Belmont Report 1978: humans

 

Die geskiedenis wat herhaaldelik voorkom, word feitlik daagliks aan die klok gehang, want dit gebeur in werklikheid rondom ons op alle kontinente.  Dit raak verskillende aspekte van veral die voortbestaan van etnisiteit en verskillende volke, asook die ekonomie van elke volk en land, om nie in armoede te verval nie.   Die realiteit is, dit gebeur nie net op wetenskaplike of mediese front nie, maar elke vlak van samelewing op elke kontinent.     

Historical Context and Economic Issues | Ethical, Legal, and Societal  Implications of Biotechnology



*

Dit gebeur ook onder andere soms waar wetenskaplike eksperimente op mense uitgevoer word as proefkonyne en rooi ligte wat daarna flikker.  Wat is die doel van navorsing en implikasies daarna, indien dit nie ten volle openbaar is alvorens die mense as proefkonyne gebruik word nie?  Dis nog meer onbillik, ongrondwetlik en onmenslik wreedom hierdie proewe om kinders af te dwing terwyl daar nie regtig bewyse is vir al die nagevolge nie.

*
*
*

BELMONT REPORT

The Belmont Report was written by the National Commission for the Protection of Human Subjects of Biomedical and Behavioral Research. The Commission, created as a result of the National Research Act of 1974, was charged with identifying the basic ethical principles that should underlie the conduct of biomedical and behavioral research involving human subjects and developing guidelines to assure that such research is conducted in accordance with those principles. Informed by monthly discussions that spanned nearly four years and an intensive four days of deliberation in 1976, the Commission published the Belmont Report, which identifies basic ethical principles and guidelines that address ethical issues arising from the conduct of research with human subjects.

Die Belmont-verslag is paar jaar gelede deur die Nasionale Kommissie vir die Beskerming van Menslike Vakke van Biomediese en Gedragsnavorsing geskryf. Die Kommissie, wat geskep is as gevolg van die Nasionale Navorsingswet van 1974, is belas met die identifisering van die basiese etiese beginsels wat onderliggend moet wees aan die uitvoering van biomediese en gedragsnavorsing wat menslike proefpersone betrek en riglyne te ontwikkel om te verseker dat sodanige navorsing uitgevoer word in ooreenstemming met beginsels.

Die studie en maandelikse besprekings het oor vier jaar geduur.  In 1976, het die Kommissie die Belmont-verslag gepubliseer, wat basiese etiese beginsels en riglyne identifiseer wat etiese kwessies aanspreek wat voortspruit uit die uitvoering van navorsing met menslike vakke.

https://www.hhs.gov/ohrp/regulations-and-policy/belmont-report/index.html


*

To address this problem, in 1974 the U.S. government established the National Commission for the Protection of Human Subjects. In 1978, the commission submitted its report, The Belmont Report: Ethical Principles and Guidelines for the Protection of Human Subjects in Research. The report advocated respect for persons, beneficence, and justice as the fundamental principles for the ethical conduct of research involving human participants. 

The current federal regulations for the conduct of research in the United States are derived from the ethical principles of the Belmont Report. The Code of Federal Regulations, frequently referred as 45 CFR 46 or the Common Rule, includes the basic policies of the U.S. government for the protection of human research subjects. It includes, among others, detailed regulations on institutional review boards or research ethics committees and informed consent.

https://www.fhi360.org/sites/default/files/webpages/RETC-CR/en/RH/Training/trainmat/ethicscurr/RETCCREn/ss/Contents/SectionVI/b6sl70.htm

*

Office of the Secretary

Ethical Principles and Guidelines for the Protection of Human Subjects of Research

The National Commission for the Protection of Human Subjects of Biomedical and Behavioral Research

April 18, 1979
READ:
https://www.hhs.gov/ohrp/regulations-and-policy/belmont-report/read-the-belmont-report/index.html

*
Informative slides:

The Belmont Principles of Respect for Persons, Beneficence and Justice -  ppt video online download

https://slideplayer.com/slide/6275483/

*

Die reg en wetenskaplike navorsing

Dit is elke individu se reg om oor hul lewens te besluit, nie die wetenskap, dokter of politici nie.   Die individue wat wetenskaplike navorsing doen is ‘n persoon in eie reg, maar die een waarop daar ‘n oningeligte proef gedoen word is onder dieselfde reg.   Hoe word hierdie proefkonyne se regte beskerm – wêreldwyd.

Elke wetenskaplike en mediese dokter besluit ook oor hul eie lewens en standaarde waarvolgens hul wil lewe, dit moet aan elke individu gegun word.  ‘n Reg tot lewe word in grondwette uitgespel, ook in 1996 SA grondwet. 

Hoe kan iemand ‘n reg tot lewe hê as dit wetenskaplik weggeneem word met hul eie eksperimente waar daar nie werklik ‘n geskiedenis van nagevolge aangeteken is nie.   Soms is dit nie wetenskaplikes wat die besluite maak vir eksperimente nie, maar gesamentlik met die politici wat dit toelaat sonder enige mandaat en afdwing.   

Indien individue nie behoorlik ingelig is oor spesifieke eksperimente in menselewens nie, moet die wat die wetenskaplike en politieke eksperimente uitvoer NIE van die reg verskoon word as daar enige of selfs ernstige nagevolge is nie.  Indien die regerings dan hul eie Kommissies en Regters aanstel om hul sake te hanteer, is dit ongrondwetlik.

Wat na 1945 begin gebeur het, het ook in die 1970’s plaasgevind en vind vandag steeds plaas.   Dit is myns insiens ‘n menslike tydbom wat selfs erger kan wees as die nalatenskappe van die Hiroshima bom  of die kernkrag chaos van Chernobyl.   Wie was en is steeds in beheer van die Hiroshima en Chernobyl waar verskeie lande en omgewings vir geslagte in chaos gedompel is.  Hoeveel volksgenote wat in die areas woonagtig was is totaal uitgewis?   Al hierdie lande word steeds geraak deur radio-aktiwiteit.   Tog word lande beskerm wat voortbou op hierdie gevaarlike toestande.   

Daar word heelwat gefokus op lande wat met uraanverrykte plofkoppe eksperimenteer en bekommernisse word daaroor uitgespreek.  Tog gaan sekere groot lande voort om dit uit te voer – wie of wat beheer hulle dan om wat met die dodelik vernietigende wapens te maak?  Daar was feitlik geen land wat nie deelgeneem het om Suid-Afrika te dwing om van hul kernwapens ontslae te raak nie, maar wat van die res wat dit steeds doen?  Ons in Suid-Afrika moes dit doen en waarheen het daardie materiaal gegaan?

Wedersydse respek en dubbel standaarde

Niemand ontken dat wetenskaplikes vandag voorkeur geniet rakende hul eie ‘navorsing’ nie , veral mediese gebiede, wat respekteer behoort te word nie.      Die teenoorgestelde geld ook vir dieselfde beroepe, naamlik wetenskaplikes, medici en politici wat die mense en individue moet respekteer om nie altyd die wetenskaplike of mediese proefkonyne te wees en word om volke of burgers te vernietig nie.   

Hang ook af van elke land se interne politiek.  Politici en regeringslui stel soms hul eie ‘wetenskaplikes en dokters’ aan om hul gesamentlike doel met ander regerings, te bereik.    Sou daar enige skade wees as gevolg van wetenskaplik of mediese proewe en veral inligting wat weerhou word, beteken dit nie hierdie wetenskaplikes kan hul hande in onskuld was nie.   Die volle waarheid behoort oorgedra te word plus nagevolge soos uitgespel in die Belmont verslag.   

Enige beroep is belangrik en moet belangrik geag word, maak nie saak hoe gering dit is nie.

Minderheid etniese volke word ingedwing in multi-kultuur regerings met ‘n sogenaamde ‘demokratiese’ (lees kommunistiese) grondwet wat veronderstel is om individue en selfs elke minderheidsvolk se regte beskerm.  Dit is nie net in Suid-Afrika nie, maar op elke kontinent, waar minderheidsvolke se regte nie beskerm word nie en deur meerderheid volke onderdruk word.

Soos in die geval van munisipale raadslede, amptenare, dokters, prokureurs, ministers en ander ‘leiers’,  etiese kodes uitgespel word, geld ook vir elke wetenskaplike en navorsers.   Hierdie leiers in beheer van hul eie vakgebied, moet verantwoordelikheid neem vir hul dade wat hul ‘afdwing’ op ondergeskiktes waar nodige inligting ontbreek.   Dit geld ook vir wetenskaplikes wat dink hul navorsingproewe moet afgedwing word.

Waarom is daar dubbel standaarde, nie net in Suid-Afrika nie?     Is die regsbanke regtig onafhanklik soos wat voorgehou word – waarom sloer sake so lank vir sommiges wat nooit vervolg word nie, terwyl ander burgers met minder ernstige oortredings, summier in die tronk gegooi of beboet word?

Regsbanke is veronderstel om onafhanklik te wees,  wat vir almal behoort te geld , nie dubbel standaarde toepas nie en wat totaal onafhanklik moet opereer, weg van enige land se regering of selfs hul opposisie partye.    Geen regering moet enige hand in die land se regsbank hê om Kommissies of Regters aan te wys nie hul kan bevoordeel in tye van misdaad en korrupsie nie.   Tans is dit nie so in Suid-Afrika nie – dus hoe kan dit onafhanklik wees?   Indien regeringslui skuldig is aan ernstige staats en entiteitkapings, korrupsie en  misdaad, kan hul nie hul eie Kommissies aanstel om hul saak te ondersoek nie.   Niemand kan as regter vir haarself of homself optree nie.

Indien ‘n lid van die publiek by enige winkel ingaan en steel, moet daardie lid die gevolge dra van diefstal.  Indien ‘n lid van die publiek op pad die spoed oorskry, word hul beboet of lisensies word ingekort.   Indien ‘n direkteur van maatskappy geld steel, is dit korrupsie en indien ‘n regering gekaap word, is dit daardie leiers wat deur die reg aangekla en gevonnis moet word.   Nie in Suid-Afrika nie. 

Wie is al vervolg na die Zondo kommissie – waarvoor word die Zondo ten duurste betaal met hul ondersoeke as niemand vervolg word nie?   Die Zondo kommissie word uit die staatskas vergoed -elke belastingbetaler betaal hiertoe en het ‘n reg om te eis dat hierdie skuldiges vervolg word en uit hul poste gelig word.

Na 1994 is ‘n Kommisie deur die ANC aangewys en lede is aangestel om swart bemagtigings- en regstellende aksie wetgewings teenoor slegs ‘n handjievol  blankes (Boere en Afrikaners en hul besighede) in te stel.   Die voorsitter is niemand anders as die huidige president van die ANC nie, naamlik Ramaphosa.   Wie trek die meeste voordeel uit swart bemagtiging en regstelaksie wetgewing (wat aan die publiek voorgehou word as beleid, terwyl dit wetgewing is) asook in 1996 grondwet vervat.


Reg tot lewe en vryheid word geskend

OPLOSSING
.

Alles in ag genome, is dit niks anders as ons almal se skending van menseregte, hulle skend ons kultuurvryheid , ons identiteit en ook die reg tot lewe en reg tot vryheid.   

As volk is dit duidelik hoe daar tewerk gegaan word vir jare om van ons volkslede en hul besighede ontslae te raak op meer as een politieke en ander terrein.  Ons as volk het die reg om onsself op alle gebiede, 100% onafhanklik te regeer soos ons voorouers dit gedoen het.

*
*
*
*
*
*

Videos – Beeldmateriaal

Respect for persons participating
Beneficience
Justice to participates

*

This video was created before the 2018 revisions of the Common Rule and may include information that is not up to date. This video is part of a series produced in 1986 by the National Library of Medicine. This segment describes the basic ethical principles that underlie research involving human subjects, illustrates their application in case studies, and shows the principles at work in the resolution of ethical conflicts.

*

The Belmont Report (Part Two: Applying the Principles)

*

The Belmont Report (Part One: Basic Ethical Principles)

*

RELATED   INFORMATION –

BYKOMENDE INLIGTING : OPLOSSING IS SELFBESKIKKING

DO WE HAVE RIGHTS AS A PEOPLE – HET ONS AS VOLK DIE REG OM ONSSELF TE REGEER


Lees wat hier gebeur het
Tuskegee Study 1932 in USA


Unesco, Human Rights, Racism and the Nuremberg Code

Nuremberg codes  –  SA Constitution –  Grondwet


Kommunisme, voedselsekuriteit en onafhanklike gebiede vir ons as volk

Selfbeskikking – Self-determination

Genocide versus Self-determination

Self-determination – Onafhanklikheid

Self-determination for the oppressed people

People’s international right to self-determination

UN Resolution 1514 Self-determination for people

Freedom Self-determination – Selfbeskikking

Eco Villages or farms- Selfonderhoudend

Een gedagte oor “Belmont Report 1978: humans”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s