Oorsake van werkloosheid is lankal aan die gang. Die rewolusie is al sedert 1994 vol aan die gang en het voor 1960 al begin. Die virus moenie blameer word vir swak bestuur en verkeerde, rassistiese wetgewing wat 'n demper plaas op alle vooruitgang in Suid-Afrika nie. Daar is steeds die miljoene, die 100% van regerings… Continue reading Unemployment – B-BBEE – Werkloosheid swart bemagtiging
Kategorie: Werkloosheid
Unemployment – SA – communism – bolshevism
It is good to compare apples with apples, before and after the virus, during the lockdown and what was our situation the past couple of years. VOOR die beperking in Januarie 2020 was Suid-Afrika nie in 'n rooskleurige toestand om werk te skep nie. Na 1994 het die ekonomiese toestand vinnig versleg, grotendeels toe te… Continue reading Unemployment – SA – communism – bolshevism
Eskom and mines
Die "storie van sluit die myne" vrywillig vir 'n week of twee, het al in die verlede plaasgevind - nou gebeur dieselfde "dreigemente" - wat lei tot werkloosheid en rewolusies wat volg. Dis nie 'n nuwe idee van mynmaatskappye om hul deure toe te maak sodat Eskom kwansuis kan herstel nie - daar is niks… Continue reading Eskom and mines
Werkloosheid en swart bemagtiging
Swart bemagtiging wetgewing is die grootste oorsaak hoekom daar werkloosheid, korrupsie en misdaad in die land is. Die uitbuiters en terroriste steel ons ekonomie uit ons borde en huise uit. Die tweede grootste oorsaak is die oop grensdeurbeleid. Suid-Afrika se liberale parlementslede is volgens hulle self, die beleid en wetgewing wat gevolg word, nie 'n… Continue reading Werkloosheid en swart bemagtiging
Suid-Afrika Eerste (first) – Ramaphosa
Op 4 Oktober 2018 het Ramaphosa by die werkloosheidsberaad gevra dat Suid-Afrika eerste gestel moet word en versoek dat Suid-Afrikaners plaaslike produkte koop. Suid-Afrika se blankes is sedert 1994 uit die ekonomie met swart bemagtiging (B-BBEE) gevoeter en dan word daar verwag dat ons blankes plaaslik moet koop. Dus - blanke burgers, by wie is… Continue reading Suid-Afrika Eerste (first) – Ramaphosa



