*
Die herhaling word waargeneem, wat ‘n eeu gelede was, is vandag sedert 1994 en sal wees. Die vorm van grondwet wat feodalisme en absolutisme vervang het, was (vals) demokrasie; die regeringsvorm, plutokrasie. In SA is daar nog nie regtig enige vorm van demokratiese bestuur nie, want die werklike mag berus al vir dekades in die hande van plutokrate en die ryk bevoordeeldes. Hul beheer ook ‘n regsbank sodat hul hulself kan verskoon van enige vorm van misdaad en korrupsie. Dit gaan al langer as twee eeue aan. Selfs onwettige immigrante word ingespan om dit te herhaal soos tydens die ZAR en Vrystaat.
*
In republikeinse sowel as monargiese demokrasieë is die staatsmanne die poppe, die kapitaliste is die poppespelers; hulle dikteer die riglyne van die politiek, regeer deur die aankoop van die openbare mening van die kiesers, en deur professionele en sosiale verhoudings, die ministers. Die aanloop het lank voor die Anglo-Boere oorlog begin en verskeie strategieë is daarvoor ingespan om te manipuleer en te beheer. Daar is tot ‘n ‘een plan’ opgestel om hulle te pas.
Siembamba
Korrupsie, verkragtings, aanvalle, enige vorm van misdaad en siembamba, soos tydens die Anglo-Boere oorlog loop hand aan hand. Dit is ‘n aanvallende ekonomiese rooi rewolusie en oorlog wat ons reeds 1994 oorval het en waar swart bemagtiging en regstellende aksie wetgewings op ons afgedwing is om te vernietig.
Sedert 1989
Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index
Sedert 1994 en fisies in 2019
Development of One Plans – Ramaphosa
*
VALS “Demokrasie, plutokrasie, siembamba” – Kalergi sluit daarby aan. Die 1996 grondwet is net ‘n dokument en ANC-PAC-SAKP manifes van 1955.
Plutokrasie is ‘n regering wat uitsluitlik deur die rykes beheer word, hetsy direk of indirek. ‘n Plutokrasie laat, hetsy openlik of deur omstandighede, slegs die rykes toe om te regeer. Indirek kan plutokrasie die vorm aanneem van regulatoriese raamwerke en programme wat ontwerp is om slegs die rykes te bevoordeel. Swart bemagtiging en onteiening van bates en grond.
Plutokrasie is sedert antieke tye teenwoordig. Die Romeinse Ryk is beskou as ‘n vorm van plutokrasie waarin ‘n Senaat bestaande uit die ryk aristokrasie die mag gehad het om plaaslike administrasie amptenare te verkies en nuwe beleide voor te stel.
Plutokrasie moet nie verwar word met oligargie nie, wat ‘n politieke struktuur definieer waarin mag gekonsentreer is binne ‘n klein groepie mense wat nie noodwendig ryk is nie. Plutokrasie hoef nie ‘n doelgerigte, openlike formaat vir regering te wees nie. In plaas daarvan kan dit geskep word deur die toelating van toegang tot sekere programme en opvoedkundige hulpbronne slegs aan die rykes, waardeur dit so gemaak word dat die rykes meer heers. Die bekommernis van die skep van ‘n plutokrasie per ongeluk is dat die regulatoriese fokus nou en gekonsentreer sal wees op die doelwitte van die rykes, wat selfs meer inkomste en bate-gebaseerde ongelykheid sal skep.
Wetgewings en grondwette in ‘n land soos Suid-Afrika wat ‘n vals platform is, word in ‘n plutokrasie uitgevaardig en afgedwing. Diskriminasie slegs teen die Boere volk gemik (blankes word gespesifiseer).
Dit word direk en indirek tot voordeel van die rykes te oortref – soos die massa sindikate, korrupsie op alle vlakke van regering en regstelsel waaroor hul beheer het. Die spesifieke inhoud van wetgewings en veral die grondwet, kan baie verskil op grond van plaaslike en historiese ekonomiese, politieke en sosiale toestande. Weereens, dit neem gewoonlik nie die vorm aan van eksplisiete beleid wat die rykes openlik as ‘n gestelde beleidsdoelwit bevoordeel nie, maar nietemin ekonomiese prosesse en praktiese gevolge aan die gang sit wat SLEGS die belange van die rykes bevoordeel. In Suid-Afrika is dit oortuigend wie in beheer staan van die misdaad van die land, asook wie die korrupsie en regstelsel beheer. Hierdie hele proses is rondom die Kodesa tafels voor 1994 bespreek en aangeneem om alles in SA te vernietig. Dieselfde het met die ZAR en Paul Kruger gebeur. Immigrante uit die noorde het soos riviere afgekom om om die minerale rykdom van SA te help plunder.
*
Minerale regte is bekom na alle anneksasies afgehandel is, nes grondgebiede, was apart van mekaar geannekseer deur die Britse kroon en haar kaders van kolonies. Selfs na uniewording in 1910, is honderde duisende immigrante, ingevoer om in hul myne te kom werk. Die rykes het dit beheer en die armes vertrap. Die aanvalle op die Boere republieke is en was deel van die hele plan.
In die periode was daar volksmoord, gedurende die Anglo-Boere oorloë, is daar meer as 38 000 vroue en kinders in helkamp konsentrasie kampe vernietig. Vroue en jong dogters is tot die uiterste beproef in die Britse konsentrasiekampe om hul mans te oortuig om die oorlog, wat Brittanje veroorsaak het, te stop. Selfs verkragting was die soldate van regoor die wêreld wat die Britte hiermee kom help het, se vooropgestelde missie om die vroue en jong dogters te verneder en te vernietig.
*
Dit is vir dekades van die Boere volk se nageslag weerhou – waarom? Omdat hul met ‘n skuldgevoel agter die deur gestaan het? Nee, sulke mense het en kry nie skuldgevoelens nie, hulle is verheug oor wat hul voorvaders en ander aan die Boere volk gedoen het.
VERKRAGTERS EN MOORDENAARS
Britte en bondgenote het van heinde en ver gekom, en ons dogters en volksmoeders verkrag sodat hulle met ‘n ongewenste in hul buik sit. Hulle kon nie wag om daardie vieslike dade uit te voer nie en spog daaroor en oor die huise wat hulle afgebrand het.
Lees op oor Olaf Bergh en sy swart kommando’s watse skrikbewind hulle gepleeg het..
“Siembamba”
Verkragting en moorde van ons voorgeslagte in die konsentrasie helkampe.
Luister meer oor van die konsentrasiekampe (1901-1902) – Springfontein
30000 plase is afgebrand, heelwat voedsel daarmee heen met die ABO.
https://www.youtube.com/watch?v=APtHfTEvAdc
OLAF BERGH EN SY SWART KOMMANDO’S
https://www.youtube.com/watch?v=YleYa66vl30
*
Miljoene immigrante en onwettiges is sedert Paul Kruger dae die land ingenooi om in Britse myne te werk, ook later besighede en infrastrukture, soos hospitale, universiteite, skole en munisipale dienste te kom vernietig teen die spoed van lig. Fokus is om sekere bevolkingsgroepe finaal uit te skakel dat dit moeilik is om om te keer. Duisende van volkslede het ge-emigreer en moes noodgedwonge elders gaan werk. Ander volksgenote sit in armoede en kampe dwarsdeur die land versprei. Hul identiteit, kultuur, taal en geskiedenis, word geskend en totaal vernietig, juis om die kalergi plan se einddoel te bereik.
Dit is Volksmoord. Genocide.
*
Na 1994 se vals beloftes en sogenaamde demokrasie volg die Plutokrasie. Daar het korrupsie geheers van dag een af en het aangesluit by ander misdade.
In die proses, word swart bemagtiging, regstellende aksie, grond hervorming en onteiening wetgewings, sonder vergoeding word juis aangewend om die volk se toestande te verswaar, omdat hul velkleur blank is. Dit is ingestel na voorstelle en hulp van die liberale blanke Afrikaner. Daar word slegs teen die Boere volk wat oor dieselfde kam geskeer word. Liberale Afrikaners word nie geraak nie, omdat hul al sedert hulle in die proses is, hulself verryk met van hierdie wetgewings. Dit is Plutokrasie.
*
Plutocracy is a government controlled exclusively by the wealthy, either directly or indirectly. A plutocracy allows, either openly or by circumstance, only the wealthy to rule. That can take the form of regulatory frameworks and programs designed to benefit the elites, including different legislations and was created in the 1996 constitution.
Plutocracy has been present since ancient times. Plutocracy is not to be confused with oligarchy, which defines a political structure in which power is concentrated within a small group of people that are not necessarily wealthy. Plutocracy doesn’t have to be a purposeful, overt format for government. Instead, it can be created through the allowance of access to certain programs and educational resources only to the wealthy, thereby making it so that the wealthy hold more sway. e.g. Legislations. The concern of inadvertently creating a plutocracy is that the regulatory focus will be narrow and concentrated on the goals of the wealthy, creating even more income and asset-based inequality.
*
Verwante inligting
FRANKRYK EN ANDER LANDE SOOS BRITTANJE WAT BETROKKE WAS EN STEEDS IS
Kambodja en Viëtnam oorloë – Kissinger
Britse statebond !!
Commonwealth and suppression by British Colonialism
Statebond – Commonwealth
CIS Commonwealth of Independent states
Hulle skep die probleem op wetgewing, maar blameer ander vir hul onvermoëof om hul plundery voort te sit..
Shepstone Natal, roots of segregation
Jan Smuts – Churchill – Rhodes – apartheid : British rules
UN Resolution 1514 Self-determination for people
Two independent Boer republics
Oor die 8840 tradisionele leiers, word deur belastingbetalers gedra en onderhou
Traditional leaders South Africa: 8840
*
Racism and Discrimination South Africa
Inhoudsopgawe B-BBEE Index
15 jaar PLUS beurtkrag onder ANC
Lionel Phillips (mynmagnaat)
Twee Onafhanklike BOERE republieke
ABOorloë – ABWars
Sabotasie – skending van menseregte
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
[…] VERWANTE INLIGTINGPlutokrasie, siembamba en vals demokrasie […]
LikeLike
[…] Vandag word alles eenvoudig herhaal wat ons voorgeslagte deurgemaak het en selfs meer. Hulle omstandighede in karige huisies, min besittings en min vervoergeleenthede, was nie juis vooruitgang op daardie stadium nie. Dit is wat beplan was om hierdie klein Boervolkie te probeer uitwis. Ons is vandag moontlik meer as destyds, maar daar is ‘n groot persentasie van ons reeds of landuit of in arm kampe weens swart bemagtiging en regstelaksies. Sommige wil net vergeet van al die armoede en diskriminasie, maar as volk moet ons saam die pad loop.Die hele proses word vandag, en veral na 1910 tot nou, herhaal deur dieselfde afstammelinge, nie net uit die Britse geledere nie, maar elke landsregering steun swart bemagtiging en regstellende aksie teen ons Boerevolk en konserwatiewe Afrikaners. Ons is die nageslagte, die kinders van die ZAR en Vrystaat en al die ander Boere republieke – maak seker waarvandaan en moenie multi-kultuur organisasies steun nie.Plutokrasie, siembamba en vals demokrasie […]
LikeLike
[…] Plutokrasie, siembamba en vals demokrasie […]
LikeLike
[…] Plutokrasie, siembamba en vals demokrasie […]
LikeLike
[…] Plutokrasie, siembamba en vals demokrasie […]
LikeLike
[…] Plutokrasie, siembamba en vals demokrasie […]
LikeLike
[…] Plutokrasie, siembamba en vals demokrasie […]
LikeLike
[…] Plutokrasie, siembamba en vals demokrasie […]
LikeLike
[…] Plutokrasie, siembamba en vals demokrasie […]
LikeLike
[…] Plutokrasie, siembamba en vals demokrasie […]
LikeLike
[…] Plutokrasie, siembamba en vals demokrasie […]
LikeLike
[…] *Paardekraal monument, KrugersdorpZAR – PRESIDENT PAUL KRUGERAnglo-Boere oorloë – SpringfonteinPlutokrasie, siembamba en vals demokrasie […]
LikeLike
[…] Plutokrasie, siembamba en vals demokrasie […]
LikeLike
[…] Plutokrasie, siembamba en vals demokrasie […]
LikeLike
[…] Plutokrasie, siembamba en vals demokrasieApartheid – 1854 […]
LikeLike
[…] Jaffa Palestina 1900Plutokrasie, siembamba en vals demokrasie […]
LikeLike
[…] Plutokrasie, siembamba en vals demokrasie […]
LikeLike
[…] Plutokrasie, siembamba en vals demokrasie […]
LikeLike
[…] *Hierdie vergadering het daartoe aanleiding gegee dat Suid-Afrika ‘n land is met die meeste diskriminerende, rassistiese wetgewings, korrupsie, verkragtings, aanrandings en moorde in die wêreld. Volgens liberaliste sou Suid-Afrika die EDEN geword het – vredevol. Hulle sou die respek van almal in die wêreld verower het. Die land is in ‘n totaal ander dimensie in ‘geBOKS’. Inteendeel het die afbreek en vernietiging saam al die misdaad die land oorweldigend toegespoel.Gesien teen die agtergrond dat aparte gebiede sowel bykomende aparte wetgewings, soos aparte huise vir etniese groepe, die CPA en Trustgebiede en grondeise, steeds bly voortbestaan het, kan mens nie dink dat aktiviste en liberaliste of kommuniste nie moeite gedoen het na 1994 om te kyk waar bly dieselfde Khoi San, Griekwa en verskillende swart etniese volksgroepe wat uit Afrika afkomstig was sedert 1800 en grond tydens Mfecane en daarna grondgebiede beset het. George Soros se bekende OSF.SA, is befokus daarop om alles in en rondom die Parlement te finansier, die grondwet 1996 (PAC-SAKP-ANC manifes 1955), is help ‘opstel’ en gepubliseer as ‘n demokratiese grondwet. Die Joodse kazaars het dit opgestel.Plutokrasie, siembamba en vals demokrasie* […]
LikeLike
[…] Plutokrasie, siembamba en vals demokrasie […]
LikeLike
[…] Een van die grootste redes hoekom die Boere volk van haar meer as 15 Boere republieke gestroop en letterlik met misdaad, korrupsie, groot getalle, aanvalle en moorde verjaag is, is om nie die Boere republieke terug te kry soos in Vredesverdrag van 1902 bepaal is nie. Dit is juis die groot moondhede wat nie alleen was om die Boere volk te probeer vernietig nie, hulle het selfs die uit Afrika en ander volke in suidelike Afrika gebruik en misbruik om treinspore, blokhuise op te rig met goedkoop arbeid vir Engeland en bondgenote, se verskroeide aarde beleid wat hulle help uitvoer het en ook die vroue help aanjaag het nadat hulle die plase verwoes het. Vroue en dogters is ook in die proses verkrag – SiembambaPlutokrasie, siembamba en vals demokrasie […]
LikeLike
[…] *Legkaart uit ons Boere volk se verlede en geheues Vredesverdrag 1902Wie sal ooit vergeet wat die Vredesverdrag van Vereeniging van 1902, wat deur BOERE generaals onderteken is, bepaal het? Dat die Boere republieke terug sal gaan na die Boere Volk. Die Boere volk is nie deel van die Afrikaners of enige ander volk nie. Verskroeide aarde beleid, vernietiging van voedsel, aanrandings en verkragtingsOnteiening van plase, vernietiging van plase en voedsel, afbrand van voedsel en huise is en was alles deel van die Britte en bondgenote se Verskroeide aarde beleid. Honderde – Duisende Boere het hul plase en grondgebiede destyds verloor sodat die mynmagnate en hul werkers alles kon inpalm? Die rykdom uit verskeie myne, het uitgegaan uit die Boere republieke (en ander reservate en kroongebiede) via spoorverbindings wat swartes/ander help bou het as goedkoop arbeiders? Hulle was ook in aparte kampe maar meestal werkerskampe.Daar moet altyd onthou word wat in daardie Britse helkampe plaasgevind het. Oorlog is nie maanskyn en rose nie, dis wat op ons voorouers afgedwing is. Die verskroeide aarde beleid van Engeland en al haar bondgenote, wat die Afrikaners uit die Kaapkolonie ingesluit het.Verskeie Konvensies is voorgeskryf duisende kilometers vanaf die Boere republieke Beperkte selfbeskikking: SUSEREINITEIT ELKE volk het die reg tot onafhanklikheidLande wat saam Engeland teen Boere geveg het, het almal grondgebiede, regerings en onafhanklikheid gehad, maar die Boere volk is met hul gesamentlike pogings onderdrukDestyds moes die Presidente van die Boere republieke en Volksrade, al die immigrante (mynmagnate – sioniste en werkers) duld en beskerm in die Konvensies wat op al ons voorgeslagte afgedwing is. Daar was nie net TWEE Boere republieke ter sprake nie. Al die Boere republieke se mans, seuns en vroue het deelgeneem aan Anglo-Boere oorlog I en II. Dit het 100% gegaan oor hul vryheid, om hul grondgebiede te beskerm wat hul opgebou het en ook minerale wat ontdek is.Inteendeel heelwat veldslae het buite die twee onafhanklike Boere republieke plaasgevind. Heelwat konsentrasiekampe en grafte getuig daarvan dat daar meer as net twee BOERE republieke is en was. Huise wat geplunder afgebrand en vernietig is, is buite die twee onafhanklike Boere republieke – daar was meer as 15.Mynmagnate (sioniste) is en was almal afkomstig uit die bondgenoot lande, Brittanje inkluis. Werksgeleenthede in die myne, was beperk en daar is destyds meestal voorkeur aan swart goedkoop arbeiders uit Afrika en oosterse lande gegee. Arbeiders is in honderde duisende goedkoop ingevoer via trein, voet of vliegtuie. Daar is bewyse daaroor, want later het meer as 60000 Chinese die land verlaat. Arbeiders is in goedkoop geboue gehuisves sonder of met min geriewe. Indien die magtige Engeland en haar bondgenote uit die Kaapkolonie gepraat het, moes die Boere leiers en volksgenote op hul agterpote spring om hul vryheid te behou. Swart bemagtiging en regstellende aksie – 1994Die prentjie na 1994 lyk nie juis meer rooskleuriger met swart bemagtiging en regstellende aksie nie. Dis destyds al uitgevoer.Die heel laaste besoek van Paul Kruger het hy en sy span seker gemaak dat daardie klousule vir die beskerming van die immigrante” verwyder word. Hierdie voorskrifte is nougeset deurgevoer in verskeie konvensies deur Brittanje en al haar bondgenote en is dit afgedwing op die Boere republieke. Hy moes later vlug vir sy lewe en het as banneling gesterf.Nie almal wat blank is, is deel van die Boere volk nie en die Boere volk is ook nie deel van die veelvolkige Afrikaners of haar organisasies nie.Liberales vanaf buite en binne die landsgrense, vanuit Brittanje en bondgenootstate, noem dit was vir ons voorouers se beswil – dat meer as 30000 plaashuise en platteland, opgaargeboue en voedsel alles afgebrand is, kinders en ouers van honger omgekom het, vrouens en jong jeugdige dames verkrag is. Al wat as ‘n getuie geroep kan word van die verkagtings is ‘n hopie grond, van ongewenste swangerskappe. Groot volwasse mans het van heinde en ver gereis en ook intern, veral swartes en ander wat daarmee gehelp het om vroue en jong dames te onteer. Hul bloed en die van die babas sal nooit afgewas kan word van oorlog misdadigers nie, want om ‘n ander persoon se huis en voedsel te vernietig is moord en om ‘n vrou te onteer en ‘n jong meisie van haar siel te beroof, te onteer is niks anders as moorde tydens die Anglo-BOERE oorloë. Daarna het hierdie misdadigers gespog van ongewenstes wat hulle in die bykans 15 Boere republieke nagelaat het – kindergraffies sal nog eendag uitroep – Siembamba.Plutokrasie, siembamba en vals demokrasie* […]
LikeLike
[…] ****VERONDERSTELLINGIndien daar slegs ‘n Britse ryk teenoor die Boere volk in suidelike Afrika was wat hier kom oorlog maak het, sou daar honderde duisende soldate minder gewees het en indien ander lande nie perde voorsien en spesiaal vooraf geteël het nie, sou die Britse ryk beslis nie die gebiede geannekseer het nie. Dan sou die prentjie beslis nie so uitgeloop het nie. Die helfte word ons nie vertel wat voor 1902 plaasgevind het nie. Dit was ondergrawing en verdrukking vir ‘n eerste plek.Moet nooit die mag van ‘n klein Boere volk onderskat nie, is dit hoekom daar soveel ander lande betrokke was? Is dit hoekom die Boere volk so entoesiasties was om eie gebiede, die Boere republieke te skep? Die Boere republieke is nie die veelvolkige Afrikaner of ander volke se gebiede nie. Nog minder die van Afrikanerbond of Vrymesselaarsorganisasies.Indien die Boere volk so veramd voorgestel word, waarom is daar oor die 30000 huise op die platteland, met stoorplekke vir voedsel, vee en ander gewasse vernietig. Dit gaan oor baie meer, van die minerale rykdom word nie eers gepraat nie.Waarom was dit nodig om derduisende vroue en kinders aan te jaag na Britse helkampe. Was dit nodig dat vroue en jong meisies verkrag is?Verskroeide aarde, Mfecane: Kill the Boer lied Plutokrasie, siembamba en vals demokrasie […]
LikeLike
[…] Plutokrasie, siembamba en vals demokrasie […]
LikeLike