*
Segregasie oftewel aparte gebiede is in 1854 geskep deur die tradisionele leiers en Lord Shepstone (beleid) in London. Dit het net na die Mfecane oorloë plaasgevind, omrede swart etniese stamme nie met mekaar oor die weg kon kom nie – dit was duidelik hoekom daar so baie mense doodgemaak is. Die groot media- en ander propaganda-leuens wat teen die sogenaamde apartheid vertel word, word as onwaar beskou en beslis is alles wat verkondig is, nie die waarheid nie.

*
In 1988 het ‘n Duitse boek (The le of apartheid and other true stories from Southern Africa) berig hoe welwillend die ‘White Giant of Africa’ eintlik onder die sogenaamde apartheid was.
Na 1994 het die sogenaamde demokratiese ‘reënboognasie’ ontstaan en leef dieselfde etniese groepe en nog meer, steeds op Trustland of op verskillende kommunale gebiede (CPA’s), (onder andere wetgewing oor grondeise). Dit is nie net Suid-Afrika nie, maar ook die hele Afrika en ander kontinente. Daar is verskillende etniese groepe mense, en hulle verskil etnies, toaal van mekaar.
In Suid-Afrika blameer meestal etniese swart en bruin groepe en leiers die wit minderheidsbevolking vir hul eie segregasie-keuses. Die bekendste is waarskynlik Ingonyama trustgebied wat slegs vir Zoeloes is en daar is 6 gebiede vir Khoi San en bruin mense in 2007 deur Thabo Mbeki gegee, met byvoordele. Richtersveld is een daarvan.
Daar is egter niks verkeerd hiermee nie, inteendeel daar was ook niks foutief aan ‘n Tuislandontwikkeling wat volle onafhanklikheid sou verkry het nie. So ‘n gebied is in lyn met internasionale reg waar etniese volke volwaardige onafhanklikheid kan verkry – dis presies waarmee Dr Verwoerd besig was. Daar is van die Tuislande wat uitstekend floreer het. Grensnywerhede is oral geskep om werksgeleenthede en opleiding te bevorder.
Heelwat nywerhede en groeipunte het hieruit voortgevloei en dit bied steeds werk aan miljoene burgers sowel immigrante. Die NOK (nywerheidsontwikkelingskorporasie) het baie geld vanuit die besighede ontvang om hierdie nywerhede te skep, veral vir die Tuislande, want meeste is op en rondom die grense gebou. Daar was nie altyd vervoer beskikbaar nie en kon hierdie mense gemakliker gaan werk.
Nes vandag, was daar ook heelwat korrupsie aan die tuislandregerings en as korrupsie op nasionale/provinsiale en munisipale vlakke vergelyk gaan word, sal gesien word dat die hoeveelheid vandag ter sprake, nie ‘n druppel in die emmer van voor 1994 is nie. Hierdie gebiede sou 100% oor hul eie grondgebiede regeer het soos Botswana. Vandag sit ons met 8840 tradisionele leiers en dis net so min in vergelyking met wat ons voor 1994 gehad het. Ons as belastingbetalers onderhou maandeliks hierdie tradisionele leiers, terwyl hulle niks met mekaar of met ons in gemeen het nie.
Voor “kolonisasie en die sogenaamde apartheid” in Suid-Afrika (1948), was die begrip etnisiteit reeds gewortel in die idees van verbande in verwantskap, biologie en herkoms. Swartes het hul eie gebiede beset en daar gewoon, Boere het hulle nie in die besette gebiede (reservate en later tuislande) ingedruk nie, want die Boere was nog nie daar nie. Etnisiteit word geassosieer met die oortuiging dat etniese groepe uitgebreide verwantskapnetwerke is wat as basiese skeidingslyne binne samelewings dien, wat groepe omhels wat deur kleur, taal, godsdiens en ras onderskei word. ‘n Boer wat lid is van ‘n volk, is netso geregtig as ‘n Zoeloe wat vandag geregtig is op Ingonyama trust.
Beweringe word gemaak dat die vorige regering (Boere) miljoene swartes uitvermoor het en die aparte state geskep het. Dis onwaar en op leuens gebou. Swartes het hul eie gebiede beset waarop hul aanspraak maak sedertdien. Met Mfecane het swart op swart mekaar uitgeroei, 1805-1830.
Aparte gebiede: Was bekend as Reservate, wat na 1950 Tuislande geword het met amptelike verkiesings. Swartes was nie weerhou van ENIGE stemreg nie, hul kon hul eie leiers in hul gebiede gekies en ingestem het. Daar was amptelike verkiesings.
In 1961 was daar reeds reservate en elke stam/volk het apart gebly. Stemreg was vir elkeen in hul eie gebiede, niemand het hul stemreg weggeneem nie. Elkeen het hul eie leiers gekies, gebiede het vlag en volkslied gehad en selfs 4 het onafhanklikheid geniet, een het ‘n eie geldstelsel gehad. Indien dit wel so was dat ons hulle kwansuis uitvermoor het, dan sou daar nie soveel swartes vandag gewees het nie. Inteendeel het swartes mekaar uitgewis by Mfecane (1800-1835). En hulle het dit nog nooit afgeleer om mekaar te vermoor nie, hulle doen dit steeds.
Indien die getal wat verskaf word in 2019 van 500000 die waarheid is – wie vermoor wie? Selfs in Afrika maak swartes mekaar dood en is die nekbandmoord ook in volle swang in Afrika. Dus, is dit eenvoudig nie waar nie, die getalle bewys dit , en dit het selfs meer geword met invoer van immigrante en onwettiges wat alles gratis soek, selfs die toelaes, omdat daar oop grense is.
LET WEL –
Brittanje en die Unie regering (onder Britse beheer), het ook sedert 1902-1960 meer as 400000 immigrante ingevoer uit Afrika en China om in hul diamant, goudmyne en ander myne te kom werk. Hierdie spul het almal na ‘n sekere tydperk met hul families in die gebiede gevestig en so amptelike stemreg bekom.
Hoeveel van die spul IMMIGRANTE maak nou aanspraak op gebiede wat aan die Boere republieke behoort het en dit terwyl Brittanje was wat alle grondgebiede geannekseer het. Vandag eis al wat leef en beef onder die Swartes, Khoi san en Griekwa grondgebiede wat kwansuis gesteel is en elkeen ontvang biljoene finansies, sowel as ander bates, diere, saad, trekkers en veel meer.
*
Almal dink ons, of Verwoerd het apartheid begin, verkeerd, dit was die Britse regering wat dit alreeds voor 1900 begin het, saam tradisionele leiers wat na die Mfecane oorloe nie kon saambly in een area. Dit was lord shepstone wat die beleid London toe geneem het in 1854, daar was ook ander Lords betrokke. Ook Rhodes het wetgewing in 1894 geskep in die Kaapse kolonie.
Die gebiede is of reservate/lokasies genoem en in heelwat gebiede was dit Britse kroongebiede genoem. Dit was in 1910 in Unie dokumente oorgedra as reservate of kroongebiede.
In 1961 was daar steeds reservate en kroongebiede onder Britse beheer.
*
Opvoeding
Selfs die Engelse skole is deur die Engelse gedoen saam met verskillende kerke, vir hierdie swart bevolkingsgroepe. Dit het tot ongeveer 1954 geduur wat die swart skole onder ons afdak ingegooi is om dit verder te beheer.
Ons het in 1961 Republiek geword. In hierdie Engelse skole, was daar nie Afrikaans te bespeur nie, baie van hierdie “missioneries” was Engelse kerk organisasies, uit baie dele van die wêreld.
Ons het in ons gebiede vir jare op Afrikaans as eerste taal gefokus. En oornag was hierdie, veral swart etniese groepe ons wat eise gestel het, veral oor Engels. Daarom al die skool opstande, wat teen Afrikaans was. Wie het dan die probleem geskep na meer as ‘n eeu, wat hulle onderrig onder swart en khoisan gedoen het? Die Britse koloniale meesters en regeerders. Die kerke en veral sendingskole wat gestig is, het vir dekades en langer as ‘n eeu onderrig verskaf aan hierdie reservate wat HULLE self beset het.
Hoekom het hierdie massas nie hul eie onderwysers gehad nie na 100 jaar nie – hulle kon dit ook onder Britse beheer gedoen het, maar hulle het nie.
Maar alles word in 1954 in ons skoot gegooi om die blaam op blankes, veral Boere te plaas, want alles is die Boer se skuld (kill the Boer, kill the Farmer). Hoeveel van hierdie massa swartes kom 100% uit Afrika lande na 1900 wat in Britse myne kom werk het en het families en kinders saamgebring? Daar is na 1902 oor die 400000 immigrante uit Afrika lande en 60000 uit China en Asië ingevoer. Ook hiermee het die Engelse en veral die Engelse kerke, uitgestaan om kinders te onderrig wat uit Afrika afkomstig was.
En vandag brand dieselfde spul skole en universiteite af. Die vraag wat baie by my opkom, wat het die Engelse hierdie spul geleer? Brand en plunder, teel en steel soos ons vandag ken. Na 25 jaar gaan dit niks beter nie, inteendeel.
Meeste van ons kolleges en opleidingsentra was grotendeels Afrikaans.
Gooi enige kind in ‘n omgewing soos in Frankryk of China waar net Frans of Chinees is en kyk wat gebeur?
Die Engelse en veral die Engelse missies, het hierdie moedswillig en kwaadwillig op ons afgegooi. Hulle het veral die kabinet dopgehou onder Unie regering, om wyle Dr Verwoerd en sy ondersteuners te blameer vir hul eie tekortkominge wat hulle nie uitgevoer het nie. Mos lekker om ander die skuld te gee vir apartheid wat deur hulself geskep is.
*
*
*
(Apartheid) – (Segregation) – it was created in 1854 by the traditional leaders and Lord Shepstone (policy) in London and also in legislation of Rhodes from the Cape Colony 1894. The great media and other propaganda lies told against apartheid countermanded: In 1988, a German book (The lie of apartheid and other true stories from Southern Africa) reported how benevolent the “White Giant of Africa’ actually had been under so-called apartheid.
After 1994 and the so-called democratic “rainbow nation”, the same ethnic groups and even more, are still living either on Trustland or different CPA’s (Landclaims legislation) (old homelands or british reserves/crownlands).
It is not only South Africa, but the whole of Africa and other continents do have various ethnic groups of people and they all differ from each other and mostly living separately. Now under the ANC, they still do the same thing under different legislations and even the 1996 constitution. In South Africa those ethnic groups and leaders blame the white minority people for their own segregation areas and choices and that is total nonsense.
Reserves and Crownland were created under British colonialism (1815-1961). Refer to different British colonial areas.
*
The ZAR (Transvaal) and Freestate (later RSA) were also annexed by Britain in 1900, but guerrilla fighting continued.
The Treaty of Vereeniging (1902) ended the war and made the two independent countries a crown colony of the British Empire. During this time, there were already reserve or british crownland in place.
*
Allegations are made by political leaders and supporters, that the previous government (apartheid) (whites) has killed millions of blacks. If it was the case, there would not have been so many blacks today. They all immigrated from the north, not only in 1800 but since 1902.
On the contrary, blacks wiped out themselves at Mfecane wars (1810-35). They still do it today and not only in South Africa. Even in Africa, blacks killing each other and the necklace murder is also in full swing in Africa. Then if they can not live in their own homeland, they just go over the border to the next country.
The numbers prove it, and it has grown even more with immigrants and illegals just walk over and expect everything for free, even the social grants, because there are open borders since 1994.
Nothing has been changed after 1994, only the wording of Homeland changed to Ingonyama Trustland, only for the Zulu people and Richtersveld CPA for the Khoi San peoples, and there are thousands of other separate CPA’s (landclaims and 8840 traditional leaders), by their own choices.
*
Ethnicity
Before colonisation and so-called apartheid in South Africa, the concept of ethnicity was rooted in the ideas of bonds in kinship, biology and ancestry. Ethnicity has been associated with the belief that ethnic groups are extended kinship networks that serve as basic dividing lines within societies, embracing groups differentiated by colour, language, religion and race. In South Africa, ethnicity involved more visible local communities, built on face to face signal of dialect, kinship, status, religion, cultural practices, and on the force of understanding and fear produced by rural isolation.
Ethnicity refers to shared cultural practices, perspectives, and distinctions that set apart one group of people from another. The most common characteristics distinguishing various ethnic groups are ancestry, territorial possession, language, forms of dress, a sense of history and religion. These characteristics were the units of social, economic and political organisations and inter-communal relations. Ethnic differences are not inherited; they are learned. South Africa consists of different ethnic groups located in different rural homelands. They were peasants or self-providing groups and their economy was agriculture. Land was important to the reproduction of social and economic life.
During the colonial and apartheid periods, the Black population of South Africa was divided into major ethnic groups; namely Nguni people which consisted of: Zulu, Xhosa, Ndebele and Swazi, Sotho people which consisted of Northern Sotho (Bapedi), Southern Sotho (Basotho) and Tswana, Shangaan-Tsonga and Venda, as well as Coloured and Afrikaans. There were separate Bantustans for the Zulus, Xhosas, Sothos, Tswanas, Vendas, Pedis and Shangaans. In urban areas, Africans were housed in the urban townships on ethnic lines and received their schooling in ethnic schools. Indians, Coloureds and Africans were also allotted separate schools.
The largest ethnic group in South Africa is the Zulu and the majority of them live in KwaZulu Natal Province and Gauteng Province. The second largest is the Xhosa group; they are located in the Eastern Cape Province and Western Cape Province. South African ethnic groups are also found across South Africa’s boundaries in neighbouring countries. For example, Nguni-speaking Swazi people make up almost the entire population of Swaziland. At least 1.3 million Sesotho speakers live in Lesotho, and more than 1 million people in Botswana speak Tswana. Tsonga and related languages speakers live in Mozambique, and Venda is also spoken by several thousand people in Southern Zimbabwe.
One of the main characteristics of ethnicity is language. In South Africa, there are more than ten languages and others are grouped as Nguni and Sotho languages. IsiZulu, isiXhosa, siSwati and isiNdebele are Nguni languages. Sepedi (Northern Sotho), Sesotho (Southern Sotho) and Setswana (Tswana) are Sotho-Tswana languages. Venda and Tsonga are the other two official languages in South Africa. English and Afrikaans are also official languages spoken in South Africa.
The majority of the White population, about 60 percent is Afrikaans, with many of the remaining 40 percent being of British or European descent. The Coloured population has a mixed lineage, which often comprises the indigenous Khoisan people and White settlers. Most of the Coloured population live in the Northern and Western Cape Provinces, whilst the majority of the Indian population live in KwaZulu-Natal. The Afrikaner population is especially concentrated in the Gauteng and Free State Provinces.
https://www.sahistory.org.za/article/race-and-ethnicity-south-africa
*
2:00 “with necklacing we will liberate our country”
*
IN AFRICA
MALI OR CAMEROON killings
In July 2018 a horrifying video began to circulate on social media. It shows two women and two young children being led away at gunpoint by a group of Cameroonian soldiers. The captives are blindfolded, forced to the ground, and shot 22 times.
*
Toe wyle Dr Verwoerd regering hierdie gebiede gekry het, was dit reeds bestaande reservate. Hoe kan iets nuut geskep het as dit reeds bestaan het. Alhoewel baie kleiner, het dit met jare ook groter geword en was dit nie die regering van 1961 wat mense daar ingeprop het nie. Dit was reeds in die 1930’s vergroot.
Tuislande en Trustgebiede in Suid-Afrika
*
LEES – READ:
Segregasie – Apartheid
*
British called those different landareas , some reserves and others British crownland like Richtersveld. Richtersveld is one of more than 6 CPAs that were handed over by Thabo Mbeki to Khoi san and others. That followed the Mfecane wars, and it was until 1961 when name changed to Homelands and some are called now Trustland or CPAs.
Meer as ‘n eeu gelede, was daar rekord gehou van al hierdie Reservaat/Lokasie gebiede en hul presiese liggings, voorwaardes aan hoofmanne (chiefdoms). Dit was na Mfecane oorloë aan swart etniese groepe deur die Britse kroon toegeken en beheer. Die Shepstone Beleid (1848-1854) was van toepassing in hierdie gebiede.
Trustgebiede>Tuislande>Reservate
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*
[…] – Tuislande – Reservate en KroongebiedeBalfour verklaring – Jan SmutsApartheid – 1854Leuens oor aparte gebiede – SegregasieNarysec soldiers – SA ParliamentNarysec […]
LikeLike
[…] Apartheid – 1854 […]
LikeLike
[…] Apartheid 1854 […]
LikeLike
[…] Apartheid – 1854 […]
LikeLike
[…] Apartheid – 1854 […]
LikeLike
[…] Apartheid 1854 […]
LikeLike
[…] Smuts – Churchill – Rhodes – apartheid – British rulesApartheid – 1854Renwick, Brittanje en bondgenoteAfrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys1900 Dertig […]
LikeLike
[…] *Apartheid is deur Brittanje in die Britse kolonies begin. Lord Shepstone het in 1854 dit laat afkondig in London, terwyl Lord Rhodes dit in 1894 in wetgewing vervat het. Die Paswet is in 1797 deur Lord Caledon uitgevaardig weens al die diefstalle, aanvalle en moorde teenoor Boere veral. Die Unie van SA het in 1910 daarmee voortgegaan – Afrikaners en Britte.Pass Laws – British colony 1797Apartheid – 1854 […]
LikeLike
[…] Apartheid – 1854 […]
LikeLike
[…] Apartheid – 1854 […]
LikeLike
[…] Hulle het apartheid ingestel, nie die Boere nie.Apartheid – 1854 […]
LikeLike