1996 Grondwet en 1955 manifes

 

*

Die Suid-Afrikaanse parlement, die 1996 grondwet, alle wetgewings, Idasa, Kodesa is en word deur liberaal verligtes uit Amerika gefinansier.   Bekende name, Ford foundation, Soros se OSF.SA.   Dis reg, uit Amerika.   Watse voordeel hou dit dan vir hulle in dat hulle soveel belang hier in die suidpunt van Afrika het – minerale en die seeroete Kaapstad.    Hoekom laat Amerika links liberales toe om ander lande te befonds?   

Understanding South Africa's government and electoral system


*


Die hele parlement, die  lede van ANC – SAKP – PAC – DA – EFF – FF+ – IVP en ander politieke partye buig hul knieë voor die 1996 grondwet waaronder elkeen ingesweer is.    Inderwaarheid word die knieë gebuig voor die PAC-ANC-SAKP manifes van 1955.  Buig maar lekker en stem gerus vir die spul wat so buig voor kommunisme – al wat mens raaksien na 1994, is moorde, aanvalle, korrupsie, plaasmoorde en martelings, verkragtings, swart bemagtiging wat alles tot op die grond afbreek.

Staatsentiteit, provinsies  en ander owerhede is onderhewig aan hierdie 1996 grondwet en alle nasionale wetgewings soos swart bemagtiging, regstellende aksie en onteiening.  DIT is dan reeds in 1986 buite die landsgrense bespreek om dit te implementeer.

*

Waar het dit ontstaan? 
By IDASA en KODES &  wie was die grondwetskrywers? 

Heelwat van IDASA en KODESA sit steeds rondom hierdie kommunistiese tafels en maak besluite oor die res van Suid-Afrika.   Heelwat politici en indiwidue sit steeds in parlement.

*

Waarom is die 1955 ANC-PAC-SAKP manifes dan identies wat in die 1996 Grondwet staat? 

Volgens artikels is dit reeds in 1955 deur partye opgestel wat die sioniste genoem is wat Mandela destyds ondersteun het.

BEPLANDE VERNIETIGING EN ANDER MISDADE

Swart bemagtiging en regstellende aksie wetgewings, sowel onteiening, het inderwaarheid by die Afrikanerbond, Broederbond en Afrikaner organisasies begin en reeds sover terug as 1939.  Die Broederbond NP het finansies ook vanaf die Boere volk verkry om besighede te skep, sedertdien is al daardie maatskappye en besighede swart bemagtig en in die grond in vernietig.   Dit was net ‘n front om te oorhandig, want hulle is steeds saam die ANC en die res.

Dit wil dan 100% voorkom of die ramp waarop Suid-Afrika afstuur is juis moedswillige vernietiging met swart bemagtiging en so word elkeen aan die slaap gesus met swart bemagtiging.   

Moeletsi bekragtig dit ook dat die AB swart bemagtiging en regstellende aksie begin het (Sanlam en Metropolitan), is reeds voor 1994 swart bemagtig, hospitale ook.

https://www.youtube.com/watch?v=eNKg-W8RPHA

Rina Venter –  Legkaarte –  die leuens

Dit wil sê, al die geld van 1939 se Reddingsdaadbond, waaroor die Afrikanerbond-Broederbond teem, is ook van die Boere volk wat hiervoor gebruik, is ook in die grond in vernietig.   

Daar word dus met opset geld bymekaar gemaak, groot besighede word geskep en floreer (nie net Afrikaners se geldkassie nie, want honderde duisende Boere volkslede het daartoe bygedra om hulself op te hef).   Let op hoe vinnig word name van besighede geskep en maande later word dit ‘verander’ en so gaan dit voort.   Besighede word opgebreek in stukkies en geprivatiseer.   Gerieflik met ander name en trustees/ direkteure.

Nou hoe kan dieselfde grondwet van 1996, wat Afrikaners help skep het, wat deur dieselfde spul geskryf is, gebruik word as ‘n nuwe demokratiese regeringstelsel vir almal van ons.  Feit is, hulle het.

*

Die ANC en NP INTERIM REGERING, het in 1994 weer aangesluit by die Britse statebond, nadat ons uitgetree het uit die statebond in 1960.   Om die land te vernietig?

Kodesa  –  liberaal kommunistiese grondwet skrywers

ANC Freedom charter 1955

1955 ANC Freedom Charter

Image

https://x.com/lEsethuHasane/status/1805870272504803748/photo/1

*

Daar is verskillende blanke volke, nes daar verskillende swart en gekleurdes is in Suid-Afrika. 

Nie alle blankes is deel van die Afrikanerbond, Solidariteit en enige ander veelvolkige Afrikaner nasie se organisasies nie.     Nie almal is deel van soliforum en ander organisasies nie.

Dis nie die Boere volk wat die voorlegging gemaak het in parlement nie, maar afrikaner organisasies.   Die Boere volk is eerstens nie verteenwoordig in enige van die politici of partye nie en nog minder het hulle die 1996 grondwet geskep.

Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament

Met IDASA vergaderings na 1986 buite landsgrense, is dit juis die Broederbond en Afrikaner organisasies sowel liberales wat alles aan ‘n swart regering op ‘n skinkbord oorhandig het.   Pik Botha was ten gunste hiervan.   

Regstellende aksie  – Affirmative Action –  Dakar 1989

Dakar 1986 –  Notes of H Giliomee

Dit was beslis nie die Boere volk wat dit voorgestel het aan Slovo en Soros in 1986 in Dakar, Zambië en ander plekke nie, maar Slabbert en sy genote.   

Inteendeel, is dit die Boere volk wat teen alles gestem het in 1994 vir ‘n eie gebied en nie die Afrikaners wat heeltyd hand op die blaas is met regering om almal gelukkig te hou in die chaos.   Dis hulle wat aandring op eie gebiede en nie die Afrikaner organisasies nie.

Ondersoeke gedoen wys uit, dit is alles BOERE REPUBLIEK gebiede.    Niks is toevallig nie.   Lees dit op Hansard ook.

Selfbeskikking (publikasie 1995) (Griggs)

*

BEELDMATERIAAL

Dit kom voor die spul wat gedurig met mekaar vergaderings hou, agter die Boer se rug.  Dit wat na die publiek deurgegee word is soms dubbel standaarde.    Misdaad, korrupsie en veral aanvalle teenoor Boere volk, plaasaanvalle, martelings en verkragtings word eenvoudig ontken, juis omdat die Boere volk saam al die ander blankes onder een sambreel geplaas word.  Alles is mistasting en word appels nie met appels vergelyk op persentasiebasis nie.

Vervolgens vermeld THABO MBEKI dat almal wat die land werk, eienaar wees en almal in die anc en wie ookal glo die uitlate van sulke leiers.   

Diegene wat sing, vermoor die BOER, sing ook uit ‘n swart hart uit want hulle hits geweld, misdaad en aanvalle/moorde teenoor Boere aan. 

Daar word nie gesing dat ander volke vermoor word nie, maar spesifiek die BOERE volk.   

Kill the Boer Kill the farmer in South Africa

Vermoor die Boer lied  – Kill the Boer song

Witkruismonument 16 September 2023

Witkruis monument 2021 Boer and farmers killed in South Africa

Farm Killers in South Africa

*

GRONDBESETTINGS

Swartes het nie die grond gekoop toe hulle na 1800 hier geland het nie, maar dit eenvoudig beset.  Dit is van niemand aangekoop nie.   Hulle doen dit vandag steeds. 


NIEMANDSLAND

Swartes en ander volke, het destyds gekies om daarop te bly en dit saam die Britte en bondgenote as reservate en kroongebiede gedoop.   

Die Boere volk het hulle nie in die gebiede geprop nie, hulle was reeds in hul besette gebiede.

Grondgebiede wat hulle beset het, ontvang die meeste reënval in die hele Suid-Afrika.   Hulle bly vandag steeds in daardie ou reservate/ tuislande en kroongebiede, wat na 1994 CPA en Trustgebiede gedoop is.

Verskroeide aarde, Mfecane: Kill the Boer lied

Onregte van besettings deur oorlog en geweld

‘n Dwaal redenasie.    Net omdat persone grond bewerk, beteken dit nie daardie persone is wettige eienaar nie, dan moet almal wat vir hospitale, munisipaliteite en staatsentiteite ook wettige eienaars wees van daardie organisasies – en dit geld vir alle besighede.   

Hetsy of hulle afkomstig is uit Somalië, Ethiopië en selfs die 15 Boere republieke, dan is hulle eienaar van daardie grondgebiede, maak nie saak of hul ‘n klein winkel opereer.   

Al is die Boere volk verwyder van hul gebiede weens misdaad, korrupsie en onwettige immigrante, is daardie gebiede steeds Boere Republieke soos in 1902. 

Ingonyama Trust behoort vandag aan die Zoeloe volk en die Richtersveld aan die Khoi san.  Selfs Griekwas het hul Kroongebiede behou wat na 1996 verander het in Trustgebiede.   

https://www.youtube.com/watch?v=20w_E-qt4yg

*

AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)

ABN en Dinokeng

Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys

Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+

Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024

Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring

KODESA – CODESA
Codesa (writers) – Kodesa (skrywers)

Richtersveld  – KHOISAN AND CPA

CPA-s in SA –  2021

DR PETER HAMMOND

My Meeting with Nelson Mandela (1 of 2) Dr. Peter Hammond
https://www.youtube.com/watch?v=cTFhaUYmzV0/

*My meeting with Nelson Mandela (2 of 2) Dr. Peter Hammond
https://www.youtube.com/watch?v=HKO7MmJ60zY

ANC Regering vanuit Kliptown, Soweto en nasrec

Korrupsie en misdaad is al sedert 1990 en voor dit aan die gang.

*

SABOTASIE VAN SUID-AFRIKA IS HOOG EN ALLE STAATSENTITEITE IS TOT NIET

Eskom and Africa

Eskom –  Soweto (outstanding)

Eskom  – Soweto  –  R3.6 bn  –  ander wanbetalers

Eskom  – Soweto –  onwettige elektrisiteit

Soweto and others claim free electricity

Sabotage inside Eskom 2020 report

Sabotage at Eskom –  terrorism

Eskom – diefstal en onwettige kragdrade

Illegal connections and syndicates – Eskom

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

4 gedagtes oor “1996 Grondwet en 1955 manifes”

Lewer kommentaar