Besettings: Grondhervorming

* Gedeeltes van die Hansard, met heelwat inligting oor grondonteiening en hervorming. Verskeie plase word hierin vervat, waarvan Rietspruit (waar daar tans besettings plaasvind) deel is.  Dus, die politieke partye wat hierdie vergaderings bywoon waar vrae gevra word, is op hoogte van sake wat in die land aangaan. The Hansard is the recordkeeping of Parliament… Continue reading Besettings: Grondhervorming

Gemaskerdes

Soms kruip die gemaskerdes weg agter veel vals vlaggie projekte.  Dis 'n siek, skynheilige, kommunisties-gemanipuleerde land waarin ons lewe,  wat gevul is met daaglikse misdaad, korrupsie, moorde, verkragtings, dwelmverslawing - alles wat deur owerhede en hul agente self geskep is om ons almal uit te wis en terselfdertyd mildadige inkomste verdien.  Misdaad het vir sommige… Continue reading Gemaskerdes

FINANSIERING Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament

* Daar is verskeie groepe politieke partye, nasionale en internasionale borge, besighede, organisasies asook finansiers, in Suid-Afrika sowel op internasionaal vlak, betrokke by hierdie parlementsgebou en al hul werksaamhede wat hier vooruitvloei.   Meer finansiers in hierdie klein landjie met soveel minerale om weg te neem, is betrokke.     Parlementsgebou in Kaapstad - Parliament building in… Continue reading FINANSIERING Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament