Co-incidences – Toevallighede

 

According to a statement by the South African Meat Processors Association (Sampa) and the South African Association of Meat Importers & Exporters (Amie SA), there are currently 290 temperature-controlled ‘reefer’ containers that require an urgent cold storage remedy, with more containers en route from international markets set to offload at the Durban port. 

It will be months before operations at strategic cold storage and processing facilities in the province can resume. Image: Waldo Swiegers, Bloomberg

*

The port of Durban is the main container port on the South African coastline. While handling approximately 60% of South Africa’s container traffic, the port serves KwaZulu-Natal, the Gauteng region and a large portion of the Southern African hinterland.   Together with containers the port also accommodates dry bulk, liquid bulk, automotive and break bulk.

Other present port activities, include facilities for local fishing industry, ship repair industries, visiting cruise liner vessels and recreational boating. The Port of Durban is bounded by the city of centre to the north, residential areas to the west and east, and industrial land to the south.

The South African Government has embarked on a significant infrastructure drive to boost the economy and to alleviate poverty. As part of the MDS, Port Terminals will invest R37.2 billion over the next seven years to maintain and create new terminal capacity, ensuring that its terminals can facilitate projected demand.

The container sector will see the largest expansion, with capacity increasing by 41% from 5,6 million twenty-foot equivalent units (TEUs) in 2014 to 7.9 million TEUs per year in 2021. The bulk sector will increase its capacity from 93 million tons per year in 2014 to 99 million tons in 2021, while break-bulk capacity will increase from 15.6 million tons per year in 2014 to 16.6 million tons in 2021. Automotive capacity will increase by 25% from 787,000 fully built units (FBUs) in 2014 to 987,000 FBUs in 2021. The fleet of ship-to-shore (STS) cranes in the container sector is planned to increase from 43 cranes in 2014 to 64 cranes in 2021. The number of straddle carriers will increase from 159 to 202; and there will be an increase in the number of Rubber Tyred Gantries (RTGs), from 72 to 140. In the bulk sector, the number of tipplers will increase from six to nine and the number of ship loaders/unloaders will increase from 19 to 21.

https://dlca.logcluster.org/display/public/DLCA/2.1.1+South+Africa+Port+of+Durban

 

*

Sampa and Amie SA note that the recent riots and looting severely impacted key cold storage infrastructure in the province, compounded by the recent cybersecurity hack on Transnet’s IT systems, which affected its operations and created major backlogs for both exports and imports at the port.

“Now that the Durban port has resumed operations, an urgent action plan by government is required to ensure imported perishable food containers are re-routed to inland cold storage facilities.

“This is critical if South Africa wants to avoid chronic food shortages across the country, specifically for the poorest who rely on affordable chicken and meat products such as polony as their primary sources of protein,” say the two associations in a statement.

“Besides requiring an urgent solution for cold storage of containers, an additional complication lies in the micro-biological, phytosanitary testing of food product coming into the port, and the authorities’ curtailed capacity to test arriving product due to the damage to some testing labs.”

Sampa and Amie SA say they have written to the Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development (DALRRD) and the Department of Trade, Industry and Competition (dtic), recommending urgent intervention.

The solution the associations suggest would be to allow fully sealed containers to be transported to inland cold storage facilities where inland veterinary teams can follow normal testing and release procedures. In this process, consignments will be held in bond until cleared for release.

“This is not a matter that can only be resolved by Transnet. We need the DALRRD and dtic to intervene to implement a solution with speed, and to communicate that plan with all stakeholders,” says Sampa CEO Peter Gordon.

“Even if testing were able to resume to normal levels, there is nowhere to send cleared product to, as processors and cold storage facilities have been destroyed, damaged or closed during the unrest.”

Paul Matthew, CEO of AMIE SA, says: “We estimate that it will take between three and 18 months to rebuild, repair and resume operations at strategic cold storage and processing facilities that were impacted in the province.

The associations say that given the disruption to retail value chains, distribution and cold storage facilities, producers have had to ramp up their orders to replace what was lost in the value chain. Consequently, it is expected that the problem will be exacerbated in the weeks ahead.

“In May 2021 prior to the unrest, 16 000 tons of MDM was imported to South Africa, 75% of which came into the country via the Durban port. Much of this product is destined for inland producers who employ thousands and feed millions of South Africans,” the statement said.

*

Voedselsekerheid

Terloops – Voedselinvoere word geraak – wel, dit is lankal tyd dat Suid-Afrika hul eie produkte maak en volkome selfvoorsienend is soos wat ons was voor 1994.   Miljoene sit werkloos en daar is reeds meer as 5000 plase opgekoop wat in onbruik staan en nie aangewend word vir grond of enige belaglike transformasieprosesse nie.  Dit word as belaglik beskou, aangesien al hierdie plase wat deur regering aangekoop is met belastinginkomste, nie verder uitgebou is om te verbeter aan die sogenaamde agterblewenes nie. 

Die wiegelied toesprake vanselfsprekend

Nadat Ramaphosa afgekondig het, daar sal nie tekorte in die land wees nie het die kaping van vervoer in plek geval.   Hierdie is reeds ‘n duidelike bewys hoe beplande ‘onbevoegde’ mense is.     Hulle is bevoeg genoeg om kapings te laat gebeur en korrupsie te laat plaasvind.    Dis juis hulle in beheer van die stelsels, wat dit toelaat om te gebeur om die ekonomie te vernietig.  Nie net word en is trokke vernietig nie, daar is baie meer hieragter.   Dit kring verder uit tot by die Boer wat produkte vervaardig en moet uitvoer of vervoer, wat “gestrand” is.   Melk word op lande uitgelaat en vrugte vrot.  Elke vervoerbesigheid vervoer vrag, of dit nou voedsel of klere is, daar is duisende trokke wat “beheer” word.

Durban

Moneyweb berig oor die stand van sake in veral die Durban (en moontlik ander) hawe en wat die impak gaan wees op ons almal, hetsy die wat swaar deurgeloop het onder die onlangse en jaarlikse terrorisme en sabotasie van die land, gaan dit elkeen raak.   Terreuropgtogte wat geweldadig opeindig, word met volhoubare passie uitgevoer, terwyl die owerhede alles vanaf ‘n afstand monitor.  Intussen word pad en spoor so beskadig, dat dit nie maklik vervang kan word nie.   Trein en busdienste word direk geraak.  Waar bande brand, val later gate in en lugbesoedeling beskadig almal se longe (mens en dier).  Die regering oortree hul eie wetgewing en grondwet.

*

Durban het ook onlangs begin om te “vergroot” om beter vrag te kan hanteer.  Hoeveel spandeer is en die werklikheid kan nie waargeneem word nie.  Dis juis hoekom die Durban lughawe verskuif is. 

Hoeveel het regtig “afgebrand” of is beskadig in die hawe self.  Daar is dan soveel “weermaglede” ontplooi ? 

Enige hawe van die aard is ‘n sensitiewe punt vir beskerming en bevat ook noodplanne maar niks is of word aangewend nie, want die in beheer weet nie hoe dit werk nie en dit verskil met hul eiendoel – vernietiging.

Nou skielik soos die afgelope 30 jaar, moet ekstra onkostes aangegaan word deur die belastingbetalers en besighede om nie alles te verloor nie.  Nie die regering nie.   Hoeveel besighede werk hiertoe saam?   

Sasria werk oortyd na al die plundertogte en terrorisme.

Vervoer en die beplanning daarvan, val juis onder die Minister van Vervoer aka President van die land wat dit alles toelaat.    Wie se stelsels is gekaap?   Die stelsel wat alles op rekord hou, word vooraf ingepos deur werkers wat dit beheer en behartig, nie die publiek nie.   Daar word van alles “back-ups” gedoen – waar is dit dan heen?    Selfs munisipaliteite het sisteme in plek om nie hul stelsels te verloor as daar fout gaan nie.   Wie glo nog ‘n minister as daar gepraat word dat hul stelsel is gekaap?

Bevolkings

Daar word beraam, daar is oor die 60 miljoen burgers in die land wat by winkel sentrums voedsel aankoop of met protesaksies gaan steel.   Daar is en word geen sensus gedoen nie.  En dit gaan nie net in Suid-Afrika so nie, dis oral so om die “onwettige immigrante” status te verbloem.

Daarteenoor werk miljoene immigrante in die land met afhanklikes en nog meer miljoene as seisoenale en andersinds in plakkergebiede rondom dorpe en stede, wat aandring op dieselfde regte as burgers – meestal afkomstig uit Afrika lande.   Meeste maak gebruik van ons plaaslike skole, mediese inrigtings, klinieke en selfs die ou HOP huise wat van water en krag voorsien is.   Dus is dit belastingbetalers wat in hierdie miljoene immigrante (50-60 m)  se behoeftes moet voorsien.   Heelwat ontvang ook selfs toelaes en kry later stemreg.

Klink dit nou nie bekend nie, dat dieselfde tipe gedrag voorgekom het in die onafhanklike ZAR en Vrystaat Boere republieke, waar onwettige immigrante aangedring het op stemreg, veral rondom die minerale bedryf (goud en diamantvelde).      Die twee Anglo Boere oorloë wat gevolg het om ons  Boere te verminder in die Britse helkampe en al die veldslae wat die magtige Engeland op ons voorgeslagte kom uitvoer het.  Is dit nou nie toevallig dat dieselfde tipe agendae en patroon, die destydse president Paul Kruger netso getreiter het nie.  Die Randlords het later floreer in Suid-Afrika, meestal immigrante, wat ryk geword het uit die goud en diamantvelde se rykdomme.

*

2021 radikale ekonomiese rewolusie

Wie is hiervoor verantwoordelik?   

Ramaphosa en sy ANC kabinet, wie anders?  En moenie diegene vergeet wie agter die kabinet en sy vennote skuil nie.   

Die rooi brigade is nogal lief om aan te hits en te verwys na die “white monopoly capital”.   

Tyd dat hy en sy navolgers hul eie huiswerk behoortlik doen, as hul daartoe in staat is en die begrip rondom vernietiging van ons as volk (en moontlik ander etniese volke) waargeneem word.   Dit is nie net 2021 so nie. 

Faktore rondom persone betrokke – gaan die geskiedenis na waarvandaan hierdie spul afkomstig is en uit watter lande is die finansiers van parlement, grondwet en wetgewing afkomstig.  Selfs swart bemagtiging en die sogenaamde “apartheid” wat in 1840 reeds bestaan het met Engelse kroon wetgewings.   Dis egter ons wat die blaam kry vir wat die Engelse regering aan hulle gedoen het.   Die hoofmanne het almal toegestem daartoe om in reservate en kroongebiede te bly.  Na 1994 verander die reservate en kroongebiede na Trust en CPA’s onder verskillende en aparte wetgewings.   Toevallig bly hier meer as etniese swart en khoi san volke ( 30 miljoen ) in die gebiede.   Wie bly dan rondom ons?  Heelwat het meer as een grondgebied en immigrante slurp die res van die gebiede op waar hulle plakkerskampe bou.

Soros en andere

Wie voorsien die fondse al sedert Idasa en Kodesa dae?  Wie befonds die sogenaamde grondwet, parlement en al die organisasies wat so met die regering saamhardloop?   Swart bemagtiging en onteiening !

*

DIE OMSTANDIGHEDE WAARIN ONS ONSSELF BEVIND IS TOEVALLIG NIE.

DIS ALLES VERSKEIE AFDELINGS SE AGENDAE WAT SAAMWERK OP DIESELFDE VLAK VAN VERNIETIGING WAT HEEL TOEVALLIG SAAMGEWERK HET IN DIE TYDPERK WAT ALLES OP GRONDVLAK GEPLUNDER EN AFGEBRAND HET.   

SPOOR – PAD – HAWENS – STOORPLEKKE – VOEDSEL VOORSIENING

*

In dieselfde tydperk wat die terreurbendes ingevaar het in Durban en omliggende KwaZulu-Natal om alles te vernietig, het die kapers die stelsels “oorgeneem”.   Wie gaan dit nou glo dat dit nie toevallig is nie?   

Weens gebrek aan spasie omdat alles afgebrand het, seil die skepe gerieflik verby en siedaar, nog meer voedselsekerheid ‘ontplof’ in die regering se gesigte.    Soos ‘n tv afstandbeheerder monitor die polisie die hele tyd, daar is hier en daar waar beamptes wel ‘probeer”.   Die feit dat daar nie genoeg “ammunisie” is nie,  is lagwekkend en veel erger is die feit dat miljoene gesteel word onder polisiebewaking.

Niks is toevallig nie.   

Niemand het ‘n graad nodig om te kan onderskei wat hier besig is om te gebeur om die hele ekonomie in duie te laat stort nie.   En die op die kantlyn weet hoe sekere politici se agendae werk.   

Hulle voer duisende “slagoffers in wat soos hulle lyk en praat om armoede in Suid-Afrika aan te blaas en om voordeel te trek uit veral swart bemagtiging”.   Regdeur Afrika is dit so.   

Besighede wat dit nou nog nie weet nie, speel op dieselfde voorstoepie en help mee  om die teiken te bereik.    Die rooi rewolusie is al vir jare haarfyn beplan, daarom word daar gedurig, selfs in die grendeltyd voortgegaan met korrupsie, misdaad en regstaktieke om te sloer om hul sake te dryf.   

Hul vernietig ons almal saam, nie net hul eie ondersteuners wat maar tevrede is met ‘n skamele R350 wat nie eers voedsel vir ‘n maand kan aankoop nie.  Of word daar meer op die agtergrond uitgedeel, veral as gesien word hoe die spul terreurbendes hardloop, met skoene aan en beslis nie honger ly nie.   Al wat hierdie spul veroorsaak met hul terreurdade, is die wat so getrou stem vir die in beheer, met niks gaan sit nie.   

*

Die sneeubal word net al groter en groter

SA harbours –  Hawens in SA

Onteiening ‘n tydbom – geen voedsel

High levels of Violence in SA – July 2021 ongoing

Unemployment B-BBEE – Werkloosheid swart bemagtiging

Terrorism Sabotage – Sabotasie Terrorisme

Zuma Ondersteuners (supporters)

Zuma –  17 May 2021

ANC –  Lethuli-house can of worms – Nyani skeletons – so-called apartheid (segregation) and white privileges

State capture – Ramaphosa

SA Parliament Eskom 2 September 2020

Een gedagte oor “Co-incidences – Toevallighede”

  1. […] https://www.marinetraffic.com/en/ais/details/ports/166*RELATEDCo-incidences – ToevallighedeANC –  Lethuli-house can of worms – Nyani skeletons – so-called apartheid (segregation) and white privilegesState capture – RamaphosaSA Parliament Eskom 2 September 2020Corruption – ANC regime – Covid-19Onteiening ‘n tydbom – geen voedselHigh levels of Violence in SA – July 2021 ongoingUnemployment B-BBEE – Werkloosheid swart bemagtigingTerrorism Sabotage – Sabotasie TerrorismeZuma Ondersteuners (supporters)Zuma –  17 May 2021 […]

    Like

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s