YS (land/see – ICE (land/sea)

Daar is 'n verskil tussen see en landys, as en wanneer dit vorm of smelt.  Varswater vries ook vinniger as soutwater (see).  'n Ysland wat groter word of kleiner word.  Riviere was ook eens magtige riviere, tog is riviere se kontoere van miljoene jare steeds met ons. While the interior of East Antarctica is gaining land… Continue reading YS (land/see – ICE (land/sea)

Aanvalle – Moorde en Beveiliging

'n Noodsaaklikheid by almal van ons blankes, Afrikaners en Boere is meer gewaarborgde veiligheid in omgewings waarbinne ons kan bly.   Alle beveiligingsmaatreëls is belangrik, dit is die daaglikse reëls en 'n gedwonge  lewenswyse wat ons na 1994 soos 'n klip tussen die oë getref het en moes opbou  en wat duur om te onderhou.   … Continue reading Aanvalle – Moorde en Beveiliging

Selfbeskikkingsreg: Mandaat 2019

Wat het u, familie of vriende of besighede  die afgelope 25 jaar in 'n multi-kulturele opset bereik?   Waar is u families vandag - moontlik versprei op ander kontinente of onveilig in 'n land wat veronderstel was om "almal" te akkommodeer - altans dis wat die blanke liberalis, die klassieke liberalis en kommuniste sommiges van ons… Continue reading Selfbeskikkingsreg: Mandaat 2019

Selfbeskikking – soewereine onafhanklikheid vs Federale Raad

  Federale Rade beheer al die gebiede binne so 'n gebied met 'n ysterhand - veral die hooffunksies soos veiligheid, finansies, immigrasie en buitelandse skakeling.    Bestudeer die lande se grondwette waar dit voorkom.  Daar is een groot weermag en polisie, een grensbeheer.   Daar is nie afsonderlike beveiliging vir elkeen nie.   Sou daar immigrante instroom… Continue reading Selfbeskikking – soewereine onafhanklikheid vs Federale Raad

PW Botha – 1985 – oud weermag

Ons word hoegenaamd nie beskerm op enige gebied nie - nie taal of kultuur nie,  nog minder beveiliging.  Ons besighede sluit as gevolg van swart bemagtiging en verloor werksgeleenthede daarvan.  Ons het ook 'n reg om te lewe, selfs dit word ons nie gegun nie - hoeveel mense is die afgelope paar maande nie al… Continue reading PW Botha – 1985 – oud weermag

Dr Mangosuthu Buthelezi

Net onlangs het die ANC gepraat oor die Ingonyama en ander Trustgronde vat (nes Brittanje altyd gemaak het met ons almal) - toe het die Zoeloekoning sy mense bymekaar gemaak - hoop net hulle is bewus wat aangaan.   Die Zoeloevolk moet besef dat die skippie wat gaan sink, ook die Ingonyama Trustgronde en grondeise (CPAs)… Continue reading Dr Mangosuthu Buthelezi

Front National – A night to remember

A NIGHT TO REMEMBER Front National SA On April 14th, 1912, yesterday 107 years ago , the most infamous disaster in human history occurred when the White Star Line passenger Liner, Titanic, hit an iceberg in the North Atlantic and foundered with around 1500 passengers.   The topic of numerous books, films and commentaries over the… Continue reading Front National – A night to remember

Coligny: A murder mystery

  James Myburgh - Rian Malan - Gabriel Crouse 11 April 2019 Two men are in prison for killing and kidnapping. But were they even at the scene(s) of the crime? We investigate ...   VERY INFORMATIVE INFORMATION.  Excellent ! Hierin is baie inligting vervat en nogal heel belangrik, maar nou wie sit agter die "getuie"… Continue reading Coligny: A murder mystery

SASSA Fraud

  Hoe is Fraud moontlik met Sassa kaarte? Daar word gedurig gelees of gehoor dat van ons blanke mense wat om ongeskiktheidspensioen aansoek doen, summier weggewys word deur die kastige kundiges by SASSA kantore! Hulle besluit sommer vooraf of n mens mag aansoek doen!! The post office said the old Sassa cards would be phased… Continue reading SASSA Fraud

Milkor – 180 Y4 grenade launchers

March 2918 - Milkor has delivered the last batch of 180 Y4 six-shot grenade launchers to the South African National Defence Force (SANDF).    The weapons were shipped out on 28 February and delivered to SANDF weapon stores. This comes after Milkor won an Armscor tender issued in November 2017 for 370 medium velocity 40 mm… Continue reading Milkor – 180 Y4 grenade launchers

Milkor MN Centurion – patrol boat

  September 2018 - Milkor will be officially launching its new 12 metre fast patrol boat, the MN Centurion, at the upcoming Africa Aerospace and Defence (AAD) exhibition, and is already close to receiving orders for the type.   Nelis Strydom: Head of Business Development: Africa at Milkor, told defenceWeb that the vessel is almost complete,… Continue reading Milkor MN Centurion – patrol boat

South African Navy Frigate, SAS President Kruger – 1982

Hartseer oomblikke is vasgevang en meer as 37 jaar gelede en heelwat sal steeds met hartseer terugdink wat hier plaasgevind het. More than 37 years ago on 18 February 1982 the SAS President Kruger and 16 of the crew were lost at sea. *** The SAS President Kruger was a frigate of the South African… Continue reading South African Navy Frigate, SAS President Kruger – 1982

Brega 2011 (Libya) Battle

Hoe lyk oorlog en hoe word daar teruggeslaan?  Waarmee word van weerskante af geveg in enige oorlog en wie is soms in die middel?   Die burgerlikes en die wat nie in enige oorlog of geveg wil wees nie.   Dis altyd so. During the month of April 2011  Libyan rebels fled up to 20km eastwards under… Continue reading Brega 2011 (Libya) Battle

Beloved Country – Eugene

* The film takes us back to the early 1990’s in South Africa. It is a provocative look from within at Afrikaner extremists who, in 1991, clung to the belief that they were the chosen ‘super race’ of Africa. With the demise of white rule, many of these Boers lived in fear. Some had banded… Continue reading Beloved Country – Eugene

ET – Eugène Terre’Blanche

NO - 3338 (killed since 1994) 3 April 2019 - GEMARTEL EN GEMOOR Today, 9 years ago, Eugène Terre'Blanche murdered on his farm - Saturday, 03 April 2010 Eugène Terre'Blanche, founder and leader of the Afrikaner Weerstandsbeweging (AWB; Afrikaner Resistance Movement in English) was murdered on his farm Villana, just outside Ventersdorp, on 3 April… Continue reading ET – Eugène Terre’Blanche

Sabotasie – brande – terroristiese dade

* Terrorisme en sabotasie is niks anders as deel van die rooi rewolusie nie.  Enige persoon wat 'n ander eiendom met opset vernietig met brande, is niks anders as 'n terroris nie.    Beweeg maar net op ons geskiedenis terug, dan word daar by die britse kolonies uitgekom voor daar 'n Suid-Afrika was.  Veral tydens… Continue reading Sabotasie – brande – terroristiese dade

Clingendael – Nederland

As Clingendael is not affiliated with any political, religious or social movement, it also acts as a platform for open discussion on international affairs. Since 1983, the Institute has welcomed many prominent speakers who have presented their valuable contributions during one of Clingendaels seminars and expert meetings.  Daar is egter ook ander skakels en geskiedenis… Continue reading Clingendael – Nederland

BBB – Bruin Bemagtiging Beweging

The BBB (Bruin Bemagtiging Beweging) is a South African based Civil Rights Organisation established to advance the social, economic and political interest of all South African minorities, especially the Brown Communities (Coloured, Khoi, San, Griqua, Malay, Koranna and those referring to themselves as Kaaplanders). Join this facebook group to get first-hand information of events happening… Continue reading BBB – Bruin Bemagtiging Beweging

Front Nasionaal: Selfbeskikking

Press release from Front National regarding their election manifesto during the first week of April 2019 - Pretoria and Paarl. Indien u in 'n posisie is om genoemde verrigtinge by te woon, doen dit gerus. Selfbeskikking  (volle soewereiniteit) - Elke volkstem in 2019 tel - veral as daar 'n mandaat ter sprake is.   Indien u egter… Continue reading Front Nasionaal: Selfbeskikking