Genocide in South Africa

* Die doodmaak van spesifieke volke is volksmoord - genocide.  Normaalweg is dit nie net die fisiese moord nie, dit sluit ook die taal, kultuur, identiteit, rassisme en diskriminasie hierby in.   Die doodmaak van plaasboere wis ons almal se voedselsekerheid uit.  Die reg tot lewe.  Ons het die reg tot lewe. * Indien dit ontken… Continue reading Genocide in South Africa

Verbrand en vermoor in suikerrietland

Iewers is iets verdag met hierdie terroriste voorval.  Suikerriet word al vir etlike jare gebrand voor dit ge-oes kan word en is dit nie 'n snaakse gesig as dit brand nie.  Daar is egter meer hieragter.    Diegene wat dit veroorsaak het, weet ook nou, die lyk was toe nie heeltemal dood tydens die brand… Continue reading Verbrand en vermoor in suikerrietland

FN Opinie: Louisenhof moord: Stefan Smit

  Hierdie tipe van uitwissing is persoonlik niks ander as volksmoord nie.  Daar word ook ander gejag, maar regtig, kyk verby die groter prentjie en sien 4 miljoen teenoor 100 miljoen wat uitgewis word.   Paddas - dis wat 'n president ons noem - ander verkondig dit oop en bloot as daar "kill the boer" or… Continue reading FN Opinie: Louisenhof moord: Stefan Smit

“Red ons plaas” Avondrus, Wes-Kaap

Hierdie aangeleentheid kom 'n geruime tyd aan die gang.  Regering "koop" plase op, naas produktiewe plase.  Dis die regering se hele doelwit, om produktiewe plase te laat verwaarloos met geen voedselsekerheid nie.   Indien die gedeeltes wat opgekoop is, dan vir "plakker" (besetting) doeleindes gebruik kan word, is dit net nog 'n manier van inkomste inbring… Continue reading “Red ons plaas” Avondrus, Wes-Kaap

Monica and Basil Deniacos killed

Aanvalle en grusame moorde raak nou regtig baie erg en ontstellend, maar die feit dat min moordenaars opgespoor word, maak dit veel erger.   Kry veiligheid in plek vir jouself, ander gaan dit nie doen nie, nog minder die regering. DA COUNCILLOR AND HER HUSBAND MURDERED IN THEIR HOME IN DEALSVILLE FREE STATE The bodies of… Continue reading Monica and Basil Deniacos killed

Attacks/Killings 1-15 May 2019

Aanvalle en Moorde gaan voort - en ons sit met 'n regering, wat niks omgee wie word aangeval en vermoor nie.  Dink maar net daaraan.  Wat gebeur as 'n eienaar van 'n huis, plot of plaas aangeval en vermoor word.  Wat het dit voorafgegaan?   Soos hoeveel het hierdie eienaar aan die huise (plot, plaas of… Continue reading Attacks/Killings 1-15 May 2019

Volksmoord – Genocide … SA Dr Stanton

* There has been a genocide going on since 1994 that possibly started before that time already (Boers - Whites).   The Boer people certainly being wiped out at all levels of society.   Economic empowerment and social especially black empowerment are legislations that are being forced on us and the hypocrisy of left liberals (whites) who… Continue reading Volksmoord – Genocide … SA Dr Stanton

Bejaarde vrou van Vredendal vermoor

Nog 'n bejaarde vrou vermoor - mag sy in vrede rus.   Sterkte en innige simpatie aan die naasbestaandes en geliefdes.   Met selfbeskikkingsgebiede waar ons onsself regeer kan ons beter beskerming bied aan veral ons ouer mense. Bejaarde vrou in Vredendal vermoor ’n Vrou wat van Bloubergstrand na Vredendal verhuis het omdat sy van haar handsak… Continue reading Bejaarde vrou van Vredendal vermoor