Geheime organisasies van Milner-Rhodes

* Die Ronde Tafel (Round Table) - bewegings, wat in 1909 gestig is in suidelike Afrika, was verenigings van organisasies wat die nouer unie tussen Brittanje, bondgenote en haar selfregerende kolonies wou bevorder.  Heelwat ryk en bevoorregtes was (en waarskynlik steeds is) deel hiervan en was nie net uit Brittanje afkomstig gewees nie.   Dit het… Continue reading Geheime organisasies van Milner-Rhodes

SA Koalisies onuitvoerbaar

* Klink die Britse statebond bekend - NIKS anders as besetting van Boere republieke, sowel kroongebiede en reservate, vir al die minerale rykdomme en Kaapse seeroete om dit te beheer.   Die sisteem beheer steeds Suid-Afrika.  Koalisies is en word al vir dekades op nasionale, provinsiale en munisipale vlakke "bedryf", maar daar is nooit bevredigende oplossings… Continue reading SA Koalisies onuitvoerbaar

CIS countries GOS state

*Voormalige sosialistiese (Oosblok) lande van Oos-Europa (dit wil sê Europa oos van Duitsland en wes van die Oeral, maar die hele Rusland ingesluit) het in die laat 1980's en vroeë 1990's met 'n oorgang na 'n markekonomie begin.   Dit sluit verskillende lande hierby in.    Al die toetredingslande van die EU, behalwe Pole en Hongarye,… Continue reading CIS countries GOS state