Escom and the “stages” – Beurtkrag

Dis nie klei trap nie, maar word moedswillig gedoen.   Dis lekker om te manipuleer as daar in ‘n magsposisie en monopolie is.  Wat gebeur met die 100 miljoen++  swart anc ondersteuners wat eendag besluit genoeg is genoeg, nou moet bordjies verhang word, want daar is geen beloftes wat plaasvind nie?  Die getal sluit immigrante in wat krag van pale af gratis tap.    Beurtkrag is maar een van vele – as dit nie jou beurt is om krag te kry nie word dit eenvoudig afgesit.  Maak nie saak of jou toerusting in die proses beskadig word met die “afsit-aansit” proses nie.  Natuurlik kry die regering weer eens groot gedeeltes van versekeringstoerusting wat her- aangekoop of vervang moet word (15%) op alles.   As daar ‘n yskas vervang moet word is dit heelwat inkomste vir die regering.  Weet nie hoeveel besighede skade ly nie, myns insiens is dit heelwat.   Heelwat ekstra onkostes moet aangegaan word waar daar van opwekkers gebruik gemaak word.  Groot winkels se deure sluit omdat dit eenvoudig donker is en werkers word soms huistoe gestuur.  Tref voorsorg en/of sit die krag van toerusting af as die krag afgaan om te voorkom dat daar skade gelei word.

Eskom load shedding Monday 11 February

***

Verderaan, hoeveel immigrante informele plakkersdorpe se krag word ook afgesny?  Miljoene immigrante bly in die informele geboue en heelwat krag word gesteel.  Wil beroep doen, dat mense dit gerus kan dophou, hou die oor op die grond,  want dit sal interessant wees of dit gebeur – en neem foto’s van al hierdie “diefstal” wat plaasvind.  Meld dit ook aan by Eskom self.  Soos verstaan word word dit nie afgesny nie maar kan nie bevestig word nie.

Die ironie is, met soveel nuwe tegnologie na 25 jaar kom Eskom steeds nie die mas op om genoegsame voorsiening te maak dat Eskom, wat ook deur ons belastingbetalers gefinansier word, nie reg funksioneer nie.   Daar is in 25 jaar nooit ekstra begroot hiervoor nie.   Wat van al die solar en windkrag waar triljoene rande al spandeer is.   En dit is nie eers Eskom se eie netwerke nie.

Die huidige toestande met al die korrupsie, en die wat die geld steel, word nie eers aangeraak nie – daar word net voortgegaan met waarmee hulle “besig” is.    Die Chinese en Guptas se betrokkenheid word elders onder die tafels weggesteek.  Van voorsiening aan Afrika state word nie eers gepraat nie.  Dus, vir wie betaal ons eintlik?   Die hele Afrika en hoeveel Chinese en selfs ander moonthede in Afrika maak van Eskom gebruik?

Groot woorde word mos “altyd” gebruik om iemand te beindruk en dit maak die “krisis” nog groter.   Koop ekstra, die regering het daardie 15% VAT nodig en dink net al die opwekkers se geld, waarnatoe gaan dit – hopenlik kan volkseie mense hierin spesialiseer dat ons vir ‘n slag ons eie mense kan steun.

Mense en besighede wat nie internet gebruikers is nie, het ‘n groot probleem, want hoe word hulle ingelig?   Dus, is dit voordelig vir internet, maar nie vir die armes nie, hulle moet maar eenvoudig raai daar is beurtkrag as die bure of buurtwagtes dit nie meedeel nie.

Tydperk:  Dit gaan lank aanhou , tyd tot en met of selfs na verkiesing is nie uitgesluit nie en dit kan steeds voortduur, hang af hoe daar voete gesleep word.   Hierdie word ook gesien as ‘n ekonomiese oorlog teenoor die wat elektrisiteit verbruik en veral besighede.  Besighede se deure gaan ook toemaak as dit baie lank aanhou.

Die aanbevelings is dus, raak ontslae van die afhanklikheid van Eskom kragvoorsiening en fokus op ander alternatiewe.  Gaan geleidelik oor, want om sisteme te vervang is nie altyd goedkoop nie.

*** * *** * ***

Detail by “the South African website”

The misery of load shedding is back with a bang this week. In fact, Eskom were so excited to bring us the bad news, they didn’t even wait until Monday. A new schedule of rolling blackouts was made on Sunday, with Stage 2 power cuts announced just 24 hours later.

Stage 2 rotational load shedding is implemented when the power grid is under immense pressure.

Why has load shedding been implemented?

In fact, you might want to buckle up for this particular ride: Eskom officials are predicting that this latest round of load shedding has the potential to carry on until April. Here’s the statement shared by the utility firm earlier on, explaining why the lights will be going out across the country.

“This is as a result of a shortage of capacity. There is also a need to replenish and preserve emergency water and diesel resources to limit load shedding possibility or magnitude thereof in the following week.”

With the nightmare likely to last months rather than weeks, we’ve put together a few tips on how you can be one step ahead of Eskom in the battle to stay connected. Despite their nonsense, life goes on.

*

Preparing for load shedding – how to overcome Eskom’s power cuts

Stay informed

First and foremost, every day you must get into the habit of checking when load shedding is set to hit South Africa. We provide daily morning updates with information on how long the blackouts will last, where they are set to hit, and what stage is being implemented by Eskom.

Follow your schedule

These power outages behave differently for each area of the country. We’ve put together this handy guide on how you can check if load shedding will affect you on any given day. Treat this as your Eskom survival bible.

Charge when you’ve got power

Make sure you stay ahead of the game by keeping your necessary appliances charged when you’ve got the chance. If possible, work with your laptops and phones plugged in for as long as possible, up until the power is cut.

Make sure your car isn’t running on empty

Did you know most petrol stations can’t pump fuel without electricity?   Don’t take a gamble and cruise round on fumes just to save a few bucks. The next chance you get, keep your tank topped up so you don’t get caught short.

If you need cash, visit an ATM when the power is on

Cash machines also need electricity to work. If you’re in a position where you need bank notes readily available, withdraw them at the nearest possible opportunity. If you’re checking your schedules and following the news, all of the aforementioned actions should be easy to carry out.

How to stay safe during load shedding

When the power goes down, that can soon become a home safety issue. It’s imperative to make sure your back-up batteries on electric gates and security systems are well-charged before load shedding strikes again. You’re also advised to keep temporary lighting sources available in a nearby setting. Think about torches, candles and gas lamps here.

Heating and freezing food

You can stay one step ahead of Eskom’s incompetence by putting boiling water in a thermos flask ahead of the blackouts. That way, your food and drink preparations can remain undisturbed. Prepare meals ahead of scheduled power cuts, and place (almost-full) bottles of water in the freezer ahead of schedule, so they can act as the cooling element in an outage.

It’s worth noting the food isn’t likely to spoil in a fridge until more than six hours after the power goes off. Very few places will experience load shedding for this long, and frozen foods can also survive the same amount of time without electrical assistance.

Get yourself a gas stove / geyser and kettle to safe more money.   Or solar panels or generator.

Avoid damage to appliances

When the power comes back on, there are a few elements of danger you need to be aware of. As Eskom explain on their website, power surges can end up damaging electrical appliances. Here’s what they advise you do:

“If the power goes off, it is safer to turn off any electrical appliances that you were using. Keep one light switched on so that you can see when the power returns. Clearly mark switches with a piece of masking tape if necessary.”

“When the power comes back on, it may do so with a momentary surge, which may damage electronically controlled appliances such as computers, television sets, DVDs, etc. Remember to reset the time-control clocks on cooking ovens, pool pumps, geysers and other automatically controlled appliances, unless these are battery operated.”

Buy a generator to help avoid load shedding

If you have the luxury of being able to afford it, a petrol, diesel or gas-powered generator can be purchased for home use. This is one way to circumvent load shedding altogether, as long as you keep the device well-stocked.

*** ** *** ** ***

more information:

Escom and loadshedding – beurtkrag

Coal South Africa – Steenkool

ESKOM en die Guptas

Eskom en sy steenkool

#THUMAMINA with COAL and ESKOM

Gordhan SOE’s speech May 2018

 

Advertisements

2 gedagtes oor “Escom and the “stages” – Beurtkrag”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s