Eskom en beurtkrag

Eskom het vanmore aangekondig dat beurtkrag vandag toegepas sal word van 09:00 tot 23:00. Eskom se woordvoerder het gesê dat n verklaring later uitgereik sal word om die redes vir die beurtkrag te verduidelik. Die publiek word versoek om hulle stadsrade se onderskeie munisipale beurtkrag skedules na te gaan om vas te stel wanneer die beurtkrag hulle sal affekteer. Dit verskil van streek tot streek. Dis eintlik baie swak dat Eskom na al die 25 jaar nie genoegsaam voorsien nie, behalwe dit wat gesteel word, word nooit of selde afgesny. En dan verdien die hooggeplaastes almal hierdie enorme bonusse en salarisse… wat nie welverdiend kan wees as dit so aangaan nie.

Image may contain: text

Wat van dit is dalk eerder te wyte aan die elektrisiteit wat aan Lesotho voorsien moet word terwyl hul onderhoud doen op die Lesotho waterprojek tot einde November 2019.    Maak voorsiening vir water ook, veral die wat uit Lesotho verwag – daar gaan nie ekstra water deurkom, behalwe reënwater – mag ons geseendweesmet baie mildelike landwye reëns, veral die boere en drooggetysterde gebiede.   Neem kennis dat daar onderhoud gedoen word in Lesotho en dat ons elektrisiteit aan hulle voorsien.

*

The Lesotho Highlands Water Project’s (LHWP) assets, the LHDA jointly with the Trans Caledon Tunnel Authority (TCTA) have started routine inspection and maintenance works on the water transfer and delivery tunnels.   This is to ensure continued sustainable operations and service of the tunnels and all electro-mechanical components from the Katse Intake Tower, through Muela Power Station to the Ash River Outfall.
Lesotho Highlands Water Project

*

In a statement on Wednesday morning, Eskom warned that Stage 2 load shedding could be implemented from 9:00 to 23:00 today.    Eskom said that it is experiencing a “shortage of capacity”, and that more details will follow.

Stage 2 load shedding allows for 2 000 MW of power to be shed on a rotational basis. Stage 1 is the “lightest” load shedding schedule, while during Stage 4, up to 4 000 MW of power can be be shed.     Later on Tuesday, the utility said the rotational power cuts were due to a broken conveyor belt at Medupi, boiler tube leaks and low dam and diesel levels.

“Most of our power stations are in need of maintenance to improve reliability… we do our best to strike the right balance between plant maintenance and keeping the lights on,” said Eskom chairperson and acting CEO Jabu Mabuza.

South Africa last saw loadshedding in March this year, after a cyclone in Mozambique affected power imports from the country. Eskom also didn’t have enough diesel to power its open cycle gas turbines.

https://m.fin24.com/Economy/eskom-warns-of-loadshedding-today-20191016?fbclid=IwAR2tLfP26EOB91YsLWtVHt5Ew1QemCLBjiU_2dzwAT1KvKrrqzTEYXNyQqU

4 gedagtes oor “Eskom en beurtkrag”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s