*
Onwettige immigrante in Suid-Afrika is almal hier teenwoordig omdat hulle die land vrylik en gewillig binnegekom het, waarvan sommige opdragte gekry het om alles wat hulle nie kan kry nie, te vernietig. Hulle bly onwettig en het nie ‘n proses gevolg om wettig hier te wees nie. Dus gee hulle nie om of hulle vernietig nie, word waarskynlik vergoed daarvoor.

*
Hoe lyk hierdie immigrante se lande van herkoms? Waar is hierdie jeugbrigades of ouer persone se families en ouers of kinders – of vergete of dood? Daar is miljoene in Suid-Afrika en selfs ander lande spog met honderde duisende onwettiges. In heelwat oorsese lande word immigrante en selfs onwettiges van akkommodasie, toelaes en selfs ‘n kredietkaart wat onbeperkte fondse het uitgedeel.
Let op hoe immigrante aangetrek is by hul aankoms, hul skoene, klerasie selfs duur selfone is nie te versmaai nie. Heelwat emigreer per boot of voet. Immigrante wat arm is en selfs vlugtelinge, kan dit beslis nie bekostig nie. Nog minder kan jan publiek soveel luukshede bekostig. Die selfone en kommunikasiemiddel is duur toerusting wat gebruik word. Heelwat van ons plaaslike bevolkings kan dit nie eers bekostig nie.
Natuurlik kan immigrante se finansiers nie wag om te kom aas, plunder of paaie te versper en geboue, besighede en boerderye te ontwrig en af te brand nie. Dit is ook nie net in Suid-Afrika die geval nie, dis oral op alle kontinente dieselfde roetines wat uitgevoer word.
Skade en vernietigende plundertogte
Om enige motorbande op ‘n pad te brand, is nie net onwettig weens besoedeling vir die omgewing en mense/ diere nie, maar dit beskadig padoppervlaktes. Iemand moet die herstelkostes daarna dra en wie of wat is die tipe polisie wat op afstande dophou as daar gebrand word? Daardie iemand is nie die immigrante self nie. So word veldbrande en Boere se plase en ander besighede ook afgebrand, aanrandings wat plaasvind en soms in moorde opeindig.
*
Deel van populasie en doelwitte
Miljoene immigrante stroom die land daagliks onwettig binne, dring aan op alles wat hul hul hande op kan plaas, selfs gedienste huise, skole, mediese en kliniekdienste is nie te versmaai nie. Hulle loop oor die plaaslike bevolkings en stel eise in.
Verwagtende vroue kom laai hul kinders met gemak hier in Suid-Afrika af by hospitale na geboortes. Hospitale wat hulle nie wegwys nie, maar die toue vir jan publiek word net al langer en die dienste al swakker. Volgens wetgewing moet daar aan sekere van hul vereistes voldoen word, veral skole, huise met water en elektrisiteit. Die immigrante, nie net in SA nie, het meer regte as burgers.
Miljoene plak in metro- en munisipale gebiede en heelwat vind werk wat ander nie beskore is nie. Munisipale gebiede en selfs metro’s waar hierdie gebiede eens produktiewe landbougrond was. Word daar opnames gedoen of foto’s gewys, word miljoene plakkershuise saam met ander swartes van Suid-Afrika in een mandjie geplaas. Sodat dit lyk of die armoede 80% groei toon onder swartes. En nie lank daarna, word hulle in Metro’s en munisipaliteite ingesluk vir gratis dienste en so kry hulle ‘n stemreg hier en het steeds stemreg in hul eie lande.
Onwettige bedradings en konneksies, vir veral elektrisiteit, wat gebruik word behoort meestal aan immigrante en onwettiges? Dit is hoekom elkeen wat geld insit in munisipale of eskom rekenings, meer moet betaal omdat daar teveel onwettiges daarmee wegkom.
Hulle word vrylik toegelaat om aan te gaan en verdedig hulself om daarmee voort te gaan, al is dit hoe gevaarlik. Die Polisie het nie tande om op te tree nie, behalwe as dit eie burgers is. Daar word hier en daar van Polisie gebruik gemaak om wel die onwettige bedradings te ontkoppel en te verwyder. Belastingbetalers betaal hiervoor, want geen elektrisiteit is gratis nie.
*
Heelwat onwettige konneksies is ‘n groot kopseer. Soms word dit deur Eskom en Polisie verwyder, maar volgende dag is al die konneksies terug met onwettighede.
Eskom – diefstal en onwettige kragdrade

Illegal connections and syndicates – Eskom
*
Minerale plundering en stroping
Dit is die onwettiges se hele doelwit – om oor te neem, te beheer en later alles te vernietig nadat alle minerale gesteel is. Sekere stede en dorpsgebiede, word deur immigrante beheer. Selfs die zama zama’s teiken veral dorpe en stede rondom myne.
Die besoedelingspoor wat nagelaat word is groot, want dit is nie net water nie, maar die hele omgewing en erosie wat onder ons uitgekalf word wat die oog nie kan sien nie. Doen hulle dit in hul lande van herkoms? Natuurlik nie!
Indien enige burger in Suid-Afrika oorsee wil gaan werk, moet hulle almal prosesse volg om wettig daar te wees, te werk of vakansie gaan hou. Geen land laat dit toe nie, behalwe as dit by onwettige immigrante kom, word hul vergoed om daar te bly soos in EU lande. Maar daar word al vir 30 jaar agteroorgebuig om die immigrante in SA gelukkig te hou. Wie finansier hulle?

*
Tonnels
Let op na die gevaarlike wapens wat oral gewys word wat die wat daar ingaan om goud uit te haal, gebruik om hulself te verdedig.
Burgers van die land sal nooit sulke wapens kan bekostig nie. Sommige van hierdie immigrante is egter swaar gewapen en veral Zama Zama’s word genoegsaam voorsien om dit waarvoor hulle die land gewillig binnegekom het, te voltooi.
https://www.sabcnews.com/sabcnews/suspected-illegal-miners-to-appear-in-n-west-court/
Hulle haal goud en ander minerale uit, verwerk dit op ‘n primatiewe manier en verkoop dit aan ‘n gewillige persoon(e) of maatskappye wat dit neem. Die afsetgebiede vir die Zama Zama is daar. Ten spyte daarvan dat hierdie Zama Zama’s onwettig in die land is, kom dit voor of die Polisie en Weermag traag is om hulle met wapens en alles te vang en deporteer. Soms is daar arrestasies. Indien gewone burgers dieselfde doen word hulle vinnig vervolg.
*
Hoe het die tipe van wapens die land binnegekom? Hoeveel moorde word met hierdie einste wapens gepleeg?
https://www.youtube.com/watch?v=3gmHG0MN54I
In die proses word al die infrastrukture rond die Witwatersrand en myne se gebiede totaal vernietig, want hulle maak dit ‘n groot risiko om selfs met voertuie daar rond te ry. Hoeveel persone koop nie duur erwe en bou miljoene rande se groot huise in die areas. Die Witwatersrand is groot gebiede. Doen self inspeksies oor ouer huise wat kraak, veral ouer huise. Neem maar kennis dat daar gewoonlik ‘n oorsaak of meer is. Dit is nie net plofstowwe wat ook hier gebruik word wat onwettig is nie, maar dit skiet alles onder ons aan flarde.
Die moontlikheid bestaan dat groot dele van die Witwatersrand en ander omliggende gebiede kan inplof, dan sal dit groot chaos veroorsaak. Veral as alles onder die gebiede ‘hol’ is. Immigrante en onwettiges gaan nie veel omgee oor die skade wat hulle aanrig nie – hulle doen dit nie in hul lande nie, maar wel in Suid-Afrika. Dit is dus doelgerigte pogings om die land totaal te vernietig..

https://groundup.org.za/article/who-are-real-illegal-miners_1560/
*
Voor 1994
Die gevaarsones waarin ons vandag lewe in Suid-Afrika kan nie beskryf word aan families, vriende of besighede oorsee nie. Dit is totaal onvergelykbaar. Jare gelede het ons as kinders rondgespeel in die veld, van vroegdag tot laat middag, selfs donker. Ons moes terugkeer na huise omrede ons ander huishoudelike pligte gehad het wat afgehandel moes word voor slapenstyd. Skoolwerk en huiswerk het altyd eerste gekom. As kinders het elkeen van ons take in en rondom die huis gekry om te verrig. Die tipe van rus, vrede en ontspanning kan nie meer gedoen word nie. Ons is vasgeketting in ons huise en grootliks is dit misdadigers, sindikate en onwettige immigrante wat ons daar gevange hou.
Lank voor 1994, was selfs op ons vlak kleiner besighede begin bedryf vir daardie ekstra en welkome inkomstes, aanvullend tot ons ouers se inkomstes. Dit was nie ‘n maklike taak nie, want ons skoolwerk moes eerstens baie aandag geniet. Om ‘n ewewig te handhaaf, is niks verkeerd nie. Indien een kind meer moet studeer, is die ander daar om pligte oor te neem om dit makliker vir almal te maak. Ons kleiner besighede het floreer en so was ons van kindsbeen af blootgestel om vir onsself te werk onder ouerlike toesig.
*
Aanvalle word soms geloods uit die wat ‘besigheidspersone’ genoem word. Persone wat onwettige bedrywighede doen is nie noodwendig besigheidspersone nie. Soms word die leuens uitgehaal om te mislei. Soms gebeur dit ook om te spioeneer om volksbesighede wat floreer, juis om sulke besighede tot niet te probeer maak,
https://www.youtube.com/watch?v=bEhFAdE30F0
*
Onwettige immigrante – die Zama Zama’s en hul doelwitte is algehele vernietiging van die land en sy mense.
https://www.youtube.com/watch?v=fhDs1cm1e0c
*
Sindikate en mafia’s beheer groot gebiede waar nog effe goud te vind is, goud wat met baie moeite uitgehaal word – iemand betaal hulle dan vir hul produkte en selfs word wapens ook voorsien.?
https://www.youtube.com/watch?v=elXw8d7nUGQ
*
Vyf jaar gelede
https://www.youtube.com/watch?v=WeKO12xwpKA
*
In 2014 verskyn daar ook artikels hieroor… dis meer as 10 jaar gelede en die politieke partye het nie veel hieroor tesê gehad nie. Dinge het nie juis in die laaste 30 jaar verander nie.
https://www.news24.com/fin24/inside-labour-zama-zama-illegals-or-entrepreneurs-20140220
*
*
*
Verwante artikels en inligting
George Soros – Open Society Foundation
George Soros – Hungary – migrants
Deep state – ; George Soros – dr Evil
Sweden – Raoul Wallenberg Institute – ANC – GEORGE SOROS – EU: OSIFE
George Soros – OSF.SA – FW stigting – Grondeise: 1994
OSIWA – OSISA – OSFSA – OSI – George Soros in African countries -Gambia
OSF.SA (Open Society) (open borders)- George Soros
Ramaphosa – SA – immigrants – illegals
Ramaphosa : Immigrants/Immigrante
South Africa – Illegal immigrants .. .. ratepayer opinion
Fencing of borders – De Lille and Magwa Construction
Illegals – Unemployed – uncontrolled borders
Lesotho exemption permit Dec 2019 – borders and roads
*
*
Contact Admin
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
[…] *VERWANTE INLIGTINGMinerals – SA – MineraleImmigrante – ImmigrantsMensehandel – SA en Afrika landeOnwettige immigrante in SA […]
LikeLike
[…] ons oë herhaal en daar is hordes bewyse daarvan, die miljoene onwettiges en immigrante ook. Onwettige immigrante in SAImmigrante – ImmigrantsOor die 30000 plaashuise is destyds in die Boere republieke […]
LikeLike
[…] Onwettige immigrante in SA […]
LikeLike
[…] Onwettige immigrante in SA Immigrante – Immigrants – Soros […]
LikeLike