No Hospital beds JOKE OF SOUTH AFRICA

Korrupsie op korrupsie - wat anders?   Daar word vir almal vertel daar is nie genoeg beddens nie, maar daar word duisende beddens in oop ruimtes gestoor om op te roes.  Gedink ons publiek sal dit nie raaksien nie.  Dankie aan daardie wakker persoon.  Hier is maar een so 'n gebied, wat van die ander provinsies? … Continue reading No Hospital beds JOKE OF SOUTH AFRICA

Hospitale in Suid-Afrika (NO BEDS)

THANK YOU FOR THE VIDEO.  It is shocking. Dis eintlik skokkend - 'n persoon wat 'n video gemaak het waar daar oor die 3000 beddens (sonder matrasse) opgestapel is en dan word daar in hospitale voorgehou dat daar nie beddens beskikbaar is nie, terwyl pasiënte op vloere slaap, sommige met net 'n kombers of op… Continue reading Hospitale in Suid-Afrika (NO BEDS)