*
Azania is in Noord Oos Afrika. Dit het bo in Oos en Noord Afrika ontstaan nie aan die suidpunt van Afrika nie. Interessant hoe destydse mynmagnate (meestal sioniste), in suidelike Afrika, sedert die dae van Britse imperialisme en kolonialisme van goedkoop arbeiders (slawe) gebruik gemaak het in mynontginnings. Mynmagnate het nie werklik self in myne gewerk nie, maar gebruik gemaak van goedkoop arbeiders.

*
Daarteenoor, is die werkers sedertdien in myne in Suid-Afrika na 1880, meestal immigrante uit die noorde en ooste van Afrika asook Oosterse lande, heelwat groeperinge van verskillende swart stamme afkomstig uit die Azania streek in die noorde van Afrika, oftewel die Mere-gebiede.
Basies stem hierdie gebiede heelwat ooreen met die wat Brittanje ook geannekseer het en ‘n sionistiese staat daarvan wou maak. Verwys na die IDI Amin se toesprake in die VVO. Diegene wat so in die myne kom werk het, is veral deur die mynmagnate en latere Unie regering-1948 regerings afgevoer om hulle hier te kom tuismaak in suider Afrika.
Is dit net toeval dat daar soveel swartes uit hierdie ‘Azania’ gebiede in Oos Afrika, toestroom na Suid-Afrika as onwettiges en immigrante om as goedkoop arbeiders vir die maatskappye en in myne te werk. Dit kan nie geignoreer word en waar te neem dat daar selfs groot hoeveelhede immigrante ook na Engeland en die res van die Europese lande versprei nie. Die vraag en aanbod na slawerny of mensehandel vanuit hierdie gebiede kan nie geignoreer word nie.
Oos-Afrika sionistiese voorstel
Daar word baie gepraat oor die migrasie van swartes uit die noorde, noord-oos en onder andere hoe hulle hier beland het. Sowat 400000 plus is ingebring sedert 1880 deur die mynmagnate van ouds en ook die 1910-1948 regerings, die Afrikanerbond en Nasionale party.
Net omdat die verskillende swart groepe sedert 1820 onwettig die suidelike dele van Afrika eenvoudig beset en bewoon het, beteken dit is nie dit is deel van hul Azania bo in die ooste en -noord oos van Afrika nie.
Die antieke voetspore van Azanië is al lankal daar bo uitgekap. Volgens artikels is daar selfs ‘n Azania see wat genoem word (Indiese oseaan). Die Republiek van Suid-Afrika het voor 1902 nie bestaan nie. Daar is en was verskillende swart gebiede wat hulself saam Brittanje, reservate genoem het en ander het as Kroongebiede bekendgestaan. Die RSA het in 1961 ‘n republiek geword na Unie wording 1910-1961.
Daar is sowat 15 Boere republieke wat wettig bekom is deur die oud stryders en kommando lede van die Boere republieke, wat ‘n klein kommando was wat hulself moes verdedig het teen ‘n oormag van die Britte en haar bondgenote, wat Afrikaners uit die Kaapkolonie ingesluit het.
Die Boere republieke is deur die BOERE aangekoop, geskep, juis omdat hulle nie deur die Britse (en bondgenote) se juk beheer wou word nie. Daar was gebiede waar die Trekkers op afgekom het wat aan Niemand behoort het nie. NIEMANDSLAND.
Terloops, swart groepe het van die vrugbaarste grondgebiede beset, wat later Reservate en Tuislande genoem is. Na 1994 is al hierdie gebiede opgeëis, weer eens met vergoedingspakkette uit die staatskas (belastingbetalers) en word Trust of CPA (KEV) gebiede genoem. DIT het egter NIKS met Azania te doen bo in Afrika nie.

*
Die Swahili-kuslyn en gebiede – waar kom die naam Azania vandaan (PAC)
Azania staan bekend as die grond van die swart volke en volgens inligting, afkomstig of ontstaan gedurende die Griekse argiewe.
Daarom was daar ‘n paar feite opgediep rakende die naam Azania. Daar is heelwat kaarte wat wys waar Azania was.

https://msbwrites.co.uk/2015/06/15/azania-exploring-cultural-unity-across-ancient-africa/
The Azanian Sea was founded in 2009 by Nathaniel Mathews as a web resource and online hub for information, inspiration and informed commentary on the African presence in the Indian Ocean. The name is derived from the famous 8th century travel document, Periplus of the Erythrean Sea and refers to the coastal areas of the Indian Ocean adjacent to Africa.
http://www.azaniansea.com/2008/11/swahili-coast-2nd-to-19th-centuries.html
*
Bronne en ander inligtingstukke
Daar word opgemerk dat die gebied heel ooreenkom met die skeur van Afrika en dat heelwat swartes waarskynlik ‘vlug’ uit die gebiede, moontlik weens vrese van die Afrika wat sal opbreek.
Continental drift – Gondwana – Alfred Wegener (Germany)
Afar – Africa depression – from space
Somali Plate – Tectonic history
Daar word selfs van ‘apartheid’ gepraat in artikels, daar word verwys na ‘n nasie of koninkryk wat ‘Wakanda’ genoem word. Dit is geleë in Noord-oostelike dele van Afrika.
Indien hier sprake was van apartheid en diskriminasie, is en word dieselfde tipe van besettings presies herhaal met die skep van swart reservate en kroongebiede na 1815 in suidelike Afrika. Daar is nie fout te vind rakende die konsep van herhaling nie en is myns insiens nie diskriminasie op selfs apartheid nie.
Die Boere volk word nou kwalik geneem en verwyt oor diskriminasie en rassisme, terwyl hullle niks daarmee te make het nie. Dis swartes wat vryheidsliedere sing om die Boere te vermoor. Dit is ook nie die Boere wat die Mfecane veroorsaak het nie, maar hul eie stamme wat met mekaar geveg het en mekaar uitgewis het. Hulle beset vandag steeds grondgebiede nes hulle dit oral doen. Met watse speletjies is hierdie swart groepe mee besig, wat deur liberaal verligtes en sioniste ondersteun word?
Verskroeide aarde, Mfecane: Kill the Boer lied
Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024
*
Trust en KEV gebiede
Regdeur alle lande bly volke apart van mekaar, en dit is nie net in Afrika die geval nie. Selfs in Suid-Afrika is daar heelwat aparte gebiede, gefokus op daardie miljoene grondeisers wat lewensreg daarop het.
Vandag beheer swartes steeds hul eie reservate en kroongebiede, wat na 1994 as KEV (CPA) of Trustgebiede verander is.
Zoeloes het hul Zoeloeland behou wat Ingonyama Trust geword het, en daar is duisende KEV’s (CPA) en Trustgebiede wat die Khoi san en Griekwas behou het.
Dis swartes en swart leiers, met die steun van Afrikanerbond en Afrikaner organisasies, die Indiërs, Gekleurdes en ander swartes wat swart bemagtiging ingestel het.
Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index
Afrikanerbond – Afrikaner-Broederbond in SA
Afrikaners is ‘n gemengde nasie en hul lede is nie net blankes nie, hulle is ‘n multi-kulturele veelvolkige nasie en die Boere volk is nie deel van die Afrikaners nie. Daar is verskillende blanke volke in Suid-Afrika. Afrikaners het verskillende ‘organisasies’ waarvan ook gekaap is vanaf die Boere volk.
Afrikaners Afriforum Ernst van Zyl
Veelrassige organisasies – ABN
AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)
1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) ABO
*
Swartes, khoi san en griekwas doen dit steeds, bly apart van mekaar met hul eie tradisionele leiers. Hierdie volke se leiers word met belasting inkomstes vergoed en al die KEV en Trustgebiede het grond en bates na 1994 met verskillende vergoedings ontvang. Indien swart en bruin en selfs die BOERE volke aandring op onafhanklikheid, is dit ‘n internasionale reg om dit enduit te voer.
Niemand het die spul gestop om al hul gebiede na 1810 te behou nie en hulle bly steeds daarop.
Richtersveld – KHOISAN AND CPA
Ingonyama Trustland (Zulu people)
*
Inligting en kaarte rakende hierdie eens bestaande koninkryk.
https://marvel.fandom.com/wiki/Wakanda
https://marvel.fandom.com/wiki/Azania
https://marvel.fandom.com/wiki/Azania?file=Azania_from_Marvel_Atlas_Vol_1_2_0001.jpg
https://marvel.fandom.com/wiki/Azania?file=Azania_from_Marvel_Atlas_Vol_1_2_0001.jpg
*
REG TOT ONAFHANKLIKHEID
Die Boere republieke is almal wettig bekom en het ‘n internasionale reg om ten volle hul eienaarskap op te eis, nes ander volke doen – die Boere volk het ‘n internasionale reg om oor hulself te regeer.
Die Boere republieke is nie apartheid gebiede nie. Frankryk en Engeland het hul onafhanklikheid, waarom nie die Boere volk nie?
Internasionale selfbeskikking vereistes (1933)
International rights – Internasionale reg : Human Rights – Menseregte
*
Diamonds/Diamante – Gold/Goud -MINERALS
Diamonds, Gold and War: The British, the Boers and the Making of South Africa
British in ZAR and Free state – ABWars
Jan Smuts – Churchill – Rhodes – apartheid : British rules
Shepstone – Natal, roots of segregation
Plutokrasie, siembamba en vals demokrasie
Britse konsentrasiekampe Hester de Beer
Die Anglo-Boere Oorloë in kleur
Anglo-Boere oorloë – Springfontein
Verskroeide aarde – Scorched earth
British concentration camps – ABW (Rudie Rousseau)
ABW concentration camps – Rudie Rousseau ea
Commonwealth and suppression by British Colonialism
British Empire and their colonial rules/flags
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
[…] Azania is in Noord-oos-Afrika […]
LikeLike
[…] Azania is in Noord-oos-Afrika […]
LikeLike