Algehele rewolusie en ineenstorting van die hele land en infrastrukture is al oor jare beplan en na 1994 onder die 1996 grondwet sowel wetgewings, wetttig uitgevoer. Niks word aan die rewolusie gedoen nie nog minder al die staatskapings en -staatsentiteite soos Eskom wat verwoes word. Na 30 jaar is dit wat ons alles in die… Continue reading EEN PLAN IN SUID-AFRIKA
Skrywer: volksvryheid
Legkaart vir ons volk se voortbestaan
* Dis nie net die kliënte van Landbank wat nou aan die kortste end trek nie. Dit gaan al so sedert 1994 en die instelling van swart bemagtiging, regstelaksie asook onteiening in die Grondwet was deur liberale Afrikaner grondwetskrywers mede- 'ontwerp' en deurgevoer vanaf Kodesa en later die 1996 grondwet. Die 1996 grondwet waarborg geen… Continue reading Legkaart vir ons volk se voortbestaan
Mining – Open Pit mining (Palabora)
* It is a fact that South Africa’s copper and iron, and even other resources were mined long before the advent of open pit mines. Some archaeological estimates date mining artifacts back to at least 800 CE. In neighboring Kruger National Park, more than 250 archaeological sites show signs of human occupation back about 1… Continue reading Mining – Open Pit mining (Palabora)
Sout – Salt
* Daar is ongeveer 181,5 miljoen ton se globale soutproduksie, ongeveer 5 miljoen ton wat in Afrika geproduseer word. Soutproduksietegnieke in baie Afrika-lande suid van die Sahara is konvensioneel en in sommige gebiede uiters primitief. Rotssout word in sy vaste vorm ontgin, terwyl seesout geproduseer word deur seewater te laat verdamp. * In die… Continue reading Sout – Salt
Volksregte – Rights of people
*Daar is geen internasionale voorskrifte hoe groot 'n volk is of behoort te wees nie. Omrede daar minderhede is wat heeltyd deur meerderhede en veral demokratiese stelsels, onderdruk en uitwissing toelaat, word minderheidsgetalle sodoende drasties verminder. Die Boere volk het in verskeie stadiums hierdeur gegaan - konsentrasiekampe, verskroeide aarde het alles te doen… Continue reading Volksregte – Rights of people
Protesting at Marikana 2012
* KAN JY ONTHOU - WIE WAS HIERBY BETROKKE WAAR MENSE DOODGESKIET IS? Wie het die opdragte gegee met skietery?Justice for Marikana should be criminal liability for those that are involved; Ramaphosa, Lonmin and the state. It should be the mining company making sure there is better housing, sanitation, better education, and that there are… Continue reading Protesting at Marikana 2012
Kinder misbruik en handel- Child trafficking
*Is dit net persone se verbeelding dat lande se bewoners of slagoffers van hierdie groot onreg, wat deel vorm van die Statebond afkomstig is - daar is ook lande wat uit hierdie statebond getree het.Daar is en word al vir jare hewige onregte teenoor veral minderjariges en kinders, selfs babas gepleeg deur veral bekendes en… Continue reading Kinder misbruik en handel- Child trafficking
Afrikaans onderrig (education)
* Unesco propageer al vir jare dat elke volk die reg het tot eie taal en onderrig - en dit is 'n internasionale reg om dit te handhaaf en uit te bou. Daar is 'n internasionale dag etlike jare gelede, hiervoor uitgevaardig. Moedertaalonderrig word ten sterkste aanbeveel in opvoeding en onderwys. Ons kan dit… Continue reading Afrikaans onderrig (education)
Money and power – Geld en mag
*Dit gaan lankal nie meer net oor die voorsiening van elektrisiteit aan die burgers, werkers, besighede of eienaars in Suid-Afrika nie, maar gaan hier oor hoe flink en vinnig word daar beplan om korrupsie te pleeg om ons in die afgrond in te vertrap en seker maak ons bly daar in daardie afgrond. Met… Continue reading Money and power – Geld en mag
Ramaphosa – R140 billion ($8.5)
* Spesifieke lande is ontsettend gretig om die 'fondse' te laat goedkeur, maar intussen word duisende tonne steenkool deur dieselfde lande uit Suid-Afrika aangekoop en uitgevoer. Indiê, Duitsland, Frankryk en vele ander EU lande asook UK. China ontvang ook mildelik steenkool uit Suid-Afrika. Daar is egter nie goeie steenkool vir ons gebruikers nie, want die… Continue reading Ramaphosa – R140 billion ($8.5)
Verskroeide aarde – Scorched earth
* Wat gedurende die Anglo-Boere oorloë gebeur het met die Boere republieke in suidelike Afrika se plaashuise, bates en voedsel op die lande is dat alles afgebrand is deur die terroriste wat ons voorgeslagte kom aanval het uit Engeland, sekere militêre magslede van Britse statebondslande en ook Afrikaners uit die Kaapkolonie wat hulp verleen het. … Continue reading Verskroeide aarde – Scorched earth
Hendrik Verwoerddam
*Die konstruksie van die Hendrik Verwoerddam (later na Gariep verander), het sowat 9 jaar geduur. Miljoene vind baat by hierdie projekte en dit word steeds gedoen. Daar het later van tyd heelwat ander projekte hieruit voortgespruit. Water is deel van ons lewens so is voedsel en ander besighede. Konstruksie van die dam het in 1965… Continue reading Hendrik Verwoerddam
Coal – Steenkool – ESKOM
* Eskom se bestuur moet wakker wees oor kragstasies. Daar is teveel en te lank gepoog om dit totaal en al te vernietig sodat ons almal in die donker moet wees en van honger en koue / hitte omkom. Andre de Ruyter en al sy top personeel, die ware toesighouers en diegene wat omgee… Continue reading Coal – Steenkool – ESKOM
Corruption in South Africa … – Banks – Johan Roodt …
The FNB is the oldest bank in South Africa, and can be traced back to the Eastern Province Bank formed in Grahamstown in 1838. Today, FNB trades as a division of FirstRand Bank Limited. With VBS Mutual Bank being put under curatorship, it marks the 13th bank in almost 30 years to go… Continue reading Corruption in South Africa … – Banks – Johan Roodt …
Ramaphosa: B-BBEE – Swart bemagtiging
* Ramaphosa het gedurende Junie 2022 'n groep van 14 mense aangestel om as lede van die Breëgebaseerde Swart Ekonomiese Bemagtigingsadviesraad te dien om die regering te lei oor verskerpte transformasie van die ekonomie. Die Raadslede is ingevolge Artikel 6(1) (d) van die Wet op Breëbasis Swart Ekonomiese Bemagtiging (Wet No 53 van 2003)… Continue reading Ramaphosa: B-BBEE – Swart bemagtiging
Sabotasie – skending van menseregte
* Een van die betrokke ministers by Eskom, meld dat om elektrisiteit te kry is 'n luukse gebruik. Dit klink of hy bereid is om sy krag summier te laat afsny. Sommige ministers erg verlang na waarvan hul afkomstig is en kan gerus afskaal wat so gekant is teen Eskom. Dis nie die publiek wat… Continue reading Sabotasie – skending van menseregte
Lamborghini
* Daar is 'n Boer wat nie 'n landbouer is nie, gebore in Italië, met heelwat ervaring wat hy in sy latere lewe toegepas het. Sy hande het uit iets, trekkers en parte, alles vermag - vir niks verkeerd gestaan nie. Die Lamborghini. Sy familie is Boere in die wynbedryf. Boerdery het… Continue reading Lamborghini
Gewapende grondbesetters in SA
* Wie sit agter die gewapende grondbesetters in die land, veral op Boere se grond en breek in huise in? Izak du Plessis (Nuuspod) is van mening dat daar spesifiek na boere en hul welstand gekyk behoort te word en dat hierdie tipe van intimidasietaktiek wat in die Karoo plaasvind, ongehoord en onaanvaarbaar is. Al… Continue reading Gewapende grondbesetters in SA
Gold and money – SA and … Goud en geld – Fanie Fondse
* Verseker is ons almal siek en sat, moeg vir die misdaad, aanvalle en moorde, korrupsie op korrupsie, 'n kettingreaksie en sneeubal, die diskriminerende wetgewings van swart bemagtiging, regstellende aksie en onteiening sonder vergoeding, wat gebruik word om hulself te verryk en veral die BOERE volk in die proses verder te vernietig. Wie word almal… Continue reading Gold and money – SA and … Goud en geld – Fanie Fondse
“Funny farm”
* Dis nie 'n ware plaas nie, nog minder 'n grap. In die hart van Gauteng is hierdie plek, eintlik 'n hool, waar sommige mense vasgevang is en nooit uit sal kom daaruit nie. Dis in Alberton geleë. Dis eintlik skokkend om die binnekant van so 'n terrein met 'n kamera te sien… Continue reading “Funny farm”


















