*
Die Boere volk het tot datum oorleef en is steeds in Suid-Afrika en selfs elders op ander kontinente versamel. Die Boere volk se getalle mag heelwat minder wees wat so uitgewis is deur Engeland en haar bondgenote, sou dit ‘n taal ander situasie gewees het in 2025 indien dit nie so was nie. Die herstel van die Boere Republieke is uiters belangrik vir elkeen van ons Boere volkslede in Suid-Afrika sowel ander plekke wat weens swart bemagtiging en regstellende aksie ander heenkome moes soek. Na 1902 was daar dus ‘n baie groter geheimsinnige agenda om die Boere volk (sowel ander volke), uit te wis. Die Boere volk is niks anders as bannelinge en van ons grond en menseregte beroof. Die pad om te loop is ‘n internasionale reg om die Vredesverdrag van 1902, wat nooit nagekom is deur die Britte, bondgenote en spesifiek die Afrikaners, wat in hul eie agenda en wysheid, die Boere Republieke ingesluit het met die 1910 Uniewording.

*
Die Boere Republieke se rykdom met was sedert 1910 ‘n groot aantrekkingskrag, veral vir die sionistiese mynmagnate wat al sedert 1880’s daar teenwoordig was. Dis hierdie mynmagnate sowel hul werkers wat so ingevoer is uit Afrika en China, wat die grootste menseregte skendings en misdaad teenoor die Boere volk deurvoer. Die destydse president van die ZAR, Paul Kruger is gedurig op ‘n heksejag geplaas en is daarop aangedring dat die mynmagnate en sindikate beskerming moet geniet. Dit is in die Konvensies van Pretoria, Bloemfontein en London vereis. Al vir jare word ons gebiede geplunder sedert 1880. Tans is dit ons as Boere volk wat die skade ly, niemand anders nie.
Die BOERE volk is nie voortrekkers nie, omrede dit ‘n naam is wat die Afrikanernasie aan die Boere volk toegedig word. Dit was ook sedert 1652 duidelik dat daar ontevredenheid was onder Boere volksgenote wat nie onder die VOC of latere Engelse beleid wou wees nie en as volk het hulle padgegee en begin Boere republieke uitroep. Daar was grensboere in die oostelike dele van die land, en wat as die Ciskei en Transkei grense bekendstaan, wat probleme opgetel het met aanvalle vanuit die swart geledere. Destyds was Grensboere nie fisies beskerm deur die Kaapkolonie se heer en meesters nie en Britse imperialisme nie. Grensboere se huise is afgebrand en hul vee is geplunder, met hewige aanvalle teenoor die Grensboere. Toe daar destyds in die Kaap Goede hoop geboer is, is die Boere volk, wat toe as Vryburgers bekendgestaan het, netso aangeval. Hierdie episodes word identies vandag herhaal teenoor ons Boere volk. Die liedere wat radikale kommuniste sing is presies dit wat in hul harte aangaan, haat teenoor die Boere wat voedsel op die tafels verskaf. Dus is dit die kommuniste in al hierdie episodes se einddoel net soos in 1806 in die binneland, Mfecane en ook kannibalisme wat daarmee saamhardloop.
Daar is heelwat bewyse van Boere republieke wat uitgeroep is. Dit is die Boere kommando’s wat met swart leiers gaan beraadslaag het om grond te bekom, wat swartes beset het. Hierdie grondgebiede is verruil vir vee sowel as geld of dienste gelewer.
*
BOERE VOLK
Dit is gebiede in die ou Transvaal (ZAR) en Vrystaat, voor die Anglo-Boere oorloë wat Boere gebiede was en internasionale onafhanklike status gehad het. Dit sluit nie swart reservate of britse kroongebiede in nie.
Heelwat is reeds na 1994 opgeëis deur Swartes, Khoi san en Griekwas. Net soos wat Ingonyama Trustgebiede vandag slegs Zoeloe grondgebiede is, het Khoi san en Griekwa hul gebiede geëis en met nog meer byvoordele, soos ontwikkelde plase, saad, trekkers, finansies en ander bystand gekry. Dis ons as Boere volk wat moet opstaan vir ons regte, ander gaan dit nie vir ons doen nie.
Leuens vanaf regeringskant oor grond hervorming en onteiening vind plaas vir die bevordering van diskriminasie en rassisme teenoor blankes in Suid-Afrika – anc rewolusie! EFF is deel hiervan.
Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index
*
Ossewaens en swart areas.
Ox wagons and black ‘reserves’ (1961> homelands 1994> CPA or Trustlands.
https://www.youtube.com/watch?v=qzZJ13li-8k&t=12s
Vredesverdrag en ooreekoms 1902 – Boere volk. Die verdrag is nie nagekom nie.
Peace Treaty and Agreement 1902 – Boer people. The treaty was not honored
https://www.youtube.com/watch?v=QkqnH3AnhWA&t=14s
*
Trust gebiede, CPA , Rhodes, asook federalisme en Ernst Roets
Trustland areas, CPA (Khoi san, Griqwa and blacks), Rhodes, Federalism and Ernst Roets
https://www.youtube.com/watch?v=QRRNHbIzMuw&t=18s
*
Grondsake, onteiening, rassisme en diskriminasie – en dit woed steeds voort.
Die grondwet is so verwoord dat dit slegs vir die ander volke geld en nie vir ons as Boere volk nie. Grondwetskrywers het die grondwet verwoord, inderwaarheid was dit dit anc-pac manifes van 1955. Moenie teen ooglede vaslees nie, gaan stel self ondersoek in wat het die manifes behels.
1955 ANC Freedom Charter
ANC – Freedom charter 1955
Kodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywers
Multi-kultuur organisasies en politieke partye, is onderdanig aan die 1996 grondwet.
Dis hulle wat die land sogenaamd opbou (maar afbreek om elke hoek en draai).
Hulle skryf spesiaal wetgewings, soos swart bemagtiging, regstelaksies en onteiening. ‘n Hele hoofstuk is en word afgestaan aan tradisionele leiers vir sekere volke (Hoofstuk 12). Grondeise is wetgewing wat daarby aanpas. Slegs vir hulle, die sogenaamde ‘agtergeblewenes’.
Wat is al sedert 1961 opgebou en afgebreek na 1994?
Die groot afbrand was met die Verskroeide aarde beleid, wat so baie van ons nie wil onthou nie, omdat dit net spesifieke voorgeslagte geraak het. Dit het ook die Britse helkampe, konsentrasiekampe ingesluit, waar ons Boere vroue en kinders vernietig en vermoor is, sommige verkrag.
Verskroeide aarde – Scorched earth
*
Geen politieke party gaan tot die Boere volk se redding wees onder die ANC-PAC 1995 manifes wat hulle die 1996 grondwet noem nie. Dit is ook wat met bekragtiging van die Grondwet van ANC-PAC-DA-EFF-FF uitgespreek is, wat hierbo aangehaal word. Die grondwet is ook so verwoord dat dit slegs vir die ander volke geld en nie vir ons as volk nie. Hulle skryf spesiaal wetgewings en is ‘n hele hoofstuk afgestaan aan tradisionele leiers vir sekere volke (Hoofstuk 12). Grondeise is wetgewing wat daarby aanpas.
Geen volk is of hoef onderdanig te wees aan die politici, Volke kan ook nie op ander volke se grondgebiede aanspraak maak wat geskiedkundig aan spesifieke volke behoort nie. Ons voorgeslagte het dit ook nie gedoen nie. Grond is en was meestal niemandsland. Swartes en ander volke het ook hul grondgebiede voor 1900 beset, wat nie wettig aan iemand behoort het nie. Ook nie die ANC of Britse imperialisme nie.
Geen organisasie kan betrokke wees in iets wat steun probeer kry met politieke knoeiery in die huidige ANC parlement nie. Volle onafhanklikheid word internasionaal verkry en nie deur politieke partye en multi-kultuur bewegings nie. Tans is daar in elk geval geen party wat slegs ‘n volksparty is nie.
Om vryheid en onafhanklikheid te verkry is ‘n internasionale reg vir enige volk, en dit geld ook vir die Boere volk. Elke volk het die reg om hulself te regeer, met hul eie kultuur, tradisies, identiteit, taal, gebiede, geskiedenis en vlae. Die Vierkleur is een van die vlae wat aan die ZAR behoort het, en aan niemand anders nie. Volkslede en nakomelinge wat in die gebiede tydens en daarna gebore is, is deel van die Boere volk. Hulle het almal verskillende beroepe gehad, maar het hulself Boere genoem.
Vierkleur en Vrystaat Boere republieke vlae
Twee Onafhanklike BOERE republieke
*
*
ANDER VOLKE – KEV EN TRUSTGEBIEDE
Net soos wat tradisionele leiers vandag groot inkomste kry in maandelikse, jaarlikse en ander inkomste deurdat hulle salarisse saam byvoordele verniet kry uit die staatskas en belastingbetalers. In die tydperk was daar reeds oor die 8840 tradisionele leiers geïdentifiseer vir Khoi san, Griekwa en verskillende swart volke. Meeste het ook nie hul gebiede gekoop of aangekoop nie, maar sekere reservate en kroongebiede was reeds voor 1900 beset en later deur die Britse regering geannekseer. Dit was ook dieselfde regering wat die twee Boere republieke en alle minerale regte in Suid-Afrika geannekseer het.
Slegs vir die Zoeloe volk en dis reeds tydens Kodesa , voor 1994 verkiesing gedoen, selfs wetgewing is deur De Klerk onderteken.
Ingonyama Trustland (Zulu people)
KHOISAN and LANDCLAIMS
Richtersveld – KHOISAN AND CPA
Traditional leaders South Africa: 8840
Grondhervorming -besetting: Suid-Afrika
Tuislande en aparte gebiede in Suid-Afrika
Die ANC werk ook met ‘n plan om alle staatsentiteite so te verarm en totaal te vernietig. Maar intussen word al die ou reservate (tuislande) en kroongebiede apart bedryf, en dis die belastingbetalers wat daarvoor moet betaal. Heelwat HOP huise en reservate/tuislande/ kroongebiede kry ook voordele uit sonkrag en wind wat wel energie verskaf.
15 jaar PLUS beurtkrag onder ANC
Dan kry almal, asook die tradisionele leiers, steeds ook gedeeltes van die minerale inkomstes op hul KEV en Trustgrondgebiede, iets wat beslis ontbreek waar dit die Boere volk aanbetref. Sommige myne bou ook skole en infrastrukture vir die gemeenskappe.
Gold and diamonds -1886 – Griqualand West
Al wat hierdie myne aan ons gebiede doen, is omdolwe en al die skatte van minerale uithaal en landuit neem, sonder enige deel wat aan enige Boere volk of selfs infrastrukture gaan. Daar is steeds duisende ongerehabiliteerde myne wat erosie en besoedeling veroorsaak. Miljoene hektaar grond wat eens landbougrond was, is oorgeneem deur regering en instansies waar vandag gemyn word of soms is dit reeds gemyn en geen rehabilitasie gedoen, soos die oop steenkoolgroefmyne.
Grond in SA vir landbou en minerale
Grond eienaars: ANC regeringsplase
Mining Open Pit mining (Palabora)
Diamonds/Diamante Gold/Goud -MINERALS
Landbou, voedselproduksie en besoedeling
Mineral Rights – Minerale regte
*
Daar is volgens een bron reeds oor die 7 miljoen swartes wat geregistreerde eiendom besit. Dit sluit nie die gratis Tuislande aka Trustgebiede in nie. Dit sluit nie die kommunale grondeise in nie. Kommunale gebiede het slegs lewensreg op. Lees en vergelyk alle toepaslike wetgewings, soos grondeise, KEV en Trustgebied wetgewings. Dit strook met nasionalisering en volle beheer. Een regering. Een werkgewer. En die res slawe wat beheer word.
As Boere volk, het ons ‘n internasionale reg tot vryheid en onafhanklikheid! Ons eie gebiede! Herstel van die Boere volk se gebiede is ‘n noodsaaklikheid.
Ou kaarte en Anglo-Boere oorlog.
Let op waar ons voorgeslagte ook oorlog gemaak het om ons gebiede , wat geskiedkundig aan ons behoort het en ook onafhanklikheid geniet het, te verdedig. Heelwat van die konsentrasiekampe en helkampe is en was ook in die gebiede geleë.

Kroongebiede, reservate en tuislande is en word uitgesluit. Dit het nog nooit wettig aan ons behoort nie, behalwe waar grond geruil of aangekoop is wat in die Boere republieke val.
Daar is ook ander 15 Boere republieke waar die Boere Republieke verklaar het en waar ontwikkelings voortgesit is tot vandag toe.

*
Die regering en hul agente het beslis ‘n duistere agenda oor veral blanke privaat eiendomsreg en daarom wil hulle elkeen van ons onteien van ons grond en bates. Daar word hoegenaamd nie op swart eienaarskap gefokus nie. Duidelik word haat aangeblaas met hul verskillende metodes om by hul rewolusie te pas.
Soros (OSF.SA) en al sy ander takke is die groot finansier, speel ‘n groot rol saam die ander finansiers. Immigrante wat hier kom nesskop het speel ook nog ‘n groter rol as wat ons besef. Soros maak juis van immigrante en onwettiges gebruik want as almal van hul grond eis is meeste van hul gerieflik ook swart.
Immigrante is sedert 1900 ingevoer deur Brittanje en ook die Unie regering om in die myne te kom werk. Al hierdie 500000 van destyds maak aanspraak op gebiede wat aan die Boere volk behoort. Hierdie immigrante en onwettiges het almal ‘n land van herkoms en almal oes gratis dienste, hop huise, waarvan heelwat toelaes uitgedeel word, ook aan hierdie immigrante wat na 1902 hier kom nesskop het.
Immigrante – misdaad – statistiek
Immigrante – Immigrants – Soros
OSF.SA (Open Society) (open borders)- George Soros
#
Die regering vergeet (gerieflik) wat hulle eie verslae verkoop en hoeveel grond hulle werklik besit, dan die indruk wek dat blankes die grootste persentasie grond besit, so word haat en rassisme aangeblaas, wat ook verantwoordelik is vir verdere misdaad en moorde, veral teenoor blanke boere en eienaars, selfs besighede ontgeld dit nie.
Al die trokke wat so uitbrand, behoort aan besighede, en die inhoud, behoort aan besighede of boere se produkte. Voedselsekerheid – moenie glo nie, daar skuil meer hieragter.
Grond eienaars: ANC regeringsplase
*
ONTEIENING SLUIT ALLES IN EN IS RASSISME EN DISKRIMINASIE TEENOOR ONS BOERE VOLK EN KONSERWATIEWE AFRIKNERS –
B-BBEE AND EE IS RACISM AND DISCRIMINATION.
Wat stipuleer die Grondwet? Eiendom sluit alles in! Ondersoeke van parlement sluit ou Tuislande en Kroongebiede in. Daar is egter heelwat om geregistreerde grond sedert voor 1994. Watter gebiede is dit? En toevallig is meeste van die gebiede as grondeise deur na Kodesa 1994 verkiesing, tog het baie min eiendomsreg in die gebiede.
The Constitution also makes it clear that property does not refer to land ONLY. The model pursued by the EFF would strip all property owners of their property – white and black South Africans alike would lose everything. Homeowners would be stripped of their homes, business owners of their businesses, innovators of their intellectual property. That will effect all of us. Even trust lands were investigated by ANC government.
The ANC is using expropriation of land without compensation as a “convenient excuse to deflect attention away from their own agenda.” That is nationalization. If you take into account all the various game parks as well! Various parks are in semi desert areas like Kalahari.
There are 6.84 million erven registered at the deeds office (which makes up 94% of all land parcels registered at the deeds office), covering 3.2million hectares of land (or just 3% of SA’s total land) and 8.47million owners of erven, which represents 93% of all land parcel owners in South Africa.
Agricultural holdings/small holdings has just over 50 000 registered parcel (or 1% of all land parcels in SA), covering just over 340 000 hectares (or 1% of land) and there are just over 60 000 owners of agricultural/small holdings.
And lastly farms, which has 419 000 parcels registered (or 5% of all parcels) covering a massive 110.6million hectares (or 96%) of land and is owned by just 527 422 owners (or 6% of total parcel owners). And herein lies the big problem.
Of the registered land, 96% of the land surface is covered by farms which is owned by just 6% of land parcel owners. While farmers need massive amounts of surface area to produce food and to produce it profitably, there is clearly a need to downsize the size of the farms, or break the farms into smaller pieces and allow others to own a part of the vast amount of farmland available in South Africa.
and
*
2018
REGERING IS ‘N GROOT GRONDBESITTER – EN WIE SIT AGTER DIE REGERING – ANC – XXX
SPECIAL REPORT: The truth about land ownership in South Africa
‘A total of 17,439 million ha have been transferred from white ownership since 1994, which is equal to 21% of the 82,759 million ha of farmland in freehold in South Africa’
If we collect the official numbers of land restitution and land redistribution programmes presented by Minister Nkwinti in Parliament in 2017, the following becomes evident:
• Total area redistributed: 4 850 100 ha
Total area restored via restitution claims: 3 389 727 ha
• The equivalent area for which financial compensation was chosen: 2 772 457 ha
Thus, a total of 11 million hectares (ha) have been redistributed through government programmes. In addition, the State has also been buying farms and, according to recent statistics, it owns more than 4 000 farms, which presumably make up the 4,027 million ha owned by the State reported in the 2015 State Land Audit. The total land area that moved out of ‘white’ ownership through the restitution and redistribution programmes as well as State procurement or State ownership (outside the communal areas) thus is effectively 15,039 million ha.
But this is not all. Earlier results from provincial land audits, as well as research by the University of Pretoria, revealed there are also many private transactions in which black individuals have bought land from willing sellers (mainly white farmers) outside of the formal government programmes and which are not included in the data presented above (Kirsten, 2018).
https://www.google.co.za/amp/s/www.businesslive.co.za/amp/rdm/politics/2018-07-23-special-report-the-truth-about-land-ownership-in-south-africa/
Speech 2018
To date, we have settled 80 664 claims benefitting 2, 1 million beneficiaries at the cost of R40 billion inclusive of financial compensation to beneficiaries. 163 463 of these are female-headed households. To date we have restored 3, 5 million hectares of land which can be used as a catalyst to change the lives of our people who are still stuck in the second economy. Land without the requisite support fails to unlock the full value chain.
During the 2018/19 financial year, it was the intention to settle 1 151 land claims at a cost of R2 billion. We will also prioritize post settlement support on restituted farms, R700 million has been set aside for this purpose.
In 2017, the Double Drift Community claim was settled with the community of 1500 members, receiving 1300 hectares of land in the Eastern Cape which constitutes 21 farms and is now the Double Drift Nature Reserve. They will be piloting a game farming project.
Another one of earliest and largest land restitution claims settled is that of the Ravele community in Limpopo province. The transfer of this land was done in 2005.The Communal Property Association has since made great strides in making the land productive and thus contributing to food security in our country. The CPA continues to record profits and has been exporting their produce, macadamia and avocados amongst others, to Europe, China and other markets.
Since 1994, through the land redistribution programme, we have acquired 4.8 million hectares of land at a cost of R17 billion. Of the 4.8 million hectares, 4 million is agricultural land and 779 000 hectares was land acquired and allocated to labour tenants and farm dwellers for tenure reform purposes. The department has recapitalized 1675 farms equating to 1,5 million hectares at a cost of R4.8 billion.
Minister of Rural Development and Land Reform Maite Nkoana-Mashabane has shed light on land ownership by her department and the Ingonyama Trust Board, in a written reply to questions from Parliament.
Responding to a written question from Democratic Alliance MP Thandeka Mbabama, she said her department owns 13 588 879 hectares of land and has exclusive rights to 2 222 920 hectares. She said her department does not lease land from the state for use or occupation.
Other critics have queried a perceived lack of transparency regarding land owned by the Ingonyama Trust. The trust manages and sets the framework for the realisation of tenure rights to land, especially rural communities. It is also the body corporate and registered owner for various pieces of land which form the Zulu kingdom.
The Ingonyama Trust owns about 2 million hectares of land and has exclusive rights to 2 882 00 hectares, Nkoana-Mashabane said.
The Ingonyama Trust Board does not lease from the state to use or occupy either, she added.
Minister Maite Nkoana-Mashabanl reveals that her department owns approximately 13,588,879 hectares of land and has exclusive rights to another millions of hectares of land.
The report of the high-level panel (HLP) chaired by former president Kgalema Motlanthe found that the “land area of South Africa” was approximately 122.3 million hectares.
This astonishing admission by the DRDLR followed similar replies from other departments, notably the public works department (DPW), which revealed that it had about 1.9 million hectares of unused land, and the agriculture, forestry, and fisheries department, which revealed that it administered some 73,000 hectares of farmland on behalf of the DPW.
####
CAPE TOWN – The African National Congress is continuing to use expropriation of land without compensation as a “convenient ruse to deflect attention away from their massive, two-decades-long failure to address land reform in South Africa”.
Replies to parliamentary questions posed to the rural development and land reform department (DRDLR) had revealed that the department and its entities had nearly 20.7 million hectares of land, DA spokesperson Thandeka Mbabama said in a statement.
“In its reply to my question, Minister Maite Nkoana-Mashabane reveals that her department owns approximately 13,588,879 hectares of land and has exclusive rights to another 2,222,920 hectares. It furthermore states that the Ingonyama Trust Board (ITB) owns approximately 2,000,000 hectares and has exclusive rights to approximately 2,882,000 hectares more,” Mbabama said.
The report of the high-level panel (HLP) chaired by former president Kgalema Motlanthe found that the “land area of South Africa” was approximately 122.3 million hectares.
This astonishing admission by the DRDLR followed similar replies from other departments, notably the public works department (DPW), which revealed that it had about 1.9 million hectares of unused land, and the agriculture, forestry, and fisheries department, which revealed that it administered some 73,000 hectares of farmland on behalf of the DPW. The public enterprises department, which had vast amounts of land, had yet to respond to the question.
“This information begs the question: why is the ANC pushing for section 25 of the Constitution to be amended to allow for expropriation without compensation, when government is sitting on vast tracks of urban and rural land, much of it suitable for development and/or agriculture?” Mbabama said.
“Adding to the confusion is a recent statement by the ANC secretary general Ace Magashule that we are rolling out implementation of policy of land expropriation without compensation, we are not waiting and the resolution by the ANC following the party’s two-day land summit in May that parliament must urgently pass the Expropriation Bill, ostensibly to test the limits of section 25.
“Meanwhile, the DRDLR responded to another DA question by confirming that (1) government has not determined the land that will be earmarked to be expropriated without compensation, and (2) will be guided by the outcome of the constitutional review committee which has been tasked with considering possible amendments to section 25 and is only set to report back to the National Assembly on 11 September. Confusion reigns.
“The DA believes that the ANC is continuing to use expropriation without compensation as a convenient ruse to deflect attention away from their massive, two-decade-long failure to address land reform in South Africa. Indeed, the HLP report found that increasing evidence of corruption by officials, the diversion of the land reform budget to elites, lack of political will, and lack of training and capacity have proved more serious stumbling blocks to land reform. The DA wants South Africans to be real owners of land with the right to choose, unlike the ANC and the EFF [Economic Freedom Fighters] who want the state to be landlord and the people to be permanent tenants on the land,” Mbabama said.
[…] Grondsake – Land issues […]
LikeLike
[…] Grondsake – Land issues […]
LikeLike
[…] Grondsake – Land issues […]
LikeLike
[…] Grondsake – Land issues […]
LikeLike
[…] Grondsake – Land issues […]
LikeLike
[…] ParlementUN Economic Commission for Africa -Expropriation without compensation – South AfricaGrondsake – Land issuesSA Parliament – land without compensation – traditional leadersLand reform / […]
LikeLike
[…] Dit wat voor en tydens Mfecane oorloë gebeur het – besettings van grondgebiede wat Niemandsland was, gebeur steeds vandag. Hulle verwoes mekaar, rand mekaar aan en ook die Boere volksgenote loop erg deur. Wees Veilig en waaksaam Boere volksgenote.Boere moet in ag neem, veral op plase en afgeleë plekke of plotte, hierdie tipe oorloë tussen swart stamme is koud en ongenaakbaar. Barbaars en met terreurdade gevul. Wees te alle tye gewapen as jy kan en moenie dink ‘n wapen in ‘n kluis sal vanself ‘n skoot afvuur nie. Daar word hordes wapens uit Boere se kluise gesteel en dit is absoluut onnodig. Verdedig julself. Boere word so stelselmatig uitgewis. Die Britte en al haar bondgenote het net na 1902 die Vredesverdrag verbreek en dit sluit selfs grondhervorming in. Daar is selfs wetgewing na 1994 geskryf om dit uit te voer. SA is steeds deel van die Britse statebond. Dit is hoe hulle ons Boere totaal onteien sodat hulle later die minerale in die grond kan inpalm. Hulle verbreek steeds die 1902 Vredesverdrag van Vereeniging, nes hul Britse bondgenote en regerings van 1910 en 1948.Na 1902 is plase eenvoudig gevat, omgedolwe vir minerale, veral in die Boere republieke. Soveel plase, tussen 6-8000 myne is ongerehabiliteer en nooit herstel soos daardie plase was nie. Let op wie is al die eienaars en mynmagnate wat woeker met die Boere republieke se minerale. En dan is dit dieselfde spul wat beweer dat die Boere volk veramd is. Dis nie wat die minerale uitvoere bewys nie. Die Boere republieke was en is steeds van die rykste gebiede in die wêreld. Daardie minerale en rykdom sedert 1902 behoort aan die Boere volk en haar nasate, nie aan Brittanje en haar bondgenote nie. Dis hoekom Engeland nie alleen was om met die Boere vegters en vroue/kinders af te reken met hul dodelike beleid. Dit is niks anders as oorlogsmisdade teenoor die Boere volk nie. Volksmoord is ‘n oorlogsmisdaad en gronddiefstal is nog ‘n oorlogsmisdaad.Expropriation of land – Violation of international rightsExpropriation of land without compensation – South AfricaGrondsake – Land issues […]
LikeLike
[…] Boere volk – Grondsake – Land issues […]
LikeLike