Vinette se rassistiese sages

 

Nie seker of die vrou ooit weet wat die woord “versoening” beteken nie.   Haar rassisme drup soos taai gom – veral oor haar obsessie met Steve.  Gelukkig is daar baie wat TV lankal vaarwel toegeroep het, en eerder verkies om kwaliteit deur te bring met hul eie vriendekring, families, lekker braaivleis of ‘n musiek of kultuuraand – steun volkseie funksies.   Dis nou #Vinette #Ebrahim wat daarvan hou om rassistiese uitlate op ‘n gereelde basis teenoor Blankes te uiter.   Sy is in dieselfde kategorie as Ramaphosa, Zuma, Malema, BLF en andere wat dink blankes is daar om op getrap te word.       Veral Steve en Daniel.   Dankie aan elke sanger wat hierdie geleentheid en ook Multi-choice en DSTV boikot – dink net wat jy kan doen met R1000+ in jou eie sak – daar is baie ander geleenthede om na te kyk.

Vinette rassis

Mens hoor, sien en lees rassiste op ‘n afstand – selfs al sit mens voor ‘n tv en wonder wat maak die rassis daar as so ‘n persoon so vol is van hulself en Afrikaans of Afrikaners so haat.   Mens vra nie meer hoeveel blankes daar is wat die sepie kyk waarin van hierdie rassiste speel nie – sosiale media wys die teendeel dat sy nie so gewild is as wat sy reken sy is nie.

Sy noem haarself ‘n aktrise van Swewende laan – en die tarief is hoog om haar te sien.   Is dit regtig die moeite werd om na so ‘n tipe van deurmekaar “kotsmateriaal” in ‘n tuimeldroër te kyk.    Heelwat weet nie wie sy is nie en ander wil ook niks oor haar weet nie, maar die blankes in hierdie land skuld haar regtig niks.

***

AG NEE WAT, DIT RAAK NOU AFGESAAG VINETTE
Front Nasionaal SA

Wanneer wil Vinette Ebrahim nou endkry met haar naakte rassisme teenoor enige witmens wat sy taal en kultuur verdedig?

Nou besluit sy sommer dat sy die segsman is wat sal bepaal waarom die Ghoema Toekennings geboikot word en besluit ook sommer dat “niemand” met Steve Hofmeyr gemoeid wil wees nie. Wanneer is Vinette dan nou aangestel om namens “almal” te praat?

Sy het destyds dieselfde probeer toe sy Sunette Bridges openlik aangeval het met ‘n treurmare oor hoe sy as kind snags gelê en vrees het dat PW Botha se apartheidspolisie haar pa sal kom haal. Dis nou totdat Front Nasionaal haar daaraan moes herinner dat haar pa, Carter Ebrahim, ‘n NP minister van Onderwys in dieselfde PW Botha se Huis van Verteenwoordigers was en dat dit hy is wat, na die apartheidsregering se opdrag, bruin skole gesluit het in 1985. Die enigste waarvoor hy kon gevrees het, was sy eie mense.

Nou wil Vinette van voor af ‘n stuiwer in die armebeurs kom gooi. Ons wil regtig voorstel dat sy nou na ‘n kant toe met haar eie demone worstel, want haar konstante inmenging in kwessies wat haar nie aangaan nie om haar eie rasgemotiveerde agenda te dien, raak nou afgesaag.

Image may contain: text
***

JUNIE 2018

Image result for Carter Ebrahim

***

In stede van op haar eie volkslede te fokus hoekom hulle uitvermoor word, is sy rassisties ingestel met haar uitsprake as ons as blankes ons durf waag uitspreek teenoor blanke volksmoorde in Suid-Afrika.

Juis omdat dit gepaardgaan met afskuwelike martelings en aanrandings, is dit so ooglopend.

Die feit dat malema, zuma en ramaphosa ons doodwens en sing, is ook nie vir haar of enige van die wat Steve of ons blankes veroordeel, van belang nie.   Hoeveel het die rassiste hulleself al uitgespreek.  Ons as blankes wandel nie in hul huise rond, martel hulle en maak hulle dood nie.

Die punt is, waarom moet ek of enige ander blanke stilbly as iemand van ons vermoor word.  Niemand belet enige van hulle of enige ander swart persoon om hulle ook uit te spreek nie.

VRYHEID VAN SPRAAK.

Elke volk het ‘n reg om dit te doen, en baie verkies om niks te doen daaraan nie.

Hier is maar een van die boodskappe.

Related image

https://www.jacarandafm.com/news/entertainment/7de-laan-actress-attacked-social-media-after-responding-racist-remarks/

***

Front Nasionaal – “Ghoema” – onttrekkings

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s