*
Rewolusionêre oorlogvoering wat tans en selfs sedert 1902 in Suid-Afrika aan die gang is, is niks anders as afbreking van alle infrastrukture, die vernietiging van elke vlak van die samelewing en alle gemeenskappe, plaaslik sowel as immigrante en onwettiges wat moontlik hier kom uitkoms of geleenthede soek. Bomme en geweld, aanvalle, verkragtings en moorde is lankal aan die gang. Dit stook geweld teenoor mekaar op wat oor rasgrense strek.
Nie net besoedel hul die omgewing en lug nie, maar brand teerpaaie wat slaggate en ongelukke veroorsaak. Dieselfde het in 1900 gebeur waar oor die 30000 plase in die Boere republieke geplunder en afgebrand is.
*
Verskroeide aarde en Mfecane
Die feit dat geboue en besighede, wat veral landbou en voedsel insluit, in die slag bly, is ‘n bonus vir die ryk bevoordeeldes wat die ekonomie beheer sodat hul versekeringseise kan gebruik om geld landuit te neem en die land aan die einde in ‘n vervalle en bykans onmoontlike toestand nalaat vir die wat nog kans sien om iets uit die as wil opbou. Dit gebeur nie net op die Afrika kontinent nie, maar regoor al die lande.
Dit is presies wat die Engelse en al haar bondgenote aan die Boere volk en Boere republieke gedoen het. Die Engelse regering het ‘n vals front voorgehou dat hulle die oorlog voer teen die Boere volk en -republieke. Dis hulle wat saam hul swart bondgenote en -leiers APARTE reservate en kroongebiede geskep het, daarna word die Boere volk en blankes vals beskuldig. Swartes het nooit een tiekie vir grond betaal nie, maar beset – hulle kom almal noord van die Limpopo rivier vanuit die Mere gebiede.
Terloops, die ANC kaders is beslis nie alleen in hierdie vernietigende projekte in Suid-Afrika wat buurlande insluit. ‘n Werkbare land is aan hul in 1994 oorhandig deur Broederbond en hul bondgenote na 1980 (Idasa-Kodesa).
Beloftes is nooit nagekom nie, nes die 1902 Vredesverdrag van die Boere republieke.
KLIPPE SAL NOG UITROEP
Paul Kruger en al die Boere generaals, die voorgeslagte, sal eendag tot getuienisse geroep word wat aan hulle en veral die vroue gedoen is.
Die mynmagnate veral in die Boere republieke, die sioniste en ander het minerale geannekseer om ons onderskeie volke te laat vernietig vir die bevoordeeldes se beursies en bankrekenings. Die Boere volk was en is nooit deel van enige veelvolkige Afrikaner organisasie en nasie of wou nie onder Britse heerskappy staan nie. Al het hierdie bondgenote saamgespan en hard probeer, die Anglo-Boere oorloë kon nie die hele Boere volk uitwis nie, want SY Hand is oor die nasate van die Boere volk.
Dis hoekom hulle na 1986 swart bemagtiging en regstellende aksie, sowel onteiening van Boere grond laat instel het om veral die Boere volk verder te vernietig. Swartes en ander word in die proses, nes tydens ABO, gebruik.
Die aparte reservate en kroongebiede van swart, khoi san en griekwas is reeds lankal ingepalm, want daarop is geen titelaktes nie (volgens ANC en ander se liberaal verligte wetgewings), slegs lewensreg of verblyreg. Klink die NWO 2030 agenda bekend – niemand sal grond besit nie?
Die grondgrype en vernietiging van alle lewe is dus nie net in Suid-Afrika aan die gang nie, maar heelwat minerale word in Afrika deur dieselfde spul en veral groot besighede geplunder en weggevoer. Sioniste.
*
Soos reeds genoem, is die rewolusionêre ekonomiese oorlogvoering vernietigend wat al vir eeue in suidelike Afrika ervaar word.
Dit is niks anders as ‘n Verskroeide aarde beleid wat die Britte en haar bondgenote hier geïmplementeer het nie. Die Kommunistiese of Bolsjevistiese rewolusie wat Suid-Afrika ingepalm het na 1994, is niks anders as terrorisme, sabotasie, brandstigting, oorlog en geweld nie en sluit aan by die Anglo-Boere oorloë voor 1902.
RASSISME EN DISKRIMINASIE
Moeletsi Mbeki doen ‘n bekentenis hoe daar dokumente aan die ANC oorhandig is om regstellende aksie en swart bemagtiging te laat implementeer na 1994 oorname teenoor blankes, die Boere volk.
https://www.youtube.com/watch?v=TOvyAu0s8Ak
*
Ten spyte van al die negatiewe punte rondom die Boere volksgenote, is Boere en vroue steeds bouers in hul eie vakgebiede en hul gaan steeds aan met werkskepping en besighede uitbou, maar word daagliks geteiken deur agente en misdadigers om te vernietig. Die wat die ekonomie beheer, is 100% hiervan bewus.
*
EKONOMIESE ONTMAGTIGING
Die rewolusionêre ekonomiese oorlogvoering gaan verder terug tot die Britte en haar bondgenote se betrokkenheid by anneksasies van die onafhanklike Boere republieke wat oor ‘n magdom minerale rykdom beskik. Dit raak veral die Boere volk van die Boere republieke wat nie ingesluit wil wees by die vals vlag multi-kultuur politieke partye of Afrikaner nasie nie.
*
DIE BOERE VOLK
Die Groot Trek, die stigting en opbou van die onafhanklike Boere republieke sowel die uiteinde van die Anglo-Boere oorlog en moordkampe is duidelik bewyse hiervan, hoe die Britte en haar bondgenote gepoog het om ons Boere volksgenote uit te wis indien ons nie ons knieë voor hul vals konings of koninginne wil buig nie. Voor en na die Anglo-Boere oorlog van 1899 is oor die 30000 huise en alle voedsel van die Boere tot op die grond afgebrand. Bykans 39000 sterftes onder die Boere vroue en kinders in konsentrasiekampe wat deur dieselfde spul militêr opgepas is en omdat hulle die vrouens en kinders as misdadigers beskou het.
Mfecane en helkampe gaan voort na 1994.
Daar is heelwat wetgewing, hansard en selfs die 1996 grondwet, wat teen die minderheidsvolk diskrimineer net omdat die Boere volk Blank is. Inteendeel, die 400 lede sowel ander wat die 1996 grondwet respekteer en onder dit ingesweer word, voer elke jota en titel uit om te diskrimineer. Die wat nie kwansuis deel is van ANC en kaders nie, is dus netso skuldig aan haat en rassisme. Op provinsiale en munisipale vlakke word elke verordeninge onderwerp aan die diskriminerende nasionale wetgewings. Dit sluit alle politieke partye in, selfs die nuwe sogenaamde GNU regering van 2024.
Heelwat buitelandse regerings en organisasies neem rustig deel aan rassisme en diskriminasie teenoor blanke en Boere volk in Suid-Afrika. Hulle ondersteun die regering, SA parlement sowel diskriminerende en rassistiese grondwet en wetgewings. Hul ooreenkomste aangegaan, word aan dieselfde wetgewings gemeet en uitgevoer. Minerale regte en permitte word op dieselfde basis toegeken onderworpe aan swart bemagtiging en regstellende aksies. Alles is vals vlag politieke aanvalle om die ekonomie te vernietig.
Dus, al die regerings buite SA se grense, wat ooreenkomste sluit met enige regeringsleier of party binne Suid-Afrika, voer die diskriminerende nasionale wetgewings uit teenoor die minderheidsvolke Boere en besighede. Daar is heelwat sulke memorandae van ooreenkomste na 1994 gesluit en hulle voldoen aan die diskriminerende wetgewings om sekere minderheidsvolke uit te wis. Geliefdes rondom elkeen wat nie beskerm of mag word nie.
Besighede en beleggers van buite die land, word met behulp van rassistiese en diskriminerende wetgewings geruïneer en sluit hul deure in Suid-Afrika. ‘n Groot persentasie van minerale wat uitgehaal word, kom uit die Boere republieke se grondgebiede. Hierdie minerale is onwettig deur die onderskeie lande geannekseer wat dit afmaak as Britse eiendom. Die grootste oorsaak van afdankings en geslote besighede na 1994 is swart bemagtiging of regstellende aksie wetgewings, wat onuitvoerbaar is en bankrotskap òf korrupsie is die gevolge wat met gemak uitgevoer word. Die projekte loop groot vir sekere projekte in die land, veral Boere republieke se grondgebiede.
*
Lees meer
Buite ons landsgrense 1986
Dakar 1986 – Notes of H Giliomee
Finansiers van die parlement
Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament
Grondwetskrywers
Kodesa – “liberale en kommunistiese grondwet skrywers”
Die Brug – regsbank
The Bridge – Die Brug
Emily Hobhouse en Lizzie van Zyl
Diamonds/Diamante Gold/Goud -MINERALS
Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index
1989 – sien Moeletsi video
Regstellende aksie – Affirmative Action – Dakar 1989
Chinese Expo Swart bemagtigers
Ramaphosa – Chinese – Musina-Makhado, Limpopo
Kenya – gold mine – chinese investors
Freestate – Virginia Gas Project – Chinese
Mining – Open Pit mining (Palabora)
Boere republieke en Suid-Afrika
Britse oorlog teen Boere Republieke
Wit leuens van Brittanje en ander lande
*
Contact Admin
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.co
[…] Rewolusionêre ekonomiese oorlogvoering […]
LikeLike