* Sekere leiers, regerings, politici sowel burgers van Afrika moet regop bly en fokus op hul eie lande en ontwikkelings. Bou lande self op met eie arbeid en mannekrag. Vergeet groot moondhede se dubbel stoele en agendae. Dit wat aan Afrika lande behoort, moet burgers hulself ten alle koste behou, beskerm, dis hul rykdomme,… Continue reading Afrika lande en groot moondhede
Kategorie: Frankryk
Besette dorpies van Israel in Palestina
* Die Palestynse oorlog van Israel, Brittanje, Amerika, Frankryk en ander lande woed sterk voort - meer lande word en is hierby betrek. Dit gaan veral oor Palestina bewoners, die grondgebied het heelwat gas en olie onder Gaza strook. Voordat Israel soort van "onafhanklik" geword het in 1948, het die voorgestelde kaart anders daaruitgesien. Dit… Continue reading Besette dorpies van Israel in Palestina
Taureau fort in Frankryk
* Die Fort van die Bul (Fort du Taureau) is 'n pragtige sitadel op 'n eiland in die Baai van Morlaix, in die Franse Finistère. Sy ongewone verhaal strek oor vier eeue terug. Bouwerk het omstreeks 1542 begin om Morlaix en sy mense te beskerm teen die plundering van aanvallers. In 1522 het die Engelse… Continue reading Taureau fort in Frankryk
Volksmoorde en skending van menseregte
* Die sionistiese staat Israel en haar bondgenote, Amerika, Brittanje en ander wat wapens, kamera tegnologie, hoë mure en finansiële hulp aan Israel verskaf, oortree alle ooreenkomste en verdrae rakende skending van menseregte, bomme, besettings met geweld en is die oorsaak dat daar nie net EEN nie, maar meer as een volksmoord plaasvind. Israel… Continue reading Volksmoorde en skending van menseregte
Kambodja en Viëtnam oorloë – Kissinger
* Kissinger was die hoofargitek van die Amerikaanse oorlogsbeleid in Suidoos-Asië, en het byna medepresidentstatus in sulke sake behaal. Kissinger en Nixon was ook uniek verantwoordelik vir aanvalle wat honderde duisende Kambodjane gedood, gewond of verplaas het en die grondslag gelê het vir die Khmer Rouge-volksmoord. * Henry Kissinger was heelwat betrokke by die bomaanvalle… Continue reading Kambodja en Viëtnam oorloë – Kissinger
Ottomans – Arabs – Palestine – Israel – England – France
* The Treaty of Mudros ended Ottoman participation in World War I and effectively — if not legally—marked the dissolution of a once mighty empire. From its ruins, the victors of the First World War attempted to use the post-war peace negotiations to create a new, more unpredictable entity: the modern Middle East. It was… Continue reading Ottomans – Arabs – Palestine – Israel – England – France
Mayotte island – Indian Ocean
Back on November 11, 2018, a planetwide rumble emanated from somewhere between eastern Africa and Madagascar. This strange signal, thought by scientists at the time to be related to a colossal but hard-to-identify magmatic process, was pinpointed to have come from 30 miles east of the island of Mayotte, beneath the waves. read also ... Active volcano… Continue reading Mayotte island – Indian Ocean





