*
Alles gaan vandag meestal oor geld, ekonomie en wie dit beheer. Daar bestaan nie iets soos regverdigheid vir die skending van menseregte en lewens wat verwoes word nie. Dit loop hand aan hand saam met resolusies, die misbruik van minderwaardige meerderhede loop oor in oorloë waar die bloed vloei. Oorloë wat dae, dekades of selfs langer as ‘n eeu duur, het geen wenners nie, net verloorders.

*
Die wat dink hulle het gewen, die rykes wat al die wapens en bomme voorsien, het niks gewen nie. Die hoë mure , 30 m hoog word in Palestina opgerig deur Israel na besettings en nuwe geboue en stede herrys daar. Gaan dit slegs vir bevoordeeldes wees en wie gaan hulle monitor? Dit word bemark en verkoop aan hul bondgenote.
Geld en besittings kan nooit eendag saamgeneem word nie. Indien helde die beker van oorwinning omhoog hou, het hul niks bereik of inderwaarheid nie geslaag tot sulke vernietigende oorloë nie. Dit is een hartseerverhaal bo-op ‘n ander een en een wil erger wees as die ander. Nie lank voor 1917, was dit die meer as 20 Boere republieke wat deurgeloop het, geplunder, afgebrand tot as, die vroue en kinders, ou mense in helkampe geplaas vir uitwissing. Dieselfde agenda het in suidelike Afrika gewoed.
Sekere insidente hardloop hand aan hand saam met die oorloë en groot moondhede wat lande links en regs annekseer vir minerale rykdom. Die groot moondhede het almal veto-regte in die Verenigde nasies en ook hul voorganger, die VVO. Die lande is die Verenigde Nasies van Amerika, Brittanje, China, Rusland en Frankryk. Hulle staan bekend as die P5 lande.
Die Belfour verklaring van 1917 – Brittanje en haar bondgenote, wat Afrikaners hierby insluit, annekseer Palestina wat deel is van die Ottomans. Daar is ryk neerslae van minerale, veral olie en gas by Gaza. Dieselfde het voor 1902 gebeur met die Boere republieke, wat ook deur Brittanje en haar bondgenote geannekseer is. Daar is ryk neerslae van minerale rykdom in die Boere republieke, goud, diamante en ander belangrike minerale.
*
The Rothschild family is a wealthy Ashkenazi Jewish noble banking family originally from Frankfurt. The family’s documented history starts in 16th-century Frankfurt; its name is derived from the family house, Rothschild, built by Isaak Elchanan Bacharach in Frankfurt in 1567.
Die Rothschild-familie is ‘n ryk Ashkenazi-Joodse adellike bankfamilie wat oorspronklik van Frankfurt afkomstig is. Die familie se gedokumenteerde geskiedenis begin in die 16de-eeuse Frankfurt; sy naam is afgelei van die familiehuis, Rothschild, wat in 1567 deur Isaak Elchanan Bacharach in Frankfurt gebou is.
https://www.youtube.com/results?search_query=rothschild+documentary
EN
https://www.youtube.com/watch?v=m0YxEeG1loA
*
Ruïnes in Palestina ..
Wapenhandel internasionaal
Internasionale misdade, volksmoorde, oorloë en wapentransaksies
Die Rothchilds het hul eie land begin skep in ‘n klein area genaamd Palestina. Israel oftewel sioniste het na die klein gebied begin stroom om gebiede aldaar te beset. Hoe het dit gebeur? Met die hulp van Brittanje en haar bondgenote, die steun van wêreldlande wat lid is van die WEF en Verenigde Nasies, wat onwettige immigrante toelaat om grondgebiede soos Wesbank en ander gebiede te infiltreer. Grondgebiede is met geweld beset en geboue, huise en besighede is met geweld platgeslaan, sodat hul hul moderne huise daarop kan bou. Dit word met permitte en kamera sisteme beheer. Mure is 30 meter hoog. Die Rothchilds het ook op ander plekke probeer om state soos in die oostelike dele van Afrika te kolonialiseer in die tyd van Idi Amin.
Backroom deals, betrayal, and a war that’s lasted almost a hundred years. This is what happened when the richest family in the world decided to create their own country. In 1917, the Rothschilds, the trillion-dollar family that invented modern-day banking, used their money, power, and influence to strike a secret deal with the British government.
*
Meer as 100 jaar gelede het dit begin gebeur onder die VVO wat die mandaat aan Brittanje gegee is. Palestina was nog deel van die Ottomans.
https://www.youtube.com/watch?v=kbdvn8QHyX8
*
VERWANTE INLIGTING
Communism: Bolshevisme – Kalergi plan
Geheime organisasies van Milner-Rhodes
1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABO
ARTIKELS EN BYKOMENDE INLIGTING
Jan Smuts – Churchill – Rhodes – apartheid : British rules
Balfour verklaring – Jan Smuts
Jan Smuts – Blue on Blue incident Germany
Plutokrasie, siembamba en vals demokrasie
Oos-Afrika betrokkenheid
https://encyclopedia.1914-1918-online.net/article/south_africa_and_the_german_east_africa_campaign_union_of_south_africa
Ottomans – Arabs – Palestine – Israel – England – France
Sykes-Picot Agreement Middle east – Ottomans
Swart bemagtiging Inhoud – Index
Ingonyama Trustgebied (en andere)
Zoeloes (Ingonyama Trust) > Ramaphosa
Trustgebiede>Tuislande>Reservate
South Africa: Traditional leaders
The real South Africa before 1994
Ingonyama Trustland (Zulu people)
Richtersveld – KHOISAN AND CPA
Indigenous land (old homelands) – Trustland – CPA – landclaims
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*