Slagoffer Chanelle McCrawl brutaal aangerand, gemartel, verkrag en vermoor - verskillende dade . Sterkte aan die familie, en mag sy in vrede rus. Sy het soos elke ander slagoffer wat deur hom gebruik is, dit nie verdien. Wat 'n hartseer tragedie wat nooit moes plaasgevind het nie. Hoeveel ander slagoffers in Suid-Afrika gaan deur… Continue reading Killer and raper Carlo de Kock
Kategorie: Plaasaanvalle & moorde / Farm attacks & murders
Kosovo Indepence – Self-determination
A decade on, more than 110 countries recognize Kosovo’s independence — but Serbia, the country from which it was carved, and many of the 120,000 members of Kosovo’s Serb minority refuse to do so. And though it may be a political territory recognized by most of the world’s powers, Kosovo isn’t a UN member. (Though… Continue reading Kosovo Indepence – Self-determination
Volksmoord – Genocide
Genocide is a term used to describe violence against members of a national, ethnic, racial or religious group with the intent to destroy the entire group. The Armenian genocide was the ruthless slaughter of millions of Armenians by the Turks of the Ottoman Empire. In 1915, during World War I, leaders of the Turkish government… Continue reading Volksmoord – Genocide
John Neethling and Patrick Cosani gunned down
John Neethling koelbloedig doodgeskiet. RIV en sterkte aan die familie. John Neethling from Blackheath , who was shot by two men in Heath Road, managed to drive his white VW Polo Vivo to a nearby garage where he passed away. Some sad and shocking news.. 32 year old John Neethling shot dead in what… Continue reading John Neethling and Patrick Cosani gunned down
Plaasboer vermoor – Farmer killed – Sheepmoor – Moolman Meyer
Die boer by Ermelo wat sedert die naweek vermis is se lyk is op sy plaas gevind en met panga opgekap. Die boer is die naweek vermis en sy lyk is gevind, nie ver van Ermelo af nie. Dalk was hy ook soos ander boere, goed was vir sy werkers. Ons blankes en veral boere,… Continue reading Plaasboer vermoor – Farmer killed – Sheepmoor – Moolman Meyer
Mervyn Masher – Mombela (killing)
Verskeie berigte en weergawes van die polisie op die toneel. Lees die persverklaring van die familie. Dis hartseer dat iemand stop op 'n ongelukstoneel om beseerdes te help en dan summier doodgeskiet word. Regtig skokkend om dit te lees wat gebeur het en hoe sommiges "stories" draai in verskillende berigte - en dat die persoon… Continue reading Mervyn Masher – Mombela (killing)
Veiligheid – Safety
Elkeen moet en mag hulself verdedig as hul lewens bedreig word, hetsy plaas of stadsbewoner, trokdrywer of aan die stuur van 'n besigheid. Ons moet weet wie is in diens by ons, watter werkers is regtig betroubaar en heelwat is betrokke as spioene wat inligting van ons huise, besighede en plaasbewoners deurgee aan terroriste. Vertrou… Continue reading Veiligheid – Safety
Helga van Wyk vermoor – Durbanville
Helga van Wyk, 'n 62 jarige onderwyseres by die Hoërskool Monumentpark in Kraaifontein is in haar huis oorval en vermoor. Haar man, Johann het ook verskeie steekwonde in die proses opgedoen en is kritiek in die hospitaal. Simpatie aan die familie en sterkte word Johan toegebid vir algehele herstel. Kaapse onderwyseres in huis vermoor… Continue reading Helga van Wyk vermoor – Durbanville
Genocide in South Africa
* Die doodmaak van spesifieke volke is volksmoord - genocide. Normaalweg is dit nie net die fisiese moord nie, dit sluit ook die taal, kultuur, identiteit, rassisme en diskriminasie hierby in. Die doodmaak van plaasboere wis ons almal se voedselsekerheid uit. Die reg tot lewe. Ons het die reg tot lewe. * Indien dit ontken… Continue reading Genocide in South Africa
Verbrand en vermoor in suikerrietland
Iewers is iets verdag met hierdie terroriste voorval. Suikerriet word al vir etlike jare gebrand voor dit ge-oes kan word en is dit nie 'n snaakse gesig as dit brand nie. Daar is egter meer hieragter. Diegene wat dit veroorsaak het, weet ook nou, die lyk was toe nie heeltemal dood tydens die brand… Continue reading Verbrand en vermoor in suikerrietland
FN Opinie: Louisenhof moord: Stefan Smit
Hierdie tipe van uitwissing is persoonlik niks ander as volksmoord nie. Daar word ook ander gejag, maar regtig, kyk verby die groter prentjie en sien 4 miljoen teenoor 100 miljoen wat uitgewis word. Paddas - dis wat 'n president ons noem - ander verkondig dit oop en bloot as daar "kill the boer" or… Continue reading FN Opinie: Louisenhof moord: Stefan Smit
“Red ons plaas” Avondrus, Wes-Kaap
Hierdie aangeleentheid kom 'n geruime tyd aan die gang. Regering "koop" plase op, naas produktiewe plase. Dis die regering se hele doelwit, om produktiewe plase te laat verwaarloos met geen voedselsekerheid nie. Indien die gedeeltes wat opgekoop is, dan vir "plakker" (besetting) doeleindes gebruik kan word, is dit net nog 'n manier van inkomste inbring… Continue reading “Red ons plaas” Avondrus, Wes-Kaap
Monica and Basil Deniacos killed
Aanvalle en grusame moorde raak nou regtig baie erg en ontstellend, maar die feit dat min moordenaars opgespoor word, maak dit veel erger. Kry veiligheid in plek vir jouself, ander gaan dit nie doen nie, nog minder die regering. DA COUNCILLOR AND HER HUSBAND MURDERED IN THEIR HOME IN DEALSVILLE FREE STATE The bodies of… Continue reading Monica and Basil Deniacos killed
Jan Terburg – Farm attack Dec 2018
So gaan dit in die nuwe SA. Mense, sluit nou aan by groepe of organisasies wat opleiding bied in veiligheid. Wat na ons mense se belange en veiligheid omsien. Jou en jou familie se veiligheid is in jou hande. Niemand anders gaan na jou veiligheid omsien behalwe jyself - moenie verwagtinge koester van oorsese lande… Continue reading Jan Terburg – Farm attack Dec 2018
Indians – Malema – Indiërs
Moenie dink die Indiërs is nie ook ongelukkig en baie ontsteld oor hierdie man se uitlate nie. Hulle word ook koelbloedig vermoor! veral in gebiede waar hul baie saam is. Selfs in kerke word hul summier vermoor nes voor 1994 dit gedoen is. Hierdie regering van Suid-Afrika "spog" al sedert 1994, saam die… Continue reading Indians – Malema – Indiërs
Johanco Fleischman – Jessica Kuhn
* Heelwat blanke Suid-Afrikaners glo dat Mlungu 'n neerhalende term is wat na "skuim van die see" verwys, terwyl ander glo dit beteken bloot "wit mens". 'n Zoeloewoord wat in Suid-Afrika gebruik word wat 'wit persoon of skuim' beteken. Oorspronklik kom dit van die wit skuim wat langs die oewer van die strand versamel.Is net ironies dat… Continue reading Johanco Fleischman – Jessica Kuhn
Blankes – beskerm julleself
Blankes word opnuut gevra om by Burgerlike beskerming en ook buurt/plaaswagte groepe in omgewing wat betroubaar is, aan te sluit. Stig jou eie as dit nodig is. Word weerbaar. Kom uit daardie gemaksone, oud en jonk. Gaan vir opleiding en skerp eie veiligheid op, wees altyd oplettend en te alle tye paraat - of… Continue reading Blankes – beskerm julleself
Marteling op plaasaanval deur swartes 27 Mei 2019
* So word ons van plase verdryf, met behulp van die reg, wetgewing, aanvalle en moorde. Selfs om landuit te vlug vir 'n beter en veiliger lewe elders. Heelwat besettings vind plaas - en die wat die sogenaamde Grondwet van 1996 verdedig is tjoepstil, want hulle almal reken dis hul reg om stil te bly… Continue reading Marteling op plaasaanval deur swartes 27 Mei 2019
Limpopo Farm Attack – Georges Valley
Sterkte word u toegebid en algehele herstel. The attack took place at around 23:00 on a farm in the Georges Valley area leaving a man and his elderly mother physically and emotionally scarred. A manhunt was launched after a brutal farm attack on Saturday evening 18 May. The attack took place at around 23:00 on… Continue reading Limpopo Farm Attack – Georges Valley
Putfontein-N12 killings – investigation
Hoeveel moordenaars wat rondloop is al gevang en verhoor - bittermin. Oral word ondersoekbeamptes aangestel maar waar is die werklike resultate. Ons kort ons eie gebied en ons mense moet meer paraat lewe. Simpatie aan die naasbestaandes, familie, geliefdes en vriende. Gauteng Police Commissioner Elias Mawela has tasked a team of investigators to hunt… Continue reading Putfontein-N12 killings – investigation
















