*
Die Suid-Afrikaanse parlement, die 1996 grondwet, alle wetgewings, Idasa, Kodesa is en word deur liberaal verligtes uit Amerika gefinansier. Bekende name, Ford foundation, Soros se OSF.SA en Cato Instituut – daar is veel meer as hierdie sogenaamde sionistiese finansiers, wat by Idasa, Kodesa en Grondwet 1996 betrokke was. Dis reg, uit Amerika. Watse voordeel hou dit dan vir hulle in dat hulle soveel belang hier in die suidpunt van Afrika het – minerale en die seeroete Kaapstad. Hoekom laat Amerika links liberales toe om ander lande te befinansier soos die parlement SA, en die 1996 grondwet wat voorskriftelik is vir almal? Lede in parlement word onder die 1996 grondwet ingesweer.

*
Die hele parlement, die lede van ANC – SAKP – PAC – DA – EFF – FF+ – IVP en ander politieke partye buig hul knieë voor die 1996 grondwet waaronder elkeen ingesweer is. Inderwaarheid word die knieë gebuig voor die PAC-ANC-SAKP manifes van 1955. Buig maar lekker en stem gerus vir die spul wat so buig voor kommunisme – al wat mens raaksien na 1994, is moorde, aanvalle, korrupsie, plaasmoorde en martelings, verkragtings, swart bemagtiging wat alles tot op die grond afbreek.
Staatsentiteit, provinsies en ander owerhede is onderhewig aan hierdie 1996 grondwet en alle nasionale wetgewings soos swart bemagtiging, regstellende aksie en onteiening. DIT is dan reeds in 1986 buite die landsgrense bespreek om dit te implementeer.
*
Waar het dit ontstaan?
By IDASA en KODES & wie was die grondwetskrywers?
Heelwat van IDASA en KODESA sit steeds rondom hierdie kommunistiese tafels en maak besluite oor die res van Suid-Afrika. Heelwat politici en indiwidue sit steeds in parlement.
*
Waarom is die 1955 ANC-PAC-SAKP manifes dan identies wat in die 1996 Grondwet staat?
Volgens artikels is dit reeds in 1955 deur partye opgestel wat die sioniste genoem is wat Mandela destyds ondersteun het.
BEPLANDE VERNIETIGING EN ANDER MISDADE
Swart bemagtiging en regstellende aksie wetgewings, sowel onteiening, het inderwaarheid by die Afrikanerbond, Broederbond en Afrikaner organisasies begin en reeds sover terug as 1939. Die Broederbond NP het finansies ook vanaf die Boere volk verkry om besighede te skep, sedertdien is al daardie maatskappye en besighede swart bemagtig en in die grond in vernietig. Dit was net ‘n front om te oorhandig, want hulle is steeds saam die ANC en die res.
Dit wil dan 100% voorkom of die ramp waarop Suid-Afrika afstuur is juis moedswillige vernietiging met swart bemagtiging en so word elkeen aan die slaap gesus met swart bemagtiging.
Moeletsi bekragtig dit ook dat die AB swart bemagtiging en regstellende aksie begin het (Sanlam en Metropolitan), is reeds voor 1994 swart bemagtig, hospitale ook.
https://www.youtube.com/watch?v=eNKg-W8RPHA
Rina Venter – Legkaarte – die leuens
Dit wil sê, al die geld van 1939 se Reddingsdaadbond, waaroor die Afrikanerbond-Broederbond teem, is ook van die Boere volk wat hiervoor gebruik, is ook in die grond in vernietig. Sanlam, Metropolitan en selfs Eskom, SAL, SAUK en al die hordes staatsentiteite is swart bemagtig en totaal en al of vernietig of bestaan nie meer nie.
Daar word dus met opset geld bymekaar gemaak, groot besighede word geskep en floreer (nie net Afrikaners se geldkassie nie, want honderde duisende Boere volkslede het daartoe bygedra om hulself op te hef). Let op hoe vinnig word name van besighede geskep en maande later word dit ‘verander’ en so gaan dit voort. Besighede word opgebreek in stukkies en geprivatiseer. Gerieflik met ander name en trustees/ direkteure.
Nou hoe kan dieselfde grondwet van 1996, wat Afrikaners help skep het, wat deur dieselfde spul geskryf is, gebruik word as ‘n nuwe demokratiese regeringstelsel vir almal van ons. Feit is, hulle het.
*
Die ANC en NP INTERIM REGERING, het in 1994 weer aangesluit by die Britse statebond, nadat ons uitgetree het uit die statebond in 1960. Om die land te vernietig?
Kodesa – liberaal kommunistiese grondwet skrywers
https://x.com/lEsethuHasane/status/1805870272504803748/photo/1
*
Daar is verskillende blanke volke, nes daar verskillende swart en gekleurdes is in Suid-Afrika.
Nie alle blankes is deel van die Afrikanerbond, Solidariteit en enige ander veelvolkige Afrikaner nasie se organisasies nie. Nie almal is deel van soliforum en ander organisasies nie.
Dis nie die Boere volk wat die voorlegging gemaak het in parlement nie, maar afrikaner organisasies. Die Boere volk is eerstens nie verteenwoordig in enige van die politici of partye nie en nog minder het hulle die 1996 grondwet geskep.
Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament
Met IDASA vergaderings na 1986 buite landsgrense, is dit juis die Broederbond en Afrikaner organisasies sowel liberales wat alles aan ‘n swart regering op ‘n skinkbord oorhandig het. Pik Botha was ten gunste hiervan.
Regstellende aksie – Affirmative Action – Dakar 1989
Dakar 1986 – Notes of H Giliomee
Dit was beslis nie die Boere volk wat dit voorgestel het aan Slovo en Soros in 1986 in Dakar, Zambië en ander plekke nie, maar Slabbert en sy genote.
Inteendeel, is dit die Boere volk wat teen alles gestem het in 1994 vir ‘n eie gebied en nie die Afrikaners wat heeltyd hand op die blaas is met regering om almal gelukkig te hou in die chaos. Dis hulle wat aandring op eie gebiede en nie die Afrikaner organisasies nie.
Ondersoeke gedoen wys uit, dit is alles BOERE REPUBLIEK gebiede. Niks is toevallig nie. Lees dit op Hansard ook.
Selfbeskikking (publikasie 1995) (Griggs)
*
BEELDMATERIAAL
Dit kom voor die spul wat gedurig met mekaar vergaderings hou, agter die Boer se rug. Dit wat na die publiek deurgegee word is soms dubbel standaarde. Misdaad, korrupsie en veral aanvalle teenoor Boere volk, plaasaanvalle, martelings en verkragtings word eenvoudig ontken, juis omdat die Boere volk saam al die ander blankes onder een sambreel geplaas word. Alles is mistasting en word appels nie met appels vergelyk op persentasiebasis nie.
Vervolgens vermeld THABO MBEKI dat almal wat die land werk, eienaar wees en almal in die anc en wie ookal glo die uitlate van sulke leiers.
Diegene wat sing, vermoor die BOER, sing ook uit ‘n swart hart uit want hulle hits geweld, misdaad en aanvalle/moorde teenoor Boere aan.
Daar word nie gesing dat ander volke vermoor word nie, maar spesifiek die BOERE volk.
Kill the Boer Kill the farmer in South Africa
Vermoor die Boer lied – Kill the Boer song
Witkruismonument 16 September 2023
Witkruis monument 2021 Boer and farmers killed in South Africa
*
GRONDBESETTINGS
Swartes het nie die grond gekoop toe hulle na 1800 hier geland het nie, maar dit eenvoudig beset. Dit is van niemand aangekoop nie. Hulle doen dit vandag steeds.
NIEMANDSLAND
Swartes en ander volke, het destyds gekies om daarop te bly en dit saam die Britte en bondgenote as reservate en kroongebiede gedoop.
Die Boere volk het hulle nie in die gebiede geprop nie, hulle was reeds in hul besette gebiede.
Grondgebiede wat hulle beset het, ontvang die meeste reënval in die hele Suid-Afrika. Hulle bly vandag steeds in daardie ou reservate/ tuislande en kroongebiede, wat na 1994 CPA en Trustgebiede gedoop is.
Verskroeide aarde, Mfecane: Kill the Boer lied
Onregte van besettings deur oorlog en geweld
‘n Dwaal redenasie. Net omdat persone grond bewerk, beteken dit nie daardie persone is wettige eienaar nie, dan moet almal wat vir hospitale, munisipaliteite en staatsentiteite ook wettige eienaars wees van daardie organisasies – en dit geld vir alle besighede.
Hetsy of hulle afkomstig is uit Somalië, Ethiopië en selfs die 15 Boere republieke, dan is hulle eienaar van daardie grondgebiede, maak nie saak of hul ‘n klein winkel opereer.
Al is die Boere volk verwyder van hul gebiede weens misdaad, korrupsie en onwettige immigrante, is daardie gebiede steeds Boere Republieke soos in 1902.
Ingonyama Trust behoort vandag aan die Zoeloe volk en die Richtersveld aan die Khoi san. Selfs Griekwas het hul Kroongebiede behou wat na 1996 verander het in Trustgebiede.
https://www.youtube.com/watch?v=20w_E-qt4yg
*
AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)
Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys
Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+
Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024
Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring
KODESA – CODESA
Codesa (writers) – Kodesa (skrywers)
Richtersveld – KHOISAN AND CPA
DR PETER HAMMOND
My Meeting with Nelson Mandela (1 of 2) Dr. Peter Hammond
https://www.youtube.com/watch?v=cTFhaUYmzV0/
*My meeting with Nelson Mandela (2 of 2) Dr. Peter Hammond
https://www.youtube.com/watch?v=HKO7MmJ60zY
ANC Regering vanuit Kliptown, Soweto en nasrec
Korrupsie en misdaad is al sedert 1990 en voor dit aan die gang.
*
SABOTASIE VAN SUID-AFRIKA IS HOOG EN ALLE STAATSENTITEITE IS TOT NIET
Eskom – Soweto – R3.6 bn – ander wanbetalers
Eskom – Soweto – onwettige elektrisiteit
Soweto and others claim free electricity
Sabotage inside Eskom 2020 report
Eskom – diefstal en onwettige kragdrade
Illegal connections and syndicates – Eskom
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*
[…] 1996 Grondwet en 1955 manifes […]
LikeLike
[…] bemagtiging – Chinese – B-BBEE legislation1996 Grondwet en 1955 manifes1955 ANC Freedom CharterANC Freedom charter […]
LikeLike
[…] 1996 Grondwet en 1955 manifes […]
LikeLike
[…] 1996 Grondwet en 1955 manifes […]
LikeLike
[…] 1996 Grondwet en 1955 manifes […]
LikeLike
[…] 1996 Grondwet en 1955 manifes […]
LikeLike
[…] 1996 Grondwet en 1955 manifes […]
LikeLike
[…] 1996 Grondwet en 1955 manifes […]
LikeLike
[…] 1996 Grondwet en 1955 manifes […]
LikeLike
[…] 1996 Grondwet en 1955 manifes*Menseregte skendings vier hoogty vandag – Die ‘elites se vure brand hoog op ‘n daaglikse basis’ om almal te braai of te kook. Solank die massas vir hulle stem, sal dit so bly en voortwoed. N W O is op pad, wees voorbereid daarop. Inteendeel dit is reeds met ons.Die enigste oplossing is INDIEN elke volk waarlik vry wil wees, is dit slegs die volk wat daaroor mag besluit en besin. KEER OMElke volk het die reg om oor hulself te regeer, nie in die omstandighede wat ons vandag in lewe nie. Stel met die volgende verkiesing (Munisipaliteite) (Distrikte) onafhanklike BOERE verteenwoordigers in u wyk en stem vir vryheid. As Boere volk het ons die reg om die 18 plus Boere republieke weer te herstel soos dit was voor 1902.Herstel van Boere Republieke **WERELDREGERINGSuid-Afrika vandag is nie vir sissies nie, hierdie terreur word geskep om elke volk uit te wis. Dit is nie net so in SA nie, maar bykans in meeste lande en regerings word dieselfde patroon gevolg. Is die tradisionele leiers, multikulturele politieke partye en organisasies, hierby betrokke – stel vas en besluit self die pad vorentoe. Die plan is onlangs in die parlement bespreek en afgekondig – 2019. OPLOSSING : met onafhanklike verteenwoordigers kan dit omgekeer word, mits hulle in die meerderheid is. Wil ons vry wees of wil ons slawe van die globale netwerke word?Ramaphosa – ANC – China – NWORamaphosa – 2020 – New Dawn – NWOSINKENDE SKIPDie burgers en veral minderheidsvolke van Suid-Afrika kom nie eers eerste of tweede nie maar word glad nie gereken as belangrik nie. Die BOERE VOLK is nie deel van die multi-kulturele veelvolkige Afrikaners of hulle organisasies nie en ook nie deel van enige ander volk nie, maar is ‘n volk in eie reg.Daar is heelwat wetgewing geskryf om teen die Boere volk te diskrimineer en dit kom voor asof die regering en al haar meelopers uiters bang is vir die Boere volk, daarom word daar steeds terreur liedere gesing deur politieke leiers om hulle te vermoor .(Kill the farmer Kill the Boer).“Kill the boer” songKill the Boer, kill the FarmerMandela Kill the BoerMalema – kill the farmer, kill the boerNatuurlik gee sekere burgers, die Boere volk om, maar dit pla nie die massas as hulle winkels en trokke plunder , geboue beset en agterna afbrand nie. Dit is ‘n herhaling wat tydens die aanvalle teenoor die Boere volk was, net in ander gedaantes (1900).Dis duidelik, meeste wetgewing word grotendeels slegs vir immigrante geskryf om hulle te bevoordeel. Daarom al die handel en bedrywe wat op alle vlakke plaasvind om die burgers te onderdruk, VERAL die besette geboue en gebiede. Natuurlik is dit diskriminasie teenoor die Boere volk, want die onwettiges uit ander lande sal dit nie in hul eie lande doen nie. Immigrante verkies om vir dekades, die martelare en vlugtelinge te wees, maar misbruik Suid-Afrika se elite regering en organisasies om onwettig geboue te beset en handel te dryf. Hiermee word verskillende wetgewings oortree, dit pla nie die regering (RNE – GNU of voriges) nie. Dit was ook so met al die Konvensies wat daargestel was voor 1900 toe die mynmagnate en hul arbeiders openlik die Boere republieke bestorm het met hul rewolusies.Daar is meer dan een minister betrokke, persone, departement en self amptenare hiervoor verantwoordelik dat grensbeheer suksesvol sal wees om die onwettige immigrante 110% te bevoordeel. Oop grense bevoordeel geen burger of die Boere volk nie. Ongelukkig is die teendeel bewyse vandag dat die land nie suksesvol bestuur word nie. Hoeveel immigrante en onwettiges sit en werk aan onwettige mynbedrywighede in die BOERE republieke?*Misdadigers, terroriste en sindikate beheer die land. Indien die regering omgegee het vir die land, of ekonomie en sy mense en besighede, sou hulle dit nie toegelaat het wat plaasvind deur oopgrens beleid nie. Dit sluit basies die hele parlement in, immigrasie, polisie, weermag, die president in asook munisipaliteite en distrikte, wat die werklikheid ignoreer om die misdaad, sindikate en terrorisme te floreer. Ministers en hoogbetaaldes voel niks vir die publiek se veiligheid nie, want hulle word deur wagte opgepas wat deur belastingbetalers betaal word. Dit is hoe gemaksugtig hierdie ‘elite’ geword het. Is hulle regtig in beheer? Indien hulle in beheer is van onwettige immigrante, is die slaagsyfer dalk 25-30%. Nie al die duur voertuie en toerusting wat aangeskaf is regverdig wat vandag in die land aangaan nie. Waarom is daar dan miljoene onwettiges wat Suid-Afrika inkom, nie net deur die grensposte nie, die grense is oop vir almal om oor te loop. Heelwat onwettiges meld dat hulle ‘bribes’ betaal het. Indien enige persoon vandag Suid-Afrika verlaat, maak nie saak wat hul bestemming is nie, moet hulle bewys lewer van visa of werkspermit en ‘n geldige paspoort. Geld dit dan nie vir al die onwettige immigrante in Suid-Afrika en selfs elders anders nie?*ONWETTIGHEDE EN DOELGERIGTE MISDAAD TEENOOR SUID-AFRIKADit begin eerstens by die president van die land, en dit het reeds in 1994 begin, toe daar ‘n interim regering aangestel is. Swart bemagtiging was reeds in Dakar bespreek in 1987 en is deur die Afrikanerbond in bedryf gebring (teen die Boere volkslede). Geen arm swartes of anderskleuriges word hierdeur gehelp of bevoordeel nie.Dit het mooi niks beteken vir die land nie. Allesbehalwe demokraties, want beveiliging wat op die politieke arena beplan is, die terreurbendes, misdadigers en sindikate het vryhandel in Suid-Afrika begin. Die wapenskandaal, teksboeke en tolhekke skandale, nog vars in die geheue van meeste Suid-Afrikaners het reeds in 1994 begin hoe daar gesteel kan word. Moenie dink die onwettige immigrante wat in 1994 hier oor die grense beweeg het, was lojaal teenoor Suid-Afrika nie nog minder het hulle hul aan die vereistes gesteur. Die feit dat al ons grense swak en onbeman is, was die ANC regering na die interim regering 100% bewus en hul doelwitte om dit oop te hou. Hulle het ook geen werklike pogings aangewend om dit te verbeter nie. Misdaad, aanvalle, moorde, verkragting, mensehandel, prostitusie en verskillende sindikate en besettings van geboue is en was alles op die spyskaarte van die onwettige immigrante gewees. Selfs die feit dat van die nuutgeboude HOP huise aan immigrante verhuur word, met elektrisiteit, water, medies en ander dienste, is nie te versmaai nie, of hoe? Weer eens is dit persone in beheer wat daardie HOP huise uitverhuur en hulle sit die huurinkomste in hul eie bankrekenings.*Mynmagnate was presies dieselfde met die ZAR Boere republiek se president. Lees gerus die voorskrifte wat daargestel was deur veral Brittanje en haar bondgenote, wat Afrikaners en anderkleuriges daarby insluit, in die Konvensies van Bloemfontein, Pretoria en London. Daar moes beskerming verleer word vir die immigrant en mynmagnate al van vroegjare af toe daar minerale ontdek was in die BOERE republieke. Daar mag nie aan hulle geraak word nie, en dis presies wat vandag hier aan die gang is. NIKS het verander nie. Selfs die pad en spoor verbindings, die infrastrukture, die hospitale, munisipale kantore, word vernietig. As daar protesaksies is, word alles gebrand, selfs trokke word geplunder en aan die brand gesteek.Met Uniewording, asook die 1948 regering het alles netso voortgesnel in die helkampe waarin ons vandag lewe. Dit is wat dit is: helkampe. Die SA regering het verskillende ministers om die takie deur te voer. Hulle moet ophou om die immigrante te beskerm, en ook burgers en lede van die magte wat veronderstel is om die burgers te bekerm, almal wat vrye toegang het tot sindikate, aanvalle, moorde, prostitusie, mensehandel, kinderontvoerings en verkragtings. Selfs die tronke wat oorvol is, het beter lewens daar as die pensioenarisse en slagoffers vandag.Dan is dit die president van die land en politici wat tans beheer uitoefen, wat eenvoudig alles ontken, soos plaasaanvalle, verkragtings, martelings en moorde. Indien die Boere volk dit rapporteer as volksmoord of ‘genocide’, dan is dit hulle wat skielik in rassiste ontwikkel het. Daar word nie melding gemaak teen die regering wat meer as 100 wetgewings ge-implementeer het om slegs teen die Boere volk diskrimineer nie.Die chaos wat geskep word met GEEN grensbeheer, pas al hierdie persone wat bydrae tot die sindikaat en korrupsie monopolie, word selfs beskerm deur die vals kruisies wat getrek word sodat die ANC en hul bondgenote verewig Suid-Afrika sal regeer. Daar mag mos glad nie vir 32 jaar teenoor die “arme immigrante” opgetree word nie. Dis net die immigrante wat ‘n reg het. Niemand in Suid-Afrika infiltreer hierdie burgers uit Afrika se lande en skep sindikate soos wat hulle in Suid-Afrika doen nie. Die hande van die militêre magte wat veronderstel is om die land en sy mense te beskerm, word totaal vasgebind met die sogenaamde wetgewings wat teen elke Suid-Afrikaanse burger diskrimineer. Immigrante misbruik openlik hierdie magte deurdat hulle nie onskuldige slagoffers is nie, maar juis skuldig maak aan die oortreding van wetgewing deur onwettig die land binne te kom.GRONDONTEIENING SONDER VERGOEDING – BESETTINGSOm ‘n gebou te kaap is ook onwettig en daar is wetgewing daarteen, dog, word hierdie kapings al vir jare en jare toegelaat, sonder enige vervolgings. Waar is die oorspronklike eienaars van hierdie geboue – is hulle ook aangeval en vermoor sodat hul geboue gebruik kan word vir misdade soos mense handel, orgaan handel, kinderhandel, dwelms en vele ander misdade. Moontlike misdadigers skuil in hierdie geboue wat aanvalle loods teenoor die lede van publiek net soos die zama zama’s wat inkom met gevaarlike wapens en ander goedere waarmee gesmokkel word. Dwelms word vrylik aan die burgers van die land uitgedeel, soms gedokterde drankies, net sodat kinders en jong tienders vasgevang kan word in hierdie dwelmnetwerke sodat hul hul lewens later verloor omdat hulle probeer steel om hul dwelmrekenings te betaal of neem ‘n oordosis omdat hulle nie meer kans sien vir die misrabele lewens in Suid-Afrika nie. Beloftes van werk sal nooit realiseer nie. Selfs diegene wat moontlik ingekom met ‘n paspoort en ‘werkspermit’ wat moontlik gedokter is, word later eenvoudig nooit hernu nie. Dan word baba’s gebore uit hierdie verkragtings wat plaasvind en derduisende kinders word hier gebore as Suid-Afrikaners – MET STEMREG.Dan word hierdie onwettiges se teelaardes skielik die verantwoordelikheid van die mediese dokters, hospitaalpersoneel en belastingbetalers wat moet betaal om hulle groot te maak. Soms verdwyn die ma oor die horison en laat hierdie kind op die voorstoep van onbekendes of klinieke of hospitale. Hoe onregverdig, want sy gaan aan met haar lewe, waar sy weer nog ‘n baba kry en so kry hulle toegang tot die “toelae sisteem’ van Suid-Afrika, en dit kom alles uit die belastingbetaler se sakke uit. Ironies hoe sommiges dan hul ontferm oor hierdie ontwettiges en maak of hulle deel is van hulle families met aannemings.Die regering is verantwoordelik vir al hierdie gemors en dis nie net een departement en minister wat hiervoor verantwoordelik is nie. Dit begin by die president, dit het by de klerk begin en is steeds op daardie terrein, waar ramaphosa is wat hul verantwoordelikhede ontduik. Verskillende ministers is saam die president verantwoordelik, maar kyk anderpad as dit kom om die nodige werkspermitte te hernu. Daar is nie werk vir ons eie mense nie, maar ook nie vir immigrante nie. Afrika se burgers hoort in hul eie lande om hul eie lande se ekonomie te laat groei. Ons as Boer, Zoeloe, Xhosa, Khoi san of enige ander wettige stamme is nie verantwoordelik hiervoor nie. As Boere volk word daar 100% teen ons gediskrimineer.Kapings van geboue is onwettig, waarom tree die munisipaliteite en regeringsamptenare nie op teenoor hierdie misdrywe nie?DAAR WAS WETTIGE STEMREG VIR DIE SWARTES, OOK IN STEDE, IS HULLE TOEGELAAT OM TE GAAN STEM. Stemreg voor 1994 was gewees in al die 10 Tuislande. Swartes wat noem hulle het nog nooit gestem vir hul eie leiers nie, praat ‘n spul leuens. Hulle het kon stem, selfs diegene wat in stede was kon in Tuislande (voorheen reservate) gaan stem en het vir hul eie leiers gestem. Inteendeel het hulle gestem om onafhanklik te word. Daar was werk geskep in die tydperk na 1961 toe SA ‘n Republiek geword het. Die TBVC lande was die eerste wat gepoog het om onafhanklikheid te verkry. Daar was grensnywerhede op die been gebring, en selfs geskep, groot sentrums en ook unie besighede, vir hulle om daar te werk en daar was selfs opleiding aan die Tuislande gegee. Daar was weermag en polisie opleiding gegee in die Tuislande, en baie het werk gehad. Nie lank na die TBVC lande word Dr Verwoerd vermoor vir sy visie dat elke stam (tribe) vir hulself moet sorg. Dis tog net logies, eie skole, eie universiteite, hosspitale, ens. Daar was selfs hospitale en universiteite gebou, met belastinggeld uit die Boere volk se sakke uit. Destyds het sekere politieke leiers gemaak of dit nie geslaagd was nie, maar daar was soveel werksgeleenthede vir hulle geskep, plus opleidings en die vooruitsig om deur hul eie leiers regeer te word. Transkei het in Oktober 1976 onafhanklik geword. In Desember 1977 het Bophuthatswana gevolg, in September 1979 Venda, in 1981 Ciskei. Die res sou gevolg het maar sommige liberaal verligtes het gereken dat dit ‘n onding is dat stamme hulself mag en kan regeer. Onafhanklikheid is slegs deur Suid-Afrika erken. Groot grensnywerhede het later reuse geword en hulle het tot vandag toe werksgeleenthede, skole en selfs hospitale en universiteite soos Medunsa en ander bekende bakens. Die leuens word verkondig dat swartes nooit stemreg gehad het, is van alle waarheid ontbloot. Hierdie tuislande was NOOIT ooit republieke genoem nie, maar Tuislande gebly tot hulself besluit het. Dit het later in NASIONALE STATE verander. Die Boere volk het nie aan enige swartes voorskrifte gegee om hul kruisies te gaan trek nie. Hulle kon selfs besluit oor hul moedertaal onderrig want hulle sou self kon besluit het daaroor. Elke volk vir hulself. Die Transkei was meestal: Xhosa, met Suid-Sotho, Engels en Afrikaans as toelaatbare tale (dit wil sê tale wat vir amptelike doeleindes gebruik mag word); Bophuthatswana: Tswana, Engels en Afrikaans; Venda: Venda, met Engels en Afrikaans as toelaatbare tale; Ciskei: Xhosa en Engels. In die state was die amptelike tale die volgende: Gazankulu: Afrikaans, Engels en Tsonga; KaNgwane: Afrikaans, Engels en Swati; KwaNdebele: Afrikaans, Engels en Suid-Ndebele; KwaZulu: Afrikaans, Engels en Zoeloe; Lebowa: Afrikaans, Engels en Noord-Sotho; Qwaqwa: Afrikaans, Engels en Suid-Sotho. Sou hulle totaal onafhanklik geword het, was dit hulle wat self oor hulself regeer en besluite maak, totaal onafhanklik van ander. IRONIES – DIE INMENGING IN HUISHOUDELIKE SAKE IN SUID-AFRIKAAmerika het in 1977 verklaar dat hy algemene stemreg vir Suid-Afrika wil hê. Dit was tog nie Amerika wat oor ons binnelandse beleid besluite moes maak nie, maar die bewoners self.Transkei was die eerste tuisland in Suid-Afrika en ook die grootste van al die tuislande. Daar was eers agt en later 10 tuislande in Suid-Afrika. Slegs vier tuislande het uiteindelik onafhanklik geword – Transkei, Bophuthatswana, Venda en C Hierdie vier lande is die TBVC-lande genoem.https://www.youtube.com/watch?v=AnjR9e6STaMThis is a documentary that gives context and nuance into the current turmoil of the state of South Africa at the current moment. at the face of a government that has failed its people, after 30 years of democracy, many black South Africans feel betrayed by their leaders.APARTHEID WAS NEVER ENDED IN 1994 – IT IS A LIE […]
LikeLike
[…] van 1996 oftewel die manifes van 1955? Kodesa – liberaal kommunistiese grondwet skrywers1996 Grondwet en 1955 manifes ANC SAKP PAC Manifes 1955 en Grondwet 1996Hulle kon duidelik nie wag om hierdie manifes wat deur […]
LikeLike
[…] and Khoi-San Leadership BillKhoi San people and leaderships – legislationGrondwetskrywers Kodesa1996 Grondwet en 1955 manifes1955 anc-sakp-pac manifesGrondwet SA ConstitutionSalarisse en byvoordele van tradisionele leiers […]
LikeLike