Grondwet #KoosMalan

South Africa is Ruled by Ideology, Not by Law
Suid-Afrika word deur ‘n Ideologie beheer.

(KOMMUNISME)

Wat Prof Malan nie genoem het nie, is dat die Britte in 1902 die Kamer van Handel in Engeland gestig het hoofsaaklik om minerale in die nuwe gebiede te beheer.   Daar was ook ‘n ander been waarop gefokus is:

Immigrante uit Afrika.  

 

Die populasie syfers het die Britte self  aangevul deur oor die 400 000 immigrante, meestal uit Afrika en China in te voer (ingevlieg met vliegtuie) om in hul myne te kom werk en rondom reeds bestaande dorpe te kom woon. Hierdie werkers het hoofsaaklik in stede begin saamkoek rondom die ontinning van goud en diamante – hul het nie baie van plaaslike arbeiders gebruik gemaak nie.   Dus het hierdie getal immigrante die etniese volke, asook veral die Boere uit die twee voorheen onafhanklike lande.   uitgedruk wat reeds minder was in 1902 weens die vorige eeu se Anglo Boere en Zoeloe, sowel Mfecane oorloë.  Hiermee het die Britse regering een hoofdoel en plan gehad, en dit was weer eens om die swart massas uit ander lande aan te vul en soos ons vandag sien, maak al hierdie geslagte aanspraak dat dit hulle land is.  Beide die 1910 en 1948 regerings het hierdie immigrante toename gesteun en dieselfde het na 1994 gebeur dat alle grense van Suid-Afrka oopgestel is.

 

Onderhoud Grondwet en geskiedenis Boere
Prof. #KoosMalan en Jonas Nilsson


 

 
 
 
Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s