Rustelose volk se geskiedkundige erfenis

* Tans is die Boere volk, nie net 'n rustelose volk nie, maar moontlik ook 'n swerwende volk.   Die Boere volkslede, afkomstig uit die Boere republieke, het 'n volwaardige geskiedenis en erfenis, wat niemand kan wegneem nie, al probeer hulle hard om dit te verander of uit te wis.  Al probeer vreemdelinge soos die Engelse… Continue reading Rustelose volk se geskiedkundige erfenis

International rights – Internasionale reg : Human Rights – Menseregte

* Die mense regte van burgers word lankal geskend met diskriminerende en rassistiese wetgewings soos die ANC hul wetgewings implementeer.  Swart bemagtiging, regstellende aksie en selfs onteiening van bates en grond, is 'n skending van menseregte.   Hulle het geen saak daarmee dat die eienaars aan die kortste end trek en glad nie vergoed sal word… Continue reading International rights – Internasionale reg : Human Rights – Menseregte

Front Nasionaal – SA

Kontak besonderhede van Front Nasionaal politieke party is soos volg.. CONTACTS Front Nasionaal se webbladsy - website https://www.frontnasionaalsa.co.za/ ** (LEIERS) Front Nasionaal op Facebook https://www.facebook.com/Front-Nasionaal-SA-blad-743870385730868/ ** Burgerlike beskerming / Civil Protection https://www.facebook.com/Burgerlike-Beskerming-337118586636052/ ** Front National - Ladies - Dames https://www.facebook.com/Front-Nasionaal-SA-Dames-Front-National-SA-Ladies-1695003777467977/ ** Front National - Youth - Jeug https://www.facebook.com/FrontNasJeug/ ** Twitter https://twitter.com/NasionaalFront **** BELEID https://www.frontnasionaalsa.co.za/wie-is-front-nasionaal/beleid/ >>>… Continue reading Front Nasionaal – SA

Wie is Front Nasionaal (politieke party)

Hoeveel volkspartye is daar as meeste politieke partye wat reeds in parlement sit, multi-kultuur is en al van Kodesa af aan 'n "reënboognasie" behoort?   Vir watter volk staan enige van die multi-kulturele partye?  Vir niemand nie.   Al hierdie gemengde partye het wel lede en kan slegs namens hul lede praat.  Front Nasionaal is vir 'n… Continue reading Wie is Front Nasionaal (politieke party)

Onregeerbaarheid – Ungovernable

Sedert 1994 het geweld toegeneem en die rewolusie in pas met die ANC se 1955 beleid en manifes om die land onregeerbaar te maak.   Diskriminerende Wetgewing soos Swart bemagtiging word daagliks toegepas.  The ANC rewolution of 1955 stated they want to make South Africa Ungovernable - and most liberal governments supported them and today 2018 it… Continue reading Onregeerbaarheid – Ungovernable

Commonwealth – Billionaires

Interesting reading and maps of land ownerships - "Commonwealth nations".  Fifty three countries are members of the Commonwealth. Our countries span Africa, Asia, the Americas, Europe and the Pacific and are diverse – they are amongst the world’s largest, smallest, richest and poorest countries. Thirty-one of our members are classified as small states – countries… Continue reading Commonwealth – Billionaires

Selfbeskikking – Onafhanklikheid

* Hoe kom ons uit kommunistiese stelsel?     Eenvoudig, om onsself in ons eie gebiede te regeer.      Daar is 'n internasionale reg wat dit uitspel wat die vereistes is vir volke en wat hul behoort te doen wat onderdruk word.   In 2011 het Suid-Sudan ook onafhanklikheid verkry weens diskriminasie.  Waarom dan nie ons… Continue reading Selfbeskikking – Onafhanklikheid

NAURU REPUBLIEK (EILAND)

Nauru Republiek - is 'n eiland en  nie groot nie.    Baron Waqa was destyds as president ingehuldig (Junie 2013).     Daar is sover geen hoofstad nie.   Dis die derde kleinste landjie waarvan kennis gedra word.  Sien die video Video: Nauru Repubiek Nauru se vliegveld - landing Geskiedenis van Nauru . Foto's van Nauru Foto's… Continue reading NAURU REPUBLIEK (EILAND)

Internasionale reg tot Selfbeskikking

Enige volk het 'n internasionale reg om selfbeskikking (volle onafhanklikheid) te verkry. People do have an international right to self-determination to rule themselves in their own country. There are various reasons why multi-cultural societies can not form one government and each of those people do need their own leaders, legislations - there are too many… Continue reading Internasionale reg tot Selfbeskikking

Afrika Tuislande “so-called apartheid” – Homelands

* Afrika het voor 1900 uit meer as 2000 verskillende etniese "tuislande" bestaan waarvolgens elke volk hul eie leiers saamgestel en hul eie sake bestuur het, waarvan heelwat voorbeelde aangehaal word.   In Suid-Afrika het die Shepstone beleid van 1854 na die Mfecane oorloë gevolg wat steeds aparte kommunale gebiede aangetoon het.  Na 1990 het heelwat… Continue reading Afrika Tuislande “so-called apartheid” – Homelands

Katalonië (Spanje) Onafhanklikheid

  Katalonia se boere het skoonskip gemaak in die roete en menige harte word verbly.  Hulle word beloon met die Kataloniese vlae wat wapper, al is hulle nog nie onafhanklik verklaar nie, getuig dit dat hierdie mense het deursettingsvermoë om enduit te gaan.   Sterkte aan hierdie mense in Katalonië, mag jul vryheid beloon word. Go… Continue reading Katalonië (Spanje) Onafhanklikheid