* Om saam te staan - die Boere leiers, vegters en vroue / kinders van voor 1902 het saamgestaan in die oorlog teen Brittanje en al haar bondgenote sowel as Afrikaners wat saam die Britte geveg het. Op 16 Desember 1838 het die Boervolk saam gestaan – Ons, die Boervolk, sal dit weer doen. Jou… Continue reading Selfbeskikking – Self-determination
Kategorie: ABO Anglo Boere Oorlog
1914 BOERE Rebellie: Suid-Afrika
* Die jaar 1902 is 'n verfrissende gedagte - dit roep na Vryheid. Die Boere volk is sedert 1880 gestop om onafhanklikheid te behou daarom al die Anglo-BOERE oorloå. Met die tweede Anglo BOERE oorloë nog sterk in die Boere volk se geheue, het 'n Rebellie nie lank daarna gedurende 1914 posgevat. Die Boere… Continue reading 1914 BOERE Rebellie: Suid-Afrika
Movies and Films / Flieks (SA)
* Lys van SA flieks wat gemaak is - 'n paar uit die ABO uit …, wat seker nie al is nie. Hierby is ook ‘n paar youtube video’s te sien. Ook ‘n paar dokumentêre films/inligting. Een dokumentêr oor Angola asook Rhodesië List of movies of SA: https://en.wikipedia.org/wiki/List_of_South_African_films Indien iemand skakels het van belangrike Anglo… Continue reading Movies and Films / Flieks (SA)
Vlag / Flag
Is daar enige waarheid daarin dat daar moontlike simboliek agter ons huidige vlag bestaan - bewyse? Hiermee word nie 'n bobbejaan agter die berg gaan haal nie, daar word inligting uitgeruil oor wat sin maak. Daar skuil meer agter hoe 'n vlag ontwikkel het en wie werklik daaragter sit. Sou die volgende simbole waar wees,… Continue reading Vlag / Flag
Boere volk – Grondsake – Land issues
* Ten spyte daarvan dat ander nasies en volke, hul aanslae teen die Boere volk verskerp het na 1652, is dit bewys dat die Boere volk tot datum onder diskriminerende wetgewings en misdaad oorleef. Hul nasate is steeds in Suid-Afrika en selfs elders op ander kontinente versamel nadat hul weens veiligheid, misdaad, korrupsie en swart… Continue reading Boere volk – Grondsake – Land issues
Eiendomsreg – Property rights
Suid-Afrika en blanke eiendomsregte - dit behels nie net grond nie, maar alle bates, aandele, besighede. Lees die kommunistiese grondwet - dit beskerm niemand nie. Read the communist constitution and see for yourself - there are no guarantees and no protection at all. Not even the blacks in South Africa have any guarantees. * Ramaphosa… Continue reading Eiendomsreg – Property rights
Gideon Scheepers
* 'n Besielende boodskap uit die geskiedenis en hartroerende lewensverhaal van Gideon Scheepers. Dit is deur Daniel Lötter geskryf onder die opskrif: "Gif, verraad en woede wat nooit wou bedaar nie" Gideon Scheepers was 'n Boere vegter en Kommandant. Hy word terreggestel as 'n Boere vegter op 18 Januarie 1902. * Daniel verwoord dit… Continue reading Gideon Scheepers




