deur ‘n paar kabinetsministers en Broederbondlede met die “1990 toespraak” van De Klerk.  Dus WAAR was die Mandaat?  Daar was nie een nie.    FW verduidelik dit self.

Hier erken de Klerk 100% openlik dat hy die Kabinet nie ten volle ingelig het nie.   Die volkslede  het buite geslote deure gestaan en het nie eers krummels ontvang nie.  Dis presies wat die Broederbond aka Afrikanerbond langer as ‘n eeu met ons gedoen het en dan probeer hul altyd namens ons almal te “onderhandel” en praat wat hulle die beste pas.   Die grondwet is nie namens ons onderhandel nie.

FW DE KLERK  elaborated on the period of “negotiations” and so-called apartheid system (that was created by the British Crown and black/khoi san leaders, after Mfecane and in 1854 implemented).  He will do the very same today.

>>>>

FW have  said he wanted:

“Justice to all” deur FW de Klerk – hy wat swart bemagtiging en onteiening steun?
Not sure where is Justice for all.   Black Empowerment and expropriation of land/properties?

Al die 10 Tuislande was lede in daardie Tuislande wat daarvoor gestem het om VOLLE ONAFHANKLIKHEID te verkry – nie vir “een reënboognasie” nie.  De Klerk en sy kabinet het besluit om een “gefaalde reënboognasie met hul rooi rewolusie tot stand te bring”.

Hoe kon daar “justice” gewees het met al die korrupsie, misdaad, moorde, aanrandings, aangesien miljoene Khoi san en Swartes vir hul eie gebiede gestem het (verskillende Huise en CPA’s / Trustgebiede).   Vandag, na bykans 30 jaar later, bly die kwansuis verontregtes, ingesluit al diegene wat in Britse Kroongebiede gebly het, steeds daar, met biljoene rande se finansierings, bates, vee en ander bykomstighede (Hansards).   Sommige het 2-3 eiendomme bekom, ook in stede en dorpe.   Miljoene immigrante het hul met gemak in en rondom ons stede kom vestig, danksy die ANC se hulp.

“Katastrofe word verwys na die kastige burgeroorlog” – deur FW de Klerk – is die moord en misdaad vandag, die martelings nie ‘n nog erger katastrofe onder ANC bewind – dit wil voorkom of De Klerk die bloedstrome geniet wat so vrylik vloei in die strate en land.  Wat noem de klerk dit wat vandag voorkom – die bloed in die strate en aanvalle/ aanrandings/ martelings in huise?   Om te voorspel daar sou ‘n oorlog uitgebreek het, en dit vergelyk met vandag, word gewonder wat die beste pad sou gewees het – ‘n oorlog sou beter gewees het.   Meeste politieke geweld en aanvalle was en is steeds SWART op SWART / bruin geweld en rewolusie al vir dekades en na 1994 dit het nog nooit opgehou nie.

Sedert 1980 het vergaderings plaasgevind buite ons landsgrense, agter ons rug, lank voor “oorgawe” in Switzerland, Dakar, Amerika, Engeland, Zambië.

*

Apartheid was created by the British empire and colonies since 1854.

Sedert die 1980’s was die ou Nasionale Party reeds besig om van die britse koloniale wetgewing rakende “sogenaamde apartheid”, wat deur die Britse regering geimplementeer het, tot niet te maak.   Referendum word ook genoem.

2020 – In an interview with the national broadcaster, SABC, South Africa’s former president FW De Klerk said he was “not fully agreeing” with the presenter who asked him to confirm that apartheid, the legalised discrimination against non-white people, was a crime against humanity. Since then, Mr De Klerk has apologised for “quibbling” over whether or not apartheid was a “crime against humanity”, but the row has revealed old wounds.

Again, apartheid was created by themselves and they still living in segregation areas.

>

Wanneer was daar deur die meerderheid beslis dat die ANC ontban gaan word?   FW het dit op sy eie gedoen.    Was alles deel van die sogenaamde “opstel van grondwet” – dis waaroor 1992 referendum gegaan het, nie oor oorgawe nie of oor ANC as sulks nie.   Skelm ontmoetings oorsee sonder om iemand in te lig – daar was geen internet of sosiale media nie.

De Klerk unbanned the exiled liberation movements, notably the African National Congress (ANC), Pan-Africanist Congress (PAC) and South African Communist Party (SACP).    He also announced a moratorium on the death penalty, the end of the state of emergency – which had been in place for five years – and the release of political prisoners.

THE RULERS – THE EMPIRE

The ANC wanted to take the initiative in moulding a transition framework. The declaration was adopted by the Organisation of African Unity in August 1989 and later by the Commonwealth in October 1991.

The second process was a number of meetings in Switzerland in the late 1980s between ANC leaders such as Thabo Mbeki, Jacob Zuma and Joe Nhlanhla, with senior officials of South Africa’s National Intelligence Service (also Minister).  Joe Nhlanhla was a Member of the Order of Luthuli.     

The third process was a set of meetings in the UK between the ANC under Thabo Mbeki, and groups of Afrikaner intellectuals coordinated by the academic, Willie Esterhuyse. As a civil society grouping with direct access to the National Party government, they explored the same topics as the Swiss talks.

https://theconversation.com/fw-de-klerk-made-a-speech-30-years-ago-that-ended-apartheid-why-he-did-it-130803

>

What is the Luthuli order?
Order of Luthuli

>

In the ANC too changes were underway. The liberation movement took the initiative in the form of the Harare Declaration, its framework for a democratic transition in South Africa. It publicly showed the ANC’s willingness to negotiate and not to rely mainly on strategies like the “people’s war” and armed struggle to bring an end to apartheid (created by themselves).

>

THE RULERS – THE BRITISH EMPIRE
WHAT is the Harare Declaration?
Referred to the British Commonwealth!  Is under their control like Zimbabwe.
Commonwealth : CPA Charter

>>

PARTNERS – GATES IS ALSO ONE OF THE PARTNERS OF “CONVERSATION”
https://theconversation.com/africa/partners

<><>

FW must be very proud what he and his communist cadres have achieved – a Nobel price and money? at the “club”, he spoke about “he removed ‘so-called apartheid” but it is all still in place, just under new names and legislations – CPA’s and Trustlands (various landclaims), old homelands/reserves and british crown lands.
FW de Klerk in sy skik of nie?

>

Communism rules – bolshevism – revolution

FW : “It was my privilege to rise in Parliament to make the announcement that would change South Africa forever.”

FW en sy multi-kultuur

*
Dit was liberale en klassieke liberales wat daarvoor gestem het en die bewyse vandag, glashelder, dat die rooi rewolusie eintlik beplan was deur De Klerk en sy agente, voorafgegaan deur Dakargangers en ook Broederbondleiers se onderhandelinge in Amerika in 1982.

Dit het ook presies na Dr Verwoerd se heengaan begin, hoe daar leuens verkondig is.  Vandag, 26 jaar later, sit Khoisan, Bruin, Swartes met miljoene hektaar grond – meer as wat in die Tuislande en Britse Kroongebiede was.   Of is dit nou alles oorgedra na Britse eienaarskap of ?    Daar is gespog deur dieselfde organisasie daar is oor die 7.5 miljoen swartes met titelaktes, terwyl Hansards verkondig daar is miljoene hektaar grond in Swart-Khoisan besit onder Trustgebiede of geregistreerde CPA’s.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s