* Min lande en persone wêreldwyd weet dat daar in die verlede pogings aangewend was om Sionistiese state te skep reeds voor 1905, maar nie as gevolg van die Belfour verklaring van 1917 nie. Wat behels die Oos-Afrika Britse protektoraat se Sudan-Kenya-Uganda voorstel en wie was daarby betrokke? Net bietjie meer as 'n eeu… Continue reading Oos-Afrika sionistiese voorstel
Kategorie: ISANDLWNA ANGLO ZULU WAR
Konsentrasiekampe – ABO
*Eendag sal klippe en klipgrafte uitroep en die meesters wat agter al die moorde sit, sal rekenskap gee vir wat hulle aan ons en ons volk gedoen het en dit geld vir vandag ook. Destyds, was daar twee internasionaal erkende onafhanklike Boere republieke wat met duisende mans, vroue en kinders se bloed betaal is. … Continue reading Konsentrasiekampe – ABO
Begroting – tradisionele leiers 2019
* Dis net die begin, en weer begroting en natuurlik sal al hierdie tradisionele leiers hulle pond vleis vanuit die staatskas verkry, soos dit jaarliks gedoen word. Lig u mense in wat aangaan. Ons het almal sedert 1994 onder die indruk verkeer dat tuislande weg is (aparte gebiede) - toe nie - dit het Trustgebiede… Continue reading Begroting – tradisionele leiers 2019
Isandlwana – Anglo-Zulu war (140 years)
* January 22 will mark one such battle, that of Isandlwana, when, to the dismay of the British, amaZulu warriors defeated them. Despite being armed only with assegais and cowhide shields, against an army equipped with modern Martini-Henry rifles, the Zulus’ athleticism, discipline and outright bravery won the day. King Cetshwayo was heard saying: “An assegai has… Continue reading Isandlwana – Anglo-Zulu war (140 years)


