KOMMUNISTE EN LIBERALISTE
Politici en ander organisasies wat rassisme spoeg op BOERE en vertrap hulle. Selfs regerings, het vir dekades na 1996 ooreenkomste met dieselfde kommunistiese regerings aangegaan en hulself so bevoordeel. Die Boere volk word beskou as gemors en vuilgoed wat nie in Suid-Afrika hoort nie, maar dis hulle wat sorg dat meeste swart en ander volke, ook immigrante, borde kos op hul tafels het om te eet en kettingwinkels ryk word uit die BOERE wat bykans niks vir hul produkte kry nie.
1867 – Table mountain and Cape of Good Hope
*
Dit is nie net in Suid-Afrika so waar die Boere 100% uitgebuit word nie. Die Boere volk in Suid-Afrika word nog meer belas met rassistiese en diskriminerende wetgewings wat ook op die landbousektor van toepassing is.
Op hierdie manier, nadat die voedsel voorsien is aan die kettingwinkels, word die ryk middelman van die winkels al ryker en ryker en die Boere volk wat die voedsel voorsien, net armer, wat aansluit by die verbruikers wat ten duurste vir die Boere se produkte moet betaal nadat die middelman hul verhogings bygevoeg het.
Dus is die Boere goed genoeg, slegs om voedsel te produseer. Die slawe van die land wat nie respekteer en gewaardeer word nie.
Dit is ook twak dat die Boere wat geregtig is op hul Boere republieke, wat hulle geskep het, die pad moet vat na ander lande waar hulle ook nie welkom is, behalwe as hul genoeg geld inneem in daardie lande. Aksies soos Vermoor die Boer in die land, word deur leiers gesing en as hul reg beskou om dit te sing. Dit is tyd dat die meer as 20 Boere republieke teruggegee word aan wie dit behoort – DIE BOERE VOLK – nie ‘n ander nuwe volk van 2021 nie, nie ‘n gekombineerde multi-kultuur nasie wat die Boere volk niks belange by het nie en nog minder aan al die mynmagnate en sioniste wat sedert Paul Kruger dae hier kom nesskop het in die Boere republieke. Daar was selfs voorskrifte in die verskillende ooreenkomste en konvensies, om elke immigrant en sioniste (myn magnate) te beskerm.
Daar moet maar verlief geneem word dat die Boere volk dieselfde voel, soos ander volke, is hulle hier om te bly.
Die Boere republieke is die geboortegrond en sekere grond behoort vir geslagte aan die Boere volk. Grond is gekoop, hetsy met bloed, geld of vee met wettige ooreenkomste. Die Boere volk gaan nêrens. Die Boere volk het 100% reg tot grondgebiede wat hulle behoort. Selfs die ontwikkeling van stede en dorpe, waar niks was nie, kan die Boere volk met trots terugstaan dat hulle niks verbrand nie, want ons geniet ontwikkeling en vooruitgang.
Die Boere volk dreig nie om Ulundi, Nkandla of Alexandra te beset nie, of dreig nie die Zoeloes of Tswanas of Khoi san of Griekwas om hul grond en plase te beset nie . Ingonyama Trust behoort al lankal aan die Zoeloes en was eers Zoeloe tuisland of reservate. Richtersveld was deur Brittanje geannekseer nes hulle die Boere republieke geannekseer het. Tog bly die Khoi san al vir langer as ‘n eeu in die Richtersveld en het dit weer ge-eis na 1996.
Dus, waarom doen regering en kommuniste dit dan met nog meer rassistiese wetgewings soos grondonteiening sonder vergoeding om dit vir eie gewin en maak hulle of die Boere republieke hul eiendom is.
Swartes het nooit een stuk grond gekoop voor 1900 , maar hulle het grond beset en hulle doen dit vandag steeds.
Kroondal – Rustenburg – besettings (Aug 2020) – Illegal landgrabs
Gewapende grondbesetters in SA
First became Third
Government, political parties, white liberal and organizations who spitting racism about the Boer people in South Africa, must take note that the Boers are here to stay. We have a 100% international right to territories that belong to us since 1652. Since they created the Boer republics in the Cape colony. Even the developments and infrastructures of cities and towns, dams and Eskom, etc. there were nothing, and especially after the Anglo Boer Wars.
The Boer people are proud. They can proudly stand back for not burning down anything like blacks always do. If blacks are unhappy with their lifes or lifestyles, do not want to go to school, they burn down a school or business or three. They can live in their own areas and then they can burn everything down. Most of them are already in the Trustlands and CPA’s after 1994. All separate legislations that those lands belong to them only.
The Boer people did not enter any old homelands or Truslands / CPA (after 1994) (Trustlands – old homelands) or where land areas were claimed and allocated as CPA’s since 1994 to them only – separately since 1994.
The Boer people did not occupy areas at Ulundi or Nkandla and never threaten the Zulu king or Zuma or Venda king or anybody else, that we are going to take their land without compensation? The Boers did not threaten Ramaphosa to take his various farms, game and livestock for the people of the Boer republics. But certainly they can share their big farms, houses, cattle and animals with their supporters. They can share their land and give title deed to their supporters. Why must the government of the ANC make the rules to take the land of the Boer people (more than 20 Boer republics )
The Boer people are here to stay. We are entitled to rule ourselves in our own independent country and enjoy our culture and traditions. In the Boer republics that belong to the Boer people. We do not mind if those Trustlands can stay with them or the traditional leaders and their supporters. All ethnic people have a right to rule themselves. But the Boer people have the same rights as other peoples.
*
BESETTINGS VAN GROND
https://www.youtube.com/watch?v=Mp1Wvc6ygj0
*
ONTEIENING VAN GROND, VERAL BOERE VOLK SE GROND (BOERE REPUBLIEKE)
https://www.youtube.com/watch?v=G5Q_Kd7oEZU
*
Menseregte skendings – onteiening van grond en bates
https://www.youtube.com/watch?v=t5UqiozoMho
*
Onteiening van grond en bates
https://www.youtube.com/watch?v=YhiDw4Avv6o
*
Lees ook die volgende rakende die wetgewing op Boere wat al lankal beplan is deur die ANC regering, reeds sedert die instelling van die 1996 grondwet. Swartes het nooit enige grond aangekoop voor 1900 nie, hulle doen dit wel nou onder die ANC. Hulle het meestal grond beset. Die Boere volk, daarenteen, het grond aangekoop, met vee, geld of in ruil transaksies. So is al die Boere republieke wettig geskep en uitgeroep. Van die Republieke het onafhanklikheid geniet.
https://onafhanklik.com/2025/01/11/sa-grondregte-sedert-1750/
Privaat eienaarskap, spesifiek van Boere, word heeltyd aan die groot klok gehang. Die Boere volk word vals beskuldig van diefstal van grondgebiede en grondhervorming, wat duidelik vervat is in internasionale reg om grond te besit. Die ooreenkomste voor 1900 tussen die ou stamkapteins en Boere leiers het oor grondaankope gegaan, waar daar fisies betaal is deur ons Boere leiers of andersinds het hulle grond wettig verkry met onderhandelinge om dienste aan daardie stamkapteins te bied, soos om vee, vroue en kinders terug te kry. Gaan dit hier eerder oor die minerale regte in daardie grondgebiede van die Boere republieke, wat Brittanje geannekseer het, inderwaarheid gesteel het van die Boere volk.
Mandela rules (United nations)
People’s international right to self-determination
Lees meer op oor multi-kulturele Afrikaner nasies en organisasies
1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABO
AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)
Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys
Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring
Afrikaners Afriforum Ernst van Zyl
Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*
[…] Eerste word Derde – First became Third […]
LikeLike