Trustgebiede>Tuislande>Reservate en Kroongebiede

*

Meer as ‘n eeu gelede,  was daar rekord gehou van al hierdie Reservate/Lokasies en kroongebiede en hul presiese liggings, voorwaardes aan hoofmanne (chiefdoms).    Dit was net na die verskillende Mfecane oorloë tussen swart stamme en ook khoi san/ griekwas, waar gebiede wat beset is deur swart etniese groepe uit die noorde van Afrika deur die Britse kroon toegeken en beheer is.  Brittanje het al hierdie gebiede geannekseer en dit as aparte gebiede verklaar in aparte wetgewings.

GRONDWETHOFUITSPRAAK

*

Die Shepstone Beleid (1848-1854) was van toepassing in hierdie gebiede sowel in die Kaap Kolonie is dit deur C Rhodes, 1894 beheer.   Albei wetgewings is in London geskep.  Unie regering is uit London beheer, en heelwat ‘afrikaner’ aanstellings het ‘kitaar geslaan en speel’.   Daar is derduisende, honderde duisende immigrante na 1902 ingevoer om op die ou Boere volk gebiede, Boere republieke te kom plak, beset en oorneem.  So is misdaad gekweek en het enorm gegroei.   Volksmoord vind al vir jare plaas, nie net nou nie.

*

WAT HET IN 1900 GEBEUR EN DEUR WAT IS DIT VOORAFGEGAAN?

Reservate en kroongebiede is in die Britse koloniale tydperk geskep net na die ses Mfecane oorloë, ongeveer vanaf 1844 tot 1854 wat die Shepstone beleid tot stand gekom het.   Die gebiede wat deur swart en khoi san beset is (Kroongebiede en Reservate genoem) is beskerm in die 1909 Grondwet dat niemand hulle grond kan of mag steel nie.   Dis waar hulle vandag steeds bly, maar HULLE leiers dring aan op ander volke se grondgebiede (BOERE), wat wettig gekoop en onderhandel is.

Daar was ooreenkomste aangegaan deur die Britte en swart leiers soos Shaka (zoeloe) net na die ses Mfecane oorloë.   Rhodes het sy wetgewing wat in 1894 geskep is in London ook laat implementeer.

Die Pasboekwetgewing is deur ‘n Landdros van Caledon uitgevaardig in 1809.   Dit het reeds in 1797 begin, omrede die groot misdaad en diefstalfaktore wat in die Kaapkolonie plaasgevind het.  

Pass Laws – British colony 1797

Met die jare en al die diefstalle op hande, veral op afgelë plase en platteland, is dieselfde ‘pasboek’ sisteme en wetgewings deurgevoer.  Die Kommando sisteem wat spesifiek die platteland bedien het, het op die been gekom en heelwat BOERE se lewens en selfs werkers se lewens is gespaar.   Later jare, 2004 ongeveer het Thabo Mbeki en Mosiuoa Lekota dit afgeskaf, want dit was glo volgens hulle rassisties, wat twak is.  Hulle sou iets in plek gestel het, maar dit het nooit ooit gebeur nie.

Kommando

Kommando sisteme

Kommando sisteem – Commando system

Kommando withdrawal –  SA

Reservaat gebiede was nie so groot gewees soos wat die Tuislande  na die 1935-1961 gegroei het nie. In 1961 het dit Tuislande geword, met die oog op volle onafhanklikheid aan al die gebiede, sodat elke volk  hulself kon regeer.

Selfregerings en interne selfbeskikking het in al die groter tuislande plaasgevind en ‘n baie groot rol gespeel, ook op ekonomiese gebied, al dink heelwat dit was nie so nie.

Daar was amptelike stemreg vir al hierdie swart mense en nie soos aan ons voorgehou dat daar nie stemreg was nie.  Almal het hul eie leiers gekies, wat reg is.   Dit het eenvoudig “verdwyn” toe dit stopgesit is in die sogenaamde “demokrasie” (lees kommunisme wat ons vandag het).   Die mandela regering.   Die huidige regering wil alles besit en beheer.   Daarom word en is ons blankes sedert 1994 ekonomies ONTMAGTIG en die leiers vandag gebruik die massas se kruisie en stem om teen elke blanke op te staan.

Die liberale blankes span elke poging in om die Boere volk se stemme stil te maak.  Die aanvalle en moorde veral teenoor blanke Boere op afgeleë plase is om voedselverwerking te stop en toe te sien dat ons volk se voortbestaan gestop word.   Daar word al vir jare gepoog om die Boere volk deel te maak of te vorm met die veelvolkige afrikaner nasie.

*

What happened before 1900? – Reserves / locations or british crown lands, were created by the British empire and those black leaders in 1848-1854, and the Shepstone Policy (1854).   It was just after the 6 Mfecane wars.  Black groups and other leaders agreed to their own areas and “chiefmanships”, not the Boer people for that matter.   The Afrikaners and most of the black groups of peoples, all worked together with the British Empire.

Britte het gedurende kolonialisasie Apartheid ingestel saam swart opperhoofde.

Segregasie – Apartheid

***

***

VANAF 1902 (NA DIE ANGLO BOERE OORLOG)

Daar moet ook in ag geneem word, dat oor die 400000  “swart vreemdelinge en immigrante uit Afrika en chinese / ander ” na 1902 ingevoer (ingevlieg) is deur die Britte wat die Mynhuis vanaf London beheer het.    Hierdie immigrante en selfs heelwat onwettig daarby, moes êrens vestig en het naby myne in hostelle gebly, veral Kimberley en Witwatersrand.   Dis hoekom daar ook soveel opstande was in die myne.

*

More than 400000 immigrants from Africa and China were imported to work in the mines.   They all live next to the mines in the bigger cities.   They all became part of the 1913 acts and also demanding free housing and land today.  How many of those 400000 immigrants’ children and families are still living here today.

The Minehouse of all minerals in southern Africa, was controlled by the British Empire since 1902.    The reserves did not dissappear and also controlled by the British Shepstone policy, like in all other commonwealth countries today.  Even Kenya and Zimbabwe also have Trustlands.  In some areas (even Canada and Australia) those reserves were also called british crown land.

*

In 1976 the Transkei homeland was given independence by the South African government, and grants of “independence” followed over the next four years to Bophuthatswana, Ciskei, and Venda, though their “independence” was not internationally recognized.

Bophuthatswana was indeed good developed with their own economy.

*

Lees ook meer inligting oor ander koloniale gebiede in Afrika …

Zimbabwe (SA volg)

Kenya – Trustland and british colony

The British empire annexed the Zulu area, as well as other areas like the two Boer republics in 1902.  After the 1910 new government, it was also controlled by the British empire from London and with British legislation.

*
*
*

Siende dat ons twee boere republieke pas geannekseer was en oorgeneem is deur Britte, was dit ook nie ons wat die invoer eers behartig of goedgekeur het nie.   Die unie regering is ook deur Brittanje bestuur met wetgewing wat in London afgekondig is.   Minerale regte is ook deur Brittanje oorgeneem om hulself te verryk.

Geen land sal soveel swartes invoer, behalwe as daar ‘n “doel” daarmee was om die getalle te laat aangroei nie.    Daar was heelwat (miljoene – 2+) swartes wat mekaar en selfs khoisan in die Mfecane oorloë uitgewis het, Hierdie immigrante was dus almal vreemdelinge en nie etnies in Suid-Afrika nie.    Die reservate wat in 1854 geskep is,  het nie in dun lug in verdwyn nie.   Dit bestaan vandag steeds, slegs vir die volke wat dit voor 1850 beset het.

Na 1913 wat die gewraakte wet in werking getree het, het honderde duisende van hierdie immigrante eenvoudig ook begin aanspraak maak op grond in Suid-Afrika – wie het dit beheer?   Immigrante word selfs vandag nie beheer deur die ANC regering nie.   Beloftes van rykdom en deel in minerale rykdom het niks van gekom nie.   Nog minder het dit in Boere se sakke beland.

*
*
*
UNION OF SOUTH AFRICA

Image result for british crown lands map 1854 southern africa

The British empire forced all of us to form one country they can control, with the minerals and mines also ruled by them from London.

Segregation was created in 1854 and 1894 by the traditional leaders, Rhodes and Shepstone (policy) in London.  The great media and other propaganda lies told against apartheid countermanded:

*/

*/

In 1988, a German book (The lie of apartheid and other true stories from Southern Africa) reported how benevolent the “White Giant of Africa’ actually had been under so-called apartheid.  After 1994 and the so-called democratic “rainbow nation”,  the same ethnic groups and even more, are still living either on Trustland or different CPA’s (Landclaims legislation).  It is not only South Africa, but the whole of Africa and other continents do have varioius ethnic groups of people and they all differ from each other.   In South Africa the ethnic groups and leaders blame the white minority people for their own segregation choices.

‘Apartheid’ > 1854

*

Reservate het tot 1961 bestaan, daarna is die gebiede se name na Tuislande verander en weer eens na 1994 het dit Trustgebiede en KEV’s geword.   Daar is duisende grondeise na 1994 ingestel, vir verskillende Khoi san, Griekwa en swart volke – slegs vir hulle met almal elkeen hul eie tradisionele leiers (8840).

/

*

VIDEO MATERIAL

From Ethnic homelands to tradisional Trustlands

Hierdie gebiede was ook tradisionele apart bewoon deur etniese stamme (volke) wat van mekaar verskil het.

There were different areas and each with different cultures.   The Italians and French people do not live together either.  

Daar word ook in Unie dokument verwys as “KROONGEBIEDE”, maar nie alles word op hierdie kaart aangedui nie.  Indien daar soortgelyke kaarte is, sal dit ook wel aangetoon word.

Daar was ook ‘n gebied bekend as Zoeloe gebied wat in die 1800’s onafhanklik was, nes die twee Boere republieke , ZAR en Vrystaat.   Dink mooi BOERE volk – ons is en was nog nooit deel van die veelvolkige en multi-kulturele afrikaners nie.  Dis juis afrikaners wat teen die Boere volk geveg het, saam met Brittanje en haar bondgenote.

1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABO

Baie van die Boere volkslede nie besef nie, die ZAR en Vrystaat bestaan uit afsonderlike Boere republieke en daar is ook in ander provinsies groot dele wat aan die Boere volk behoort, wat wettig gekoop en onderhandel is.   Daar is sowat 15 Boere republieke, en heelwat Boere word as gevolg van misdaad, korrupsie en onwettigei plakkery van hul grondgebiede gedryf om dit te steel.  Dit veroorsaak baie konflikte en swartes dink dit is hulle grondgebiede, terwyl dit nie hulle gebiede is nie.

Ou kaarte toon ook ander etniese volke aan, meestal na 1800.  Die Richtersveld waar die ligter stamme gebly het en ook Griekwa stamme se gebiede was ook as Kroon gebiede aangedui.

~
ALLE Tuislande is en word in Trust gehou sedert 1994 – nou hoekom skree die ANC hulle gaan alle grond neem, ook “trustgebiede” .
Daar was ooreenkomste aangegaan wat die ANC nou wil WYSIG

Hierdie gebiede kom al van voor 1913 af aan – toe dit RESERVATE en Lokasies genoem was.

Voor 1961 was Tuislande Reserwes of Lokasies genoem (1854 Shepstone ooreenkoms)

Tuislande was op pad na onafhanklikheid (10 selfregering) maar nog nie onafhanklik nie.

Tuislande was in die proses om alle grond te laat oordra sodat daardie gebiede totaal en al onafhanklik kon wees, soos wat Botswana is. Dit wou die NP en al die liberales ten alle koste vermy.

Na 1994

Sover Hansards aanbetref, is en word Tuislande  na 1994 TRUSTGEBIEDE genoem en meeste is kommunale grondgebiede – dws. lewensreg daarop. Soos met die 1854 Shepstone ooreenkoms.  Daar is geen verskil nie.

Daarom is daar so baie wetgewing vandag wat hierdie grondgebiede “beheer”

GRONDEISE – nog ‘n foefie – hoeveel hiervan besit wetlike Titelaktes en nie net ‘n “sertifikaat” vir lewensreg nie?

LEES die betrokke kommunale wetgewing – regering bly die eienaar van die grondgebiede.

*
*
*

Ingonyama trust bestaan vandag, dit was die ou Zoeloe reservate of Zoeloe tuisland.

Image result for shepstone 1854 maps

July 2018

Obvious the Government does not feel the same – agreements must go to file 13.   ALL lands must belong to the ANC and regime (Bolshevism)

The governing ANC has moved to allay fears after Zulu King Goodwill Zwelithini’s Imbizo yesterday in which a number of threats were made should the Ingonyama Trust be repealed.

The Trust was established in the dying days of apartheid as an agreement between the former Kwa-Zulu government and paved the way for the participation of the IFP in the first democratic elections in 1994.

The finalisation of the constitution in 1996 the Act has since been amended to ensure it meets constitutional muster.

Questions were raised  how the Trust fits into the wider land question who actually benefits from the Trust. We are joined now by Dr. Aninka Claasens from the University of Cape Town – she has led extensive research on this.   Refer to the video material.

Zululand in Southern Africa was a Crown Colony of the British Empire from 1887-1897, but prior had been an independent Zulu Kingdom since 1816.

*
*
*

This is a very old map of the RESERVES SINCE 1854 BEFORE 1930 and even before 1850.

reserves / location / crown land were created by the colonial British empire and the black chiefdoms

Image result for shepstone 1854 maps

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

142 gedagtes oor “Trustgebiede>Tuislande>Reservate en Kroongebiede”

  1. […] Dit is onregverdig omdat al die ander volke, Khoi San, Griekwas en elke ander swart stam, hul kroongebiede en tuislande behou het, wat na 1994 omgeskakel is na Trust en KEV gebiede – dit is met behulp van nuwe ANC en Grondeise wetgewing gedoen.   Die Boere het beslis nie die swartes se grondgebiede gesteel soos wat daar altyd beheer word nie.   Hul het die BESETTE grondgebiede onderhandel, gekoop of geruil vir dienste wat gelewer is.Trustgebiede  –  Tuislande  –  Reservate en Kroongebiede […]

    Like

  2. […] Ramaphosa – R140 billion ($8.5)Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE IndexWho are the racists today?  The supporters with the members of parliament that discriminate against all Boer people and whites.    And do not come with the story B-BBEE and EE is for those so-called blacks that were left behind?   Do your own research what happened during those days of the Homelands.   Thousands of jobs were created on all borders and companies were created all over.    Remember all those border industries and training too.  Some of the old homelands were even trained in the police and army.   Blacks themselves voted officially for their homelands, those areas were all areas that were occupied by them since 1810.   Blacks were not force to the legal elections.   Well known politicians today,and people were trained and worked in the old regime as well.Ramaphosa: B-BBEE – Swart bemagtigingTrustgebiede -Tuislande – Reservate en Kroongebiede* […]

    Like

Lewer kommentaar