Already, 37 farmers have sought interdicts after a pamphlet was circulated about possible land invasions by the Black First Land First Movement and several interdicts were sought by private property owners against possible land invasions, as well as by the City against land invaders in Khayelitsha. This as newly sworn-in President Cyril Ramaphosa said… Continue reading Land in South Africa – Land reform
Kategorie: Immigrasie / Immigration
International crimes: Violation of human rights of Boer people
* Violation of human rights took place on a daily basis, by the government and most of their supporters. South Africa is following precisely in the footsteps of Zimbabwe and other countries, not only in Africa. It started way back with the British colonialism, the annexation of land areas since 1806 to 1902. The British… Continue reading International crimes: Violation of human rights of Boer people
Daveyton – Benoni – N12 – 13 May 2019 – blacks killed
Bodies of illegal miners dumped by the roadside in Benoni. The dead bodies of two men, suspected to be illegal miners, were found on the side of two roads in Ekurhuleni on Monday morning. The bodies had open wounds and it's not known if the men were assaulted or they fell. Provincial police spokesperson… Continue reading Daveyton – Benoni – N12 – 13 May 2019 – blacks killed
Immigrante – Immigrants – Soros
Immigrante haat alles van die blankes en tog is hul vlugtog en eindbestemming een van die EU lande en gaan klop hulle daar aan vir beter heenkome want hul eie lande bied dit nie - of gaan dit eerder oor die gratis toelaes wat uitgedeel word? Heelwat van die immigrante wys later hul ware klere… Continue reading Immigrante – Immigrants – Soros
Ramaphosa : South Africa (FN)
FRONT NATIONAL FARMS ATTACKS, FOOD SECURITY AND AGRICULTURAL SAFETY The following letter was delivered to the office of the President of South Africa this morning: To: Mr Cyril Ramaphosa President of the Republic of South Africa Dear President Ramaphosa, FARMS ATTACKS, FOOD SECURITY AND AGRICULTURAL SAFETY You might recall that there was quite some discord… Continue reading Ramaphosa : South Africa (FN)
Migrant awards Mkhaya
Demonstrating its commitment to building a unified, inclusive and caring South African society, the Department of Home Affairs presents the inaugural SOUTH AFRICAN MIGRANTS AWARDS during Africa Month. Hosting the SOUTH AFRICAN MIGRANTS AWARDS annually will also better improve the integration of migrants and foreign nationals within South African communities. This initiative is one… Continue reading Migrant awards Mkhaya
Onwettige voertuie
19 Desember 2018 - OP REIS - NA ZIMBABWE - Daar is 44 passasiers in 'n 22 sitplek bus, 7 is kinders. Hoeveel is onwettig op pad na Zimbabwe, en hoeveel word weer onwettig teruggebring. Hoeveel van die passasiers is onwettiges en op pad na hul tuiste Zimbabwe? Hoeveel is afkomstig uit Zimbabwe of ouers… Continue reading Onwettige voertuie
Immigrante – misdaad – statistiek
*Daar is geen land wat so gereeld kan akkurate sensus hou nie omdat dit duur is. Meestal word daar in sekere gebiede opnames gemaak en "uitgewerk" - beraamde getalle is nie die werklikheid nie. Nie met ons oop grense en onbeheerde grensgebiede in Suid-Afrika nie. Syfers wat deurgegee aan VN of ander organisasies is ook… Continue reading Immigrante – misdaad – statistiek
Belasting – Tax – Maatskaplik
Ons weet teen hierdie tyd waar kom belastings vandaan en waar 99% heengaan. Die regering spandeer dit op verskeie plekke. Een daarvan is maatskaplik. Daar is tans meer as 17 miljoen toelaes wat uitbetaal word, wat bestaan uit kinders, ou mense en ander afhanklikes. Daar was ook heelwat klagtes oor onwettige immigrante wat kom tou… Continue reading Belasting – Tax – Maatskaplik
Boere volk – Grondsake – Land issues
* Ten spyte daarvan dat ander nasies en volke, hul aanslae teen die Boere volk verskerp het na 1652, is dit bewys dat die Boere volk tot datum onder diskriminerende wetgewings en misdaad oorleef. Hul nasate is steeds in Suid-Afrika en selfs elders op ander kontinente versamel nadat hul weens veiligheid, misdaad, korrupsie en swart… Continue reading Boere volk – Grondsake – Land issues
Diamonds/Diamante – Gold/Goud -MINERALS
* Most of the big mining companies and businesses involved and operated in South Africa are all B-BBEE - some relevant to a foreign country. The board members, chief executives, directors, share holders, those who deals with diamonds, gold or other minerals can not claim they are poor. The South African mining industry is… Continue reading Diamonds/Diamante – Gold/Goud -MINERALS
Ramaphosa Land invasions
*Grondbesettings word met opset gedoen om rassehaat aan te moedig. MEESTE grondbesitters is swart en die grondgebiede, veral landbougebiede is oor die algemeen blanke eienaars wie dan gedreig en bedreig word. Dis nie om dowe neute dat besetters soos miere inval en alle "huise" waarmee beset word is nuwe toerusting. Iemand finansier hierdie tipe sinkgeboue… Continue reading Ramaphosa Land invasions
Grondvat-restitusie – Landgrab-reform
Grondhervorming en grondbesettings word volgens die ANC en hul kaders gedoen op hul eie kommunistiese manier - dis op bolshevisme geskoei. Dit was die boodskap aan die Verenigde Nasies en veral aan President Trump van Amerika, bly uit ons sake uit, terwyl May van Engeland direk kom inmeng het is dit 100% korrek, aangesien ons… Continue reading Grondvat-restitusie – Landgrab-reform
Besettings: Grondhervorming
* Gedeeltes van die Hansard, met heelwat inligting oor grondonteiening en hervorming. Verskeie plase word hierin vervat, waarvan Rietspruit (waar daar tans besettings plaasvind) deel is. Dus, die politieke partye wat hierdie vergaderings bywoon waar vrae gevra word, is op hoogte van sake wat in die land aangaan. The Hansard is the recordkeeping of Parliament… Continue reading Besettings: Grondhervorming
Selfbeskikking (Marteling-Torture)
Saam in die sinkende boot of is daar 'n reddingsbootjie vir ons volk? Besluit self of daar van Selfbeskikking (om onafhanklike gebied(e) te verkry), gebruik gemaak word al dan nie. Met al hierdie internasionale verdrae wat die regering onderteken het en nie nakom nie, behoort hulle op internasionale vlak vir al die moord en martelings… Continue reading Selfbeskikking (Marteling-Torture)
RASSISME – RACISM
Die doel van Swart bemagtiging is om ons blanke volk totaal en al ekonomies te ontmagtig en te vernietig. Die ANC regering se hele beleid en al hul wetgewings, selfs die grondwet is gevul met rassisme en diskriminasie teenoor alle blankes in Suid-Afrika. Dit opsigself is 'n Internasionale misdaad om teen ander volke se velkleur… Continue reading RASSISME – RACISM
Radikale onteiening en GEWELD
* Dreigemente is nie altyd noodwendig net dreigemente nie, nie as daar soveel martelings en moorde onder ons blankes is nie. NIE as daar soveel haat en radikale geweld gepreek en uitgespreek word nie. NIE as ons sien dat daar niks deur owerhede gedoen word nie. Hulle gaan niks doen om ons te beskerm nie. … Continue reading Radikale onteiening en GEWELD
Onwettige Vuurwapens in Suid-Afrika
Hoeveel onwettige vuurwapens is daar in Suid-Afrika? Hoekom maak regters in howe verskillende uitsprake rakende die vonnisse? Selfs in die geval waar Polisiebeamptes gesteelde vuurwapens moet ondersoek, word dit oor die algemeen as 'n normale huisinbraak ondersoek selfs al word burgers in daardie huis gedreig, gemartel en geslaan/verkrag, veral plaasmoorde en aanvalle. AGTERGROND Lees die… Continue reading Onwettige Vuurwapens in Suid-Afrika












