* Verseker het niemand van ons voorgeslagte gedroom om so baie aan die dood af te staan nie. Selfs vandag nog, weet meestal van ons dat geen oorlog sonder menseverliese sal wees nie. Hier was in 'n baie kort tydjie meer as 34000 vroue en kinders van die Boere volk in moordkampe uitgewis deur middel… Continue reading ABO Militêre gedenkplekke in Natal (KZN) – kultuurskatte
Kategorie: Rudie Rousseau
British concentration camps – ABW (Rudie Rousseau)
Daar is heelwat onbeantwoorde vrae oor die Britse konsentrasiekampe wat deur die Britse koloniale regering destyds geskep het spesifiek vir die Boere, die vroue en kinders veral tydens die twee Anglo Boere oorloë. Hieragter skuil beslis meer as wat ons tans weet en kennis dra. Nie lank nadat hul die onafhanklike gebiede geannekseer het,… Continue reading British concentration camps – ABW (Rudie Rousseau)
Konsentrasiekampe – ABO
*Eendag sal klippe en klipgrafte uitroep en die meesters wat agter al die moorde sit, sal rekenskap gee vir wat hulle aan ons en ons volk gedoen het en dit geld vir vandag ook. Destyds, was daar twee internasionaal erkende onafhanklike Boere republieke wat met duisende mans, vroue en kinders se bloed betaal is. … Continue reading Konsentrasiekampe – ABO


