Plaasboer vermoor – Farmer killed – Sheepmoor – Moolman Meyer

Die boer by Ermelo wat sedert die naweek vermis is se lyk is op sy plaas gevind en met panga opgekap.  Die boer is die naweek vermis en sy lyk is gevind, nie ver van Ermelo af nie.  Dalk was hy ook soos ander boere, goed was vir sy werkers.  Ons blankes en veral boere, moet asseblief opleiding ondergaan om nie hul werkers goedsmoeds te vertrou nie.   Dis nie te sê dis werkers self nie, maar heelwat ruil boodskappe uit omdat hul gemanipuleer en meestal ekstra betaal word vir inligting rakende die huishoudings.  Daarom word die “beste” voetjie voorgesit om hulle eerstens te “vertrou” en moontlik nog goedkoper arbeid ook.      

#FarmMurder +-10/6/19: Sheepmoor, Mpumalanga. One male victim aged 67 found murdered in a plantation on his farm today after being reported as missing on Monday. He was several times brutally attacked and hacked with a machete.   Murder at his farm, Waaihoek.

Boere se lewens is niks werd nie.   Blankes se lewens is niks werd vir kommuniste en elites wat grondbehep en mineraalbehep is nie.   Grondonteiening en swart bemagtiging.   Soos baie ander blankes en boere, word daar oor ons geloop en daar is nie regtig ernstige pogings van regeringskant om misdaad te voorkom nie.  Hoekom sal die regering omgee as een van ons volkslede sterf, as daar ekstra inkomste verkry is uit die plaas, as daar grondeise op is of minerale?  WAAR is die persone wat saam hom was en hoekom ‘n selfoon gaan haal?   Verseker is daar meer hieragter.

***

Waterberg Veiligheid/Sekuriteit

“Dit was nie mooi om te sien nie . . . hy is erg verniel.”
Henry Geldenhuys, adjunkpresident van TLU SA, was Woensdag op die toneel waar Moolman Meyer (67), ’n boer van Ermelo in Mpumalanga, wreedaardig vermoor is.
Geldenhuys het Meyer vir jare geken. Meyer se plaas Waaihoek is sowat 10 km van Geldenhuys se plaas.
’n Massiewe soektog is deur TLU SA-lede, polisie en plaaswaglede van stapel gestuur nadat Meyer die naweek vermis geraak het.
Meyer is vermoedelik al die naweek vermoor.
Hy is Saterdag laas lewend gesien toe hy en twee werkers met ’n trekker en sleepwa hout in die veld gaan laai het.
Dié hout het Meyer vir ’n ekstra inkomste verkoop, sê Geldenhuys.
Meyer het alleen op die plaas gewoon. Hy het vier seuns, waarvan drie in Amerika woon. Die vierde seun is ’n langafstandvragmotorbestuurder en het die nuus van sy pa ontvang terwyl hy in Namibië was.
Martin Struthers, ’n jarelange vriend van Meyer, het Dinsdag op die plaas opgedaag op soek na hom.
Struthers sê hy was bekommerd nadat hy ’n week laas van Meyer gehoor het.
Meyer sou twee keer ’n week in die dorp gaan kuier en koffie drink by Struthers.
Struthers het Dinsdag hulp ontbied toe hy Meyer se bakkie by die huis kry, maar geen spoor van sy vriend kon kry nie.
Die huishulp het aan Struthers gesê Meyer is Saterdag saam met twee mans weg om hout te gaan oplaai.
Een van die mans het later glo teruggekom en gesê Meyer soek sy selfoon. Die man het daarvoor gesoek en is weg daarmee.
“Dit is vir my baie hartseer wat gebeur het, Meyer was ’n stil mens en ons het mekaar al jare geken,” sê Struthers.
Die soektog het Dinsdag tot laat deur die nag geduur en is Woensdagoggend vroeg hervat. Selfs ’n vliegtuig is ingespan om te help met die soektog.
Meyer se lyk is net ná 11:00 in ’n plantasie, sowat 800 m van die opstal, langs sy rooi Massey Ferguson-trekker gevind.
Hy het op die grond, naby die linker agterste wiel gelê, met sy lyf weg van die trekker af.
Bloedspatsels oor die wiel het getuig van die brutale geweld waarmee Meyer vermoor is.
Hy het verskeie diep sny- en kapwonde oor sy kop, lyf en arms gehad.
“Hy is uitmekaar uit gekap met ’n panga. Tot tussen sy vingers was daar kapmerke gewees soos wat hy probeer keer het. Dit is nie iets wat mens graag wil sien nie, en ook nie van iemand wat jy ken nie,” sê Geldenhuys.

***

Oorsese lande weet presies wat in Suid-Afrika aan die gang is.   Hulle skenk dan heelwat geld vir wapens en swart bemagtiging om ons totaal en al, ook op ekonomiese vlak uit te wis.  Daar is heelwat Ambassadeurskantore in Suid-Afrika sowel die Verenigde Nasies wat niks daaromtrent gaan of wil doen nie.  Tref jou eie veiligheidsmaatreëls en sorg moet gedra word om jouself en familie / kring te verdedig. Raak betrokke ook by die omgewing.   Organisasies en oorsese leiers dra 100% kennis en sal nie ‘n steen verrroer om ons te help nie.  Ons is op ons eie.  Waar moontlik, trek nader aan ander blanke volksgenote en skep werksgeleenthede vir volksmense.  Raak betrokke in die beveiliging van huise en besighede in omgewing.  Skakeling buite sosiale media is van uiterste belang

About a year ago the plight of white South Africans, and especially the farmers reached an awareness “peak”, for lack of a better term. Stories were finally being published in the mainstream media, commentators were discussing it, politicians were making statements and promising action – even Donald Trump tweeted about it.

*** ***

In South Africa, ownership of the land has emerged as the most explosive issue faced by the country’s leaders. The government has pledged to redistribute land from white farmers to millions of black people who work on it. But groups representing white farmers say the dispute is inflaming violence in rural areas.
Some white farmers have resorted to learning self-defence and weapons techniques from a former member of Israel’s special forces in case they are targeted.

Advertisements

3 gedagtes oor “Plaasboer vermoor – Farmer killed – Sheepmoor – Moolman Meyer”

  1. Stem vir selfbeskikking by VVA (Verenigde Vryheids Alliansie). Kry jou eie grondgebied en oorleef.

    Like

  2. Vroeër het ek al geskrywe dat ons mense versigtig moet wees oor wie hulle as hulle bediendes gebruik. As hulle nie self betrokke is by die moorde nie (daar is vele voorbeelde), dan reël hulle dit, (ook vele voorbeelde). Daar is duisende werklose blankes, probeer hulle, bly bymekaar, soos die Duitsers, waar die plase se hoeke is daar het hulle die gemeenskap opstal en sorg dat julle ontslae raak van vreemde arbeid.

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s