Grondwet SA en wetgewing



*

Die burgers, die Boere van die eens onafhanklike Boere republieke se stryd het nie gister begin en gaan beslis nie môre eindig nie.    Die Boere republieke moes reeds in 1902 herstel gewees het, net nadat die Vredesverdrag van Vereeniging in werking getree het.   Ander volke het nie mag of gesag oor die grondgebiede van die Boere volk nie. Dit hang nie van Afrikaners of Zoeloes of politic af nie.  Die Zoeloes het reeds hul grondgebiede sedert 1993, interme van die Ingonyama ooreenkoms en wetgewing.   Khoi san en gekleurdes sowel verskillende swart groepe het grondeise ingesit na 1994 en dit met die nodige kompensasies ontvang.

Jong mense is 'gatvol', Grondwet 'beteken niks' | Netwerk24

*

Hulle is nie grondloos soos wat gemaak word nie.   Hul grondgebiede word reeds sedert die 1910 grondwet beskerm.   Afrikaners het saam Brittanje en haar bondgenote geveg teen die vernietiging van die Boere republieke.   Net na 1910 het Afrikaner organisasies (mans) vinnig deel gevorm van die Unie van SA en selfs regerings daarna.

Unie wording was nie vir ‘n volk nie, maar vir mans organisasies, vroue het geen regte hier gehad nie en kon nie stem nie.  Loer gerus na hoe die Unie ontstaan het en wie in die regering is.   Geen volk bestaan net uit mans of organisasies nie.

Verdrag van Vereeniging 1902

Minerale in SA –  Boere republieke, reservate en kroongebiede

*

Geskiedskrywers oor die Boere volk – lees gerus hul artikels en boeke oor die Boere volk.   

Afrikaner identiteit Wiets Buys Briekmerke

Wiets Buys: Afrikaners en ander stamme in Anglo-Boere oorlog

Boere volk identiteit en vryheid – Wiets Buys

Boere volk, kultuur, geskiedenis, die Boere boek –  Dr Pretorius

Verskeie Afrikaner organisasies  werk steeds aan een verenigde land op die huidige stadium.

Lees op oor ABN en AAI vergaderings, wat na Kodesa gevolg is.  Ironies is dit op hul webtuistes hoe hulle dit afmaak dat die Boere volk deel is van die Afrikaner veelvolkige reënboognasie.

Die Boere volk is na 1910 grootgemaak of gebreinspoel dat hulle skielik Afrikaners geword het en dis allesbehalwe so.   Boere wou nooit deel wees van die Engelse of selfs Afrikaners nie.   Anders sou hulle in die Kaapkolonie gebly voortleef het onder hulle.    ‘n Zoeloe word nie ‘n Xhosa of Afrikaner na 1910 nie.   Net omdat indiwidue Afrikaans magtig is, is hulle nie nou ewe skielik Afrikaners nie.

Veelrassige organisasies –  ABN

ABN en Dinokeng

AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)

Hulle het meegehelp om ons voorgeslagte van die Boere volk, wat deel was van die Groot Trek, uit te wis gedurende die Anglo-Boere oorloë.   Bondgenote van die Engelse en Rhodes, inderdaad.   Daar het oor die 36000 Boervroue en kinders in Britse konsentrasiekampe gesterf weens swak diens, geen voedsel weens die afgebrande plase en min of geen mediese behandelings.   Duisende mans en seuns van die Boere kommando’s is na eensame eilande verban en selfs daar gesterf.

1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond)  ABO

Dit was nie vlugtelingskampe nie, want ons voorgeslagte het vir niemand gevlug nie, maar is ingedwing daarin nadat plase afgebrand is.   Die Boere leiers het nie almal hiervoor gestem nie.  Die Boere rebellie van 1914 is steeds ‘n bloedige getuienis wat die Anglo-Boere oorlog 2 opgevolg het.

Die rebellie van 1914 is en was nooit ‘n Afrikaner rebellie nie.       Dit was die Afrikaners en hul regering van 1910 wat al die Boere leiers ter dood veroordeel het.  Die Jan Smuts en Louis Botha regering.   Dan het hierdie perde voorgegee hulle is deel van die Boere volk en kommando’s, hulle is niks anders as Afrikaners en spioene nie.   Jan Smuts was beslis nie ‘n Boer nie.  Hy was deel van dit wat vandag in Palestina gebeur en ook by die VN se grondwet.

Kibbutz called Jan Smuts

J C Smuts, Balfour, Zionism 

Jan Smuts – VN – Darwin  –  Britse ryk

Jan Smuts :  1942 – 1948

Jan Smuts : Blue on Blue incident Germany

*

Die Boere volk se voorgeslagte, is in armoede blik ingedruk weens Britse en hul bondgenote se inmenging in suidelike Afrika.    Dit gaan vir die Boere volk oor vryheid wat hulle verloor het en hul grondgebiede (daar is 18 Boere repubieke wat deel gehad het in die ABO 1 en 2).     Oor die 30000 plase en huise, met voedsel, graan, vee, pluimvee en diere, is eenvoudig geplunder en afgebrand.   Die helkampe konsentrasiekampe en verskroeide aarde beleid van die rooi span en haar ondersteuners.

Die Boere volk is later ingedwing in die Unie van Suid-Afrika in om onder heerskappy van veral die Afrikaner leiers uit die Kaapkolonie en die Britse heerskappy te staan.   Let op wie het die Unie regering beheer (wetgewing uit London).

Bykans ‘n eeu later, was 1994 nie die begin van ons ellende nie, het dit eenvoudig onder hand van die ANC voortgegaan en hul vals vlag, die grondwet wat hul demokrasie noem.    Dit was die Broederbonders wat begin onderhandel het met kommuniste na wyle Dr Verwoerd se dood.   Baie sit steeds as lede van parlement op die groen stoele.   Hulle het swart bemagtiging begin en van die maatskappye en besighede se aandele aan swartes oorhandig, voor 1992.

Kodesa – liberaal kommunistiese grondwet skrywers

Dakar-Kodesa 1982-1986-1994

Vir jong mense en werkloses beteken die grondwet absoluut niks.   Wat help ‘n grondwet enige burger in SA vandag?   Daar vind Eensydige rassisme vind plaas teenoor elke blanke in die land.   Jonk en oud, vlug uit die land om beter werksgeleenthede te benut.  Beveiliging is ‘n nog groter kopseer.   Die stukkie papier is vir die misdadigers meer werd as vir die burgers van die land.

DIE LEUENS

Die feit dat wyle Dr Verwoerd vermoor is vir onafhanklike tuislande vir elke swart volk, was ‘n internasionale reg soos ons dit vandag ken en kan nie buite rekening gelaat word nie.   Die advokaat wat dit aangevoer het as ‘n misdaad, kom uit ANC kringe, sodat daar ‘n klimaat geskep word van vals beskuldigings oor ‘apartheid’ wat deur hulself begin is en steeds uitvoer.

Apartheid 1854

Segregasie – Apartheid

Die verskillende volke, die Khoi san, Griekwas en Swartes het steeds al hul reservate en kroongebiede behou en dit word onder ander wetgewing deur die ANC en statebond bedryf.   Dus, die prentjie wat aan meeste voorgehou was deur de klerk en mandela dat aparte gebiede afgebreek is, is onwaar en valse propaganda.

CPAs in SA  – 2021

Richtersveld  – KHOISAN AND CPA

Ingonyama Trustland (Zulu people)

*

KOMMUNISME EN MISDADIGERS

Vandag staan dit soos ‘n paal bo water uit, ons land word leeggedra, leeggesteel en verder afgebreek en afgebrand.   Wie beheer die ANC – WEF

15 jaar PLUS beurtkrag onder ANC

Die Britte het reeds in 1902 die Kamer van Handel in Engeland gestig, hoofsaaklik om minerale in die nuwe gebiede te beheer.   Daar was ook ‘n ander been waarop gefokus is:

Immigrante uit Afrika.  

 

Die populasie syfers het die Britte self  aangevul deur oor die 400 000 immigrante, meestal uit Afrika en China in te voer (ingevlieg met vliegtuie) om in hul myne te kom werk en rondom reeds bestaande dorpe te kom woon. Hierdie werkers het hoofsaaklik in stede begin saamkoek rondom die ontginning van goud en diamante – hul het nie baie van plaaslike arbeiders gebruik gemaak nie.

Dus het hierdie getal immigrante die etniese volke, asook veral die Boere uit die twee voorheen onafhanklike lande  uitgedruk wat reeds minder was in 1902 weens die vorige eeu se Anglo Boere en Zoeloe, sowel Mfecane oorloë.    Steeds het die ‘verbrande aarde beleid’ van Engeland voortgeduur.

Hiermee het die Britse regering een hoofdoel en plan gehad, en dit was weer eens om die swart massas uit ander lande aan te vul en soos ons vandag sien, maak al hierdie geslagte aanspraak dat dit hulle land is.

Beide die 1910 en 1948 regerings het hierdie immigrante toename gesteun en dieselfde het na 1994 gebeur dat alle grense van Suid-Afrka oopgestel is.   Vir ons as Boere wat onder dwang en leierloos, was dit moeiliker as voorheen.

*

MULTI-KULTUUR EN EEN ‘REENBOOGNASIE’
BETEKEN VIR ONS VOLK ABSOLUUT NIKS

 

Koos Malan (2020)
Betrokke by Solidariteit, Afriforum, FAK en Trusts

Die GRONDWET is nie werklik oppermagtig nie en is voortdurend besig om nogal verreikend te verander sonder dat die bewoording gewysig word. Naas die beweerde oppermagtige Grondwet is daar dus ‘n daadwerklike konstitusie soos dit in die daaglikse gebeure tot uitdrukking kom.

Onderhoud Grondwet en geskiedenis Boere
Prof. #KoosMalan en Jonas Nilsson

ELKE VOLK HET DIE REG TOT VOLLE ONAFHANKLIKHEID , EIE REGERING, EIE LEIERS , EIE EKONOMIE

Toepaslike inligting

Rassisme vanaf regeringskant teenoor BLANKES
Inhoudsopgawe B-BBEE Index

Codesa Constitution – Kodesa Grondwet

Constitution – Grondwet (SA)

SA grondwet SA constitution

*

 

Die ANC, die Suid-Afrikaanse parlement en hul finansierders, hou belastingbetalers gevange met wat rondom met veral die staatsentiteite en soos Eskom aangaan.

Elkeen van ons burgers en besighede, is en was altyd afhanklik van die monopolie Eskom (staatsbeheerde maatskappy).   Hulle hou daarvan om die gebruikers en belastingbetalers te melk vir veral energieverbruik wat hulle nie gebruik nie.

Dit is tyd, dat ons wyer kyk, ons eie gebiede wat aan ons behoort oorneem en daar ons eie maatskappye en besighede, ons eie ekonomie skep.

Die regering is (internasionaal) verplig om ons te help daarmee,  as daar na die Khoi san, Griekwas en swartes gekyk word wat hulle kry, is dit ook aan ons verskuldig.

FINANSIERDERS  (kommuniste)

15 jaar PLUS beurtkrag onder ANC

OPEN SOCIETY: SOROS FUNDING
Soros Plan – Hongarye
Quincy Institute for Responsible Statecraft – Soros and Koch
OSF.SA (Open Society) (open borders)- George Soros
Deep state – George Soros – dr Evil
Grondwet SA Constitution
Nationalisation – Nasionalisering

 

 
 
 

2 gedagtes oor “Grondwet SA en wetgewing”

Laat 'n boodskap