Durban floods April 2022

  Ontsettend baie skade is aan huise en infrastrukture aangerig in die Durban en omliggende vloedgebiede.   Persone is dood terwyl ander nog vermis word en gesoek word na vermistes.   Simpatie aan al die naasbestaandes en geliefdes wat iemand verloor het.  Condolences to the families who lost loved ones , homes , etc. * Property, vehicles, and… Continue reading Durban floods April 2022

South Coast – more floods – Durban

Please avoid most of the roads but also the Shongweni road around the Shongweni area. Road closed due to Rock Falls and can be extremely dangerous. *** Ntshongweni area. https://www.facebook.com/stormreportsaOFFICIAL/videos/417352002176589/ *** From Rupert Sebire Road to Ntshongweni this am just past farmers market *** From Michael Nelson Umgeni River - KZN https://www.facebook.com/stormreportsaOFFICIAL/videos/2694207037287812/     ***… Continue reading South Coast – more floods – Durban

Amanzimtoti – KZN

Kuslyne het weggespoel  en daarmee ook huise wat op die kuslyn gebou is of ander wat op walle van riviere gebou is, het ook meegesleur.  Nog heelwat mense word vermis.  Simpatie aan die naasbestaandes wat geliefdes verloor het.  Daar word ook 'n beroep gedoen op mense wat in die omgewing is, moet ekstra versigtig wees… Continue reading Amanzimtoti – KZN