Volgens artikels was dit duidelik dat persone wat eeue gelede voet aan wal gesit het, nie net plekke of plase gratis ontvang het nie, maar dit gehuur of aangekoop het van die wat beheer (VOC) uitgeoefen het. Van die plekke was ook eers anders genoem - soms was dit plase. Daar was geen teken van… Continue reading Western Cape – Helderberg region
Kategorie: ANC & regering / ANC & government
Expropriation of properties
Politieke partye kan maar elkeen hul eie stempel of beleidsdokumente formuleer soos hul wil - ondersteuners kan dit ook glo, maar is nie altyd die realiteit nie. Partye in beheer van provinsies, is almal onderworpe aan die ANC se meerderheidsbesluite en wetgewings van Nasionale wetgewer en parlement - hulle almal sit ook in parlement. Al… Continue reading Expropriation of properties
State Capture 25 May 2021 Dudu Myeni
A criminal charge must be laid against former SAA board chairperson Dudu Myeni for her defiance of a summons, says Deputy Chief Justice Raymond Zondo. Myeni was scheduled to appear before the commission on Tuesday at 9 m. Her lawyer, advocate Nqabayethu Buthelezi, pleaded with the inquiry that Myeni had no intention to defy the… Continue reading State Capture 25 May 2021 Dudu Myeni
Musina-Makhado Special Economic Zone (MMSEZ)
* Earthlife Africa Johannesburg, along with a number of community and other partners submitted their concerns on 17 March 2021 to the Department of Trade, Industry and Competition, and the Department of Environment, Forestry and Fishing – regarding the proposed Musina-Makhado Special Economic Zone (MMSEZ) in Limpopo Province. * Hierdie gaan nie voedsel op die… Continue reading Musina-Makhado Special Economic Zone (MMSEZ)
China in Africa
*Lees en kyk maar self na video's wat in Afrika aangaan rakende die Chinese se dieperliggende betrokkenheid. Ook in Suid-Afrika gaan dinge nie ongesiens verby met al hul "projekte" wat hier plaasvind nie. Tot die Chinese taal word eerder voorgehou om veral in skole te leer. Kennis is mag, maar is die mag oor ons… Continue reading China in Africa
ANC corruption
* Hoe kan diegene waar korrupsie plaasvind, geskors word met behoud van salarisse en byvoordele. Dit is nie net die lede wat "geskors" is met salarisse nie, wat van al die geld wat weg is uit die staatskas, staatskaping en alle skandale soos die wapenskandaal en vele ander. Dis mos nie 'n straf nie? … Continue reading ANC corruption
ANC failed – no democracy
Daar word al vir langer as 'n kwart eeu nie net korrupsie gepleeg nie, die een skandaal volg die ander skandaal op terwyl misdaad alles en almal oorheers. Tot die Polisie hou hul net dop en monitor alles, maar misdadigers het vrye teuels in Suid-Afrika. Korrupsie kan niemand 100% bereken nie. Dis asof die… Continue reading ANC failed – no democracy
Ramaphosa – Corruption – Zondo
Ministers op nasionale en provinsiale vlakke sowel plaaslike owerhede en tradisionele leiers, op vlak 3 regering, werk saam aan die ANC se planne om die land te laat ondergaan. Hulle is die bestuurders, maak die wetgewings en beleid, gee en ken tenders toe, stel swart bemagtigers aan wat ook nie die werk kan doen nie,… Continue reading Ramaphosa – Corruption – Zondo
State capture – Ramaphosa
Ramaphosa is part and parcel of the Zuma Cabinet, even Mandela and Thabo Mbeki camps - since 1994 and CODESA negotiations. They created a Commission for Black Economic Empowerment in 1995 and put Ramaphosa in charge of the B-BBEE and EE to discriminate against the minority white group in South Africa. This B-BBEE commission was… Continue reading State capture – Ramaphosa
ANC en EFF rewolusie oor slawerny
*Uitsprake na 1994 deur diegene in beheer, verskeie swart leiers wat opstokende toesprake maak dat hul slawe is, en tog bestaan dit nie in Suid-Afrika nie. Weet hul ooit wat 'n slaaf is en wat hul gedoen het? Die opinie word gehuldig dat die woord "slaaf" (slawerny) gebruik word as opstookmateriaal in die hedendaagse werksplekke,… Continue reading ANC en EFF rewolusie oor slawerny
Mabola – Wakkerstroom
Everyone has the right to an environment that is not harmful to their health or well-being; and to have the environment protected, for the benefit of present and future generations, through reasonable legislative and other measures that prevent pollution and ecological degradation; promote conservation; and secure ecologically sustainable development and use of natural resources while… Continue reading Mabola – Wakkerstroom
Zuma – 17 May 2021
Sommige artikels beweer dat Zuma gesê het hy die slagoffer van "mob justice" is - wat nie waar is, behalwe as hy dit kan bewys (Al Jazeera). Intussen het sy regsverteenwoordigers heel onlangs besluit om nie Zuma verder te verteenwoordig nie. Datum is vasgestel vanaf 17 Mei 2021 tot einde Junie, maar moontlik langer… Continue reading Zuma – 17 May 2021
Health care SA (NHLS) Gesondheidsdienste
The priority diseases in South Africa remain the HIV and TB epidemics, which require significant volumes of testing to support their management, the sheer burden of which is unparalleled globally. With the increased pressure of the HIV 90-90-90 targets and END TB strategies, this is likely to remain an important mandate of the NHLS. The… Continue reading Health care SA (NHLS) Gesondheidsdienste
Health Care in SA
There is overwhelming evidence that the quality of health care in South Africa has been compromised by various challenges that impact negatively on healthcare quality. Improvement in quality care means fewer errors, reduced delays in care delivery, improvement in efficiency, increased market share and lower cost. Decline in quality health care has caused the… Continue reading Health Care in SA
Zuma – sage
Wat of wie is dit wat agter die hele Zuma sage sit - alewige verskoning op verskoning dat misdaad aksies gaan verdwyn. Duidelik is daar spanne osse in Zuma se kraal nes met al die voor hom. Sekere politieke leiers en lede van MK maak hul skuldig om misdaad wat gepleeg is, wat beskerm… Continue reading Zuma – sage
Rogues’ Gallery – Corruption in Southern Africa
Rogues’ Gallery book Geen land of regering is ooit gevrywaar van korrupsie nie, al spog hul oor "demokrasie". Die een pas waarskynlik by die vorige regimes aan of almal werk saam om meer "elites" te vorm wat steel en daarna hul vrywaar om gevang of gevonnis te word. Daarvan getuig al die misdaad, moorde, oorloë… Continue reading Rogues’ Gallery – Corruption in Southern Africa
Christiaan de Wet (Vrystaat)
*Christiaan Rudolf De Wet is op 7 Oktober 1854 op ‘n plaas naby Smithfield gebore, die jaar waarin die Oranje-Vrystaat onafhanklik geword het. De Wet het dus opgegroei as vrye Oranje-Vrystaatse BOER, is vroeg getroud en was, soos feitlik almal van sy Nederlandssprekende inwoners destyds, ‘n boer en later ook ‘n transportryer, wat hom ‘n… Continue reading Christiaan de Wet (Vrystaat)
ANC, MK, Zuma and their struggle
ANC Stalwarts and Veterans wrote on 9 October 2017 about its formal disbandment and the formation of the South African National Defence Force, Umkhonto we Sizwe’s principles of self-sacrifice and service to the country have been undermined by a small minority of ex-members, who regularly denigrate everything for which our comrades fought. They have recruited and trained individuals who have… Continue reading ANC, MK, Zuma and their struggle
Zuma
Jacob Zuma se name Jacob Gedleyihlekisa Zuma (volgens argiewe). Niemand kan ook met sekerheid bekragtig dat dit wel die geval is nie - almal neem aan dis waar. As swartes in die algemeen van die name praat, dan moet dit so wees - dus wie sal dan daaroor twyfel. Daar is egter heelwat sakies wat… Continue reading Zuma
FW de Klerk 1990-2021
Vandag bars FW na 30 jaar steeds uit sy vel uit en sal dit wat hy gedoen het, weer doen. Vir die liberaal verligte blankes, klassieke blankes en kommuniste, was hy die ridder op die witperd en kon van hul nie hul geluk glo toe die hele land as 'n eenheid, netso oorhandig is… Continue reading FW de Klerk 1990-2021

















