Republiek van Iran en minderheidsvolke

*Iran se verskillende bevolkingsgroepe word op sowat 87 000 000 beraam, waarvan ongeveer die helfte etniese Perse is wat oorwegend in sentraal-Iran woon,  die res is Koerde, Baluchis, Azeriërs, Arabiere, Turkmeense, Lurs en Kaspiese etniese groepe.   Alhoewel die opeenvolgende regerings in Iran daarin geslaag het om etniese opstande aan te pak, het hulle die ideologiese… Continue reading Republiek van Iran en minderheidsvolke

Internasionale selfbeskikking vereistes (1933)

* Wat is 'n  VOLK of vorming van 'n nuwe STAAT se  internasionale reg?Die Montevideo-konvensie definieer 'n staat as (1) staat wat beskik oor 'n permanente bevolking, (2) 'n gedefinieerde geografiese gebied, (3) 'n regering, en (4) die mag om betrekkinge met ander soewereine state aan te gaan.   Dit is ook 'n nuwe volk se… Continue reading Internasionale selfbeskikking vereistes (1933)

Montevideo 1933 requirements for self-determination

* The Montevideo Convention on Statehood of 1933 sets out several requirements for Statehood. The criteria of the convention are: (1) a permanent population, (2) a defined territory, (3) government and (4) the capacity to entire into relations with other States. The Convention, and prevailing law at the time, viewed States as a kind of sui generis… Continue reading Montevideo 1933 requirements for self-determination

Elektrisiteit en Kragstasie projek

*Haastige hond verbrand jou mond en kan gevra word is daar regtig 'n energie krisis op hande net in elektrisiteit of korrupsie, misdaad en wanbestuur op alle vlakke van die samelewing.  Pasop dat sommiges nie al die suiker en melk uit 'n beker koffie steel nie en basies niks vir ons hou om besighede te… Continue reading Elektrisiteit en Kragstasie projek

Commonwealth and suppression by British Colonialism

* All peoples have an international right to govern themselves, independently in their own country, on land that historically belongs to them. The entire African continent, Americas and European countries received a lot of sympathy in the past where minority peoples were oppressed by majorities and discriminated against.  In 2011 South Sudan received after years… Continue reading Commonwealth and suppression by British Colonialism

EEN PLAN IN SUID-AFRIKA

Algehele rewolusie en ineenstorting van die hele land en infrastrukture is al oor jare beplan en na 1994  onder die 1996 grondwet sowel wetgewings, wetttig uitgevoer.   Niks word aan die rewolusie gedoen nie nog minder al die staatskapings en -staatsentiteite soos Eskom wat verwoes word.  Na 30 jaar is dit wat ons alles in die… Continue reading EEN PLAN IN SUID-AFRIKA

Legkaart vir ons volk se voortbestaan

* Dis nie net die kliënte van Landbank wat nou aan die kortste end trek nie.   Dit gaan al so sedert 1994 en die instelling van swart bemagtiging, regstelaksie asook onteiening in die Grondwet was deur liberale Afrikaner grondwetskrywers mede- 'ontwerp' en deurgevoer vanaf Kodesa en later die 1996 grondwet.  Die 1996 grondwet waarborg geen… Continue reading Legkaart vir ons volk se voortbestaan

Volksregte – Rights of people

*Daar is  geen internasionale voorskrifte hoe groot 'n volk is of behoort te wees nie.    Omrede daar minderhede is wat heeltyd deur meerderhede en veral demokratiese stelsels, onderdruk en uitwissing toelaat, word minderheidsgetalle sodoende drasties verminder.    Die Boere volk het in verskeie stadiums hierdeur gegaan - konsentrasiekampe, verskroeide aarde het alles te doen… Continue reading Volksregte – Rights of people

UN Resolution 1514 Self-determination for people

* The two independent recognised Boer Republics were annexed by the British empire and during colonial rules in southern Africa.   Those republics were not the only Boer republics in southern Africa, there were more.    In 1900 there was NO country with the name South Africa.   The Union of SA started 1910 and legislations were… Continue reading UN Resolution 1514 Self-determination for people

Portuguese-Portugees and SA

Die Portugese taal gaan baie ver terug en kan nie anders om te dink hoe Portugese seevaarders om ons kus gewandel het voor ons as volk uiteindelik hier gebore is nie.   Die Portugese taal word nie net in Portugal gepraat nie.    Dit maak ander landsbewoners wat Portugees magtig is nie burgers van Portugal nie… Continue reading Portuguese-Portugees and SA

Volksvryheid

* Die welbekende en beplande Britse Jameson-inval in die ou Transvaal  (ZAR en later Vrystaat), het destyds groot belangstelling en kontroversie veroorsaak en was waarskynlik een van die hoofoorsake van die Anglo-Boereoorlog van 1899-1902.   Dit is beplan en gelei deur Cecil Rhodes en ander engelse se lojale en naaste vertroueling, dr Leander Starr Jameson.   Dit… Continue reading Volksvryheid

CIS – Commonwealth of Independent states

Let op en neem waar hoe grenslyne van onafhanklike lande is.  Vroeër jare was hierdie een groot land, die Sowjet Unie. Maar, in hierdie land, was daar verskillende volke wat hul eie klein landjies gevorm het wat ook oor 'n eie weermag en veiligheid, selfs hul eie moedertale beskik het. Indien dit nie die geval… Continue reading CIS – Commonwealth of Independent states

Witkruis monument 2021 Boer and farmers killed in South Africa

  *Jaarliks word name van vermoorde Boere en hul families hierby gevoeg - dis altyd hartseer en simpatie aan elkeen wat iemand verloor het.   Familielede woon die verrigtinge by, al is dit net 'n troos daar is ander geliefdes wat hul vooruitgegaan het.  Ons moet nooit vergeet nie.   Woon dit gerus by dan sal u… Continue reading Witkruis monument 2021 Boer and farmers killed in South Africa

Canada – Freedom

The Freedom Convoy trucker protests in Canada forced Ford Motor to halt production at two of its Canadian factories after protesters blocked the Ambassador Bridge, which connects Ontario in Canada to Michigan in the U.S. and carries 25% of all trade between the two countries. * Ordinarily, $350 million of goods flows across the Ambassador Bridge every day, including… Continue reading Canada – Freedom

Freedom Convoy to Ottawa 2022

Support these and other opportunities to regain freedom and not cringe behind bars - the governments will soon not be able to provide enough food. This Ottawa convoy is currently non-violent and was started by truck drivers already underway. Citizens of Canada have demanded that all restrictions on the virus be stopped and that their… Continue reading Freedom Convoy to Ottawa 2022

Kommunisme SA 2021 Communism

Sewe-en-twintig jaar van 'n rowwe onbeskaafde grondpad, die teer nouliks sigbaar - infrastrukture totaal verniel - lui dit 'n klokkie?   Die tydperk, 1961 tot 1994, waartydens hard gewerk is vir volkseie en ander wat totaal verwoes is.    Dit kom nogal ooreen met die 27 jaar tydperk na 1961, wat anc leiers destyds 'gevonnis' is… Continue reading Kommunisme SA 2021 Communism

No economy – geen ekonomie

Dis die gepeupel se instink en gewoontes, waaraan hul gewoond is en wat hul doel en eindpunt is.    'n Vals demokrasie wat vir hul geskep is.   Hul leefstyl getuig daarvan en waarmee hul vertroud is, so gebore en leef so voort sonder om te sien hoeveel skade rig hul aan.   Die totale ekonomiese… Continue reading No economy – geen ekonomie

Vroue inspirasie – Women inspiration

* Elkeen van ons, vroulik, manlik, kind en volwassene, het 'n ander siening oor inspirasie, veral met die oë op persoonlike ervaring gerig.  Dit wat hul dryfveer is vir 'n beter toekoms en dag van more.  Inspirasie vir geleerdheid en ervaring is belangrik vir enige persoon se ontwikkeling en toekoms.  Sonder kennis en die nodige… Continue reading Vroue inspirasie – Women inspiration

Responsibilities of SA president – Failed government

  SA is not a democracy at all.   Who gave the orders to arson and terrorism.  ActionSA has announced on 14 July 2021 that the president of the country, Ramaphosa, various ministers, Cele and also the rest of the Executive have a positive legal obligation to uphold and maintain law and order in the whole… Continue reading Responsibilities of SA president – Failed government

Self-determination Caprivi (CCC)

Die skrywe rakende die Caprivi voorsitter (CCC) verduidelik allesomvattend en word gedeeltes hieronder aangehaal.   Dit kom voor of 'n herhalingstipe van die Suid-Sudan patroon nagevolg word van meerderheid wat minderheidsvolk onderdruk.   Asook 'n tipe van identiese ervaring plaasgevind het wat ons as Boere tydens en na die Anglo-Boere oorloë ervaar het waar ons in anneksasies… Continue reading Self-determination Caprivi (CCC)