Malema: Chinese – Ramaphosa – BRICS

*Dis byna algemene kennis dat China sy voete nie net stewig in die deur het in Suid-Afrika nie,  maar ook op die res van die kontinent.   Heelwat bekende vooraanstaande name is bekend vir hul bande met die Chinese, veral op die kontinent Afrika.  Verwys ook na die wapenskandaal in die verband.  Die ANC staan nie… Continue reading Malema: Chinese – Ramaphosa – BRICS

China and Greenland

* Groenland het 'n selfregering, ondergeskik aan voorwaardes deur Denemarke, dws. hulle beheer Groenland, niemand anders nie.   Groenland is nie ten volle onafhanklik nie en word die inwoners in Groenland rondgeskommel of geslaan soos wat 'n tennis wedstryd plaasvind.   Natuurlik sal 'n land soos Amerika en selfs ander moondhede dalk bekommerd wees oor al die… Continue reading China and Greenland

Ramaphosa – ANC – China – NWO

*Ramaphosa - Brics - China - Suid-Afrika - ANC en China en hul NWO praatjies plus fisiese dokumente in parlement SA.   Waar agter is China nou eintlik?  Brics bestaan uit 5 lande, nie net China nie, maar tog is China oral in Afrika, maar ander lande is ook in Afrika, die weste ook.     Hulle… Continue reading Ramaphosa – ANC – China – NWO

China-staat in Limpopo

Hierdie staat, gebied en alles wat hulle oprig,  gaan slegs deur die Chinese gebruik word.  Die chinese se eie gebied binne 25 jaar, sommer so sonder enige besluitneming van enige etniese volk wat daarteen gekant is.   Nie enige protesoptog nie - net mooi niks.  Hoe lank voor hulle die hele land inpalm?  Die ANC, EFF… Continue reading China-staat in Limpopo

Grond en mag China-US-Rusland – Afrika

Soek China regtig die hele Afrika as hulle reeds baie begin ingepalm het vir "slegte skuld" -  dit wil so voorkom, maar dalk 'n ander slang in die gras.  Verseker benodig China meer grond vir sy behoeftes aan soja, want 'n land met so baie inwoners ekstra grond en MAG - die minerale is sommer… Continue reading Grond en mag China-US-Rusland – Afrika

China in Afrika

  *Dalk vir baie ou nuus, maar pasop vir die pronkende koloniale magte.   China is met "BRICS" hoog op in Afrika en ook in ander lande.   Hul beelde word gereeld gepolitoer en blink gevryf.  Moeletsi Mbeki. verbonde aan IRRSA, het ook gehelp met tenders in Afrika vir die Chinese.   Gaan die rekords en artikels na… Continue reading China in Afrika