Onafhanklike Volksidenteite en oplossing in Suid-Afrika

* Die ONAFHANKLIKHEID vir 'n volk beteken inderwaarheid, volle vryheid op elke gebied van hul samelewing en gemeenskap se betrokkenheid.   DIT alleen kon die Engelse en haar bondgenote, wat Afrikaners en ander soos Olaf Bergh wat swartes opgelei het, daarby insluit, nie hanteer het nie.  Daarom het hulle teen die handjievol Boere, vegters, vroue en… Continue reading Onafhanklike Volksidenteite en oplossing in Suid-Afrika

Musina-Makhado Slim stad

* Alles gaan mos oor vooruitgang en ontwikkeling, maar die Boere wie se grond dit is, word vertrap, vermoor en aangeval, wees buite gelaat en selfs vals beskuldig dat hulle grond gesteel het.   Inteendeel, die skroewe word al stywer gedraai om die Boere volk totaal en al uit te wis.    Hierdie is nie 'n… Continue reading Musina-Makhado Slim stad

Besoedeling in ou Boere republieke

* This article is about the Boer people of the Boer republics, their areas that were bought legally by their Boer commandoes and the leaders of the Boer republics.   It was intentional done and bought legally and fairly in the past, with different treaties and transactions, as well as cattle with African tribes in those… Continue reading Besoedeling in ou Boere republieke

Internasionale misdade, volksmoorde, oorloë en wapentransaksies

* Internasionale menseregte het betrekking op alles in die lewe, om te mag lewe is op alle mense, volkere en nasies van toepassing.     Daar is geen mandaat aan meerderhede, hetsy volke of nasies, of gekombineerde volkere en nasies, gegee om aanvalle, hetsy van watter aard ookal, uit te voer of  die reg om minderhede… Continue reading Internasionale misdade, volksmoorde, oorloë en wapentransaksies