Front National – Vorster 1974 – Tuislande

Die ooreenkomste tussen die gesprek en Verwoerd duidelik sigbaar.  Geen tuisland is vandag “weg” nie, inteendeel, dit het net naamsveranderinge ondergaan.  Die bewyse dat swart etniese volke steeds alle ou Tuislande besit, bly en verkies om onder hul eie tradisionele te staan, is die bewys in die 1996 Grondwet, verskeie ander wetgewings (soos Ingonyama Trust) sowel as Witskrifte.   Slegs lewensreg / kommunel reg van toepassing.  Voor 1994 was dit Tuislande genoem en voor 1961 was dit Reservate/Britse kroongebiede gewees.  Voor 1940 was die Reservate baie kleiner as wat die Tuislande daaruit gesien het – in die artikels word van ‘n geel kaart gepraat hoe klein daardie gebiede werklik was.  Met grondeise (geregistreerde CPA’s) het die gebiede nog meer gegroei.

Image may contain: 1 person, text

Lees agtergrond – inligting voor 1994 is verweef in “naamsveranderinge”.

Trustgebiede – Trustlands (segregation)

Begroting – tradisionele leiers 2019

Traditional leaders South Africa: 8840

Agreements and Traditional leaderships

Trustgebiede>Tuislande>Reservate

Bophuthatswana “homeland”

“Zulu kingdom” Ingonyama Trust

Richtersveld – KHOISAN AND CPA

***

Dit is feite dat “grond” van blankes gekoop en ander onteien was en aan swart volke gegee is, sommige sonder vergoeding, maar soms is bewyse belangriker as om iets te plaas net om iets te sê.     Hierdie gebiede is in die beste gebiede geleë met die meeste reënval in hul gebiede.

Alle Tuislande was goed ontwikkeld, skole, hospitale, infrastrukture en nywerhede was geskep vir werksgeleenthede na 1961.   Voor 1961 was dit nog deel en onder Britse beheer.

Na 1994 is dieselfde Tuislandgebiede Trustgebiede genoem en slegs vir hulle onderskeie volksgenote beskikbaar.   Daar was 10 Tuislande en nie 8 nie.  Hierdie gegewens is net nog ‘n verdere bewys dat liberaal verligte blankes saam suig aan leuens en maak ons die slaansak vir die sogenaamde apartheid wat al van voor 1850 afkomstig is (Shepstone Beleid).  Ironies het heelwat swart “Afrika” volksgebiede uit Tuislande bestaan, lank voor 1900 al en Dr Verwoerd het dit ook nie geskep nie, dit was reeds in plek toe hy gebore is.    Elke volk het die reg om oor hulself te regeer in gebiede wat geslagte aan hulle behoort.

Die slaansak is die blankes wat toelaat om geslaan te word omdat hulle dit eenkant plaas en nie wil glo dat aparte gebiede nie verdwyn het nie.   Die 8840 tradisionele leiers is verdere bewys daarvan dat hul hul eie gebiede verkies en dit pas by die ander Afrika lande aan.  Ons blanke volke het nie die sisteme op hul afgedwing nie, inteendeel hul eie leiers en hulself stem dan daarvoor – Trustwette, CPA wetgewings het slegs kommunale regte (lewensreg) en geen titelaktes of privaatbesit.  Buite die gebiede is dit 100% die geval kan enige persoon grond koop en besitreg verkry.   Blankes het geen regte tot Trustgebiede of CPA (grondeise) nie.  Inteendeel, word die Zoeloe gebiede slegs vir die Zoeloes afstammelinge gehou – dis as sulks vervat in wetgewing en ook in CPA wetgewing.

***

Op 13 Maart 1974, twee dae voor die nasionale verkiesing, word ‘n TV onderhoud in Johannesburg opgeneem deur die bekende Amerikaanse TV nuusaanbieder, William F Buckley, met Eerste Minister John Vorster.   Die grootste gedeelte van die onderhoud handel oor Vorster se uitleg van apartheid (segregasie en aparte gebiede), die Suid Wes Afrika kwessie en die bestaansreg van die 8 Tuislande.

Maar gedurende die onderhoud haal John Vorster ‘n kwessie op wat vandag gerieflikheidsonthalwe vergeet word – die kwessie van grondonteiening en verskuiwing van mense vanaf hulle woonplekke – wat destyds groot opslae gemaak het.

Hy herinner Buckley daaraan dat die Verenigde Party regering in 1936, onder genl Hertzog se Eerste Ministerskap met Jan Smuts as adjunk Eerste Minister, ‘n wet deurgevoer het wat bepaal dat gebiede in Suid-Afrika wat die erfregtelik besit van die swart stamme is en wat Transkei, Venda, Kwazulu en ander insluit, nooit vervreem mag word nie EN dat ‘n verdere sewe en ‘n kwart miljoen morge grond in blanke besit onteien moet word om voldoende woonplek aan swart Suid-Afrikaners te verskaf. Teen 1974 is meer as 6 miljoen morge reeds van blankes onteien en aan swart eienaars oorgedra – hieronder die erfplaas van die destydse adjunk minister van Buitelandse Sake, Pik Botha.

In die retoriek van ons tyd word net berig oor grond wat van swart mense “gesteel” is, met selfs Afrikanerpolitici wat nou begin inkoop op die gedagte van die een of ander vorm van restitusie vir hierdie gewaande diefstal.

Ons by Front Nasionaal wonder sommer of daar enige kans vir kompensasie gaan wees van die 7 en ‘n kwart miljoen morge grond wat van ons weggeneem is onder die bose apartheidsbedeling?

https://www.facebook.com/Front-Nasionaal-SA-Front-National-SA-743870385730868/

Image may contain: 1 person

***

Luister na die videos – Listen to the video-clips.
What really happened before 1961 and after 1961.   Our previous government received those areas as it was in “reserves” and it was discussed various times on this blogs as well.  Some “reserves” were mentioned into old Union documents as well also as British Crown lands.

***

Separate development
(30 Mar 1971) South Africa’s Prime Minister, John Vorster, at first press conference since he took office in 1966 and announces invitations to heads of black African states to visit South Africa

Advertisements

4 gedagtes oor “Front National – Vorster 1974 – Tuislande”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s