* Klink die Britse statebond bekend - NIKS anders as besetting van Boere republieke, sowel kroongebiede en reservate, vir al die minerale rykdomme en Kaapse seeroete om dit te beheer. Die sisteem beheer steeds Suid-Afrika. Koalisies is en word al vir dekades op nasionale, provinsiale en munisipale vlakke "bedryf", maar daar is nooit bevredigende oplossings… Continue reading SA Koalisies onuitvoerbaar
Kategorie: Selfbeskikking / Self-determination
Kennis is mag – Boere volksgenote
* Kennis is mag met veral die voortbestaan van individuele etniese volke wêreldwyd en wat niks met Ras of kleurvel te doen het nie. Volke verskil van mekaar en met velpigmente sal daar altyd verskille wees. Die Boere volk is en bly 'n blanke volk in Suid-Afrika en is nie verwant aan ander volke… Continue reading Kennis is mag – Boere volksgenote
Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+
* Die staatsverval is al vir 30 jaar aan die gang, dog word daar gerieflik heelwat dinge onder 'n klip weggesteek of verdoesel. Korrupsie word selde indien ooit aangespreek. Beweringe wat gemaak word is dat die ANC verskeie 1994 skikkings verbreek het, maar die stellings hang subtiel in die lug. Afrikaner organisasies is buitendien… Continue reading Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+
‘Afrikaner’ verklaring 2024
* Dit is alombekend wie die 'Afrikaner' organisasies, hul leiers en selfs hul onderskeie netwerke is. Die spesifieke organisasies wat verklaar is, is nie slegs Afrikaners nie, maar hul roem daarop dat hul multi-kultuur (gemengde) organisasies is wat soms ook Afrikaanses genoem word. Dus word aangeneem die 'gemengde reënboognasie' van FW de Klerk. Hul… Continue reading ‘Afrikaner’ verklaring 2024
Politieke skip in SA
* Enige land het tradisionele volke - Suid-Afrika ook - blanke, bruin en swart volke. Daar is eerstens verskillende tradisionele volke in Suid-Afrika, veral swart en bruin, wat spesifiek vir 'n politieke party stem, maar ander verkies om nie deel te wees van die groot skip nie, maar eerder hul eie leiers kies,… Continue reading Politieke skip in SA
Boere, Groot Trek en Boere republieke
* It is not America, England or any other government that should make decisions about the Boer people, their interests of the Boer republics, which should be restored as they were in 1902. The Peace Treaty of 1902 was not respected by England, her allies, which included the Cape and liberally enlightened Afrikaners. It is… Continue reading Boere, Groot Trek en Boere republieke
Dertig jaar PLUS se afbreek in SA
* Diegene wat gerieflik met hoë inkomste en heelwat byvoordele ontvang, en op die groen stoele in Parlement sit, wat beheer uitoefen, het eerstens die rooi rewolusie en vernietiging toegelaat. Hulle neem die besluite om alles in Suid-Afrika af te breek. Daar word soms 'harde woorde' in parlement geuiter deur misnoeës wat teen radikale… Continue reading Dertig jaar PLUS se afbreek in SA
Baskiese volk van Spanje
* Die Baskeland is een van Europa se oudste en sterkste kultuurgebiede - daar is meer as een gebied oftewel provinsie. Dit omvat die streek geleë in Noord-Spanje, aan die Baai van Biskaje (Biscay) aan die westelike punt van die Pireneë-bergreeks, oor die grens tussen Suid-Frankryk en Spanje. Hul kultuur en herkoms is heel kenmerkend… Continue reading Baskiese volk van Spanje
Volle soewereiniteit en selfbeskikking
* Lees ook meer oor wie agter artikel 235 van die grondwet is. Volle soewereiniteit en selfbeskikking, beteken vir 'n volk om totaal onafhanklik te wees in eie gebiede, eie onafhanklike land, eie leiers en regeringstelsel, soos wat Botswana of Switzerland is. Dit is 'n erkende internasionale mensereg om onafhanklikheid te verkry as volk, veral… Continue reading Volle soewereiniteit en selfbeskikking
Kommando sisteme
* Die DA en feitlik alle ander politieke partye, is deeglik bewus van wat gebeur het met die Kommando's van ouds en sekere stellings word in die artikel van 2022 genoem . Hulle het na 1996 ingeval by swart bemagtiging en regstellende aksie. Die Afrikanerbond het ook Sanlam en Metropolitan oopgestel vir swart bemagtiging en… Continue reading Kommando sisteme
Onafhanklikheid en volksvryheid
* Onafhanklikheid en vryheid van 'n volk is 'n Internasionale reg en word nie voorgeskryf deur enige land se plaaslike grondwet nie nog minder deur enige politieke party of die massas of meerderheid ondersteuners van politici nie. Politici en hul massa ondersteuners voer vandag 'n beleid van skrikbewind dat hulle alleenmag het oor al die… Continue reading Onafhanklikheid en volksvryheid
Grondwet 1996 en sogenaamde demokrasie
* Almal noem dit die beste grondwet in die wereld - wat aangedui word as die 'hoogste reg' in die land. Maar almal glo beslis nie wat op die stukkie papier staan nie. Nie almal het steun aan die 1996 Grondwet gegee of was ten gunste daarvan nie, omdat dit vandag die Boere volk… Continue reading Grondwet 1996 en sogenaamde demokrasie
Jan Smuts – VN – Darwin – Britse ryk
* Die Britte is lief om hul hande in onskuld te was en ander te blameer vir hulle dade en wetgewings uit die verlede. Die werklikheid word nie altyd voorgehou as die realiteite nie, maar verdraaiing van feite om ander te blameer. Die rol wat Jan Smuts en sy handlangers, agter die skerms vir en… Continue reading Jan Smuts – VN – Darwin – Britse ryk
Suid-Afrika se volksetnisiteite
* Die Republiek van Suid-Afrika beskik oor verskillende minderheidsvolke wat elkeen met mekaar verskil. Die verskillende swart minderhede vorm 'n eenheid wat meestal politieke multi-kulturele partye soos die ANC, DA, EFF, IVP, COPE, ACDP en VF steun. Bo-en-behalwe dit, het meeste volke of stamme (soos die Khoi san, Zoeloes, Ndebele en ander) steeds hul eie… Continue reading Suid-Afrika se volksetnisiteite
Boere (2016-2017 ANC jaarboek) Minerale rewolusie en arbeid
* Daar word 'n verskeidenheid stellings gemaak, feitelik in 'n ou 2016/17 jaarverslag van die ANC wat gepubliseer is dat afsonderlike gebiede, nie net vir ons as Boer vanuit die Boere republieke raak nie, maar dat dit lankal terug in die verlede bestaan het. Die ontstaan van die konsep van afsonderlike gebiede of apartheid was… Continue reading Boere (2016-2017 ANC jaarboek) Minerale rewolusie en arbeid
Onafhanklikheid van ‘n volk
* Die multi-kulturele AFRIKANER nasie kan nie aanspraak maak op enige Boere volk gebiede in Suid-Afrika nie. Afrikaners het nie Boere republieke gestig nie. Die Boere volk in Suid-Afrika het Boere republieke gestig voor 1902 - daar is 'n hele paar Boere republieke gestig deur die Boere (15 of selfs meer). Verwys na die 'Afrikaner'… Continue reading Onafhanklikheid van ‘n volk
Etnisiteit en onafhanklikheid
* Dit is selfs in die natuur ooglopend sigbaar: Olie en water meng nie. Soort soek soort. Dit is egter 'n feit dat die kommuniste en hul kaders, die verligte Afrikaner liberalis probeer om dit al vir dekades te doen dat die vals reënboognasie in 1994 geskep is, met geen geskiedenis om op trots… Continue reading Etnisiteit en onafhanklikheid
nie-Volhoubare Ontwikkelings en vals fronte
* Doelwitte en veral dubbel standaarde word meestal op alle vlakke van die samelewings toegepas. Dit kom voor as vals fronte en propaganda veldtogte. Dis veral ook op internasionale vlak aan die gebeur waar die moontlikheid bestaan dat daar meer inmenging vanaf die verskillende internasionale arenas plaasvind as om van onderlinge konflikte, diskriminasie en rassisme… Continue reading nie-Volhoubare Ontwikkelings en vals fronte
Føroyar – Selfregering op Faroë-eilande
* Die Faroë-eilande is voorwaar 'n pragtige argipel van 18 bergagtige eilande met fabelagtige bergformasies en natuurskoon om te bewonder. Dit het 'n totale landoppervlakte van 1 399 vierkante kilometer, 'n see-oppervlakte van 274 000 vierkante kilometer en 'n bevolking van net meer as 50 000. Die bevolking is oor 17 van die eilande versprei,… Continue reading Føroyar – Selfregering op Faroë-eilande
Voortrekker monument 2022
*Vraag: Wie se geld was die Christiaan de Wet fonds wat gestig is na die Anglo-BOERE oorloë nou eintlik en deur wie word dit bestuur? In die April 2021 skryf die Afrikanerbond in hul nuusbrief, as ʼn Kategorie A1 lid, is die saak onder sy lede se aandag gebring vir hulp en bystand veral met… Continue reading Voortrekker monument 2022
















