*
Al die politieke partye en vele ander organisasies is tans veelrassig en kan dus nie namens die Boere volk opstaan of namens hul besluite maak nie. Daar is wel lede van die volksgroep wat vir die betrokke partye kan stem waarin daardie politieke party glo, veelrassigheid en meestal kommunisties van aard is – soos hul grondwet daaruitsien. Afrikaners, wat multi-kultureel is, kan net namens hul multi-kulturele lede besluite maak.

*
Die Afrikanerbond, Solidariteit beweging, Afriforum of Helpende Hande is veelrassige organisasies of bewegings en kan dus nie vir enige volk opstaan nie, want hulle het geen mandaat nie. Hul is gekoppel aan die FW stigting. Hulle het slegs ‘n mandaat van hul lede, wat ook ander rasse insluit.
Die veelvolkige Afrikaners moet ophou om die Boere volk in blikke te druk waar hulle nie wil wees nie. Die Boere volk het ‘n reg om totaal onafhanklik te bestaan, net soos enige ander volk. Die Zoeloe stammetjies sowel ander het sedert 1805 grond beset, nooit gekoop nie. Die Boere volk het al hul Boere republieke wettig gekoop. Daar is groot gebiede wat aan die Zoeloes behoort en so ook ander volke, die Richtersveld is van die gebiede wat deur Thabo Mbeki in 2007 aan hulle oorhandig is, ten spyte daarvan dat hulle al vir dekades daar bly. Alles word met heelwat kompensasies gedoen.
Die Afrikaner organisasies en veelvolkige Afrikaner nasie, is nie deel van die Boere volk nie of andersom. Dit is en bly ‘n mensgemaakte ‘gedraaide koeksister’ wat dink die Boere volk is of was nog altyd deel van die Afrikaner of selfs andersom. Die Boere volk was nie, hulle het die Kaapkolonie verlaat juis omdat hul ‘n volk in eie reg is.
Daar is geen manier dat hierdie partye of bewegings volksbelange van ‘n spesifieke volksgroep op die hart kan dra met veelrassigheid in hul midde nie. Moenie die Broederbond – Afrikanerbond se direkte deelname hierin weggooi nie – dis immers bekend waar hul reeds voor 1994 gestaan het met hul uittogte land uit vir geheime vergaderings met kommuniste Slovo en Soros.
Hulle is veelrassig en kan slegs namens hul lede besluite maak. Tipiese Soros dokumentasie weerspieël die werklikheid,
Alle CPA en Trustgebiede is afsonderlike gebiede en sluit net Khoi san en Swartes hierby in. Daar is bewyse vandag in Hansards en wetgewings wat dit uitbeeld vir elkeen wat wil lees en navors.
*
Skakeling van die Afrikanerbond met Solidariteit en ander veelrassigheid – kan slegs namens hul lede ‘n mandaat vorm en uitspreek.
Wat ‘n voorskriftelike liberale dokument is dit nie. Nogal ‘n projek van die Christiaan de Wet fonds. Christiaan de Wet was deel van die Boere republieke en Anglo-BOERE oorloë – en het geld gaan insamel vir Boere republieke se burgers. Wie beheer dit vandag of het dit beheer na die fondse ingesamel is?
https://fliphtml5.com/hwiua/ptfh/basic
*
Wat egter ironies is, is dat sekere politici en ook drukgroepe / indiwidue, opstaan en aan die ANC – DA – EFF parlement voorleggings doen, hoe om van die blankes, die Boere volk ontslae raak met behulp van al die swart bemagtiging wetgewings.
Dit sny die Boere volk se kele behoorlik af asook al ons volksbesighede. Elke volksbesigheid moet individueel besluit, is hul deel van Soliforum groepe of politieke partye wat die huidige Grondwet steun. Selfs met die virus, kon geen volksbesigheid (spesifiek Boere volk) wat nie B-BBEE is, voordeel trek uit enige hulp van die regering se “solidarity fund” nie, dit wil sê die regering is selfs nou steeds rassisties en diskriminerend. Soos wetgewing, word elke kommissie onder hand van die kommuniste en liberale denke gevorm.
In 30 jaar is en was daar nog nooit sukses behaal met ‘n gemengde regering nie. Die teenoorgestelde is waar. Die ekonomiese ontmagtiging, die radikale hervorming, staatskapings, korrupsie en moorde.
Die ANC – EFF – DA – VFplus – ACDP is almal bewus wat aangaan in parlement hoe daar grond ge-eis word sedert Kodesa en voor 1994, uitgedeel, met finansiële steun, plus bates, soos hoenders, varke, skape, beeste, saad, trekkers en ander toebehore wat in plaasopset gebruik word. Min sukses is in 27 jaar behaal. Met afsonderlike gebiede wat so ge-eis word, is afsonderlike CPAs gestig en geregistreer, vir elke Swart en Khoi San volk, met eie leiers.
Die Khoi san het groot gebiede gekry sowel ander swartes. Ingonyama trust is al voor 1994 opge-eis deur die Zoeloe volk deur hul twee leiers (Zwelithini en Buthelezi). Daar is hoegenaamd nie fout hiermee dat hulle apart bly nie, maar die indruk word gewek dat hul grondloos is en aparte gebiede verdwyn het, wat onwaar is.
Nog ‘n indruk wat gewek word, is dat hulle niks ontvang nie, maar daar word reuse somme geld uitbetaal sowel as ander byvoordele uitgedeel.
Die Zoeloes het ook nie impak op ander gebiede nie, visa versa. Titelaktes is onmoontlik volgens die wetgewings. Dit is volgens die ANC en CPA-Trustwette onwettig. Maar daar word verwag die Boere volk moet multi-kultureel wees en al ons grond, eiendom of inkomstes deel.
Daar word knaend geskree, die Boere volk moet niks hê nie, en alles uitdeel, maar wat van al die eiendomme, bates en inkomstes wat al sedert 1994 uitgedeel is aan Khoi san en swart etniese volke?
*
Waarskynlik niks verkeerd vir enige liberale denke nie, maar daar word al vir 27 jaar ‘n sekere bose kultuur geskep wat nie vermeng of wil vermeng nie. Al kultuur wat waarneembaar is, is geweld, rewolusie, ekonomiese ontmagtiging vir elke blanke, aparte trust en cpa gebiede met 8840 tradisionele Swart en Khoi san leiers, wat ook nie glo aan een reënboognasie nie. Hulle meng ook nie en bly steeds apart van mekaar in hul trust / cpa, tuislande of kroongebiede.
So iets is net in die denke van die liberale moontlik, dit het nog nooit bestaan nie en gaan ook nie bestaan nie. Nog minder in die res van Afrika en selfs ander lande het verskillende etniese volke wat soos ons blankes onderdruk word. Swart en Khoi san het hul keuses sedert Kodesa gemaak, met aparte gebiede.
Hoe moeilik is dit vir ander liberale en klassieke liberale bewegings en organisasies soos ABN (George Soros) om hulle wil af te dwing op miljoene Swart en Khoi san of selfs of Boere volk wat hul eie kultuur, tradisies, taal, selfbeskikking en volkstaat soek en self wil regeer oor hul eie sake, soos Botswana doen.
*
*
*
Article of Flip Buys in 2011 – Buys wrote it on behalf of himself and his Solidarity-Afriforum groups – on behalf of their members.
As the ABN group of organisations we have also undertaken a joint Scenario Planning, and we are currently busy to develop solutions for the problems that were researched. The aim of this is to establish the existential conditions for a sustainably successful existence of our cultural community in South Africa in order for us to continuously help in making this country successful.
There is no way that these organisations, parties or movements can carry the interests at heart for a certain group of people. They are all multiracial and can only make decisions on behalf of their members. Typical liberal communist George Soros documentation reflects reality around us. Why must those communist and liberal thoughts be part of us while we do not like it at all? They can not speak on our behalf.
The Boer people do have a right of freedom to live, self-determination (full independence) with their own people as others (Khoi san and Blacks) did since 1854. We did not create their separate areas for them, they created that themselves under British rules (Shepstone Policy). They all occupied the land, known as Reserves or Crownland.
There are still different areas and all separate from each other, only for the Khoi San, Griqwa and blacks – with their own traditional leaderships. For them, it is not apartheid, but as soon as the Whites speak about their own areas, it is called “apartheid and a sin”.
The Blacks and Khoi San all have freedom as they like with their own culture affairs, culture houses, traditions and have their own legislations as well.
A new culture of the rainbow is impossible to create, because God created people and different peoples. The Boere people are not part of any of the Afrikaner, Khoi San or Black groups of people.
*
Many black people, particularly in smaller towns, are angry about poor or no service delivery; Many poor and unemployed people feel that government has failed them and that the “rich” (those who are working) are partly to be blamed for their misery; Many white people feel the government is running the country into the ground at the expense of the taxpayer; Young white people feel that they are being disadvantaged by Affirmative Action without them ever having experience any form of privilege; The country’s citizens of all races feel that the government is not protecting them against violent crime; Workers feel that are getting almost nothing for all the taxes they are paying while they have to pay more and more for ever-decreasing services while the government is wasting their hard earned money on a regular basis; Businessmen feel government is making it increasingly difficult for them to survive, while socialist unions make it impossible to create employment; Many Afrikaners feel that they are being singled out as the target for prejudicee, and that their basic rights are being undermined; A large socialist grouping, again, feels aggrieved because they feel that government’s policy should move stronger and faster to the left; There is mutual distrust between race groups, which is fueled by unscrupulous politicians such as Malema who enjoy the support of the ANC.
https://www.politicsweb.co.za/news-and-analysis/we-wont-crawl-on-our-knees–flip-buys
*

Liberaal en veelrassige denkrigtings.
https://fliphtml5.com/hwiua/eyqg/basic/201-247
*
Praag se siening
Die doel van hul ondersoek is baie lofwaardig en is daarop gemik om ‘n strategie te ontwikkel waar Afrikaners ‘n positiewe bydrae tot die nuwe Suid-Afrika kan maak.
LET WEL – Nie alle ‘Afrikaners’ behoort aan hulle organisasies of bewegings nie – hulle is en bly veelrassig en veelvolkig, gemengde nasie.
Op hul webwerf kondig Solidariteit aan dat meer as halfmiljoen Afrikaners die sogenaamde Delarey-scenario ondersteun. Ongelukkig is die lys organisasies wat die vergadering bygewoon het, die sogenaamde pre-1994 ‘jurassic park’ organisasies wat binne die nuwe bestel hul relevansie verloor het en nou sukkel om ‘n nuwe ‘raison d’être’ oftewel voortbestaandsdoel, te herontdek.
Die getalle lyk egter baie na die name van siele waarvan Nikolai Gogol, die Russiese skrywer in sy werk ‘Dooie Siele’ vertel; lang lyste name van mense wat reeds verdwyn het…
Die Afrikaner Burgerlike Netwerk, oftewel die ABN is gestig met Flip Buys van Solidariteit as voorsitter. Die ABN is dus de facto Solidariteit in ‘n nuwe baadjie getooi. Net soos in die geval met die FAK, sal dit waarskynlik ook deur die vakunie-inkomstestroom befonds word.
Dit skemer egter duidelik deur dat die waarskynlike doel van die ABN is om die reste van die ‘jurassicpark’-groepies in ‘n meer moderne gewaad van ‘fatsoenlike toekomsgerigte organisasies’ saam te snoer en om hulle weer ‘n bestaansdoel te gee.
Jacques van der Elst het reeds amptelik laat weet dat die Akademie vir Wetenskap en Kuns die ABN-stigtingsvergadering slegs as waarnemer bygewoon het. Ek vermoed hy was nie die enigste nie.
Met die stigting van die ABN kan Solidariteit met reg die sprong van ‘n vakunie na ‘n Afrikanervolksbeweging maak en dit befonds sonder om sy inkomstestroom van sy veelrassige vakunielede op die oog af in gevaar te stel.
Solidariteit kan slegs namens hul veelrassige lede praat en nie namens enige volk nie.
Praag van mening dat vele volksparty organisasies hierby uitgesluit is, juis omdat die denke van Flip en sy bewegings veelrassig is en glo aan die grondwet wat fw beding het.
DELAREY – WAS OOK ‘N BOERE GENERAAL
*
TAALGROEP IS NIE ‘N VOLKSGROEP NIE
Enige volk praat ‘n taal. Nie almal wat Zoeloesprekend is, is deel van die Zoeloevolk nie. Heelwat volke praat meer as een taal.
Sommiges is erg verwarrend waar dit by taal en volk kom. Heelwat volke deel ‘n taal. Daar is heelwat lande in Afrika en in Amerika wat Frans of Spaans magtig is, maar dit maak hulle nie Franse of Spaanse burgers nie.
Die ABN staan onder leiding van Flip Buys van Solidariteit. Buys neem namens Solidariteit te vanselfsprekend aan dat Afrikaner ’n selfdefiniërende term is (Beeld, 29 Oktober). Hy verwar twee verskillende groepe met mekaar: die volksgroep en die taalgroep. Terwyl alle Afrikaners waarskynlik Afrikaans praat, is nie alle Afrikaanstaliges Afrikaners nie en wíl hulle ook nie die term Afrikaner om hulle nekke gehang hê nie. Dit is ’n baie groot groep. Dit is trouens die grootste groep mense wat Afrikaans praat. Tereg sê Le Cordeur aan Beeld:
Die ATR staan vir ’n Afrikaanse taal vir alle Afrikaanssprekendes en verwoord dus nie net die sienings van Afrikaners nie. Ons het al dikwels in die verlede die punt gemaak dat vir die ATR Afrikaans nie die ekwivalent van Afrikaner is nie. Ons staan vir die diverse Afrikaanse gemeenskap, dus die kollektiewe waarde van Afrikaans en al sy sprekers.
Nuwe voorsitter van die ATR praat, óók uit Amsterdam
*
More backgroun on ABN
ABN en Dinokeng
Communism
Romanian communism – Nicolae Ceausescu
*
Soros active in South Africa
*
Monsanto
*
The Koch Brothers aren’t the only funders of Cato Institute. As the back-and-forth between the Koch brothers and the Cato Institute continues, with fellows and political philosophers weighing in, it helps to look at some hard financial facts. Many individuals and family foundations have also contributed. One could certainly argue that these donors also have a stake in Cato, even if they don’t hold shares. The map shows not only the Koch connections, but some of the donor foundations and their officers. (An interactive version can be found on the Muckety web site.)
Cato Institute and Koch Brothers (Muckety)
*
Heelwat liberales, spesifiek die in die ou regering of kabinet, koppel alles wat hulle gedoen het aan ons as volk.
Luister na die gesprek self, Venter was deel van FW de Klerk se Kabinet. Sy het ook in die openbaar erken dat daar “geleenthede” was, wat verkeerd geloop het, soos Swart bemagtiging en veral Regstellende Aksie.
Rina Venter : Legkaarte en die leuens
Dr Venter – NP previous government
South Africa – 1990 – Rina Venter
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
[…] is vir geen volk nie en het mandate van hul lede, nie van die res van ons nie. ABN en DinokengVeelrassige organisasies – ABN‘n Groot voorlegging na 1994 in parlement getuig hiervan, veral oor swart bemagtiging en […]
LikeLike
[…] Veelrassige organisasies – ABN […]
LikeLike
[…] Veelrassige organisasies – ABNABN en DinokengInhoudsopgawe B-BBEE IndexRegstellende aksie – Affirmative Action – Dakar 1989Dakar 1986-.. – Notes of H GiliomeeDakar-Kodesa 1982-1986-1994 […]
LikeLike
[…] ABN en DinokengVeelrassige organisasies – ABN* […]
LikeLike
[…] Die polisie is alte gretig om vinnig persone inhegtenis te neem wat hul gemeenskappe beskerm. Wat ‘n klugspul. Hoeveel van die terroriste wat brande stig is inhegtenis geneem en voor die hof gedaag? Dit wat KwaZulu-Natal, Gauteng en ander provinsies onlangs beleef het is sabotasie aan elkeen van ons – en hierdie misdaad is ‘n ernstige misdaad wat al ons menseregte skend – waarvan VRYHEID een is. Die help nie die Polisie ignoreer hierdie erger situasie en neem persone in hegtenis wat hul eie gemeenskappe probeer beveilig nie. Die sogenaamde toesprakies en persepsie van selfs die president van die land, wat ‘n vals demokrasie en vals reënboognasie uitlig is en bly vals. Daar word al vir maande erge misdade en moorde onder die dekmantel van “curfew” gepleeg, hoeveel moorde is al opgelos? Of is dit makliker om die moorde as ‘n Covid-19 virus te beskryf? Die vals propaganda van “white monopolie capital” word voorgehou. Daar bestaan lankal nie meer slegs ‘n “wit monopolie kapitaal” nie – dit is wêreldwye monopolie wat alles wil beheer. Die wat so plunder weet dit – waar kom hul opdragte vandaan?Daarom hardloop meeste partye om wetgewings te steun soos “onteiening” wat alles onder die regering wil plaas en beheer. Onder andere, die EFF se beleid oorskadu die van die ANC-SAKP-PAC wat dit in elk geval in ANC 1955 manifes aan hul lede gee – daar is geen verskil dus tussen die hoofgroeperinge politici en die ANC en selfs die DA en selfs die ABN groepe wat almal vir een groot beheer organisasie(s) werk en ook uit vertakkinge bestaan.Hulle is een en dieselfde. Gaan oor die minerale rykdom wat in die grond is. Minerale het nog nooit vir enige van ons voedsel verseker nie, behalwe vir die ryk direkteurs wat die minerale beheer. Minerale gebiede is die grootste gebiede wat deur ryk mynbase en organisasies behoort waarvan die regering die mynpermitte beheer. Terloops, baie blank verligtes staan reg langs die spesifieke kommunistiese groepe en vanaf Kodesa dae steun hulle die ANC (en ander politici) se grondwet. Soros en sy OSF.SA dra heelwat by tot die finansiering van die SA Parlement, Grondwet en wetgewing. Dus – wie stel wetgewing op en wie steun dit soos dit daar staan. Hoeveel wetgewings is al ooit sedert 1994 geskrap wat ons blankes se menseregte skend ? Die ABN groepe staan reg langs die ANC en saam George Soros se Open Society Funds wat ook deel is van Cato Instituut. Afriforum en ander liberaal verligtes kuier graag gereeld oorsee in Amerika by die Instituut wat deel is van hierdie groepe.Veelrassige organisasies – ABN […]
LikeLike
[…] ABN en DinokengVeelrassige organisasies – ABN […]
LikeLike
[…] Veelrassige organisasies – ABN […]
LikeLike
[…] Veelrassige organisasies – ABN […]
LikeLike
[…] Veelrassige organisasies – ABN […]
LikeLike
[…] Veelrassige organisasies – ABN […]
LikeLike
[…] Die volgende is absoluut. Smuts was deel van ander maar het sy twee of tien stoele gehad waarop hy gerieflik gesit en rus het om te ‘spioeneer’ of wat hy en sy navolgers dit ookal genoem het. Daarom was dit van groot belang vir hulle om ons Boere Republieke te neem en deel van die Unie te maak en so ook die goud en ander minerale. Die Verdrag van Vereeniging is totaal en al eenkant geplaas. Dis dieselfde nageslagte wat na Dr Verwoerd se dood begin het om ons aan meerderheid kommuniste te oorhandig.Lees die inligting op oor die ooreenkomste van 1944 en wat dit behels het, selfs dat hulle sover gegaan het om ander volke van hul besette grond te verwyder en dit kroongebiede en reservate genoem het. Ons minderheidsvolk, die konserwatiewe Boere en Afrikaners, word vandag daarvoor blameer. Hulle sogenaamde apartheid, wat reeds vanaf 1854 wetgewing geword het. Selfs die pasboek is deur Engeland se groot menere uitgevaardig en toegepas. Smuts het sy rol gespeel met die opstel van die VN se statute en grondwet (kastige menseregte), en ons sin is van voor die ABO reeds geskend, waar ons vroue, kinders en ou mense soos beeste aangejaag is na hulle helkampe, wat Britse-Boere konsentrasiekampe genoem is. Hulle het vir ons mense niks gevoel nie. Nog minder die liberale blankes, destyds en vandag, wat almal multi-kulturele organsiasies is.Veelrassige organisasies – ABN […]
LikeLike
[…] Veelrassige organisasies – ABNABN en DinokengLiberale denke na 40 jaar […]
LikeLike
[…] sy-takke, multi-kultureel maar kraai andersinds koning oor ‘n minderheidsvolk se belange.Veelrassige organisasies ABNABN en DinokengAAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)Wie het Kodesa eintlik begin plus die chaos wat […]
LikeLike
[…] Veelrassige organisasies – ABN […]
LikeLike
[…] Veelrassige organisasies – ABN […]
LikeLike
[…] Veelrassige organisasies – ABN […]
LikeLike
[…] Veelrassige organisasies – ABN […]
LikeLike
[…] Veelrassige organisasies – ABN […]
LikeLike
[…] Veelrassige organisasies – ABN […]
LikeLike
[…] Veelrassige organisasies – ABN […]
LikeLike
[…] Veelrassige organisasies – ABN […]
LikeLike
[…] Veelrassige organisasies – ABN […]
LikeLike
[…] Veelrassige organisasies – ABN […]
LikeLike
[…] Veelrassige organisasies – ABN […]
LikeLike
[…] Veelrassige organisasies – ABN […]
LikeLike
[…] Veelrassige organisasies – ABN […]
LikeLike
[…] Veelrassige organisasies – ABN […]
LikeLike
[…] Veelrassige organisasies ABN […]
LikeLike
[…] Veelrassige organisasies ABN […]
LikeLike
[…] Veelrassige organisasies ABN […]
LikeLike
[…] Veelrassige organisasies – ABN […]
LikeLike
[…] Veelrassige organisasies – ABN […]
LikeLike
[…] Veelrassige organisasies – ABNRegstellende aksie – Affirmative Action – Dakar 1989 […]
LikeLike
[…] Veelrassige organisasies – ABN […]
LikeLike
[…] Veelrassige organisasies – ABN […]
LikeLike
[…] Veelrassige organisasies – ABN […]
LikeLike
[…] Veelrassige organisasies – ABN […]
LikeLike
[…] Veelrassige organisasies – ABNRegstellende aksie – Affirmative Action – Dakar 1989 […]
LikeLike
[…] Veelrassige organisasies – ABN […]
LikeLike
[…] *Daar word vir etlike dekades al ‘verander’ aan die Boere volk se kultuur erfenisse en selfs geskiedenis, veral na 1910 regering en elkeen moet hul eie gevolgtrekkings daaruit maak. Vreemde ‘Naalde’ word ook soms as simbole gebruik, wat nie die Boere volk verteenwoordig nie. Paardekraal het dieselfde deurgemaak, daar was net ‘n gewone klipstapel gebou deur duisende Boere wat daar was en vandag sien dit anders daaruit met ‘naalde’ (vrymesselaars of afrikaners) wat nie die Boere volk weerspieël nie.Daar moet opgelet word, dat die Afrikaner nasie nie deel is van die Boere volk en hul geskiedenis of kultuur erfenisse nie. Dis juis die Afrikaners wat na 1910 die septer probeer swaai het saam die Britse regering in unie wording. Die Afrikaners het nooit omgegee om onder die juk van die Britse regering te staan nie en hulle doen dit vandag steeds. Hulle was grootsliks verantwoordelik dat die land in 1994 aan die ANC kommuniste oorhandig is.Dakar-Kodesa 1982-1986-1994Dakar 1986 – Notes of H GiliomeeDaarom word opgemerk hoe die geskiedenis met simbole van die Boere volk ‘verander’ word om ander groepe te pas en maak of die Boere volk deel daarvan is. Die Boere volk is ‘n volk in eie reg en het juis padgegee uit die Kaapkolonie. Daarteenoor is die Afrikaner ‘n veelvolkige multi-kulturele nasie wat daarop roem om saam of onder die ANC te staan.1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) ABOAfrikaner stigting Solidariteit Julie 2024Veelrassige organisasies – ABN […]
LikeLike
[…] Veelrassige organisasies – ABN […]
LikeLike
[…] Veelrassige organisasies ABN […]
LikeLike
[…] Veelrassige organisasies ABN […]
LikeLike
[…] Veelrassige organisasies – ABNAAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) ABO […]
LikeLike
[…] Veelrassige organisasies – ABN […]
LikeLike
[…] wat dink die Boere volk is lede van hul veelvolkige nasie.AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)Veelrassige organisasies – ABNABN en Dinokeng Noga’s Post village – CIS -Afriforum-Pioneer-Saai-AaA- […]
LikeLike
[…] Veelrassige organisasies – ABN […]
LikeLike
[…] as persone reeds burgers is van Suid-Afrika en intussen is die oorspronklike titelaktes prysgegee?Veelrassige organisasies – ABNABN en DinokengAAI (Afrikaner-Afrika […]
LikeLike
[…] en hul praat namens hul lede, nie namens volke nie.AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)ABN en DinokengVeelrassige organisasies – ABNAfrikaner stigting Solidariteit Julie 2024Afrikaners Afriforum Ernst van ZylOrania, selfbeskikking […]
LikeLike
[…] Veelrassige organisasies – ABN […]
LikeLike