* Hoe kan dit politieke geknoeiery in SA gestop word? Begin onder op munisipale vlakke en bou voort, dit wat as streek en munisipale vlakke bekendstaan. Die uitslag kan later groter en meer bepalende faktore wees. Benoem en stem vir onafhanklike verteenwoordigers. STEM alle politici uit met onafhanklike verteenwoordigers sodat dit begin kan wees van… Continue reading Munisipale onafhanklike stemkrag
Kategorie: community
Umfolozi – KwaMbonambi community Trust
Gemeenskapsontwikkelings binne Trustgebiede in Suid-Afrika loop soms wye draaie voordat armoede aangespreek word. Soms oorvleuel gebiede en "leierskappe". Dis nie dat finansies altyd skaars is nie. Daar word baie uitgedeel. Die opinie is voorts - indien die regering al die korrupsie sedert 1994 hokgeslaan het en met rente verhaal het, sou ons lankal een… Continue reading Umfolozi – KwaMbonambi community Trust

