* Dit was meer as 350 jaar gelede wat die Kommando sisteem begin het in suidelike Afrika. Dis later deur die Thabo Mbeki regering afgeskaf saam met Lekota toe hy Minister van die ANC kabinet was. Ons het ook buurt en plaaswagte begin, maar is dit effektief as dit 'n multi-kulturele buurt of plaaswagstelsel is? … Continue reading Kommando sisteem – Commando system
Etiket: Kommando’s
Kommando
* SWART bemagtiging en REGstellende aksie is nie net 'n beleid nie, dis Nasionale WETgewing wat op alle vlakke van regering, staatsdentiteite en besighede toegepas word. Kyk waar sit ons vandag - 'n staat wat verval het en infrastrukture wat vernietig is. Toe hy Minister van Verdediging in die ANC kabinet, was het… Continue reading Kommando
Regstellende aksie (Kommando)
* Voor 1994 was daar heelwat meer veiligheidsmeganismes in plek om die Boere en ook Boere volk op plase en platteland te beveilig - na 1994 het dit alles verander. KOMMANDO'S. Volgens Hansards is dit eenvoudig verwyder weens verskeie redes, soos dat swart bemagtigingswetgewing en regstellende aksie (employment equity) moes intree (weermag). Dis die… Continue reading Regstellende aksie (Kommando)


