Crime – Attacks and Murders

Daar vind daagliks aanvalle en moorde plaas, asook plaasaanvalle.  GEEN moordenaar moet vry beweeg nie en hoort in geen gemeenskap nie.   Elke moordsaak moet prioriteit geniet.  Die indruk word gewek dat die regering ook nie baie doen om ernstige misdadigers aan te keer nie, want hoeveel moordenaars sit reeds in tronke en ander is onopgeloste sake.

FILE: KZN Premier Sihle Zikalala at a media briefing on 24 May 2020 on the province’s response to the COVID-19 pandemic. Picture: @kzngov/Twitter.


*

Dis die burgers van die land wat volgens die polisie en hul nuutste pogings vir nuwe wetgewings dat hul nie mag selfverdedig nie, terwyl die moordenaars met die beste wapens spog om burgers te vermoor.

Moordenaars daag in bendes van 4-20 lede, ongevraag by burgers op om hulle te vernietig.   Die indruk word gelaat as ‘n selfoon gesteel word, dis net gewone misdaad.  Dit is nie.   Hulle word in strate aangeval en eenvoudig doodgeskiet na ‘n “roof”.    Soms word misdadigers net aangekla vir ‘n rooftog.

Ons burgers is almal belastingbetalers en verdien beter as wat tans in die land aangaan.   Daar behoort ook meer omvattende inligting bekendgemaak te word rakende moordenaars en hul hoort in spesiale tronke waaruit hul nie kan ontsnap nie.

Loop die ministers en lede van parlement in strate, word hul omring met veiligheidswagte (6-20), plus al die blou lig voertuie waarmee hul beskerm word.   Dis ons belastings wat daarvoor betaal word, wat nonsens is.

Vandalism and Violent protest actions at schools and infrastructure South Africa

Ironies as dit ‘n blanke is wat vermoor is, word almal tot kalmte geroep, maar indien swartes (deur swartes) vermoor word, word ‘n hele dorp afgebrand, besighede word beroof en alles word gesteel.    Strate word toegemaak met brandende motorbande en jeugdiges dans vir weke om hierdie bande, wat gate in paaie brand.    Dan is die ANC en swartes vinnig om dansend hul liedjies te sing en apartheid voor ons koppe gegooi dat ons daarvoor verantwoordelik is.

Die blou lig “beskermers”

Blue Light Brigade: The president's bullies assault j...

Ons as Boere en Afrikaners wil ons eie onafhanklike gebiede hê, waarin ons onsself op alle vlakke kan regeer en beveilig, soos met die ZAR en Vrystaat.

Nico Swart, Richards Bay assassinated

*

KwaZulu-Natal Premier Sihle Zikalala has appealed for calm following the murder of a general manager for operational services at Richards Bay Minerals, owned by mining giant Rio Tinto.   Gunmen opened fire on Nico Swart who was on his way to work on Monday morning.    Zikalala has called on the police to make the investigation into Swart’s killing a priority.     He said only a swift arrest would send a clear message that violence would not be tolerated.

The Inkatha Freedom Party has expressed very little confidence in the premier, saying he had so far failed to find a lasting solution to issues in communities surrounding Richards Bay Minerals.   Spokesperson on community safety Blessed Gwala said: “It is clear that his attempts to resolve conflict, which has forced RBM to close in 2019 did not yield necessary interventions and more should have been done to resolve and end the problem.”

Richards Bay Minerals remains the largest taxpayer in KwaZulu-Natal with an annual contribution of R6.2 billion.

https://ewn.co.za/2021/05/25/zikalala-calls-for-calm-in-kzn-following-murder-of-richards-bay-minerals-manager

*

Plaasbeveiliging – DA – rural safety on farms

Plaasmoorde – Farm killings

Farm attacks/killings and in towns December 2020

5 gedagtes oor “Crime – Attacks and Murders”

  1. […] Marteling en blanke plaasaanval deur swartes 27 Mei 2019Plaasaanval – Farm attack (Pretoria)Plaasaanval: moord Vorsterhoop NoordwesPlaasaanvalle en moordePlaasaanvallePlaasaanval – Naka DrotskyMoorde en aanvalle op Blankes in SAPlaasaanval Moeka en GinaFarm attacks/killings – and in towns December 2020Crime – Attacks and Murders […]

    Like

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s